ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 109




                                               

Tweekleur-tobie

Die Tweekleurtobie is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Bicoulored toby.

                                               

Tweekleurtang

Die Tweekleurtang is n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan, ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Twotone tang.

                                               

Tweekol-borseltand

Die Tweekol-borseltand is n vis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan, die Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as Twospot bristletooth.

                                               

Tweekol-lipvis

Die Tweekol-lipvis is n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van kwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Two-spot wrasse.

                                               

Tweekol-snapper

Die Tweekol-snapper is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Durban. In Engels staan die vis bekend as die Twinspot snapper.

                                               

Tweekol-valkvis

Die Tweekol-valkvis vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Twospot hawkfish bekend.

                                               

Tweekol-varkvis

Die tweekol-varkvis is n vis wat in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan voorkom. In laasgenoemde kom dit onder andere voor aan die kus van Oos-Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as d ...

                                               

Tweeling (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Tweeling sterreteken. Die Tweeling is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus beskryf is en is steeds een van die 88 ...

                                               

Tweeling, Vrystaat

Die dorp Tweeling in die Oos-Vrystaat is tussen Reitz en Frankfort in die Riemland gelee. Die dorp se swart woonbuurt Mafahlaneng, beteken insgelyk "plek van die tweeling". Die Liebenbergsvleirivier wat by tye water vanaf die Lesotho-Hoogland-wat ...

                                               

Tweerivier-rooivlerkie

Die Tweerivier-rooivlerkie is n varswater vis wat endemies is aan die Tweerivier, n sytak van die Olifantsrivier in die Namakwaland van Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Twee river redfin.

                                               

Tweesaal-bokvis

Die Tweesaal-bokvis is n vis wat in die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Two-saddle goatfish.

                                               

Tweestreep-blennie

Die Tweestreep-blennie is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Bluestripped fangblenny.

                                               

Tweestreep-piesangvis

Die Tweestreep-piesangvis is n piesangvis wat voorkom in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan. In Engels staan die vis bekend as die twinstripe fusilier.

                                               

Tweestreepanemoonvis

Die Tweestreepanemoonvis is n vis wat hoofsaaklik aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Twobar anemonefish.

                                               

Tyd van Beroeringe

Die Tyd van Beroeringe of Tyd van Troebele was ’n tydperk in die Russiese geskiedenis tussen die dood van die laaste tsaar van die Rjoerik-dinastie, Fjodor I, in 1598 en die stigting van die Romanof-dinastie in 1613. In dié tyd is Rusland beset d ...

                                               

Tydperk van Westerse klassieke harmonie

In die geskiedenis van die Europese kunsmusiek, verwys die term tydperk van Westerse klassieke harmonie na die tydperk tussen die skepping en die ontbinding van die tonale stelsel. Hoewel daar geen presiese datums vir hierdie verskynsel is nie, h ...

                                               

Tydsone

Tydsones is streke van die Aarde wat n eenvormige standaardtyd het. Voorheen is die plaaslike sontyd gebruik, wat beteken het dat tyd effens verskil het van dorp tot dorp. Tydsones volg gewoonlik meridiane, maar plek-plek word dit geskuif sodat n ...

                                               

Tyhumerivier

Die Tyhumerivier is n rivier in Amathole-distriksmunisipaliteit in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring hoog in die Hogsbackberg, n deel van die Amatholeberge, en vloei deur die Tyhume-vallei noordoos van die dorp Alice. Ongeveer in ...

                                               

Typhoon-klas duikboot

Die Typhoon-klas duikboot is n tipe kernaangedrewe duikboot van die Russiese Vloot wat in die 1980s verskyn het. Daar is tans nog net een in diens. Hierdie klas was die grootste wat ooit gebou is met n tonnemaat van 33 787 metrieke ton per duikbo ...

                                               

Tübingen

Tübingen is n stad in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg met sowat 92 000 inwoners in 2020. Die stad lê suidelik van Stuttgart en langs die Neckar-rivier, tussen die noordelike Swartwoud en die Swabiese Alb. Tübingen is bekend om die Universi ...

                                               

U 107 (Kriegsmarine)

U 107 was n Duitse IXB tipe duikboot tydens die Tweede Wêreldoorlog. U 107 is in diens gestel gedurende Oktober 1940, en het hoofsaaklik diens gedoen in die noord-Atlantiese Oseaan en somtyds in die omgewing van Freetown. Hy het 38 skepe met n ge ...

                                               

Ubuntu (Linux)

Ubuntu, /ùbúntú, is n hoofsaaklik tafelrekenaar georienteerde Linux-verspreiding, gebaseer op Debian GNU/Linux. Dit word geborg deur Canonical Ltd, en die naam kom van die Suid-Afrikaanse konsep Ubuntu - rofweg, "menslikheid teenoor andere". Dit ...

                                               

UEFA Europa-beker

Die UEFA Europa-beker is n sokkertoernooi wat al om die vier jaar deur UEFA vir nasionale sokkerspanne in Europa georganiseer word. Die toernooi word altyd tussen twee FIFA" Sokker-Wêreldbekertoernooie gespeel, en word na die Wêreldbeker as die b ...

                                               

Uganda

Uganda, amptelik die Republiek Uganda, is n landingeslote land in Oos-Afrika. Dit word begrens in die ooste deur Kenia, in die noorde deur Suid-Soedan, in die weste deur die Demokratiese Republiek van die Kongo, in die suidweste deur Rwanda en in ...

                                               

Uil

Uile is voels in die orde van Strigiformes. Die orde bestaan uit ongeveer 200 spesies van groot roofvoels. Meeste van hulle is alleenlopend en nag-aktief. Hulle vreet klein soogdiertjies soos knaagdiere, insekte en ander voels. n Paar spesies sal ...

                                               

Uitskeiding

Tydens die uitskeidings - of ekskresieproses word die afbraakprodukte van metabolisme en ander skadelike of oorbodige stowwe weggevoer wat die organisme op die een of ander manier binnegekom het. By plante is dit dikwels moeilik om vas te stel of ...

                                               

UKhahlamba-Drakensbergpark

Die uKhahlamba-Drakensbergpark is in die Drakensberge op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho gelee. Hierdie park van 242 800 ha sluit die Suid-Afrikaanse Royal Natal Nasionale Park in en vorm saam met die Sehlabathebe Park in Lesotho die Malo ...

                                               

Ernest Ullmann

Die Suid-Afrikaanse ontwerper, skilder en beeldhouer Ernest Ullmann is in 1900 in München gebore. Hy het sy kunsopleiding in München, Berlyn, Italie en Frankryk ontvang. Van 1920 tot 1927 was hy kunsredakteur van die Rusland post en daarna was hy ...

                                               

Ulmaceae

Ulmaceae is die Olm-familie wat hoort tot die orde Rosales. Daar is 5 spesies wat tot die familie hoort wat in Suider-Afrika voorkom en almal is bome. Die familie bestaan uit nagenoeg 150 spesies en sluit in bome en struike wat in gematigde strek ...

                                               

Ultimatumboom

Onder die Ultimatumboom is aan die Zoeloe-koning Cetewayo n ultimatum gerig wat gelei het tot die Anglo-Zoeloeoorlog van 1878–79 en die einde van n onafhanklike Zoeloe-koninkryk.

                                               

Ulundi

Ulundi is die hoofstad van die Zululand-distriksmunisipaliteit en vorige hoofstad van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het n bevolking van 19 840 in 2011 gehad.

                                               

Uluru

Uluru, ook bekend as Ayers Rock, is n reusagtige rooi rots, gelee temidde van n sanderige vlakte naby Alice Springs in Australie se Noordelike Gebied. Dit is die wêreld se grootste monoliet, waarvan die kleur verander soos die son daaroor beweeg. ...

                                               

Umbeluzirivier

Hierdie standhoudende rivier ontspring noord van Mbabane op 26° 15′ suid en 31° 10′ oos en vloei deur die provinsies Hhohho, Manzini en Lubombo. Aanvanklik vloei die rivier oor verskeie kleiner stroomversnellings ooswaarts. Daarna draai dit deur ...

                                               

Umhlanga Rocks-vuurtoring

Die Umhlanga Rocks-vuurtoring is in 1954 voltooi en staan op die strand by Umhlanga. Dit is onbeman en aktief. Die ronde betontoring is wit onder en rooi bo. Die vuurtoring is 21 m hoog en het n fokale vlak van 25 m bo die hoogwatermerk. Die tori ...

                                               

Umkhonto we Sizwe

uMkhonto we Sizwe was die bewapende militêre vleuel van die African National Congress en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party. Die ANC en die SAKP het MK gebruik om teen die apartheidsregime van Suid-Afrika te veg. MK is in 1960 gestig met Nel ...

