ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 100




                                               

Suid-Afrikaanse Klas 14E

Die Suid-Afrikaanse Klas 14E van 1991 is n Suid-Afrikaanse elektriese lokomotief van die Spoornet-era. In 1990 het Spoornet ontvangs geneem van drie prototipe Klas 14E dubbelspanning elektriese hooflynlokomotiewe met n Bo-Bo-wieluitleg. Dit was d ...

                                               

Suid-Afrikaanse Klas NG G11 2-6-0+0-6-2

Die Suid-Afrikaanse Klas NG G11 2-6-0+0-6-2 van 1919 is n Suid-Afrikaanse smalspoor stoomlokomotief van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. Tussen 1919 en 1925 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee vyf Klas NG G11 Garratt geartikuleerde stoomlokomotiewe ...

                                               

Suid-Afrikaanse Klas NG G13 2-6-2+2-6-2

Die Suid-Afrikaanse Klas NG G13 2-6-2+2-6-2 van 1927 is n reeks Suid-Afrikaanse stoomlokomotiewe van die Suid-Afrikaanse Spoorwee-era. In 1927 en 1928 het die Suid-Afrikaanse Spoorwee twaalf Klas NG G13 Garratt stoomlokomotiewe met n 2-6-2+2-6-2 ...

                                               

Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295

Suid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295 was n kommersiele vlug wat n noodlottige brand aan boord die kajuit beleef het en op 28 November 1987 in die Indiese Oseaan, naby die eiland Mauritius, neergestort het. Vlug 295, n Suid-Afrikaanse Lugdiens-Boeing ...

                                               

Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan of Bafana is Suid-Afrika se nasionale sokkerspan vir mans. Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie bestuur. Hulle keer in 1992 tot die wêreldarena terug nadat hulle vir jare deur FIFA verba ...

                                               

Suid-Afrikaanse Olimpiese Wenners

In die tydperk dat Suid-Afrika aan die Olimpiese Somer Spele deelgeneem het, is altesaam sestien goue medaljes ingepalm. In die tyd het net agtien lande meer goue medaljes as Suid-Afrika verower.

                                               

Suid-Afrikaanse pond

Die Britse pond is in 1825 deur n koninklike bevel as wettige betaalmiddel in alle Britse kolonies ingestel. Voor 1825 was verskeie geldeenhede in omgang in die Kaapkolonie en mense het gebruik gemaak van n wisselkoers wat in 1806 deur die Britse ...

                                               

Suid-Afrikaanse Staatsteater

Onder aansporing van die destydse administrateur van Transvaal, mnr. F.H. Odendaal, is daar reeds in die sestigerjare met die beplanning van die teater begin. Aanvanklik is R25 miljoen begroot, en die bedrag sou ook voorsiening maak vir n soortge ...

                                               

Suid-Afrikaanse Vloot

Die eerste stap in Suid-Afrika tot die skepping van n vloot het begin in 1885 toe die Natal Naval Volunteers in Durban gestig is deur die Natalse Koloniale Regering. In 1905 is die Royal Naval Volunteer Reserve in Kaapstad gestig. Gedurende 1913 ...

                                               

Suid-Amerika

Suid-Amerika is n kontinent in die Westelike Halfrond van die Aarde met meeste van sy gebied in die Suidelike Halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan en die Atlantiese Oseaan. Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontin ...

                                               

Suid-Amerikaanse longvis

Die Suid-Amerikaanse longvis is, soos die longvisse wat in Afrika voorkom, bale slanker as die Australiese longvisse. Hul vinne is verleng, is ook dunner, en die funksie is gewysig tot tasorgane. Verder is die skubbe kleiner en lê ingebed in die ...

                                               

Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande

Suid-Georgie en die Suidelike Sandwicheilande is n argipel in die suidelike Atlantiese Oseaan. Die eilande het n bevolking van twee mense in die hoofstad Grytviken, maar soms word die nabygelee King Edward Point as hoofstad beskou, omdat dit n pe ...

                                               

Suid-Sotho

Sotho stuur aan na hierdie artikel. Alhoewel Sotho gewoonlik na Suid-Sotho verwys, kan dit dalk ook verwys na die Sotho-tale oor die algemeen. Die taal Suid-Sotho word deur sowat 5.6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sothos, gepraat, waarvan 4 240 ...

                                               

Suidelike adder

Die Suidelike adder is n adder wat voorkom in die Suidwes-Kaap in laaggelee kusfynbos. In Engels staan die slang bekend as die Southern Adder.

                                               

Suidelike dieplyf-kuilvissie

Suidelike dieplyf-kuilvissie is n varswater vis voorkom in die Kasairivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as die Southern deepbody.

                                               

Suidelike garnaal

Die suidelike garnaal is garnaal wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal. Die spesie is raar en is eers in 2013 geklassifiseer. In Engels staan dit bekend as die southern shrimp. Dit word tot 50 mm lank en die seedier se lyf is deursigtig. Daar ...

                                               

Suidelike harder

Die Suidelike harder is n endemiese vis wat slegs langs die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. In Engels staan die vis bekend as Southern mullet.

                                               

Suidelike mondbroeier

Die Suidelike mondbroeier is n varswatervis wat voorkom in die Oranjerivier-stelsel en rivierstelsels verder noord in Suider-Afrika. Dit kom ook voor in KwaZulu-Natal, sytakke van die Kongorivier en Malawimeer. In Engels staan die vis bekend as S ...

                                               

Suidelike noorkapper

Die Suidelike noorkapper is n walvis wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom. Die walvis word uitgeken aan die wit, vratagtige groeisels op die kop. Die soogdier het groot spaanvormige borsvinne maar geen rugvin nie. Hulle kom in die oop see ...

                                               

Suidelike pompano

Die Suidelike pompano is n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is silwerig van kleur met dofgeel vinne. Dit kan tot 90 cm lank word en weeg dan 15 kg. Die vis kom voor in vlak kuswaters naby rotsriwwe en ...

                                               

Suidelike rooibekneushoringvoël

Die Suidelike Rooibekneushoringvoel is n neushoringvoelspesie in die Bucerotidae-familie. Dit kom algemeen voor in die savanne en halfdorre boomveld van Suider-Afrika. In die droe boswoude van westelike Namibie word n nabyverwante spesie, die Dam ...

                                               

Suidelike skulpoortjie

Die Suidelike skulpoortjie is n varswater vis wat voorkom in die sytakke van die onderste gedeelte van die Zambezirivier. Daar is ook n geïsoleerde groep van die visse in die Krokodilrivier, Mpumalanga.

                                               

Suidelike sonvis

Die Suidelike sonvis is n vis wat in die suidelike halfrond aan die kuste van Suid-Afrika, Australie en Nieu-Seeland voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Southern sunfish. Die vis word nog groter as die Sonvis.

                                               

Suidelike stompkoppie

Die Suidelike stompkoppie is n varswatervis wat in die Limpopo-, Komati- en Pongolarivier-stelsels voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Southern churchill.

                                               

Suidelike sypikslang

Die Suidelike sypikslang is n slang wat voorkom in suidelike KwaZulu-Natal tot in Mpumalanga, die Vrystaat, die noorde en ooste van die Noord-Kaap, Gauteng, Limpopo, Noordwes, Swaziland, Mosambiek, die grootste gedeelte van Zimbabwe, Botswana en ...

                                               

Suidelike waterfiskaal

Die Suidelike waterfiskaal is n endemiese, algemene standvoel van woudrande, ruigtes en digte kusstreke. Hulle bly een-een of in pare. Die voel is gemiddeld 22 cm groot en weeg 59 gram. In Engels staan die voel bekend as die Southern boubou. Alho ...

                                               

Suidelike-balkghieliemientjie

Die Suidelike-balkghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in riviere aan die ooskus van Suider-Afrika vanaf die Saverivier tot by die Pongolarivier. In Engels staan die vis bekend as die Southern barred minnow.

                                               

Suider-Afrika

Suider-Afrika of Suidelike Afrika is die suidelike gedeelte van die kontinent van Afrika. Die gebied word nie altyd presies dieselfde afgebaken nie. n Algemene afbakening, veral vir geografiese en ekologiese doelwitte, is die gebied suid van die ...

                                               

Suider-Afrikaanse ietermagog

Die Suider-Afrikaanse ietermagog, ook slegs bekend as die ietermagog of die ietermagô, is n soogdier wat se lyf met harde horingskubbe oortrek is en in die oostelike en suidelike dele van Afrika voorkom. n Volwasse ietermagog is ongeveer 100 cm, ...

                                               

Suider-Afrikaanse longvis

Die Suider-Afrikaanse longvis, of slegs longvis, is kwesbare varswatervis wat in noordoostelike dele van Suider-Afrika voorkom. Dit is een van twee subspesies van Protopterus annectens, die ander subspesie, Protopterus annectens brieni, word meer ...

                                               

Suidwes-Afrika-veldtog

Die Suidwes-Afrika-veldtog was n koloniale byvertoning van die Eerste Wêreldoorlog vanaf Augustus 1914 tot Julie 1915. Dit het gelei tot gevegte om die Duitse kolonie Suidwes-Afrika. Die gevegte het ook uitgebrei tot die suidelike grens van Portu ...

                                               

Suiker

Hierdie artikel behandel tafelsuiker of sukrose wat in huishoudings gebruik word. Vir n oorsig oor die groep van mono- en disakkariede sien gerus suikers. Suiker afgelei van die Arabiese sukkar en die Sanskrit-woord sharkara शर्करा "suiker", "ron ...

                                               

Suikerbeet

Die suikerbeet of beetwortel is n wortelgewas wat gekweek word vir die ontginning van suiker. Die plant is n kweekproduk binne die beetspesie. Daar bestaan n hele aantal rasse, wat verenig word onder die kultivargroep altissima. Die plant word to ...

                                               

Suikerbekkies

Nectariniidae is n familie van voels wat aan die orde van sangvoels behoort. Die meeste spesies kom in Afrika, Suid- en Suidoos-Asie voor, hoewel enkele spesies ook in die noorde van Australie voorkom. In Suid-Afrika word hulle suikerbekkies geno ...

                                               

Suikerbosvoël

Die familie suikerbosvoels is die enigste voelfamilie wat eie is aan Suider-Afrika. Kenmerkend vir die twee spesies is die buitengewoon lang sterte en die lang, geboe snawels. Die familie van die suikerbosvoels bestaan uit slegs twee spesies, naa ...

                                               

Suiwelproduk

Suiwelprodukte is voedsel wat van die melk van soogdiere vervaardig word. Voorbeelde van suiwel sluit in, kaas, botter, roomys, jogurt, karringmelk, kondensmelk, poeiermelk, ens. Suiwelprodukte is gewoonlik hoe energie-verskaffende voedselprodukt ...

                                               

Sukkulensie-indeks

Die sukkulensie-indeks is n rowwe maat vir die sukkulensie van n vetplant. Dit is gedefinieerd as S I = M w M p {\displaystyle SI={\frac {M_{w}}{M_{p}}}} M w {\displaystyle M_{w}}:Waterinhoud van volledig gehidrateerde plant Hierdie grootheid is ...

                                               

Sukkulente Karoo

Die Sukkulente Karoo is ’n WWF-ekostreek wat behoort tot n woestynagtige bioom in Suid-Afrika en Namibie. Dit strek al met die kuslyn van Suidwes-Namibie en die Noord-Kaap in Suid-Afrika langs, waar die koue Benguelastroom dikwels mis veroorsaak. ...

                                               

Süleymaniye-moskee

Die Süleymaniye-moskee is ’n Ottomaanse keiserlike moskee gelee op die tweede heuwel van Istanboel, Turkye. Dit is die tweede grootste moskee in die stad een van die bekendste besienswaardighede.

                                               

Sulfaat

n Sulfaat is n sout wat die komplekse ioon SO 4 2- bevat of n ester wat n -SO 4 -groep bevat. Die ioon is die suurres van swaelsuur, H 2 SO 4. Die ioon het n tetraedriese vorm en die sentrale atoom het n oksidasietoestand van +6. In beginsel is d ...

                                               

Sulla

Lucius Cornelius Sulla was n Romeinse konsul in die jaar 88 v.C. wat sy leer teen die stad Rome self aangevoer het en later diktator geword het.

                                               

Sultan Ahmet-moskee

Die Sultan Ahmet-moskee is ’n historiese moskee in Istanboel, die grootste stad in Turkye en van 1453 tot 1923 die hoofstad van die Ottomaanse Ryk. Dit is algemeen bekend as die Blou Moskee vanwee die blou teels waarmee dit binne versier is. Dit ...

                                               

Sumer

Sumer was een van die antieke beskawings in Suid-Mesopotamie, die hedendaagse Suid-Irak, tydens die vroee Bronstydperk. Hoewel die vroegste voorbeelde van skrif in die streek nie verder terug as omstreeks 2500 v.C. strek nie, meen moderne histori ...

                                               

Sumerogram

Die Sumeriers, wat eerste wigskrif gebruik het, het woordstamme met woordtekens geskryf en die grammatikale uitgange en voorvoegsels met lettergreeptekens. Ander wigskriftale soos Akkadies, Elamities, Horeties, Urarties en Hetities het die Sumeri ...

                                               

Maud Sumner

Maud Eyston Sumner is in 1902 in Johannesburg gebore. Sy het reeds as kind begin teken en hoewel sy van n vroee ouderdom af kuns haar loopbaan wou maak, het sy in 1925 eers formele kunsonderrig ontvang. Haar vader het daarop aangedring dat sy eer ...

                                               

Gideon Sundbäck

Gideon Sundbäck was ’n Sweeds-Amerikaanse elektriese ingenieur. Hy word geassosieer met sy werk in die ontwikkeling van die ritssluiter.

                                               

Sundevall-bladneusvlermuis

Die Sundevall-bladneusvlermuis kom hoofsaaklik voor die oostelike dele van Suid-Afrika, Mosambiek, en sentraal-noord in Namibie.

                                               

Superellips

Die superellips is die meetkundige figuur wat in die Cartesiese koördinaatstelsel gedefinieer word as die versameling punte met | x a | n + | y b | n = 1 {\displaystyle \left|{\frac {x}{a}}\right|^{n}\!+\left|{\frac {y}{b}}\right|^{n}\!=1} waar n ...

                                               

Superklipvis

Die Superklipvis is n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en word aan die suid- en weskus aangetref. In Engels staan die vis bekend as die Klipfish. Die vis kom voor in getyrotspoele en tussengetypoele. Dit word nie langer as 30 cm nie.

                                               

Supermarine Attacker

Die Supermarine Attacker is n Britse vegvliegtuig wat ontwerp is sodat die Britse Lugmag so gou as moontlik nog n vegvliegtuig in diens kon kry. Hulle het eenvoudig n Rolls-Royce Nene-motor met die vlerke en onderstel van die suiermotor aangedrew ...