ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 105




                                               

Thabana Ntlenyana

Thabana Ntlenyana is die hoogste punt in Lesotho en die hoogste bergpiek in Suider-Afrika en die Drakensberge. Die piek is net noord van die Sanipas in die Drakensberge, in oostelike Lesotho net wes van die grens tot die Suid-Afrikaanse provinsie ...

                                               

Thabazimbi

Die dorp het sy ontstaan te danke aan die buitengewone ryk ystererts wat JH Williams in 1919 by Vliegpoort ontdek het. Die erts is deur die regering gekoop vir die pasgestigte Yskor 1928 wat in 1931 met sy bedrywighede begin het. n Takspoorlyn is ...

                                               

Thailand

Thailand, amptelik die Koninkryk Thailand, is n land in Suidoos-Asie met n oppervlakte van 513 120 km² en n bevolking van sowat 67 miljoen. Thailand word ook Siam genoem, wat die land se amptelike naam was tot 23 Junie 1939. Die woord "Thai" bete ...

                                               

Thamalakane-ghieliemientjie

Die Thamalakane-ghieliemientjie is n varswater vis wat voorkom in die Okavangorivier en die boonste gedeelte van die Zambezirivier. In Engels staan die vis bekend as Thamalakane barb.

                                               

The Baths

The Baths is n warmwaterbron naby Citrusdal. Hierdie bron lê waar n nou kloof doodloop by 32° 44.159 suid en 19° 2.436 oos, op die westelike oewer van die Olifantsrivier en 14 km suid van die dorp. Die kloof is dig begroei met inheemse bome. Daag ...

                                               

The Beach Boys

Die Beach Boys is n Amerikaanse pop-groep wat in 1961 gestig is en wie se musiek vandag nog gewild is. Baie van hulle liedjies handel oor jong mense in Kalifornie wat die lewe geniet, in die see baljaar, branders ry, partytjie hou en in vinnige m ...

                                               

The Beatles

The Beatles was n legendariese rock n roll-groep wat bestaan het uit vier Britse jongelinge uit Liverpool, naamlik John Lennon, Paul McCartney, Ringo Starr en George Harrison. Hierdie groep het die wêreld se treffersparade reg deur die sestigerja ...

                                               

The Brady Bunch

The Brady Bunch is n Amerikaanse TV-reeks van die 1960’s en 1970’s oor die avonture van ’n groot, gelukkige gesin met goedgemanierde kinders. Die sitkom is deur Sherwood Schwartz geskep en van 26 September 1969 tot 8 Maart 1974 op ABC uitgesaai. ...

                                               

The Bronx

The Bronx is die mees noordelike stadsdeel een van vyf munisipaliteite van New York. Dit het n geskatte bevolking van 1 455 720 in 2016 gehad en n oppervlakte van 150 km². Dit grens aan Manhattan in die suide. Die stadsteel is na Jonas Bronck gen ...

                                               

The Cat in the Hat

The Cat in the Hat is ’n gewilde kinderboek deur die Amerikaanse skrywer Dr. Seuss wat in rymformaat geskryf is en sketse bevat. Die boek is die eerste keer in 1957 gepubliseer. Dit vertel die verhaal van ’n vreemde kat wat ’n hoe rooi-en-wit hoe ...

                                               

The Catcher in the Rye

The Catcher in the Rye is n boek deur J.D. Salinger oor ’n seun, Holden Caulfield, wat uit die skool wegloop en New York toe gaan. Die boek, waarvan die titel geïnspireer is deur een van die Skotse digter Robert Burns se gedigte, Comin Thro the R ...

                                               

The Cure

The Cure is n suksesvolle Engelse rockmusiekgroep wat in 1976 in Crawley, West Sussex tot stand gekom het. The Cure het in hul loopbaan dertien ateljeealbums en meer as dertig enkelspelers vrygestel. Die groepslidstruktuur het al verskeie kere ve ...