                                               

Un chien andalou

Un Chien Andalou is n sestien-minuut lange surrealistiese film wat in 1929 in Frankryk deur die skrywers/regisseurs Luis Buñuel en Salvador Dalí vervaardig is. Dit is een van die bekendste surrealistiese films van die Franse avant-garde filmbeweg ...

                                               

Underberg

Underberg is n klein dorp in die suidweste van KwaZulu-Natal, naby die grens met Lesotho. Die dorp het n bevolking van 2 694 in 2011 gehad Die dorp is 5 km suid van Himeville.

                                               

Unie van Suid-Afrika

Die Unie van Suid-Afrika het op 31 Mei 1910 in Suider-Afrika tot stand gekom toe die vier selfregerende Britse kolonies Kaap de Goede Hoop, Natal, Transvaal en Oranjerivierkolonie verenig is. Die naam Unie het tot 31 Mei 1961 voortbestaan, toe di ...

                                               

Uniewording

Die Unie van Suid-Afrika het op 31 Mei 1910 deur n wet van die Britse Parlement, die Suid-Afrika-Wet, tot stand gekom, op dieselfde dag van die jaar as wat die Verdrag van Vereeniging in Melrose-huis, Pretoria, onderteken is in 1902. Dit het gevo ...

                                               

Universiteit van Cambridge

Die Universiteit van Cambridge is n universiteit in Cambridge, Engeland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. ...

                                               

Universiteit van Fort Hare

Die Universiteit van Fort Hare was die tweede universiteit in Suid-Afrika en die eerste plaaslike instelling wat tersiêre onderwys aan Afrikane verskaf het. Die Universiteit was n voortvloeisel van die teologiese skool wat aan die einde van die 1 ...

                                               

Universiteit van Gent

Die Universiteit van Gent is n openbare navorsingsuniversiteit wat in Gent, Belgie gelee is. Dit is in 1817 deur koning Willem I van die Verenigde Nederlande gestig. Na die Belgiese rewolusie van 1830 het die nuutgevormde Belgiese staat die unive ...

                                               

Universiteit van Leiden

Die Universiteit Leiden is in 1575 opgerig en as sodanig die oudste universiteit in Nederland. Die instelling het sewe fakulteite en meer as 18 000 studente. Die naam van die universiteit was tot 1998 "Rijksuniversiteit Leiden". Afgestudeerdes va ...

                                               

Unkulunkulu

Volgens die Zoeloe-mitologie het die mens gevolg deur n trop beeste uit n rietpol ontsnap. Die eerste wat tevoorskyn gekom het, was Unkulunkulu," die eerste”," die groot-groot vader”," die wyse”," die ou-oue”," die almagtige”, die vader van alle ...

                                               

John Updike

John Hoyer Updike was n Amerikaanse skrywer van kortverhale, romans en gedigte wat deur n eietydse tematiek en sorgvuldige styl ’n wye leserspubliek het. John Hoyer Updike is op 18 Maart 1932 in Shillington, Pennsilvanie, gebore. Hy het aan die U ...

                                               

Ur

Ur was n antieke stad wat gelee was aan die oewers van die Eufraatrivier in die streek Mesopotamie, in die gedeelte wat bekend was as Sumer. Die Bybelfiguur Abraham het sy kinderjare in hierdie stad deurgebring voordat hy na Harran getrek het.

                                               

Uranus

Hierdie artikel handel oor die planeet Uranus. Vir ander betekenisse van die naam, sien Uranus dubbelsinnig. Uranus is die sewende planeet van die Son af. Dit is ’n ysreus met die derde grootste deursnee en vierde grootste massa in ons Sonnestels ...

                                               

Urartu

Urartu was ’n koninkryk in die Ystertydperk wat om die Vanmeer in Armenie gesentreer was. Streng gesproke is "Urartu" die Assiriese term vir ’n geografiese streek, terwyl "koninkryk Urartu" in moderne historiografie gebruik word vir die Urartiess ...

                                               

Uropygi

Die sweepskerpioene is ’n klein arachniedorde wat uit ongespinnekopagtiges veer 130 spesies bestaan. Die diere lyk soos skerpioene omdat hulle goed ontwikkelde kaaktasters het. Die eerste paar bene van die sweepskerpioene is dun en dit word nie v ...

                                               

Usambaraviooltjie

Die Usambaraviooltjie is ’n spesie plante uit die familie Gesneriaceae. Die spesie kom van nature voor in die Usambaraberge in Tanzanie, vandaar die Afrikaanse naam. In Oos-Afrika kom nog sowat 20 spesies voor in dieselfde genus, wat in Engels Af ...