ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 159



                                               

Janine Jansen

Met ingang Januarie 2006 het Jansen twee hoofstroom CDs een is ook n hibriede SACD opgeneem. Die eerste is n versameling van encorestukke wat deur Barry Wordsworth gedirigeer is, die tweede is n kamerorkes weergawe van Vivaldi se Vier Seisoene. H ...

                                               

David Janson

David Janson is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Hard Days Night en in die televisiereekse The Newcomers en Keeping Up Appearances.

                                               

Gina Janssen

Gina Janssen is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In the Sign of the Lion, Unfasten Your Seat Belts, Langues chaudes, en Hellhole Women.

                                               

Lisa Janti

Lisa Janti is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente World Without End, Ten Thousand Bedrooms, en The Lone Ranger and the Lost City of Gold, en in die televisiereeks The Ann Sothern Show.

                                               

Elton Jantjies

Elton Jantjies is n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker speel en vir die Lions in Superrugby. Hy sluit in 2013 tydelik by die Stormers aan, weens die Lions se weglating uit Superrugby daardie jaar. Hy is ook deel van Suid-Afrika ...

                                               

Eugene Jantjies

Hy het vir die Western Suburbs klub gespeel vanaf 2004 tot 2007. Daarna verhuis hy na Farul Constanta, vir die Roemeense Rugbykampioenskap, waar hy van 2008 tot 2010 gespeel het, en weer van 2012 tot 2014. Hy het in 2010 en 2011 vir die Namibiese ...

                                               

Agnès Jaoui

Agnès Jaoui is n Franse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Un air de famille, The Taste of Others, Look at Me, en Under the Rainbow.

                                               

Camille Japy

Camille Japy is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente La femme à abattre, Anna Oz, en Taken.

                                               

Bruce Jarchow

Bruce Jarchow is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big, Scrooged, Ghost, en The Weather Man.

                                               

Jody Jaress

Jody Jaress is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hollywoodland, 2 Bedroom 1 Bath, en Retake.

                                               

Intira Jaroenpura

Intira Jaroenpura is n Thaise aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nang Nak, The Unborn, In the Shadow of Naga, en Love, Not Yet.

                                               

Keith Jarrett

Keith Jarrett is n Amerikaanse pianis en komponis van jazz en klassieke musiek. Jarrett het sy loopbaan begin saam met Art Blakey, en daarna saam met Charles Lloyd en Miles Davis gespeel. Sedert die vroee 1970s geniet hy baie sukses as groepleier ...

                                               

Joris Jarsky

Joris Jarsky is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blindness, Saw V, The Incredible Hulk, en The Boondock Saints II: All Saints Day.

                                               

Paavo Järvi

Paavo Järvi is n Estiese dirigent. Järvi was in Tallinn, Estland gebore as die seun van Liilia Järvi en die Estiese dirigent Neeme Järvi. Sy broers en susters, Kristjan Järvi en Maarika Järvi, is ook musikante. Nadat hulle Estland verlaat het, he ...

                                               

Jasmine V

Jasmine V is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aussie and Teds Great Adventure en in die televisiereekse Threat Matrix en The Nine.

                                               

David Jason

David Jason is n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Only Fools and Horses., The Darling Buds of May, en A Touch of Frost.

                                               

Peter Jason

Peter Jason is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 48 Hrs., They Live, Arachnophobia, en Mortal Kombat.

                                               

Janyse Jaud

Janyse Jaud is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Strawberry Shortcake: Berry Best Friends en in die televisiereekse Adoption Stories en Batman: Black and White.

                                               

Florence Jaugey

Florence Jaugey is n Franse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente El día que me quieres en La Yuma.

                                               

Jay Naidoo

Jayaseelan "Jay" Naidoo is n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en sakeman wat van 1985 tot 1993 as die sekretaris-generaal van die Congress of South African Trade Unions gedien het. Hy het daarna gedien as Minister verantwoordelik vir die Herop ...

                                               

Ricky Jay

Ricky Jay is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tomorrow Never Dies, Boogie Nights, Magnolia, en Heist.

                                               

Jaymes Young

Jaymes Young is n Amerikaanse sanger-liedjieskrywer en musikant. Op 9 September 2013 stel hy sy eerste EP, Dark Star EP vry. Sy debuutalbum Feel Something is op 23 Junie 2017 vrygestel.

                                               

Erika Jayne

Erika Jayne is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lowball en The Watch, en in die televisiereeks The Young and the Restless.

                                               

Jean Chrétien

Joseph Jacques Jean Chrétien n Kanadese politikus wat van 4 November 1993 tot 12 Desember 2003 as die 20ste premier van Kanada gedien het. Chrétien is gebore en getoe in Shawinigan, Quebec, en was n regsstudent aan die Université Laval. Hy is in ...

                                               

Jean Dujardin

Jean Edmond Dujardin ; gebore op 19 Junie 1972) is n Franse akteur, komediant, humoris en televisieregisseur. Hy begin sy loopbaan as n stand-up komediant in Parys voordat hy in die komiese televisieprogramme en films vertolk het. Hy het eers met ...

                                               

Marianne Jean-Baptiste

Marianne Jean-Baptiste is n Engelse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Secrets & Lies, Spy Game, en RoboCop, en in die televisiereeks Without a Trace.

                                               

Jean-Luc Godard

Jean-Luc Godard is n Frans-Switserse filmregisseur, draaiboekskrywer en filmkritikus. Hy was n pionier van die Franse New Wave-filmbeweging in die 1960s. Gedurende sy vroee loopbaan as filmkritikus het Godard die Franse film se "Tradition of Qual ...

                                               

Colin Jeavons

Colin Jeavons is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Life and Death of Sir John Falstaff, A Matter of Degree, St. Ives, en The Hitchhikers Guide to the Galaxy.

                                               

Jeckyll & Hyde

Jeckyll & Hyde is n Nederlandse house- en jumpduo wat uit Maarten Vorwerk alias Vorwerk en Ruud van IJperen alias DJ Ruthless. Hulle spesialiseer in die rustiger variasies van jump en hardtrance. Die tweetal het tans hul eie platemaatskappy, Squa ...

                                               

Don Jeffcoat

Don Jeffcoat is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Eagle Eye en in die televisiereekse One Life to Live en Wild & Crazy Kids.

                                               

Aaron Jeffery

Aaron Jeffery is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent X-Men Origins: Wolverine en in die televisiereekse McLeods Daughters, Underbelly, en Wentworth.

                                               

Sarah Jeffery

Sarah Jeffery is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Across the Line en in die televisiereekse The X-Files, Wayward Pines, en Shades of Blue.

                                               

Barbara Jefford

Barbara Jefford is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Shoes of the Fisherman, The Saint, The Ninth Gate, en Philomena.

                                               

Myles Jeffrey

Myles Jeffrey is n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off en Babe: Pig in the City, en in die televisiereeks Early Edition.

                                               

Elfriede Jelinek

Elfriede Jelinek is n Oostenrykse skryfster wie se werk met talle literatuurpryse bekroon is, waaronder die Georg-Büchner-Preis en die Franz-Kafka-Literaturpreis. In 2004 is die Nobelprys vir Letterkunde aan haar toegeken vir "die musikale vloei ...

                                               

Eddie Jemison

Eddie Jemison is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oceans Eleven, The Punisher, Oceans Twelve, en Oceans Thirteen.

                                               

Burgess Jenkins

Burgess Jenkins is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Remember the Titans en in die televisiereekse One Tree Hill, Army Wives, en Nashville.

                                               

Carter Jenkins

Carter Jenkins is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aliens in the Attic en Valentines Day, en in die televisiereekse Mad Men en Famous in Love.

                                               

Karl Jenkins

Karl William Jenkins OBE D.Mus. is n Walliese musikant en komponis. Jenkins is aangestel as n offisier van die Orde van die Britse Ryk in die Nuwejaars-erelys van 2005.

                                               

Mykel Shannon Jenkins

Mykel Shannon Jenkins is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Double Jeopardy en The Gods, en in die televisiereeks The Bold and the Beautiful.

                                               

Richard Jenkins

Richard Jenkins is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Visitor, Step Brothers, Let Me In, en The Shape of Water.

                                               

Tom Jenkins

Tom Jenkins was n burgemeester van Pretoria en Margate. Tom Jenkinsrylaan in Pretoria is na hom vernoem. Jenkins is in 1883 in die Paarl gebore en het in 1889 saam met sy ouers na Pretoria verhuis. Van 1907 tot 1913 was hy sekretaris van die Tran ...

                                               

Kate Jenkinson

Kate Jenkinson is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Offspring, Super Fun Night, en Wentworth.

                                               

Blake Jenner

Blake Jenner is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Everybody Wants Some!! en The Edge of Seventeen, en in die televisiereekse Glee en Supergirl.

                                               

Brent Jennings

Brent Jennings is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Witness, Red Heat, Another 48 Hrs., en Moneyball.

                                               

Salome Jens

Salome Jens is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seconds, Cats & Dogs, en Green Lantern, en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine.

                                               

Andrea Vagn Jensen

Andrea Vagn Jensen is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Headhunter en Bubbles, en in die televisiereekse Circle of Desire en Dicte.

                                               

Ejnar Hans Jensen

Ejnar Hans Jensen is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forelsket i Kobenhavn, The Ways of Women, en Kærlighedens smerte, en in die televisiereeks Rejseholdet.

                                               

Erik Jensen (akteur)

Erik Jensen is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse 30 Rock, The Walking Dead, en Mr. Robot.

                                               

Flemming Jensen

Flemming Jensen is n Deense akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Nissebanden i Gronland, Alletiders julemand, Taxa, en Island of the Pixies.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →