ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 118




                                               

Wildepopulier

Die Wildepopulier - ook bekend as die Riviermakaranga - is n boom wat voorkom langs die kus vanaf die Groot-Keirivier tot noord in KwaZulu-Natal. Dit kom in Oos-Afrika tot in Etiopie voor. Die blare is groot en skildvormig. Die blaarsteel is lank ...

                                               

Wildepou

Wildepoue en korhane is groot voels wat hoofsaaklik met droe, oop lande en steppes van Afrika en Eurasie geassosieer word. Hulle vorm saam die familie Otididae. Wildepoue is nie familie van die flambojante Asiatiese poue nie. Hierdie voels is omn ...

                                               

Wilderoosmaryn

Die wilderoosmaryn is n struik wat tot 1 m hoog word. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in kleierige en graniethange en deel vorm van die fynbos. Dit staan ook bekend as die kapokbos. Die plant se blare is in bond ...

                                               

Wildesering

Die Wildesering of Rooisering is n boom wat van die noorde van Suid-Afrika tot in midde-Afrika voorkom. Die middelgrootte, bladwisselende boom behoort aan n subfamilie van die peulplante, naamlik die Caesalpinioideae. Die genus is vernoem na Jose ...

                                               

Wildetabak

Die Wildetabak is n genaturaliseerde, klein boom wat oorspronklik vanaf Suid-Amerika kom en het n onkruid in groot dele van Suid-Afrika geword; behalwe die Kalahari. Dit is n slanke boom wat opvallend is langs waterlope, paaie en op ander versteu ...

                                               

Wildsbok

Hierdie artikel handel oor lede van die familie Bovidae Engels antelope; vir ander gebruike van "bok", sien bok dubbelsinnig. n Wildsbok is n soogdier wat geklassifiseer word in die familie Bovidae. Wildsbokke is n groep diere wat nie baie gemeen ...

                                               

Wilgerivier (Olifants)

Hierdie blad handel oor die Wilgerivier wat n sytak van die Olifantsrivier is. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Wilgerivier. Die Wilgerivier Engels: Wilge River is n sytak van die Olifantsrivier.

                                               

Wilgerivier (Vaal)

Hierdie blad handel oor die Wilgerivier wat n sytak van die Vaalrivier is. Vir die Wilgerivier in die Olifantssisteem van Mpumalanga, sien Wilgerivier Olifants. Die Wilgerivier is n sytak van die Vaalrivier. Dit ontspring noord van Hamilton in di ...

                                               

Wilhelm Tell

Wilhelm Tell is ʼn volksheld van Switserland. Volgens die legende, was Tell ʼn puik skut met ʼn kruisboog. Dit is ook Tell wat Albrecht Gessler vermoor het, ʼn Oostenrykse hertog van die Huis van Habsburg, in Altdorf, Uri. Tell se uitlokkende aard, h ...

                                               

Wilhelm von Opel

Wilhelm von Opel, bekend as Wilhelm Opel voordat hy veredel is in 1917, was een van die stigters van die Duitse motorvervaardiger Opel. Hy het die monteerlyn aan die Duitse motorbedryf bekend gestel. Sy pa, Adam Opel, het die familiebesigheid as ...

                                               

Willem II van Engeland

Willem II was van 1087 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was die derde seun van Willem die Veroweraar.

                                               

Willem III van Engeland

Willem III was ’n soewereine Prins van Oranje van geboorte. Vanaf 1672 het hy as stadhouer Willem III van Oranje oor Holland, Zeeland, Utrecht, Gelderland en Overijssel van die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande regeer. Hy het vanaf 1689 ...

                                               

William Booth

William Booth was n Britse evangelis. Hy was die stigter en die eerste generaal van die Heilsleer. Hy het dié organisasie in 1865 as die The Christian Mission gestig, en dit in 1878 na die Heilsleer hernoem. Hierdie Christelike beweging met sy kw ...

                                               

William Caxton

William Caxton was die eerste persoon in Engeland wat boeke gedruk het. Hy is in Duitsland, waar die eerste boeke op die Europese vasteland gedruk is, touwys gemaak. Daarna is hy terug na Engeland waar hy n drukkersonderneming in 1476 begin het. ...

                                               

William Cornwallis Harris

Majoor sir William Cornwallis Harris is een van die bekendste kunstenaars wat Suid-Afrika in die vroee negentiende eeu besoek het. Sy illustrasies van wild wat hy tussen 1836 en 1838 op jagtogte in en ekspedisies na die binneland teegekom het, is ...

                                               

William IV van die Verenigde Koninkryk

William IV was van 26 Junie 1830 tot met sy dood koning van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland en van Hannover. William, die derde seun van George III en die jonger broer van George IV, was die laaste koning en voorlaaste mona ...

                                               

William Shakespeare

William Shakespeare was n Engelse digter en dramaturg en word geag as die belangrikste skrywer van die Engelse taal en die wêreld se vernaamste dramaturg. Hy het ongeveer 38 toneelstukke en 154 sonnette asook n verskeidenheid ander gedigte geskry ...

                                               

Willowvale

Vir die gelyknamige voorstad in Harare, sien Willowvale, Zimbabwe. Willowvale is n dorpie in die voormalige Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Fort Willshire

Fort Willshire is een van n reeks forte wat die Britse bewind tydens die Kaapse grensoorloe aan die oosgrens van die Kaapkolonie gebou het. Hierdie fort was gelee aan die pad van Peddie na Alice, die R345, en ±9 km noord van Breakfastvlei, op die ...

                                               

Angus Wilson

Angus Frank Johnstone Wilson word deur sommige kenners as die belangrikste Engelse romanskrywer na die Tweede Wêreldoorlog beskou. Sy werke is skerp ironies in hul ontleding van die Engelse gemeenskap, veral van die kulturele establishment. n Bel ...

                                               

Harold Wilson

James Harold Wilson, Lord Wilson van Rievaulx, was n Britse politikus van die Arbeidersparty. Hy word as een van die mees prominente politici van die tweede helfte van die 20ste eeu gesien en het twee keer as Eerste Minister van die Verenigde Kon ...

                                               

Woodrow Wilson

Thomas Woodrow Wilson was die 28ste President van die Verenigde State. As n politikus van die Demokratiese Party was Wilson van 1911 tot 1913 die 34ste goewerneur van New Jersey. As kandidaat vir die Demokratiese Party het Wilson die Amerikaanse ...

                                               

Wimpelstert-suierbekkie

Die Wimpelstert-suierbekkie is n varswatervis wat endemies is aan die Pongola- en Nkomatirivier in Suider-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Pennant-tailed suckermouth.

                                               

Windswaels

Windswaels is n familie van voels wat goed aangepas is om in die lug te leef en vlieende insekte in vlug te kan vang. Hoewel hulle baie soos gewone swaels lyk, behoort hulle aan totaal verskillende ordes. Windswaels behoort tot die orde windswael ...

                                               

Winterkersie

Die winterkersie is ’n spesie van die genus Solanum met giftige vrugte. Dié meerjarige plante kan as huisplante gekweek word, maar dit word in sommige lande as ’n onkruid beskou.

                                               

Winteroorlog

Die Winteroorlog ; ook bekend as die Sowjet-Finse Oorlog 1939–1940) het uitgebreek toe die Sowjetunie Finland op 30 November 1939 aanval, drie maande na die begin van die Tweede Wêreldoorlog. As gevolg hiervan is die Sowjetunie op 14 Desember uit ...

                                               

Winterrus van plante

Wanneer die winterkoue aanbreek bereik die aktiwiteite van bladwisselende plante n laagtepunt. Eenjarige plante sterf af en oorleef die winter as sade. Baie meerjarige plante oorleef die kouer seisoen deurdat die knoppe wat hulle dra in die winte ...

                                               

Wipneusnagadder

Die Wipneusnagadder is adder wat voorkom in die natter gedeeltes van Limpopo, Mpumalanga, eSwatini en KwaZulu-Natal asook gedeeltes van Zimbabwe. In Engels staan die slang bekend as die Snouted Night Adder.

                                               

Wisent

Die wisent is die Europese buffel wat verwant is aan die bison uit Amerika. Albei is groot, swaar geboude diere, maar die wisent het langer pote as die bison en leef nie in grasveld nie, maar in die woude. Rondom die eeuwisseling het die wisent b ...

                                               

Wit gespikkelde seekomkommer

Die Wit gespikkelde seekomkommer is n seekomkommer wat leef in koraalriwwe en sanderige areas in water wat 3 tot 40 m diep is. Die seedier se lyf is groot, dit word tot 400 mm lank, liggekleur met geel en bruin vlekke op. Onreelmatige donkerder k ...

                                               

Wit seebaber

Die Wit seebaber is n vis wat endemies aan Suid-Afrika is en kom voor van Swakopmund tot by Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die White sea-catfish.

                                               

Wit-en-pienk-anemoon

Die wit-en-pienk-anemoon is seeanemoon wat vanaf Valsbaai tot by Durban, n gebied waarin dit endemies is, voorkom. Dit kom algemeen voor aan die suidkus van KwaZulu-Natal. In Engels staan die anemoon bekend as Candy-striped anemone.