                                               

The Daily Planet

The Daily Planet is n denkbeeldige koerant in die Superman-stories waar Clark Kent bedags werk terwyl in sy spaar tyd mense help. Die koerant is in die fiktiewe stad Metropolis gesetel, waar Kent saam met sy kollegas Lois Lane, Jimmy Olsen en die ...

                                               

The Lookout

Sir Percy Fitzpatrick en sy vrou Lady Fitz is by The Lookout langs die Sondagsrivier naby Kirkwood begrawe. Die terrein is in 1953 tot n nasionale gedenkwaardigheid verklaar. The Lookout lê effens noord van Sunland, n nedersetting aan die pad tus ...

                                               

The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (rolprent)

The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring is n 2001-fantasierolprent deur die regisseur Peter Jackson. Dit is die eerste aflewering van die The Lord of the Rings -rolprenttrilogie en is gebaseer op die gelyknamige eerste volume van J. R. ...

                                               

Thebe, Egipte

Thebe is die Griekse naam van die stad in Antieke Egipte wat plaaslik bekend is as Waset. Dit is sowat 800 km suid van die Middellandse See, aan die oosoewer van die Nylrivier, gelee en val binne die grense van die moderne stad Luxor. Die Thebaan ...

                                               

Thegan

Thegan die ou Duitse woord vir "vegter", of Theganbert die ou Duitse woord vir "die beroemde stryder", was afkomstig van n edele Frankiese familie en ontvang vermoedelik sy opleiding as geestelike in Lorsch. Daarna, maar nie voor 814, was hy koor ...

                                               

Arnold Theiler

Sir Arnold Theiler was n Suid-Afrikaanse bakterioloog en stigter van die Onderstepoort Veeartsenykundige Laboratorium en die vader van Max Theiler. Hy is in Switserland gebore en kom in 1891 in Suid-Afrika aan as raadgewende veearts vir die Johan ...

                                               

Themistokles

Themistokles ; c. 524–459 v.C., was n Atheense politikus en generaal. Hy was een van n nuwe geslag politici wat opgang gemaak het in die vroee jare van die Atheense demokrasie, tesame met sy groot teenstander Aristides. As politikus was Themistok ...

                                               

Theo van Gogh

Theodorus "Theo" van Gogh was ’n Nederlandse kunshandelaar. Hy was die jonger broer van die skilder Vincent van Gogh; Theo se finansiele en emosionele steun het sy broer in staat gestel om sy lewe geheel en al aan skilderwerk te wy. Theo is op 33 ...

                                               

Theodorus I Laskaris

Theodorus I Komnenos Laskaris was van 1204 tot 1221/22 keiser van die Niceense Ryk. Hy is omstreeks 1174 gebore in die Laskaris-familie, ’n adellike maar taamlik onbekende Bisantynse familie van Konstantinopel. Hy was die seun van Manuel Laskaris ...

                                               

Theodosius II van Bisantium

Theodosius II was die Bisantynse keiser van 408 tot 450. Hy was ook bekend as Theodosius die Jonge en Theodosius die Kalligraaf. Hy is veral daarvoor bekend dat hy die Theodosiese Wetboek uitgevaardig het en die Theodosiese Mure van Konstantinope ...

                                               

Theophilus Shepstone-standbeeld

Die standbeeld van sir Theophilus Shepstone staan in Pietermaritzburg op die hoek van Langalibalelestraat en Albert Luthuliweg in die tuin van die Tatham- kunsgalery. Dit is naby die setel van die KwaZulu-Natalse provinsiale regering en die Konin ...

                                               

Theropoda

Theropoda, of die teropodes, is beide ’n suborde van tweevoetige Saurischia-dinosourusse en ’n klade wat bestaan uit dié suborde en sy afstammelinge. Dinosourusse wat tot die suborde behoort het, was hoofsaaklik vleisvreters, hoewel ’n paar groep ...

                                               

Thesaurus Linguae Latinae

Die Thesaurus Linguae Latinae, is die onvoltooide eentalige woordeboek van die Latynse taal, wat al die Latynse woordeskat vanaf sy beginjare vaslê tot en met die woordgebruik deur die aartsbiskop en ensiklopedieskrywer, Isidorus van Sevilla, dit ...

                                               

Arnt Leonard Thesen

Arnt Leonard Thesen en sy familie het in 1869 uit Noorwee in Suid-Afrika aangekom met n skoener, die Albatros. Na die noodlot hulle getref het, het hulle in Knysna gevestig geraak; hulle eindbestemming was aanvanklik Nieu-Seeland. Hy het n maatsk ...

                                               

Theunissen

Theunissen is n dorp in die middel van die Vrystaat, in Suid-Afrika sowat 39 km noordwes van Winburg en 122 km noord van Bloemfontein. Die dorp lê op die rand van die Vrystaatse Goudveld.

                                               

Thomas Becket

Thomas Becket was ’n Britse priester wat die aartsbiskop van Kantelberg geword het. Hy het ’n ernstige appeltjie te skil gehad met koning Hendrik II van Engeland, en dié het glo gesê: Who will rid me of this turbulent priest? As gevolg daarvan he ...

                                               

Thomas Beecham

Sir Thomas Beecham was n Britse dirigent. Hy het die Londen Filharmoniese Orkes in 1932 en die Koninklike Filharmoniese Orkes in 1946 gestig. Beecham was een van die bekendste dirigente van sy tyd en het n groot invloed op klassieke musiek in die ...

                                               

Thomas Bowler

Thomas Bowler was ’n Engelse skilder wat aan die Kaap gewerk het. Hy het veral landskap-, see- en straattonele en belangrike historiese gebeurtenisse geskilder. Van sy werke is in die William Fehr-versameling, William Humphreys-kunsgalery en die ...

                                               

Thomas François Burgers

Thomas François Burgers was n omstrede teoloog en n ongewilde president van die ou Zuid-Afrikaansche Republiek. Hy volg Marthinus Wessel Pretorius in 1872 op en dien as die tweede president van die ZAR tot die Britse anneksasie in 1877.

                                               

Thomas van Aquino

Thomas van Aquino, Aquinas of Thomas Aquinas was n Italiaanse filosoof en teoloog. Hy is die invloedrykste sistematiese denker op teologiese en wysgerig gebied uit die middeleeue. Sy idees het n belangrike invloed op die Rooms-Katolieke geloof gehad.

                                               

Thomas Victor Bulpin

T.V. Bulpin was n produktiewe Suid-Afrikaanse skrywer, hoofsaaklik van reisverhale. Hy was die outeur van boeke soos Discovering Southern Africa, Illustrated Guide to Southern Afica, Lost Trails of the Transvaal, Shakaïs Country, The Great Trek, ...

                                               

Thomas-Morse S-4

Die Thomas-Morse S-4 was n Amerikaanse, enkelsitplek, dubbeldekker opleidingsvliegtuig wat eers in Junie 1917 sy nooiensvlug voltooi het. Die Thomas-Morse Aircraft Corporation is gestig in Januarie 1917 deur die Engels gebore Thomas-broers met di ...

                                               

Thornham

Thornham is n landbounedersetting in die Tsitsikammastreek. Dit is die eerste dorpie oos van die Stormsrivierbrug op die N2-nasionale pad en sy naam staan met witgekalkte klippe teen die berghang uitgepak. In 1860 het Thorne en Cunningham n deel ...

                                               

Thortveitiet

Thortveitiet is n seldsame skandiumsilikaat-mineraal met die formule 2 Si 2 O 7 Dit is genoem van Gunder Olaus Olsen Thortveit Dit word in granietpegmatiete in die Iveland-Evje-gebied van Noorwee en die Befanamo-gebied van Madagaskar aangetref. D ...

