ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 107




                                               

Tooi-lipvis

Die Tooi-lipvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Adorned wrasse.

                                               

Toom-snellervis

Die toom-snellervis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese- en Stille oseane, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bridle triggerfish.

                                               

Toonhoogte

Toonhoogte is ’n waargenome eienskap van klanke wat toelaat dat hulle in ’n frekwensie-verwante toonleer gerangskik kan word. In algemener sin is toonhoogte die eienskap wat dit moontlik maak om klanke as "hoer" en "laer" in vergelyking met mekaa ...

                                               

Toorwater

Die oostelike punt van die Swartbergreeks en n klein bergreeks bekend as die Slypsteenberge vorm n diep en nou kloof bekend as Toorwaterpoort waardeur die Trakarivier vanuit die Groot Karoo die Klein Karoo binnekom en net suid van die kloof by di ...

                                               

Topkapi-paleis

Die Topkapı-paleis of in Ottomaanse Turks: طوپقپو سرايى, gewoonlik getranslitereer as "Topkapi") is ’n paleis in Istanboel, Turkye. Dit was vier eeue lank die amptelike woning van die Ottomaanse sultans, van 1465 tot 1856. Die paleis is ook gebru ...

                                               

Toring (skaak)

n Toring is n stuk in die bordspel skaak. Die toring behoort te same met die dame tot die swaar stukke wat die kragtigste stukke op die skaakbord is. Elke speler begin die spel met twee torings, een in elke hoek aan hulle eie kant. In sommige tal ...

                                               

Torpedinidae

Die Drilvisse is n vis-familie wat hoort tot die orde Torpediniformes. Daar is slegs een genus met sewentien spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Torpedo

n Torpedo is n projektiel wat deur duikbote, skepe en vliegtuie in water gelanseer word om ander skepe en duikbote te vernietig. Die koms van die torpedo het tot die skepping van twee nuwe tipe skepe gelei naamlik die torpedoboot en die torpedojaer.

                                               

Torpedoboot

Die torpedoboot het ontstaan nadat die torpedo suksesvol ontwerp en getoets is. Daar was egter onsekerheid hoe die wapen hanteer moes word en na n ondersoek het die Britse Vloot besluit dat spesiale bote gebou moes word om torpedos te dra en af t ...

                                               

Torpedojaer

Voor die ontwikkeling van die selfaangedrewe torpedo was see-oorloe beslis deur die nasie wat die skepe met die grootste kanonne gehad het. Die slagskip was die grootste vaartuig op see en van die grootstes het 21-duim kanonne gedra. Die skepe wa ...

                                               

Torpedolipvis

Die torpedolipvis is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan. In Engels staan die vis bekend as die Torpedo wrasse.

                                               

Tortonium

Die Tortonium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 11.6 tot ...

                                               

Totalitarisme

Totalitarisme verwys na n ideologie waarvolgens die owerheid geen beperkinge erken vir sy mag nie, en daarna strewe om elke aspek van publieke en private lewe te reguleer, sover dit uitvoerbaar is. Totalitêre regimes behou politieke mag deur n al ...

                                               

Tournaisium

Die Tournaisium is die onderste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede in onderskeidelik die sisteem en periode Karboon. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die Tournaisium was van ...

                                               

Township-kuns

Township-kuns is n kunsrigting eie aan die politieke en sosiale struktuur van die Swart gemeenskap in Suid-Afrika en is deur Swart kunstenaars soos Mslaba Dumile, Andrew Motjouadi, Julian Motau en Leonard Matsoso ontwikkel. Township-kuns lewer so ...

                                               

Spencer Tracy

Spencer Bonaventure Tracy was ’n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy natuurlike styl en veelsydigheid. In ’n loopbaan wat oor 37 jaar gestrek het, is hy vir nege Oscars benoem vir beste akteur, waarvan hy twee gewen het. Hy deel die rekord v ...

                                               

Tradisionele Afrika-kuns

Tradisionele Afrika-kuns is die kuns wat deur die bevolkingsgroepe in Afrika suid van die Sahara ontwikkel. Dit sluit nie die gebied noord van die Sahara in nie, omdat dit onder die Arabiese invloedsfeer val. Behalwe in musiek, het die Arabiese i ...

                                               

Tradouwpas

Die Tradouwpas is n bergpas in die Wes-Kaap op die R324-streekroete deur die Langeberge. Die pas verbind Swellendam op die N2 via Suurbraak met Barrydale op die R62 in die Klein Karoo. Die pas is 12km lank, bereik n hoogte van 351m bo seevlak en ...

