ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 138



                                               

Paul Guilfoyle

Paul Guilfoyle is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente L.A. Confidential, Air Force One, en Primary Colors, en in die televisiereeks The Good Fight.

                                               

Julianna Guill

Julianna Guill is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Friday the 13th, Crazy, Stupid, Love., en Captain America: Civil War.

                                               

Marie Guillard

Marie Guillard is n Franse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fifth Element, Chrysalis, The Family, en 3 Days to Kill.

                                               

Sophie Guillemin

Sophie Guillemin is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lennui, With a Friend Like Harry., en He Loves Me. He Loves Me Not.

                                               

Harvey Guillén

Harvey Guillén is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente General Education en The Internship, en in die televisiereekse The Thundermans en Eye Candy.

                                               

Francis Guinan

Francis Guinan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Speed 2: Cruise Control, Hannibal, Constantine, en The Last Airbender.

                                               

Tim Guinee

Tim Guinee is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sweet Land, Iron Man, Iron Man 2, en 99 Homes.

                                               

Matthew Guinness

Matthew Guinness is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Day in the Life of Ivan Denisovich en Lady Jane, en in die televisiereeks The Main Chance.

                                               

Peter Guinness (akteur)

Peter Guinness is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alien³, The Saint, Centurion, en King Arthur: Legend of the Sword.

                                               

Stephen Adly Guirgis

Stephen Adly Guirgis is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Joe Black, Synecdoche, New York, en Birdman or, en in die televisiereeks The Get Down.

                                               

Tom Guiry

Tom Guiry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sandlot, U-571, Black Hawk Down, en Mystic River.

                                               

Abdullah Gül

Abdullah Gül het vanaf 28 Augustus 2007 tot 28 Augustus 2014 die amp as elfde president van Turkye beklee en is opgevolg deur die vorige premier, Recep Tayyip Erdoğan. Hy was voorheen vier maande lank die eerste minister en daarna die minister va ...

                                               

John Gulager

John Gulager is n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Feast, He Was a Quiet Man, The Collector, en Piranha 3DD.

                                               

Luke Guldan

Luke Guldan is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Blue Bloods, Broad City, The Good Place, en Tell Me a Story.

                                               

Sean Gullette

Sean Gullette is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pi, Requiem for a Dream, Happy Accidents, en Traitors.

                                               

Ruud Gullit

Rudi Dil, beter bekend as Ruud Gullit, is n voormalige Nederlandse sokkerspeler, wat as aanvaller vir die Nederlandse nasionale sokkerspan, HFC Haarlem, Feyenoord, PSV Eindhoven, AC Milan, Sampdoria en Chelsea FC gespeel het. Hy word algemeen ges ...

                                               

Zandile Gumede

Zandile Gumede is n Suid-Afrikaanse politikus wat as n lid van die KwaZulu-Natalse provinsiale wetgewer dien. Sy was voorheen die burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Gumede is n lid van die African National Congress.

                                               

Amy Gumenick

Amy Gumenick is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supernatural, Arrow, en TURN: Washingtons Spies.

                                               

Grace Gummer

Grace Gummer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Larry Crowne, Frances Ha, en The Homesman, en in die televisiereeks Extant.

                                               

Mamie Gummer

Mamie Gummer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ward, The Lifeguard, Side Effects, en Ricki and the Flash.

                                               

Devon Gummersall

Devon Gummersall is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stranger in the House en in die televisiereekse My So-Called Life, Mad Men, en Nashville.

                                               

Tania Gunadi

Tania Gunadi is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Transformers Prime, Enlisted, Bizaardvark, en Graves.

                                               

Mia Gundersen

Mia Gundersen is n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fomlesen i kattepine en in die televisiereekse Dække bare, bare Bernt, Offshore, en Mia.

                                               

Anna Gunn

Anna Gunn is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sassy Pants, Sully, en Equity, en in die televisiereeks Breaking Bad.

                                               

Bruno Gunn

Bruno Gunn is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Teacher, The Hunger Games: Catching Fire, en Officer Downe, en in die televisiereeks Westworld.

                                               

Sean Gunn

Sean Gunn is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pearl Harbor, Guardians of the Galaxy, Guardians of the Galaxy Vol. 2, en Avengers: Infinity War.

                                               

Sveinn Ólafur Gunnarsson

Sveinn Ólafur Gunnarsson is n Yslandse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Either Way, Metalhead, Autumn Lights, en Heartstone.

                                               

Tinna Gunnlaugsdóttir

Tinna Gunnlaugsdóttir is n Yslandse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shadow of the Raven, Privacy, en The Honour of the House, en in die televisiereeks Réttur.

                                               

Sigmundur Davíd Gunnlaugsson

Sigmundur Davíd Gunnlaugsson het vanaf 23 Mei 2013 tot 7 April 2016 as Ysland se 25ste eerste minister gedien. Ná proteste in die strate van Reykjavik vanwee onthullings in die Panama-verslag van die Mossack Fonseca regsfirma oor n besigheid van ...

                                               

Stephen Gunzenhauser

Stephen Gunzenhauser is n Amerikaanse dirigent. Hy is in New York Stad gebore en is n gegradueerde van die stad se Hoerskool van Musiek en Kuns. Hy het n Baccalaureus artium in musiek aan Oberlin Kollege, n meestersgraad in musiek aan die New Eng ...

                                               

Arjun Gupta (akteur)

Arjun Gupta is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stand Up Guys en Bridge and Tunnel, en in die televisiereekse Nurse Jackie en How to Get Away with Murder.

                                               

Guptafamilie

Die Guptafamilie is n Indies-Suid-Afrikaanse sakefamilie. Die merkwaardigste lede van die familie is die broeders Ajay, Atul en Rajesh "Tony" Gupta. Die familie bly omstrede vir hul noue verhouding met die Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma. Di ...

                                               

Damon Gupton

Damon Gupton is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Whiplash en in die televisiereekse The Newsroom, Bates Motel, en The Divide.

                                               

Aliza Gur

Aliza Gur is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente From Russia with Love, Agent for H.A.R.M., en Tarzan and the Jungle Boy, en in die televisiereeks The Wild West.

                                               

Sopiko Guramishvili

Sopiko Guramishvili is n Georgiese skaakspeler. Sy het n vroulike grootmeester geword in 2009 en n internasionale meester in 2012. Sy het gespeel in die Vrouens wêreldkampioenskap in 2015 en 2017.

                                               

Danai Gurira

Danai Gurira is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Visitor, Mother of George, Black Panther, en Avengers: Infinity War.

                                               

Jane Gurnett

Jane Gurnett is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse A Touch of Frost en Dangerfield.

                                               

Kick Gurry

Kick Gurry is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Looking for Alibrandi, Spartan, Speed Racer, en Edge of Tomorrow.

                                               

Annabelle Gurwitch

Annabelle Gurwitch is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cable Guy, Masterminds, Mousehunt, en Melvin Goes to Dinner.

                                               

Grant Gustin

Grant Gustin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow, The Flash, en Supergirl.

                                               

António Guterres

António Manuel de Oliveira Guterres is n Portugese politikus en die huidige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. Guterres was van 1995 tot 2002 die minister-president van Portugal en van 2005 tot 2015 die VN se Hoe Kommissaris vir Vlugte ...

                                               

Kristen Gutoskie

Kristen Gutoskie is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Vampire Diaries, Containment, en The Handmaids Tale.

                                               

Steve Guttenberg

Steve Guttenberg is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Police Academy, Cocoon, Short Circuit, en 3 Men and a Baby.

                                               

Anita Gutwell

Anita Gutwell is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Echo der Berge, Försterliesel, Zwei Matrosen auf der Alm, en Münchhausen in Afrika.

                                               

Mila Guy

Mila Guy is n Suid-Afrikaanse aktrise en opgeleide kostuumontwerper van Nelspruit wat tans in Linden, Johannesburg woon. Sy is bekend vir haar rolle in films soos Liewe Kersfeesvader, Wonderlus en die kykNET-komediereeks, Hotel. In haar graad 8-s ...

                                               

Luis Guzmán

Luis Guzmán is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boogie Nights, Traffic, Punch-Drunk Love, en The Count of Monte Cristo.

                                               

Ryan Guzman

Ryan Guzman is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Step Up Revolution, The Boy Next Door, en Everybody Wants Some!!.

                                               

Siviwe Gwarube

Siviwe Gwarube is n Suid-Afrikaanse politikus van die Oos-Kaap. Sy is die huidige skaduminister van gesondheid. Sy het n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika op 22 Mei 2019 geword. Gwarube is n lid van die Demokratiese Alliansie.

                                               

David Gwillim

David Gwillim is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Island at the Top of the World en in die televisiereekse Dangerous Knowledge en Hanlon.

                                               

Michael Gwisdek

Michael Gwisdek is n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Treffen in Travers, Das Mambospiel, Good Bye Lenin!, en The Baader Meinhof Complex.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →