ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 164




                                               

Simon Jul Jorgensen

Simon Jul Jorgensen is n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Slim Slam Slum, Easy Skanking, en Jensen & Jensen.

                                               

Steen Jorgensen (sanger)

Steen Jorgensen is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Et skud fra hjertet, Rami og Julie, Nattevagten, en The Substitute.

                                               

Katja K

Katja K is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Supers en in die televisiereekse The Chosen 7 en Langt fra Las Vegas.

                                               

Hadi Ka-koush

Hadi Ka-koush is n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Bron/Broen, Follow the Money, Below the Surface, en Tinka og kongespillet.

                                               

Sigrid Kaag

Sigrid Agnes Maria Kaag is n Nederlandse politikus van die Demokrate 66 en n voormalige diplomaat. Kaag het Midde-Oosterse studies en internasionale verhoudinge gestudeer en by die VN gewerk. Sy is sedert 26 Oktober 2017 die minister vir Buitelan ...

                                               

Lars Kaalund

Lars Kaalund is n Deense regisseur, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The One and Only, Italian for Beginners, en In a Better World, en in die televisiereeks Rita.

                                               

Sten Kaalo

Sten Kaalo is n Deense skrywer en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A.W.O.L. en Dangerous Kisses, en in die televisiereekse Fortsættelse folger en Johansens sidste ugudelige dage.

                                               

Jeppe Kaas

Jeppe Kaas is n Deense komponis en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flickering Lights, Adams Apples, en Jo Nesbos Headhunters.

                                               

Nikolaj Lie Kaas

Nikolaj Lie Kaas is n Deense akteur, regisseur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Butchers, Angels & Demons, Department Q: The Keeper of Lost Causes, en Department Q: A Conspiracy of Faith.

                                               

Joseph Kabila

Joseph Kabila Kabange is n Kongolese politikus wat tussen Januarie 2001 en Januarie 2019 as president van die Demokratiese Republiek van die Kongo gedien het. Hy het tien dae na die sluipmoord op sy vader, president Laurent-Désiré Kabila, aan die ...

                                               

Emmanuel Kabongo

Emmanuel Kabongo is n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pompeii en Brown Girl Begins, en in die televisiereekse Teenagers en 21 Thunder.

                                               

Roch Marc Christian Kaboré

Roch Marc Christian Kaboré is n Burkinabé-politikus en bankier en die president van Burkina Faso, aan die bewind sedert 2015. Voorheen was hy tussen 1994 en 1996 die premier van Burkina Faso en president van die Nasionale Vergadering van Burkina ...

                                               

Jane Kaczmarek

Jane Kaczmarek is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Falling in Love, Pleasantville, en CHIPS, en in die televisiereeks Malcolm in the Middle.

                                               

Ted Kaczynski

Theodore John Kaczynski, ook bekend as die Unabomber, is n Amerikaanse binnelandse terroris, anargis en voormalige professor in wiskunde. Hy was n wiskundige genie, maar het sy akademiese loopbaan in 1969 laat vaar om n lewe sonder tegnologie in ...

                                               

Rhoda Kadalie

Rhoda Kadalie is n Suid-Afrikaanse menseregteaktivis en feminis. Sy skryf rubrieke vir die Burger en vir Maroela Media. Kadalie is in Kaapstad gebore en het as kind in Distrik Ses en Mowbray gewoon. Ná die wet van 1951 wat Mowbray net vir blankes ...

                                               

Nicholas Kadi

Nicholas Kadi is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quest for Fire, Navy Seals, George of the Jungle, en Dr. Dolittle 2.

                                               

Kato Kaelin

Kato Kaelin is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Blood, BASEketball, en Pauly Shore Is Dead, en in die televisiereeks Winners.

                                               

Donald Kagan

Donald Kagan is n Amerikaanse historikus by Yale, wat spesialiseer in antieke Griekeland, en bekend is om sy geskiedenis van die Peloponnesiese oorlog in vier bande. Hy was dekaan van Yale-kollege van 1989 tot 1992. Hy was voorheen n lektor by di ...

                                               

Judith Kahan

Judith Kahan is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hot Shots!, Hot Shots! Part Deux, Multiplicity, en Analyze This.

                                               

Kasey Kahne

Kasey Kenneth Kahne is n NASCAR-wedren motorbestuurder. Hy ry die No 5 Farmers Insurance Group/ Quaker State Chevrolet Impala vir Hendrick Motorsports in die Sprint-reeks en jaag n beperkte skedule vir Turner Motorsports. In die Nationwide-reeks, ...

                                               

Jessie Kahnweiler

Jessie Kahnweiler is n Amerikaanse regisseuse, aktrise, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Green Hornet en Super 8.

                                               

Khalil Kain

Khalil Kain is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Juice, Renaissance Man, en Bones, en in die televisiereeks Girlfriends.

                                               

Jaiden Kaine

Jaiden Kaine is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hidden Figures en in die televisiereekse The Vampire Diaries, Luke Cage, en Valor.

                                               

Bianca Kajlich

Bianca Kajlich is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 10 Things I Hate About You, Bring It On, Halloween: Resurrection, en 30 Minutes or Less.

                                               

Kaki King

Kaki King is gebore op 24 Augustus 1979 as Katherine Elizabeth King en is n Amerikaanse kitaarspeelster, sangeres en liriekeskryfster, afkomstig uit Atlanta, Georgia.

                                               

Patricia Kalember

Patricia Kalember is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jacobs Ladder, Signs, Rabbit Hole, en Limitless.

                                               

Paula Kalenberg

Paula Kalenberg is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cloud, Krabat, en Jew Suss: Rise and Fall.

                                               

Ilya Kaler

Ilya Kaler is n Russies-gebore violis. Hy is gebore in en opgevoed in Moskou, en is die enigste persoon om Goue medaljes te gewen het by al drie van die mees luisterryke internasionale kompetisie te wete die Internasionale Tsjaikofski Kompetisie ...

                                               

Jamie Kaler

Jamie Kaler is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spanglish, The Family Stone, en The Lady Killers, en in die televisiereeks Carnivàle.

                                               

Mindy Kaling

Mindy Kaling is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Strings Attached, Wreck-It Ralph, en Inside Out, en in die televisiereeks The Office.

                                               

Einat Kalisch-Rotem

Einat Kalisch-Rotem, Hebreeus: עינת קליש-רותם, is n Israelse argitekt en politikus wat aan die Arbeidsparty behoort. Sedert 20 November 2018 is sy die burgemeester van die Noord-Israeliese hawestad Haifa in 2013 het sy vergeefs geprobeer burgemee ...

                                               

Jacques Kallis

Jacques Henry Kallis is n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy het vir etlike jare die titel as die wêreld se veelsydigste internasionale krieketspeler gehou. Hy het onder meer in 1996, 1999, 2003, 2007 en 2011 vir Suid-Afrika in die Krie ...

                                               

Daniel Kaluuya

Daniel Kaluuya is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Johnny English Reborn, Sicario, Get Out, en Black Panther.

                                               

Adhir Kalyan

Adhir Kalyan is n Suid-Afrikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fired Up!, Youth in Revolt, Paul Blart: Mall Cop, en No Strings Attached.

                                               

Zanele kaMagwaza-Msibi

Zanele kaMagwaza-Msibi was die burgemeester van Zululand-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, en is die president van die Nasionale Vryheidsparty. Sy was voorheen voorsitter van die Inkatha Vryheidsparty en die IVP se premierskan ...

                                               

Ronelda Kamfer

Sy is op 16 Junie 1981 in Blackheath in die Kaapprovinsie nou Wes-Kaap gebore. Haar ouers is Ronald Kamfer en die verpleegster Gertrude Granfield, wat op 6 Oktober 1951 gebore is. Op die ouderdom van drie het sy by haar grootouers, plaaswerkers o ...

                                               

Wladimir Kaminer

Wladimir Kaminer is n Duitse skrywer en kolomskrywer van Russies-Joodse afkoms. Sy verhaalbundels Militärmusik en Russendisko het hom ook buite Duitsland bekendheid besorg en is in verskeie Europese tale, waaronder Frans, Italiaans, Russies en En ...

                                               

Steven Kampmann

Steven Kampmann is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stealing Home, Multiplicity, en BuzzKill, en in die televisiereeks WKRP in Cincinnati.

                                               

Elena Kampouris

Elena Kampouris is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Labor Day, Men, Women & Children, My Big Fat Greek Wedding 2, en Before I Fall.

                                               

Naoto Kan

Naoto Kan is n Japannese politikus wat van Junie 2010 tot September 2011 premier van Japan en president van die Demokratiese Party van Japan was. Kan was die eerste premier sedert die bedanking van Junichiro Koizumi in 2006 vir meer as een jaar, ...

                                               

Hiro Kanagawa

Hiro Kanagawa is n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The X-Files, iZombie, en Altered Carbon.

                                               

Melina Kanakaredes

Melina Kanakaredes is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 15 Minutes en Snitch, en in die televisiereekse Providence en CSI: NY.

                                               

Steve Kanaly

Steve Kanaly is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dillinger, The Wind and the Lion, en Sliding Home, en in die televisiereeks Dallas.

                                               

Sean Kanan

Sean Kanan is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid Part III en Changing Hands, en in die televisiereekse General Hospital en The Young and the Restless.

                                               

Paul Kandel

Paul Kandel is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Full Moon High en The Hunchback of Notre Dame.

                                               

Adelaide Kane

Adelaide Kane is n Australiese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Purge en in die televisiereekse Neighbours, Power Rangers R.P.M., en Reign.

                                               

Carol Kane

Carol Kane is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Annie Hall, The Princess Bride, Addams Family Values, en The Pacifier.

                                               

Chelsea Kane

Chelsea Kane is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bratz en in die televisiereekse Dancing with the Stars, Jonas, en Baby Daddy.

                                               

Christian Kane

Christian Kane is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Just Married, Secondhand Lions, en Friday Night Lights, en in die televisiereeks Leverage.

                                               

Benjamin Kanes

Benjamin Kanes is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Blueberry Nights, Broken City, en Birdman or, en in die televisiereeks Stay Regular.