                                               

Trafalgar-klas duikboot

Die Trafalgar-klas duikboot is n klas kernaangedrewe duikbote van die Britse Vloot wat missiele dra. Die klas bestaan uit sewe duibote: Trafalgar, Turbulent, Tireless, Torbay, Trenchant, Talent en Triumph. Gesamentlik was hulle bekend as die T-bo ...

                                               

Tralielampogie

Die Tralielampogie is n varswatervis wat in die Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier, die onderste gedeelte van die Shirerivier, die Pungwe-Buzirivierstelsels naby Beira, die Luapularivier en ook gedeeltes van die Kongorivie ...

                                               

Transkei

Die voormalige Transkei was die eerste en grootste van die voormalige onafhanklike Swart tuislande, wat onder die bewind van die Nasionale Party geskep is, met n oppervlak van 38 712 vierkante kilometer en 3.2 miljoen inwoners. Die gebied is sede ...

                                               

Transsilvanië

Transsilvanie is ’n historiese streek in wat vandag die sentrale deel van Roemenie is. Dit word in die ooste en suide deur die Karpate begrens; in die weste strek die historiese Transsilvanie tot by die Apusenibergreeks. Die term sluit ook soms d ...

                                               

Trappe van vergelyking

Trappe van vergelyking is vorme van byvoeglike naamwoorde of bywoorde. n Byvoeglike naamwoord in Afrikaans kan drie vorme aanneem om die sterkte van die naamwoord aan te dui. As voorbeeld kan n voorwerp as groot, nog groter of as die heel grootst ...

                                               

Carolus Tregardt

Carolus Johannes Tregardt ook bekend as Carolus Trichardt, ontdekkingsreisiger en Voortrekker, was die oudste seun van Louis Tregardt, Voortrekkerleier. Hy was die vader van Kolonel Stephanus Petrus Erasmus Tregard S.P.E. Trichard wat n groot kry ...

                                               

Trek Airways

Trek Airways, wat in 1953 gestig is deur die afgetrede Duitse generaalmajoor Friedrich Wilhelm von Mellenthin 1904-1997, was die enigste Suid-Afrikaanse lugredery afgesien van die Suid-Afrikaanse Lugdiens wat internasionale vlugte verskaf het. Aa ...

                                               

Trekarbeid

n Trekarbeider is n rondtrekkende werker wat slegs vir n bepaalde en gewoonlik kort tydperk vir n spesifieke taak by n bepaalde werkgewer in diens geneem word. Hy gaan dus van n plek waar geen aanvraag vir sy arbeid bestaan nie na n plek waar daa ...

                                               

Trekkormorant

Die Trekkormorant is n seevoel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en endemies is aan suidelike Afrika. In Engels staan hulle bekend as die Cape Cormorant.

                                               

Trem

n Trem is n openbare mensevervoerstelsel op spore wat gewoonlik deur elektriese motore aangedryf word. Die elektriese motore verkry hul krag uit oorhoofse kabels. Gewoonlik ry n trem op spesiale spore wat op die openbare pad lê, sodat die trem tu ...

                                               

Vladimir Tretchikoff

Vladimir Tretchikoff was n bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar wat in Rusland gebore is. Die verkope van sy kunswerke en reproduksies daarvan is trouens die beste ter wêreld. Hy het al talle geslaagde uitstallings in Suid-Afrika, die VSA, Kanada e ...

                                               

Treurden

Die treurden is n indringerplant en keeldraende boom wat tot 20 m hoog word. Dit groei in vogtige grasvelde, woudrande en paddeurgrawings. Die boom is inheems in Meksiko en Sentraal-Amerika. In Suid-Afrika groei dit in die oostelike gedeeltes; va ...

                                               

Treurrivier-ghieliemientjie

Die Treurrivier-ghieliemientjie is n varswatervis wat in die bolope van die Blyderivier, Mpumalanga voorkom. Dit het ook voorheen in die Treur- en Sabieriviere voorgekom. In Engels staan die vis bekend as die Treur river barb.

                                               

Treurvy

Die treurvy of Ficus benjamina is ’n spesie blomplante in die familie Moraceae, wat inheems is aan Suid- en Suidoos-Asie en Australie. Dit is die amptelike boom van Bangkok.

                                               

Treurwilger

Die Treurwilger is n genaturaliseerde boom, dus n indringerplant, in Suider-Afrika wat oorspronklik uit China kom. Daar kom slegs vroulike bome hier voor maar die bome het gevestig geraak deur vegatiewe voortplanting - n natuurlike gevolg van tak ...

