ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 110




                                               

USS Enterprise

Die USS Enterprise was n vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot en was die grootste oorlogskip ooit gebou tydens sy waterlating in 1961. Dit was die eerste vliegdekskip wat deur kernkrag aangedryf is. Die boukoste was 1 000 000.

                                               

USS George Washington (SSBN-598)

Die USS George Washington was n kernaangedrewe duikboot van die Amerikaanse Vloot en die eerste duikboot ooit wat ballistiese missiele gedra het. Die George Washington was nie n doelgerigte ontwerp nie, maar was omgebou vanaf die eerste USS Scorp ...

                                               

USS Hornet

Die USS Hornet was n vliegdekskip van die Amerikaanse Vloot tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die skip was op sy toetsvaart tydens die Slag van Pearl Harbor. Die skip is gekelder deur die Japannese Lugmag gedurende Oktober 1942. Die skip het bekend ...

                                               

USS Long Beach

Die USS Long Beach was n kruiser van die Amerikaanse Vloot en die eerste oppervlakte skip wat deur kernkrag aangedryf was. Dit is ook slegs toegerus met begeleide missiele en is die enigste skip van sy soort.

                                               

USS Nautilus

Die USS Nautilus is die eerste kernaangedrewe duikboot en vaartuig wat ooit gebou is en het aan die Amerikaanse Vloot behoort. Die Nautilus was n konvensionele duikboot wat toegerus was met n kernaangedrewe enjin. Die Nautilus -projek is gedurend ...

                                               

USS Scorpion (SSN-589)

Die USS Scorpion was n Skipjack-klas duikboot van die Amerikaanse Vloot wat na n moontlike ongeluk aan boord op 22 Mei 1968 gesink het. Gedurende April 1968 was die Scorpion besig om saam met die Sesde Vloot aan n teenduikboot-oefening in die Mid ...

                                               

USS Seawolf (SSN-575)

Die USS Seawolf was n kernaangedrewe duikboot van die Amerikaanse Vloot. Dit was die tweede kernaangedrewe duikboot ooit en die ontwerp was geskoei op dié van die USS Nautilus. Een wesenlike verskil was dat die duikboot bewapen was. Sy kiel is ge ...

                                               

USS Thresher (SSN-593)

Die USS Thresher was n kernaangedrewe duikboot van die Amerikaanse Vloot wat op 10 April 1963 gesink het na n ongeluk aan boord. Die Thresher was die leierduikboot in sy klas. Toe dit te water gelaat is, het dit nuwe standaarde ten op sigte van s ...

                                               

Utah-strand

Utah strand was een van die vyf strande wat die Geallieerdes gebruik het op D-dag tydens Operasie Overlord tydens die Tweede Wêreldoorlog op 6 Junie 1944. Dit is die mees westelike van die vyf strande. Amerikaanse troepe het hier aan land gegaan. ...

                                               

Utopie

n Utopie is n verbeelde gemeenskap of samelewing wat hoogs wenslike of byna perfekte eienskappe vir sy burgers bied. Die teenoorgestelde van n utopie is n distopie. n Utopie fokus op gelykheid in ekonomie, regering en geregtigheid. Die metode en ...

                                               

V-bomwerpers

V-bomwerpers was drie Britse bomwerpers, die Avro Vulcan, die Handley Page Victor en die Vickers Valiant wat amper dieselfde tyd in diens gestel is om kernwapens te dra en te dien as afskrikmiddel teen die Sowjetunie. Hulle het die rol vervul van ...

                                               

Vaalhaai

Die vaalhaai is n haai wat aan die weskus van Suid-Afrika en ook aan die suidkus tot by Port Elizabeth voorkom omrede dit koeler waters verkies. Dit staan ook bekend as die sopvinhaai en in Engels as die soupfin shark.

                                               

Vaalmimosa

Die vaalmimosa is n boom en indringerplant wat voorkom in stedelike gebiede, langs paaie en waterlope. Die boom is inheems in oos en suidoos Australie. Dit staan ook as die lierwattel bekend.

                                               

Vaalmol

Die vaalmol is n mol wat in die hele Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek en noord-oostelike Namibie voorkom. Die mol staan ook bekend as die vaaltandmol of knaagdiermol.

                                               

Vaalribbok

n Volwasse vaalribbok het n gemiddelde massa van 22 kg en n hoogte van ongeveer 75 cm. Die ram het dun, regop horings wat tot 29 cm lank kan word en effens vorentoe buig. Die bok se haarkleed is meer wollerig en krullerig as ander wildsbokke sn e ...

                                               

Vaalrivier

Die Vaalrivier is die grootste takrivier van die Oranjerivier in Suid-Afrika. Die Vaalrivier kry sy naam van die grys kleur van sy water, veral in die vloedseisoen wanneer baie slik en sediment afgevoer word. Die opvanggebied is ongeveer 200 000 ...

