ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 111



                                               

Charles S. Dutton

Charles S. Dutton is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien³, A Time to Kill, Gothika, en Legion.

                                               

Peter Dutton

Peter Craig Dutton is n Australiese politikus wat sedert die federale verkiesing in November 2001 n Liberale lid van die Huis van Verteenwoordigers van Australie is. Sy kiesafdeling is Dickson, Queensland nadat hy die sittende lid van die Arbeide ...

                                               

James Duval

James Duval is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Doom Generation, Independence Day, Gone in Sixty Seconds, en Donnie Darko.

                                               

Clea DuVall

Clea DuVall is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Faculty, Ghosts of Mars, Identity, en Argo.

                                               

Robert Duvall

Robert Selden Duvall is ’n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is vir sewe Oscars benoem, sewe Golden Globes en verskeie Baftas, Screen Actors Guild Awards en Emmys. Hy het ook in 2005 die Amerikaanse Medalje vir die Kunste ontvang. Duvall het in ...

                                               

Shelley Duvall

Shelley Duvall is n Amerikaanse vervaardiger, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie Hall, 3 Women, Popeye, en The Shining.

                                               

Janine Duvitski

Janine Duvitski is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Madness of King George, About a Boy, en The New World, en in die televisiereeks Benidorm.

                                               

Eckart Dux

Eckart Dux is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Merry Wives of Windsor en in die televisiereekse Der Kurier der Kaiserin en Hamburg Transit.

                                               

Joseph Dweba

Joseph Dweba is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat in die Superrugbyreeks vir die Cheetahs, en in die Curriebeker vir die Vrystaat Cheetahs op haker speel.

                                               

Sharon Dyall

Sharon Dyall is n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Där regnbågen slutar en in die televisiereekse Varuhuset, Saltön, en Kommissarie Winter.

                                               

Cameron Dye

Cameron Dye is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Valley Girl, Joy of Sex, The Last Starfighter, Men at Work.

                                               

Mason Dye

Mason Dye is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Teen Wolf, Secret Diary of an American Cheerleader, en Finding Carter.

                                               

Danny Dyer

Danny Dyer is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Human Traffic, The Football Factory, en Severance, en in die televisiereeks EastEnders.

                                               

Natalia Dyer

Natalia Dyer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah Montana: The Movie, Blue Like Jazz, en I Believe in Unicorns, en in die televisiereeks Stranger Things.

                                               

Chloe Dykstra

Chloe Dykstra is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spider-Man 2, Drag Me to Hell, en InAPPropriate Comedy, en in die televisiereeks There Will Be Brawl.

                                               

Russell Dykstra

Russell Dykstra is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soft Fruit, Ned Kelly, en Romulus, My Father, en in die televisiereeks Rake.

                                               

Bob Dylan

Bob Dylan is n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer, skrywer, musikant, digter en in sy latere lewe ook n platejoggie. Hy is al vyf dekades n groot gees in populêre musiek. Baie van Dylan se bekendste werk dateer van die 1960s, toe hy n informele ty ...

                                               

Ray Dylan

Ray Dylan is n bekende Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in Hokaai Stoppie Lorrie, Jessica, Breek die Ys en Asemloos. In 2010 ontvang hy n SAMA-toekenning in die kategorie beste country-album Afrikaans vir Goeie Ou Country.

                                               

Mark Dymond

Mark Dymond is n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Die Another Day, Blackball, Until Death, en Untitled.

                                               

Dynamo (towenaar)

Steven Frayne, algemeen bekend onder sy verhoognaam Dynamo ", is n Engelse kulkunstenaar. Hy is die beste bekend vir sy bekroonde televisieprogram, Dynamo: Magician Impossible, wat vanaf Julie 2011 tot September 2014 uitgesaai is.

                                               

Sally Dynevor

Sally Dynevor is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Coronation Street en Juliet Bravo.

                                               

Trine Dyrholm

Trine Dyrholm is n Deense aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In a Better World, A Royal Affair, Love Is All You Need, en Queen of Hearts.

                                               

Tommy Dysart

Tommy Dysart is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man from Snowy River en Ground Zero, en in die televisiereeks Prisoner.

                                               

Alexis Dziena

Alexis Dziena is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Broken Flowers, Fools Gold, Nick and Norahs Infinite Playlist, en When in Rome.

                                               

George Dzundza

George Dzundza is n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Deer Hunter, Basic Instinct, Crimson Tide, en Dangerous Minds.

                                               

Nguyễn Tấn Dũng

Nguyễn Tấn Dũng is n Vietnamese politikus wat van 2006 tot 2016 as premier van Vietnam gedien het. Hy is op 27 Junie 2006 deur die Nasionale Vergadering bevestig nadat hy deur sy voorganger, Phan Văn Khải, benoem is. Op n partykongres wat in Janu ...