                                               

Wit-Mfolozirivier

Die Wit-Mfolozirivier is n standhoudende rivier in KwaZulu-Natal. Hieride rivier ontspring noordwes van Vryheid, by 27° 42′ 48″ suid en 30° 38′ 9″ oos en op n hoogte van 1600 m. Dit kronkel aanvanklik suidoos en daarna oos deur die heuwels van di ...

                                               

Wit-Nyl

Die Wit-Nyl is die grootste sytak van die Nylrivier in Afrika. Dit is saam met die Blou-Nyl een van twee bronriviere van die Nyl. Weens sy lengte, meer as twee keer dié van die Blou-Nyl, word die Wit-Nyl as die Nylrivier se hoofloop beskou, terwy ...

                                               

Wit-Rusland

Wit-Rusland of Belarus, amptelik die Republiek Wit-Rusland of Republiek Belarus, is n landingeslote land in Oos-Europa. Dit is oorwegend plat, met baie vleilande, en is landgebonde met Rusland in die noorde en ooste, Oekraïne in die suide, Pole i ...

                                               

Witbalk-rubberlip

Die Witbalk-rubberlip is n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Port St. Johns tot by Oman. In Engels staan die vis bekend as Whitebarred rubberlip.

                                               

Witblaarplakkie

Witblaarplakkie Adromischus leucophyllus is n klein vetplantjie wat endemies is aan die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys. Dit kom in die Klein Karoo voor van Robertson en Montagu tot Laingsburg tot d ...

                                               

Witbloedsel

Witbloedselle, ook bekend as leukosite, is die selle van die immuunsisteem wat die liggaam teen kieme beskerm. Alle witbloedselle ontwikkel uit hematopoietiese selle: multipotente selle in die beenmurg. Witbloedselle kom oral in die liggaam voor, ...

                                               

Hendrik Witbooi

Hendrik Witbooi was die kaptein van die Witbooi-Nama, ten tye van die Namibiese volksmoord 1904–1908. Hy staan bekend as n groot militêre strateeg en was n simbool vir Namibie se stryd om onafhanklikheid. Hendrik Witbooi ca. 1840- 1905 word besko ...

                                               

Witborskormorant

Die Witborskormorant of Witborsduiker is n watervoel, hoofsaaklik kuslewend, wat aan die hele Suid-Afrikaanse kus voorkom, asook binnelands, hoofsaaklik op damme en mere. In Engels staan die voel bekend as die White-breasted Cormorant.

                                               

Witdoodshaai

Die Witdoodshaai is n haai wat rondom die Suid-Afrikaanse kus voorkom en word in alle oseane van die wêreld aangetref. Dit word as gevaarlik beskou, hoewel die mens nie sy verkose prooi is nie. Om sy reputasie as n "mensvreter" te weerlê, word di ...

                                               

Witdoring

Dit is n groot bladwisselende boom wat tot 20 m hoog kan word, met n relatief spaarsamige, vormlose tot ronde kroon. Die stam is besonders lank, reguit en kaal en dra lang, kaal takke. Ouer bas is donkergrys, lengtegewys redelik diep gegroefd, wa ...

                                               

Withalskraai

Boer veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by n goeie voedselbron.

                                               

Withuis

Die Withuis is die amptelike woning en hoofkantoor van die President van die Verenigde State van Amerika. Dit is te Pennsilvanielaan 1600, Washington, D.C. gelee en is tussen 1792 en 1800 uit witgeverfde Aquia-sandsteen in die laat Georgiese argi ...

                                               

Witkatlagter

Die Witkatlagter is n endemiese standvoel wat voorkom in sentraal en noordoos Namibie, Botswana, suidwes Zimbabwe en noordwes Suid-Afrika. In Engels staan die voel bekend as South pied babbler.

                                               

Witkeelbyvreter

Die Witkeelbyvreter is n byevreter en swerwer wat in die suide van die Sahara in Afrika broei. In die winter emigreer hulle na die reenwoude van Senegal tot Uganda. In Engels staan die voel bekend as die White-throated Bee-eater.

                                               

Witkol-klipkabeljou

Die Witkol-klipkabeljou is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted rockcod.

                                               

Witkoljanfrederik

Die Witkoljanfrederik is n algemene standvoel van woudonderbos. Die voel is 16 cm groot en weeg 18 - 26 gram. In Engels staan die voel bekend as die White-starred Robin.

                                               

Witkolvylvis

Die Witkolle-vylvis is n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted filefish.

                                               

Witkruismuisvoël

Die witkruismuisvoel is n standvoel wat voorkom in Namibie - uitgesonder die noordooste en Caprivistrook - die Wes-Kaap, Noord-Kaap en die weste van Noordwes en die Vrystaat. In Engels staan die voel bekend as White-backed mousebird.