                                               

Tiananmen-plein

Tiananmen-plein, of die Plein van Hemelse Vrede, is n groot stadsplein in Sentraal-Beijing, China, wat genoem is na die Poort van Hemelse Vrede, wat noord daarvan gelee is en dit van die Verbode Stad afsluit. Tiananmen-plein is die derde grootste ...

                                               

Tibet

Hierdie artikel handel oor die geografiese gebied. Vir die outonome gewes in die Volksrepubliek China, sien Outonome Gewes Tibet. Tibet is n geografiese gebied op die Hoogland van Tibet. Dit word hoofsaaklik deur Tibettane, een van die 56 ampteli ...

                                               

Tier

Die tier is n vleisetende soogdier wat tot die familie van katagtiges behoort, een van die vier groot katte wat tot die genus Panthera behoort. Tiere is jagtende roofdiere. Hulle kom in Asie, veral in Indie, China en Siberie voor.

                                               

Tier-engelvis

Die Tier-engelvis is n vis endemies aan Suid-Afrika en kom aan die ooskus vanaf Margate tot by Mosambiek voor. In Engels staan die vis bekend as die Tiger angelfish.

                                               

Tierboskat

n Volwasse tierboskat het n gemiddelde hoogte van 50 cm en n lengte van ongeveer 130 cm, insluitende sy stert, wat ongeveer 40 cm lank kan wees. Die tierboskat is n slank en langbenige kat, met n kort stert. Hy het n klein kop met groot, ovaal or ...

                                               

Tierhaai

Die tierhaai is n groot haaispesie wat vanaf Valsbaai tot by Mosambiek aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Dit is een van die min haaie wat gevaarlik is vir mense. In Engels staan die haai bekend as die Tiger shark. Die volwasse haaie het donker ...

                                               

Tierkardinaal

Die Tierkardinaal is n vis wat voorkom in die Indo-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Tiger cardinal.

                                               

Tierklipkabeljou

Die Tierklipkabeljou is n vis wat voorkom in suidelike Madagaskar, Mosambiek en KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Tiger rockcod.

                                               

Tierluislang

Die tierluislang is die kollektiewe benaming vir die Indiese en Birmaanse luislang. Dit is n slangsoort van die Luislange en word by die geslag Egte Luislange ingedeel. Twee subspesies word erken, wat heel onlangs ook as afsonderlike spesies besk ...

                                               

Tierslang

Die tierslang is n slang wat voorkom in die noorde van Suidelike Afrika en verder noordwaarts tot in sentrale Afrika. Daar is twee tierslange: Beetz se Tierslang wat van die Wes-Kaap tot die Noord-Kaap en Namibie voorkom. Die Damaratierslang n su ...

                                               

Tiervis

Die tiervis is n roofvis en n varswatervis wat in die Okavango- en Zambeziriviere en ook in riviere in die Laeveld voorkom. Buite Suider-Afrika kom die vis voor in die Kongorivier, Tanganjikameer en ander riviere in Noord- en Wes-Afrika. Die Tier ...

                                               

Tikal

Tikal is een van die grootste argeologiese vindplekke en stedelike gebiede van die Voor-Colombiaanse Maya-beskawing met merkwaardige ziggoerate. Dit is in die argeologiese streek van die Petén-bekken in die noorde van die huidige Guatemala gelee. ...

                                               

Tikmasjien

n Tikmasjien is n meganiese-, elektromeganiese-, of elektriese apparaat, voorsien van sleutels waarmee skryftekens op papier gedruk kan word. Voor die tikmasjien uitgevind is, is briewe en amptelike dokumente deur klerke per hand geskryf. n Tikma ...

                                               

Tilapia

Tilapia is n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. n Kenmerk van die genus is die swart kol op die basis van die dorsale vin en hulle is plantvreters. Dit is n gewilde eetvis.