                                               

George Eads

George Eads is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation, Grapevine, Young Justice, en MacGyver.

                                               

Jeff Eagle

Jeffrey "Jeff" Eagle is n Amerikaanse akteur en voormalige pornoster. Hy is bekend vir sy rol as Harry Weiner in die sexploration rolprent Slammer Girls. Hy word ook herken onder die byname Jeffrey Hurst, Jeff Allin, George Hawks, Jeff Hurst en s ...

                                               

Terry Eagleton

Terence Francis Eagleton is n Engelse taalkundige. Eagleton het meer as veertig boeke gepubliseer, en is mees bekend vir Literary Theory: An Introduction 1983, waarvan oor die 750.000 kopiee verkoop is.

                                               

Michael Ealy

Michael Ealy is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Barbershop, 2 Fast 2 Furious, Takers, en Think Like a Man.

                                               

Holly Earl

Holly Earl is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Queen of the Desert en in die televisiereekse Doctor Who, Cuckoo, en Ordinary Lies.

                                               

Jason Earles

Jason Earles is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente National Treasure en Hannah Montana: The Movie, en in die televisiereekse Hannah Montana en Kickin It.

                                               

John Early (komediant)

John Early is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Neighbors 2: Sorority Rising en The Disaster Artist, en in die televisiereeks Search Party.

                                               

Chloe East

Chloe East is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jessica Darlings It List en in die televisiereekse True Blood, Liv and Maddie, en Kevin Saves the World.

                                               

Ben Easter

Ben Easter is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor en The Experiment, en in die televisiereeks So Little Time.

                                               

Steve Eastin

Steve Eastin is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 2: Freddys Revenge, Field of Dreams, Con Air, en Austin Powers: The Spy Who Shagged Me.

                                               

Sam Easton

Sam Easton is n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Butterfly Effect en Final Destination 3, en in die televisiereeks The Mountain.

                                               

Alison Eastwood

Alison Eastwood is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Absolute Power, Midnight in the Garden of Good and Evil, Space Cowboys, en Battlecreek.

                                               

Clint Eastwood

Clinton Clint Eastwood jr. is ’n Amerikaanse akteur, rolprentvervaardiger, regisseur, musikant en politieke figuur wie se loopbaan oor meer as ses dekades strek.

                                               

Francesca Eastwood

Francesca Eastwood is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Crime, Jersey Boys, en Outlaws and Angels, en in die televisiereeks Oh, You Pretty Things!.

                                               

Kyle Eastwood

Kyle Eastwood is n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River, Letters from Iwo Jima, Gran Torino, en Invictus.

                                               

Scott Eastwood

Scott Eastwood is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Texas Chainsaw 3D, The Longest Ride, Suicide Squad, en The Fate of the Furious.

                                               

Brando Eaton

Brando Eaton is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Balls Out: Gary the Tennis Coach en American Sniper, en in die televisiereekse Dexter en Bionic Woman.

                                               

Courtney Eaton

Courtney Eaton is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mad Max: Fury Road, Gods of Egypt, Newness, en Live!.

                                               

Shirley Eaton

Shirley Eaton is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carry on Nurse, Goldfinger, Ten Little Indians, en The Million Eyes of Sumuru.

                                               

Shirin Ebadi

Shirin Ebadi, die dogter van Mohammed Ali Ebadi, is in 1947 in die stad Hamedan gebore. Haar vader, wat ten tye van haar geboorte die hoof van Hamedan se Registrasiekantoor was, was een van die eerste lektore in handelsreg en het verskeie boeke g ...

                                               

Sias Ebersohn

Sias Ebersohn is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n losskakel speel in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks. Ebersohn het Suid-Afrika as n Junior Bok verteenwoordig by die IRR Junior Wêreldkampioenskap i ...

                                               

Christine Ebersole

Christine Ebersole is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Amadeus, Ri¢hie Ri¢h, Black Sheep, en The Wolf of Wall Street.

                                               

Ebi

Ebrahim Hamedi, beter bekend onder sy verhoognaam Ebi, is een van die bekendste en invloedrykste Irannese sangers en musikante van sy tyd. Danksy sy ekspressiewe stem word hy as een van die beste sangers van sy generasie beskou. Ebi bly sedert di ...

                                               

Klaus Ebner

Klaus Ebner is n Oostenrykse skrywer van prosa, poesie en essays. Hy vertaal ook Franse en Katalaanse werke na Duits. In die jare 80 skryf hy boeke oor sagteware en literêre tekste in tydskrifte. Sy eerste bundel kort stories word in 2007 gepubli ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →