ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 115




                                               

VR6-enjin

Die VR6-enjin is n tipe binnebrandenjin, bestaande uit ses silinders. Dit is deur die Volkswagen-groep in die laat 1980s ontwikkel, en evolusies van die oorspronklike ontwerp word nog steeds deur hulle vervaardig. Dit is n smalhoek 10.5º of 15 ° ...

                                               

Hendrik de Vries

Hendrik de Vries, Nederland) was n belangrike Nederlandse digter en skilder. Hy was een van die vroegste surrealiste. Die onderbewuste speel n groot rol in sy poesie. Hy het baie inspirasie geput uit sy belangstelling in Spanje en die Spaanse men ...

                                               

Vriesea

Vriesea is ’n genus van die pynappelfamilie, Bromeliaceae. Dit is genoem na Willem Hendrik de Vriese, ’n Nederlandse plantkundige en fisikus. Dit is ook bekend as vriesia. Die spesies kom wydverspreid in Mexiko, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika en ...

                                               

Vrouebossie

Die vrouebossie, Geranium incanum, is n kruidagtige grondbedekker. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit vorm lang, dun kruipende stingels en word 30 cm hoog. Die blare is kantagtig, fyn verdeeld en immergroen. Pienkpers blomme verskyn ...

                                               

Vrug

n Vrug is n gewysigde vrugbeginsel en word dus slegs by bedeksadige plante aangetref. Dikwels neem ander dele van n blom deel aan die vorming van vrugte en sulke vrugte staan bekend as skynvrugte. Die vrug van n aarbei is byvoorbeeld n gewysigde, ...

                                               

Vrugbaarheid

Onder vrugbaarheid word verstaan die vermoe om te bevrug of om bevrug te word. Onvrugbaarheid het ongewenste kinderloosheid tot gevolg. Die oorsaak van onvrugbaarheid is min of meer ewe dikwels by die man as by die vrou op te spoor, maar in sommi ...

                                               

Vrye Hansestad Bremen

Die Vrye Hansestad Bremen is die kleinste van Duitsland se sestien deelstate met n oppervlakte van 419.38 vierkante kilometer en n bevolking van 681 032. In administratiewe opsig bestaan die deelstaat net uit die twee stede Bremen en Bremerhaven, ...

                                               

Vrye wil

Die vrye wil word meestal gedefinieer as die vermoe van rasionele mense om beheer uit te oefen oor hul dade en besluite. Om die vraag te beantwoord of dié vermoe werklik bestaan, moet gekyk word na die verband tussen vryheid en oorsaaklikheid en ...

                                               

Vrymesselary

Die Vrymesselary is n wêreldwye humanitêre organisasie, met lidmaatskapstoetrede beperk tot mans en deur middel van n inlywingsproses. Die belangrikste funksie van n vrymesselaar is om betrokke te wees by liefdadigheidswerk, en by gemeenskapsontw ...

                                               

Vrystaatse Goudveld

Die Vrystaatse Goudveld het eers na die Tweede Wêreldoorlog ontwikkel alhoewel goud reeds in April 1938 ontdek is. Dit het aanleiding gegee tot groot ontwikkeling in die streek.

                                               

Vulkanisme

Vulkanisme is die verskynsel waarby gloeiende magma diep uit die aardkors na bo gebring en op die oppervlak as lawa uitgestort word. Die eienskappe van die magma bepaal in groot mate die vorm van die vulkaan en die wyse waarop die uitbarstings pl ...

                                               

Vundu

Die Vundu is n varswatervis wat voorkom in die middel tot laer gedeeltes van die Zambezirivier, die Kongorivier insluitende Tanganjikameer, Edwardmeer en die Nylrivier. In Engels staan die vis ook bekend as Vundu.

                                               

Vurige rooivlerkie

Die vurige rooivlerkie is n varswatervis wat endemies is aan die Olifantsrivier in die Wes-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Fiery redfin.

                                               

Vuur

Vuur is die sigbare en voelbare verskynsel wat voorkom as n brandbare stof by hoe temperatuur n oksidasiereaksie ondergaan. Die hitte veroorsaak n vertikale lugstroom, en verhitte materie stel brandbare gasse vry, waarmee die proses homself in st ...

                                               

Vuur-dikkop

Die Vuur-dikkop is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Fire goby.

                                               

Vuurseekastaiing

Die Vuurseekastaiing is n seekastaiing wat in die westelike Stille Oseaan asook die Indiese Oseaan voorkom, meer spesifiek die kus van Oos-Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal. Die kastaiing word tot 200 mm groot en is n groot spesie. Die k ...

                                               

Vuurtoring

n Vuurtoring is n hoe struktuur, gewoonlik n toringgebou, wat lig uitstraal. Skepe ter see gebruik vuurtorings as n navigasie-hulpmiddel ter see. Hulle word gewoonlik by rotsagtige en gevaarlike gebiede langs die kus gebou om te help dat skepe sn ...

                                               

Vuurtoring van Alexandrië

Die Vuurtoring van Alexandrie, soms genoem die Pharos van Alexandrie, was ’n vuurtoring wat tussen 280 en 247 v.C. deur die Ptolemeïese Ryk gebou is. Dit was tussen 120 en 137 meter hoog en baie eeue lank een van die hoogste strukture in die wêre ...

                                               

Vyf Dinastieë en Tien Koninkryke

Vyf Dinastiee en Tien Koninkryke was ’n tydperk van politieke omwenteling in China van 907 tot 960/979 n.C., tussen die val van die Tang-dinastie en die stigting van Song. In dié tyd het vyf dinastiee mekaar vinnig in die noorde opgevolg en meer ...

                                               

Vyf name van die faraos

Die vyf name van die faraos is ’n gebruik wat deur die konings van Antieke Egipte aangeneem is. Dit simboliseer wêreld- en heilige mag en dui ook op die sending van die betrokke farao. Die volle name is eers in die Middelryk in gebruik geneem en ...

                                               

Vyfde Grensoorlog

Die Vyfde Grensoorlog van 1818–1819, die vyfde in die ry van nege Kaapse grensoorloe, was n direkte gevolg van die spoorstelsel. Lord Charles Somerset, die Kaapse goewerneur, het met Ngqika Gaika van die Rarabe-stam n verdrag gesluit waarvolgens ...

                                               

Vyfkol anemoongarnaal

Die vyfkol anemoongarnaal is n seedier wat leef op anemone en koraalriwwe in water wat tot 25 m diep is. Dit kom voor in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan asook aan die kus van Mosambiek en KwaZulu-Natal. Die seedier word tot 40 mm lank en ...

                                               

Vygies

Vygies is vetplante van die familie Aizoaceae, wat, veral in die sukkulente Karoo, in baie spesies voorkom. Die ou naam vir hierdie familie is Mesembryanthemaceae en in Engels word hul dikwels Mesembs genoem. Die meeste vygies word in die Wes- en ...

                                               

Vändåtberget

Vändåtberget is n natuurreservaat in Swede. Die reservaat is ongeveer 50 km noordwes van die dorp Örnsköldsvik gelee. Dit is in 1989 gestig en het in totale oppervlak van 345 ha.

                                               

W.H. Coetzer

W.H. Coetzer was ’n Afrikaanse kunstenaar wat veral bekend is vir sy skilderye en ander kunswerke. Hy skilder landskappe, seetonele, portrette, figure en stillewes in ’n tradisionele styl. Coetzer word veral onthou vir die uitbeelding van histori ...

                                               

Waadvoël

Waadvoels is n versamelnaam vir verskeie voelfamilies want aan die orde van steltloperagtiges behoort. In die gewone spreektaal kan die term ook na voels in die ordes van ooievaaragtiges en kraanvoelagtiges verwys. Nie alle steltloperagtiges is e ...

                                               

Waaieraalwyn

Die Waaieraalwyn, voorheen Aloe plicatilis, is n boom wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober. Die boom is inheems aan die Wes-Kaap en kom voor in Franschhoekberg tot by die Elandskloof in die noorde. Die ...

                                               

Waaierpylstert

Die Waaierpylstert is n pylstert uit die familie Dasyatidae. Dit kom wydverspreid voor in die westelike Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika, suidwaarts tot by KwaZulu-Natal.

                                               

Waarskynlikheidsleer

Waarskynlikheidsleer is n tak van wiskunde wat handel oor die analise van lukrake verskynsels. Die sentrale konsepte in waarskynlikheidsleer is stogastiese veranderlikes, stogastiese prosesse, en gebeurtenisse: wiskundige abstraksies van nie-dete ...

                                               

Klaas Waarzegger

Klaas Waarzegger was die skrywersnaam van Louis Henri Meurant. Meurant was in die middel van die 19de eeu n drukker, joernalis en n onopsetlike bevorderaar van Afrikaans as taal. Hy skryf ook onder verskeie skuilname, waaronder Platjie Wysneus, S ...

                                               

Waboom

Die waboom – voorheen Protea arborea – is die proteaspesie wat die volopste voorkom in die winterreenvalgebied. Hierdie spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes- en Oos-Kaap voor vanaf die Bokkeveldeskarp, Kaapse Skiereiland tot by di ...

                                               

Waenhuiskrans

Waenhuiskrans is n kusdorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is genoem na n grot soos n waenhuis sowat 2 km suid van hier. Die dorp is n gewilde visvangoord. Dit staan ook as Arniston bekend na aanleiding van die HMS Arni ...

                                               

Waffen-SS

Die Waffen-SS was die gevegseenheid van die Schutzstaffel. Die Waffen-SS was onder beheer van Reichsführer-SS, Heinrich Himmler, en was deur die hele Tweede Wêreldoorlog bedrywig. n Klein aantal van sy amper een miljoen lede is ná die oorlog van ...

                                               

Wagenaarskraal

Wagenaarskraal in n historiese plaas ongeveer 30 km wesnoordwes van Drie Susters, noord van die Nuweveldberge, net binne die grens van die provinsie Noord-Kaap, suidwes van Victoria-Wes en noordnoordoos van Beaufort-Wes in die Karoo. Die plaas, i ...

                                               

Zacharias Wagenaer

Zacharias Wagenaer was die tweede kommandeur aan die Kaap die Goeie Hoop en het Jan van Riebeeck op 6 Mei 1662 opgevolg, twee dae na laasgenoemde se vertrek na sy nuwe posisie in Batavia.

                                               

Wagenweg

Die" wagenweg” was n onderdeel van die VOC se skepe se verligte vaarroete tussen Nederland en die Kaap die Goeie Hoop op pad na Java in die jare 1617 en 1795.

                                               

Richard Wagner

Wilhelm Richard Wagner was n Duitse komponis, dirigent en essayis wat veral roem verwerf het vir sy operas, wat later bekend sou staan as musiekdramas. In sy vroegste komposisies het hy van die tradisionele, romantiese styl gebruik gemaak, maar l ...

                                               

Wahhabisme

Wahhabisme of Wahabisme) is ’n Islamitiese beweging wat deur Mohammad ibn Abd al-Wahhab gestig is. Dit is al beskryf as "ultrakonserwatief", "streng", "fundamentalisties", of "puriteins"; as ’n Islamitiese "hervormingsbeweging" om "suiwer monoteï ...

                                               

Wahlbergse vrugtevlermuis

Die Wahlbergse vrugtevlermuis is n vlermuis en kom aan die ooskus van Suid-Afrika, die Limpopovallei, sentrale Zimbabwe en Mosambiek voor. In Engels staan dit bekend as die Fruit bat. Die oorbasisse is wit en daar is wit epoulette op die mannetji ...

                                               

Wahoo

Die Wahoo is n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. In Engels staan die vis ook bekend as die Wahoo.

                                               

Wakkerstroom

Wakkerstroom is die tweede oudste dorp in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit is in 1859 gevestig en die dorp se naam is n Afrikaanse vertaling van die Zoeloenaam vir die rivier wat naby die dorp verby vloei, die uThaka. Die R543-streeksroete gaan deu ...

                                               

Waldrada

Waldrada was n byvrou van die Frankiese koning Lotharius II van Lotaringe. Sy stam uit n adellike familie van die Maas-Moesel-streek. Lothar se huwelik 855 met Theutberga het kinderloos gebly. Van 857 tot sy dood in 869 probeer Lothar onsuksesvol ...

                                               

William Wallace

William Wallace was n Skotse ridder wat in die Middeleeue teen die koning van Engeland, Eduard I, geveg het. Hy is in ongeveer 1272 gebore en is op 23 Augustus 1305 deur die Engelse tereggestel. Skotland is deur Eduard opgeeis, maar Wallace het g ...

                                               

Wallies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Walliesers. Wallies behoort tot die Britoniese tak van die Keltiese tale. Wallies word deur moedertaalsprekers in die westelike deel van Groot-Brittanje in Wallis, n minderheid op d ...

                                               

Walliesers

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Wallies. Die Walliesers is n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Wallis en die omliggende eilande wat met die Walliese taal verband hou. Dié taal is histories in die hele Wa ...

                                               

Wally Hayward

Wallace Henry Hayward was n Suid-Afrikaanse atleet met n 60 jare lange loopbaan. Hy het die Comrades-maraton vyf keer gewen en dié afstand van 90 kilometers vir die laaste keer net voor sy tagtigste verjaarsdag voltooi. Hy is in Johannesburg gebo ...

                                               

Wals (tegnies)

Wals het betrekking op die vorming van metaalblokke en -stawe tussen swaar rollers. Hierdeur word plate, ronde stawe, pype en allerlei profielstawe gevorm. Wals, soos smee, stuik, ensovoorts, behoort tot die plastiese vormingstegnieke. Dit word t ...

                                               

Walser

Die Walsers is n Duitssprekende etniese groep in die Alpe. Vanaf die jaar 1000 het die Walsers vanuit die onherbergsame Alpe-gebiede in vandag se Kanton Wallis, na die Oostelike valleie van Switserland, die Noord-Weste van Italie, Liechtenstein e ...

                                               

Walter Rubusana

Walter Rubusana was n pastoor en n Suid-Afrikaanse politikus, n stigterslid van die ANC in 1912 en die eerste swart man om op die Kaapse Provinsiale Raad te dien.

                                               

Walvis

Walvisse is seesoogdiere van die orde Cetacea of Walvisagtiges wat nòg dolfyne – met ander woorde lede van die families Delphinidae of Platanistoidae – nòg seevarke is. Hulle is baie goed by n waterbestaan aangepas aangesien hulle n gladde spoelv ...