ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 102




                                               

Swartkurper

Die Swartkurper is n varswatervis wat in die oostelike riviere van Suider-Afrika voorkom, vanaf die Zambezirivier tot by Mkuze in KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Black tilapia.

                                               

Swartkwasmuishond

Die swartkwasmuishond is n muishond wat onder andere in sentraal, die noorde en ooste van Suid-Afrika, Botswana, Mosambiek en Zimbabwe voorkom. Die muishond is verwant aan die Kaokolandse Swartkwasmuishond.

                                               

Swartmamba

Die slang is olyfgroen of grys met n liggroen pens met donker kolle. Jong slange is ligter van kleur as volwasse slange. Die slang maak sy kop bak wanneer dit bedreig word. Die slang word 2.5 - 4.5 m lank. Anders as wat sy naam aandui, is die swa ...

                                               

Swartmarlyn

Die Swartmarlyn word aangetref vanaf Valsbaai tot verby Maputo. Dit is n snawelvis. Dit word tot 4m lank en weeg tot 354 kg. Dit kom in die oopwater voor. Dit is donkerblou tot swart op die rug en het n silwerwit pens. In Engels staan die vis bek ...

                                               

Swartnekdobbertjie

Swartnekdobbertjie is n redelike maar algemene gelokaliseerde standvoel en nomade wat leef by mere, panne, en beskutte baaie. In Engels staan die voel bekend as die Black-necked Grebe of Eared Grebe

                                               

Swartnekswaan

Swartnekswane is inheems aan die suidelike helfte van Suid-Amerika, met name Brasilie, Uruguay, Paraguay, Argentinie en die Falkland-eilande. Hulle broei op die Falkland-eilande, asook in Patagonie en Tierra del Fuego, en sal dan in die wintermaa ...

                                               

Swartneusrooibok

Die swartneusrooibok is n wildsbok wat in die noordweste van Namibie voorkom. Dit staan ook bekend as die swartgesigrooibok.

                                               

Swartnooi

Die Swartnooi is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Black and white snapper.

                                               

Swartogies-slangpaling

Die Swartogies-slangpaling is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee, die eilande van die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die paling bekend as die Spotted sn ...

                                               

Swartpensglansspreeu

Die Swartpensglansspreeu is n gelokaliseerde algemene standvoel in kus- en rivierwoude. Die voel is n ongereelde besoeker in die verre suide van sy gebied. Die voel is 19 cm groot en weeg 46 - 68 gram. In Engels staan die voel bekend as die Black ...

                                               

Swartpootbrandervoël

Die swartpootbrandervoel is n diepseemeeu en seldsame swerwer wat effens groter is as die mikstertmeeu. Die voel broei in die Palearktiese gebied en steek selde die ewenaar oor. Dit is nog net drie keer in Suid-Afrika aangeteken en wel aan die We ...

                                               

Swartrand-blaasop

Die Swartrand-blaasop is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot die by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Blackedged puffer.

                                               

Swartrand-seepaling

Die Swartrand-seepaling is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Moustache conger.

                                               

Swartrand-vlindervis

Die Swartrand-vlindervis is n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Somalie tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al in Algoabaai gesien. In Engels staan die vis bekend as die Blackedged butterflyfish.

                                               

Swartreier

Die reier is 50 tot 60 cm lank en weeg 280 tot 380 gram. Dit verskil van die Rooikeelreier deurdat hy n bonkiger, heeltemal donker reier met donker bene en heldergeel pote is. Hy het die sonderlinge gewoonte om sy vlerke oop te sprei soos n sambr ...

                                               

Swartrenoster

Die swartrenoster is n renosterspesie endemies aan die oostelike en suidelike gebiede van Afrika. Saam met die witrenoster is dit een van die twee renostersoorte wat in Suid-Afrika voorkom. Die spesie in die algemeen word geklassifiseer as n krit ...

                                               

Swartrug-beitelbek

Die Swartrug-beitelbek is n varswater vis wat voorkom in die Ruorivier en sytakke van die laer Zambezirivier stelsel. In Engels staan die vis bekend as die Blacktop chiselmouth.

                                               

Swartrug-ghieliemientjie

Die Swartrug-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier, Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, Kafuerivier en die Zambiese gedeelte van die Kongorivier. In Engels staan die vis bekend as Thamalakane barb.

                                               

Swartrug-vlindervis

Die Swartrug-vlindervis is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by sentraal KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blackback butterflyfish.

                                               

Swartruggens

Die dorp is in 1875 op die plaas Brakfontein gestig. Die eerste winkel is eers 20 jaar later daar geopen. Die spoorlyn vanaf Krugersdorp na Mahikeng het die dorp teen 1907 bereik. Diamante is in 1932 noord van die dorp ontdek en n paar klein delw ...

                                               

Swartrugkwarteltjie

Die swartrugkwarteltjie is n standvoel wat aan die suidkus van KwaZulu-Natal, Eswatini en verder noord kuslangs voorkom. Dit word ook in die onmiddellike binneland vanaf die noordkus van KwaZulu-Natal tot in sentraal-Zimbabwe aangetref. In Engels ...

                                               

Swartrugmalmok

Die swartrugmalmok of swartrugalbatros is n pelagiese seevoel wat in kusgebiede in die Suidelike Halfrond aangetref word. Dit is n bedreigde spesie, maar tog die algemeenste en mees wyd verspreide malmok. n Volwasse swartrugmalmok het lang, regui ...

                                               

Swartrugtinktinkie

Die swartrugtinktinkie is n amper-endemiese algemene standvoel wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika van die suide van KwaZulu-Natal tot in Mosambiek. Hier kom hulle voor in vleigebiede en laaglande. Die voel is 13 cm groot en weeg 13 gram. ...

                                               

Swartsaal-luiperdkabeljou

Die Swartsaal-luiperdkabeljou is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; asook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Black-saddled leopardgrouper.

                                               

Swartsaal-nabootser

Die Swartsaal-nabootser is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank. Die onvolwasse vissies is al by Algoabaai opgemerk. In Engels staan die vis bekend as die Blacks ...

                                               

Swartsaalbokvis

Die Swartsaalbokvis vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis is helderrooi tot pienk van kleur met n swart saal oor die stertvinsteel. Daar is ook n donker streep deur die oog en twee voeldrade op die ken. Die vis kom op s ...

                                               

Swartseevloot

Die Swartseevloot is ’n groot, strategiese afdeling van die Russiese Vloot wat sedert die laat 18de eeu in die Swart- en Middellandse See aktief is. Die vloot se basisse is verskeie hawens in die Swartsee en die See van Azof, terwyl sy infrastruk ...

                                               

Swartspikkel-blaasop

Die Swartspikkel-blaasop is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted puffer.

                                               

Swartspikkel-rubberlip

Die Swartspikkel-rubberlip is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan, die Rooisee en die Persiese Golf, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted rubberlip.

                                               

Swartstert-akkedisvis

Die Swartstert-akkedisvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail lizardfish.

                                               

Swartstert-chromis

Die swartstert-chromis is n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan; meer spesifiek die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail chromis.

                                               

Swartstert-dikkop

Die Swartstert-dikkop is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Spot-tail dartfish.

                                               

Swartstert-sandspiering

Die Swartstert-sandspiering is n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Blacktail sandperch.

                                               

Swartstreep-veër

Die Swartstreep-veer is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Rooisee tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Blackstripe sweeper.

                                               

Swartswaan

Die swartswaan is endemies aan Australie en Tasmanie, maar is deur mense na Nieu-Seeland en Europa as troeteldiere geneem en kan vandag ook in die natuur aangetref word. In Australie verkies hulle hoofsaaklik die moeraslande van Suid-Australie en ...

                                               

Swarttip-koningvis

Die Swarttip-koningvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Blacktip kingfish.

                                               

Swartvin-drievin

Die Swartvin-drievin is n vis wat in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as Blackfin triplefin.

                                               

Swartvin-klipkabeljou

Die swartvin-klipkabeljou vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en slegs in sekere dele van die Indiese Oseaan voorkom. Dit kom aan die ooskus van Afrika voor suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bek ...

                                               

Swartvin-rifhaai

Die Swartvin-rifhaai is n haai wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek. In Engels staan die haai bekend as die Blackfin reef shark.

                                               

Swartvlei

Swartvlei is n soutwatermeer aan die Tuinroete tussen George en Knysna. Dit is die grootste en diepste van al die vleie tussen George en Knysna. Dit vorm n lagune met n oppervlakte van 1100ha en word gevoed deur die Dieprivier, Wolwerivier, Karat ...

                                               

Swartvleiloerie

Die Swartvleiloerie is n standvoel wat voorkom in die noorde van KwaZulu-Natal, Mosambiek, die Caprivistrook en Noord- en Oos-Zimbabwe. In Engels staan die voel bekend as die Black Coucal.

                                               

Swartwang-bontpaling

Die Swartwang-bontpaling is n vis wat wydverspreid in die Stille- en Indiese oseane voorkom, en meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Blackcheek moray.

                                               

Swartwattel

Die swartwattel is n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan die suidooste van Australie asook Tasmanie. Die boom groei in grasvelde, langs paaie, waterlope en woudrande.

                                               

Swartwildebees

Die swartwildebees is n groot wildsbok wat in die hoe velde van Suider-Afrika voorkom. Die spesie het uitsterwing in die gesig gestaar, maar bevolkings in privaat gebiede en natuurreservate het na 1994 met sukses toegeneem. Volwasse swartwildebee ...

                                               

Swartwindswael

Die swartwindswael is n algemene standvoel en gedeeltelike trekvoel. Die voel is 18 cm lank en 35 - 50 g groot. Die voel broei in klein kolonies en soms saam met die Witpenswindswaels. In Engels staan die voel bekend as die African Black Swift.

                                               

Swartwitpens

Die swartwitpens is n groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom. Paring vind tydens die somer plaas. Die koei is nege maande dragtig en n enkele kalf word tussen Januarie en Maart gebore. Die swartwitpens het n ...

                                               

Swartwou

Die swartwou is n gelokaliseerde Palearktiese-broeier en somerbesoeker gedurende Oktober tot Maart. Hulle leef in n groot verskeidenheid habitats wat wissel van woudrande tot halfwoestyn. In Engels staan die voel bekend as die black kite.

                                               

Swaweldioksied

Swaweldioksied is n chemiese verbinding van swawel en suurstof met n formule SO 2. By kamertemperatuur is dit n kleurlose gas met n stekende, verstikkende reuk. Die gas word by verbranding van swawel gevorm: S + O 2 → S O 2 {\displaystyle S+O_{2} ...

                                               

Swazis

Die Swazis is n Bantoevolk in Suider-Afrika. Hulle woon hoofsaaklik in Eswatini, Suid-Afrika en in die suide van Mosambiek. Die Swazis se taal is Swazi. Van die 2.5 miljoen Swazis woon n groot deel in Suid-Afrika.

                                               

Sweeftuig

n Sweeftuig is n tipe vliegtuig wat op sy eie deur die lug kan sweef. Sweeftuie is, anders as n warmlugballon of lugskip, swaarder as lug. n Sweeftuig kan so klein as n opgevoude papiervliegtuig wees, of groot genoeg om passasiers te dra. Sweeftu ...