                                               

Vaalstreepkoppie

Die Vaalstreepkoppie is n voelspesie wat endemies is aan Suider-Afrika. Hulle is algemene tot volop nomades op halfwoestynvlaktes, in Karoobossieveld en dorre savanne. Af en toe vind invalle in die kuslaaggebied van die westelike Wes-Kaap en die ...

                                               

Vaalwater

Vaalwater is n dorp langs die Mokolorivier in die Limpopoprovinsie ten noorde van Suid-Afrika. Die Munisipale kantoor se naam is tussen 2006 en 2007 na Mabatlane verander, maar die dorp se naam bly onveranderd. Die dorp lê net noord van die Water ...

                                               

Vaartbelynde transliterasiestelsel vir die Bulgaarse taal

Die vaartbelynde transliterasie-stelsel vir die latinisering van Bulgaars is die amptelike Bulgaarse transliterasie-stelsel, soos deur die aangeduide tabel gedefinieer. Behalwe Bulgarye, hierdie stelsel is amptelike vir die VN, en ook vir die VSA ...

                                               

Vaasplant

Die vaasplant of Aechmea fasciata is ’n soort blomplant in die pynappelfamilie Bromeliaceae en is inheems aan Brasilie. Dié plant is seker die bekendste voorbeeld van die genus en word dikwels as ’n huisplant geplant.

                                               

Vaatbundel

Vaatbundels word in die stingels, blare, wortels en blomme van varings en saadplante aangetref. Gewoonlik bestaan dit uit n hout en n basgedeelte. Die belangrikste funksie van die vaatbundels is die vervoer van voedingstowwe en uitskeidingsproduk ...

                                               

Vader Jakob

"Vader Jakob" is die Afrikaanse weergawe van die oorspronklike Franse kinderliedjie "Frère Jacques". Dit is nie bekend wie die woorde in Afrikaans vertaal het nie. Dit gaan oor ’n monnik wat verslaap het en aangespoor word om wakker te word en di ...

                                               

Vaishnavisme

Vaishnavisme is een van die vier groot tradisies in Hindoeïsme; die ander is Shaivisme, Shaktisme en Smartisme. Dit word ook Vishnuïsme of Wisjnoeïsme genoem, en die volgelinge daarvan Vishnuïste of Wisjnoeïste; hulle beskou Vishnu as die oppergod.

                                               

Valanginium

Die Valanginium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Kryt. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het. Die tydperk was van sowat 139.8 t ...

                                               

Valens

Flavius Julius Valens was keiser van die oostelike deel van die Romeinse Ryk van 364 tot 378. Hy is deur sy broer Valentinianus I, wat in die weste keiser gebly het, as keiser aangestel.

                                               

Valentinianus I

Valentinianus I, die Grote was keiser van die Wes-Romeinse Ryk van 364 tot 375. In Valentinianus se tyd is die projek om die 6 400 km lang grense te versterk wat onder Diocletianus begin het amper voltooi. In die oostelike deel regeer Valens wat ...

                                               

Valentynsdag

Valentynsdag is n dag waarop geliefdes ekstra aandag aan mekaar gee deur geskenke, blomme of kaartjies uit te ruil. Valentynsdag word op 14 Februarie gevier, en is gewild in baie lande regoor die wêreld, alhoewel dit nie gewoonlik n amptelike vak ...

                                               

Valiant-klas duikboot

Die Valiant-klas duikboot is n klas kernaangedrewe duikbote van die Britse Vloot. Alhoewel Groot-Brittanje se eerste kernaangedrewe duikboot, HMS Dreadnought, nog onder konstruksie was kon die lesse reeds geleer oorgedra word na die ontwikkeling ...

                                               

Vals Engelsman

Die Vals Engelsman is n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en voorkom van Richardsbaai tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die False englishman seabream.

                                               

Valskatjiepiering

Die Valskatjiepiering is n klein boompie wat veral voorkom op die heuwels rondom Pretoria en Johannesburg. Die boom groei vanaf seevlak tot omtrent 1600 m bo seevlak in immergroen woude, bosryke klowe en op rotsagtige hellings. Die bas is grysbru ...

                                               

Valsoog-nooientjie

Die Valsoog-nooientjie is n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Oos-Kaap asook Aldabra, Mauritius, Réunion en Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die False-eye damsel.

                                               

Valsoog-tobie

Die Valsoogtobie is n vis wat wydverspreid voorkom in die Indiese en Stille Oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die False-eye toby.

                                               

Valssteenvis

Die Valssteenvis is n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die False stonefish.

                                               

Ludwig van Beethoven

Ludwig von Beethoven was n Duitse komponis en pianis. Hy word as n belangrike figuur van die oorgangstydperk tussen die Klassieke en Romantiese eras in die Westerse klassieke musiek geag en hy bly steeds een van die mees bekende en invloedryke ko ...

                                               

Van de Graaff-bakens

Die Van de Graaff-bakens is in die tyd van die VOC se bewind aan die Kaap op belangrike plekke langs die kus van die destydse kolonie opgerig om te bewys dat die VOC aanspraak op die gebied maak. Aan die einde van die 18de eeu wou Engeland as die ...

                                               

Toon van den Heever

Toon van den Heever was n Suid-Afrikaanse regter, digter en Hertzogprys-wenner. Een van sy gedigte, In Die Hoeveld is getoonset en in die FAK-sangbundel opgeneem.

                                               

Laurens van der Post

Laurens van der Post was n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is in 1906 in die Oranjerivierkolonie gebore. Hy word n joernalis en wend hom geleidelik tot die letterkunde toe.

                                               

H.J.J.M. van der Merwe

Henderik Johannes Jan Matthys van der Merwe was n Afrikaanse taalkundige en die eerste lid van die doseerpersoneel van die departement Afrikaans aan die Universiteit van Suid-Afrika.

                                               

Simon van der Stel

Simon van der Stel is deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie as kommandeur van die Kaap aangestel en later tot goewerneur bevorder.

                                               

Willem Adriaan van der Stel

Willem Adriaan van der Stel was n ongewilde goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy is in Amsterdam gebore as die oudste seun van Simon van der Stel in 1664 en sy vader in die ouderdom van 15 na die Kaap die Goeie Hoop vergesel. Sy eerste pos ...

                                               

Wulfstan van Haithabu

Wulfstan, ook Wulfstan van Haithabu, was n Anglo-Saksiese reisiger en handelaar in die laat 9de eeu. Sy reisberigte het, saam met die van n ander reisiger, Ottars, in Alfred die Grote se vertaling van die Histories van Orosius behoue gebly.

                                               

Van Heerden-monument

Die Van Heerden-gedenknaald by Vanwyksdorp in die Klein Karoo herdenk kapt. B.M. van Heerden, die distrikskommandant van polisie op Oudtshoorn, wat daar in die uitvoering van sy pligte gesneuwel het. Piet Matthyse, n 37-jarige man met n lang misd ...

                                               

Johan Bax van Herenthals

Johan Bax van Herenthals, ook geskryf as Joan Bax of Van Herentals, was van 1676 die kommandeur van die Kaap die Goeie Hoop. Hy het die destydse interim goewerneur, IJsbrand Godske opgevolg. Veeteelt het onder sy bewind floreer en hy het twee kee ...

                                               

Francois van Heyningen

Francois van Heyningen was n Afrikaanse akteur, sanger, skrywer en radio-omroeper. Van Heyningen is bekend vir rolprente soos Die Banneling, Sien jou môre en Z.E.B.R.A. Hy was ook die stem van Francois Fonselet in die oorgeklankte TV-drama, Die M ...

                                               

Antonie van Leeuwenhoek

Antonie is bekend as die "vader van mikrobiologie". Hy was die eerste persoon wat n eensellige organisme gesien en beskryf het. Dit het hy gedoen deur die gebruik te maak van sy handgemaakte mikroskope. Hy was ook die eerste persoon wat aantekeni ...

                                               

Johannes van Melle

Johannes van Melle, was n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was Jan van Melle. Sy bekendste boek is Bart Nel, n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Dit vertel die verhaal van n boer wie se ontembare gees hom in st ...

                                               

Paul van Ostaijen

Van Ostaijen is in Antwerpen gebore as die seun van n Nederlandse vader en Vlaamse moeder. Sy noemnaam was Mister 1830. Sy poesie toon die invloede van modernisme, ekspressionisme, dadaïsme en vroee surrealisme; Van Ostaijen se styl bly egter gro ...

                                               

Joachim van Plettenberg

Joachim Ammena van Plettenberg was die goewerneur van die Kaap de Goede Hoop van 11 Augustus 1771 tot 14 Februarie 1785. Hy het Ryk Tulbagh opgevolg as waarnemende goewerneur na dié se afsterwe. Op 18 Mei 1774 is hy permanent aangestel in die pos ...

                                               

Van Plettenberg-bakens

Goewerneur Joachim van Plettenberg het tydens sy reis in 1778 in die Kaapkolonie twee bakens geplant wat nou as gedenkwaardighede bewaar word. In September 1778 het Van Plettenberg en n geselskap amptenare, insluitende Robert Jacob Gordon, Kaapst ...

                                               

Cornelis van Quaelberg

Cornelis van Quaelberg was die derde kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Zacharias Wagenaer op 27 September 1666 opgevolg.