                                               

Triakidae

Die Hondhaaie is n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Carcharhiniformes. Daar is sewe genera met 38 spesies wat hoort tot dié familie en sewe van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Triakontaschoinos

Die Triakontaschoinos is die Griekse naam vir n deel van Nubie wat gelee was tussen die eerste en tweede katarakte van die Nylrivier. Die naam beteken dertig myl en die gebied van dertig myl Nyldal lê suid van die twaalfde myl van die dodekaschoi ...

                                               

Triceratops

Triceratops, of die triseratopse of trikeratopse, is ’n genus van plantvretende dinosourusse wat in die Laat Maastricht-tydsnede van die Laat Kryt-periode, sowat 68 miljoen jaar gelede, vir die eerste keer voorgekom het in wat nou Noord-Amerika i ...

                                               

Triglidae

Die Knorhane is n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is agt genera met 125 spesies wat hoort tot dié familie en tien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Trinidad en Tobago

Trinidad en Tobago, amptelik die Republiek Trinidad en Tobago, is n eilandstaat in Noord-Amerika met n oppervlakte van 5 131 km² en n bevolking van 1 359 193 in 2018. Die land bestaan uit twee eilande: Trinidad en Tobago wat albei aan die Klein-A ...

                                               

Tripterygiidae

Die Drievinne is n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is dertig genera met minstens 140 spesies in die familie. Twaalf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

                                               

Tritium

Tritium of waterstof-3 is n isotoop van waterstof wat 3 nukleone bevat – 1 proton en 2 neutrone. Dit word ook soos volg geskryf: 3 1 H of slegs 3 H of T. Sy kern word n triton genoem.

                                               

Triton (maan)

Triton is die grootste maan van die planeet Neptunus en die eerste maan van dié planeet wat ontdek is. Dit is die sewende grootste maan in die Sonnestelsel. William Lassell het die maan op 10 Oktober 1846 ontdek, 17 dae ná die ontdekking van dié ...

                                               

Troje

Troje was ’n werklike en legendariese stad. Dit is die bekendste vir die Trojaanse Oorlog soos beskryf in die Epiese Siklus en veral die Ilias, een van die twee epiese gedigte wat vermoedelik deur Homeros geskryf is. Vandag is dit die naam van ’n ...

                                               

Tromboon

Die tromboon of skuiftrompet is n koperblaasinstrument en het sedert sy koms slegs enkele veranderinge ondergaan. In sy beginjare was die instrument baie gewild by kerkmusiek. Mozart, Bach, Händel en Gluck het almal in van hulle werke van die tro ...

                                               

Trompetter (vis)

Die trompetter is n vis wat in die Indiese-Pasifiese gebied, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, vanaf Oman tot by die Boesmansrivier by Port Alfred voorkom. Die vis het ook die Middellandse See deur die Suezkanaal binnegedring. In Engels s ...

                                               

Trompettersdrift

Trompettersdrift is een van die oudste oorgange in die Groot-Visrivier en was deel van die hoofpad van Grahamstad na Oos-Londen. Dit lê 27 km van die mond van die rivier, 41 km oos van Grahamstad op die pad na Peddie en n paar km stroomop van die ...

                                               

Trompetterswaan

Die trompetterswaan is die grootste voel endemies aan Noord-Amerika een van die grootste watervoels in die wêreld. Hierdie groot swane - die grootste van al die swane - het n vlerkspan van tot 3 m. Hulle het n spierwit veredos, met hul kenmerkend ...

                                               

Trompetvis

Die Trompetvis is n straalvinnige vis in die familie van Trompetvisse. Die visse kom in die Indies-Pasifistiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Oos-Londen voor. Die wetenskaplike naam vir die spesie is vir die eerste keer in 1766 deur Ca ...

                                               

Trompetvisse

Die Trompetvisse is n vis-familie wat tot die orde Syngnathiformes hoort. Daar is slegs een genus met drie spesies wat tot die familie hoort. Die familie kom in die tropiese Atlantiese Oseaan en Indies-Pasifiese area voor.

                                               

Tropiese botvis

Die Tropiese botvis is n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis bekend as Tropical flounder.

                                               

Tropiese grysbok

Die tropiese grysbok is n klein wildsbokkie wat inheems aan Sentraal- en Suider-Afrika is. Hierdie skugter grysbok het n gemiddelde volwasse massa van 12 kg en n hoogte van ongeveer 40 cm. Die ram het horings wat normaalweg nie langer as 5 cm is ...