ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 18



                                               

Wiktor Wekselberg

Wiktor Feliksowitsj Wekselberg is ’n Russiese sakeman wat in Oekraïne gebore is. Hy is die eienaar en voorsitter van die Renowa-groep, ’n groot Russiese konglomeraat. Volgens Forbes word sy fortuin op.6 miljard geraam, wat hom die vierde rykste p ...

                                               

Beginonderneming

n Beginonderneming, aanvangsonderneming of beginmaatskappy is n onderneming wat deur n entrepreneur geïnisieer is om n skaalbare sakemodel te soek, effektief te ontwikkel en te implementeer. Terwyl entrepreneurskap verwys na alle nuwe onderneming ...

                                               

Multinasionale korporasie

n Multinasionale korporasie is n maatskappy wat in meer as een land teenwoordig is deur produksie, dienslewering en/of verkope. Bekende voorbeelde van multinasionale korporasies sluit in: Coca-Cola wat wêreldwyd fabrieke en afsetgebiede het. Nike ...

                                               

Quadriga Fintech Solutions

Quadriga Fintech Solutions is die eienaar en operateur van QuadrigaCX, wat Kanada se grootste kriptogeldeenheidwissel tot 2019 was. Die maatskappy se hoof- uitvoerende beampte en stigter, Gerald Cotten, het onverwags in Desember 2018 gesterf en t ...

                                               

TerminalFour

TerminalFour is n ontwikkelaar van internet inhoudsbestuurstelsels, met hoofkantoor in Dublin, Ierland. Volgens die Irish Times koerant, is TerminalFour die nommer een verskaffer van inhoudsbestuurstelsels aan die Ierse publieke sektor.

                                               

Geld

Geld is n simboliese voorstelling van waarde. Iets besit slegs waarde as n mens dit vir n doel kan aanwend wat hom bevoordeel. Byvoorbeeld, volgens Maslow se behoeftehierargie is die behoefte vir voedsel en beskerming primêr. Dit wil sê in sulke ...

                                               

Dooiegeld

Dooiegeld of offergeld is rituele "geld" in die vorm van banknote of munte wat ’n rol speel in die Oos-Asiatiese verering van voorouers, veral in Taoïsme in China. Die "geld" word op spesiale geleenthede verbrand in die geloof dat dit nie sal ver ...

                                               

Kriptogeld

Kriptogeld of kriptovaluta verwys na n digitale ruilmiddel en geldeenheid wat streng op kriptografie staatmaak om transaksies te beveilig en om die aantal bestaande eenhede te beheer. Kriptogeld vorm dus n subversameling van alternatiewe geldeenh ...

                                               

Paaiementberekening

Indien ek R100 belê teen 12% maandeliks saamgesteld, wat is die waarde daarvan oor een jaar? n {\displaystyle n} = 1 × 12 = 12 P {\displaystyle P} = 100 i {\displaystyle i} = 12%/12 = 1% = 0.01 S = P 1 + i n = 100 1 + 0.01 12 = R 112.68 {\display ...

                                               

Rente

Rente is die prys wat n lener aan n uitlener betaal vir die gebruik van n bate, wat die kapitaal genoem word. Enkelvoudige rente is wanneer slegs die kapitaalbedrag rente verdien, m.a.w. rente wat reeds verdien is, verdien nie ook rente nie. K ra ...

                                               

Spaanse mat (munt)

Die Spaanse mat is n swaar antieke Spaanse silwermuntstuk met die waarde van agt reale en is wêreldwyd gebruik.

                                               

Tiekie

n Tiekie is n klein silwermuntstuk met die waarde van drie pennies 3 d. Dit was n betaalmiddel in Suid-Afrika tot die ingebruikneming van die desimale geldstelsel in 1961. Op die muntstuk was drie bondels hout en n protea afgebeeld. Die herkoms v ...

                                               

Tjek

n Tjek is n skriftelike opdrag aan n bank om n spesifieke bedrag geld aan n spesifieke persoon of instelling uit die tjekskrywer se rekening oor te betaal. Die drie partye wat betrokke is by die uitreik van n tjek is die trekker, nemer en die bet ...

                                               

Wisselkoers

Wisselkoers is die finansiele term wat gebruik word om die hoeveelheid waarde wat n geldeenheid van n spesifieke land het met die geldwaarde van n ander land te vergelyk. n Voorbeeld van n wisselkoerspaar is die Suid-Afrikaanse rand, en die Ameri ...

                                               

Afdelingswinkel

n Afdelingswinkel is n kleinhandelbesigheid wat n wye verskeidenheid van algemene verbruikersware soos klere, huisraad, meubels en huishoudelike toestelle aanbied. Gewoonlik kan klante tussen verskillende handelsname en prysvlakke kies. Afdelings ...

                                               

Boodskapperstaf

Vir die verkeerde gebruik van die boodskapperstaf as ’n mediese simbool, sien Boodskapperstaf as mediese simbool Vir die mediese simbool met een slang, sien Staf van Asklepios Die boodskapperstaf of caduceus is die staf wat Mercurius in die Griek ...

                                               

Ever Given

Ever Given is n houerskip, een van die grootste houerskepe ter wêreld. Dit word besit deur Shoei Kisen Kaisha, wat gehuur en bestuur word deur die Taiwannese skeepshouer-vervoermaatskappy Evergreen Marine. Die Ever Given is geregistreer in Panama ...

                                               

Internasionale Kamer van Koophandel

Die Internasionale Kamer van Koophandel is die grootste, bes verteenwoordigde sake-organisasie in die wêreld. Sy meer as 45 miljoen lede in meer as 100 lande het belange in elke sektor van privaat besigheid. Die IKK het drie hoofdoelwitte: die da ...

                                               

Nat mark

’n "Nat mark" is ’n mark wat vars vleis, vis en ander bederfbare produkte verkoop. Nie alle nat markte verkoop lewende diere nie, maar die term word soms gebruik vir markte waar lewende diere verkoop en dan op versoek van die klant geslag word, s ...

                                               

Regverdige handel

Regverdige handel of Billike handel is n reeling wat ontwerp is om produsente in ontwikkelende lande te help om volhoubare en regverdige handelsverhoudinge te bewerkstellig. Lede van die billike handelsbeweging voeg die betaling van hoer pryse aa ...

                                               

Sluikhandel

Sluikhandel, ook die swartmark of smokkel, is die sakesektor waarin onwettige ekonomiese transaksies plaasvind, veral die onwettige koop en verkoop van handelsware. Die goedere kan self onwettig wees, soos die verkwansel van verbode wapens of die ...

                                               

APEC

Die APEC is n samesluiting van 21 ekonomiee wat aan die Stille Oseaan grens en vir vryhandel in die Asiaties-Stille Oseaan-streek beywer. Die organisasie is op 6–7 November 1989 in die Australiese hoofstad Canberra op inisiatief van Australie, Ja ...

                                               

ASEAN

ASEAN is n internasionale organisasie van die lande in Suidoos-Asie. Die ASEAN is op 8 Augustus 1967 deur Thailand, Indonesie, Maleisie, die Filippyne en Singapoer in Bangkok, Thailand, gestig en het uit die voormalige ASE ontstaan. Op 8 Januarie ...

                                               

Benelux

Benelux is n ekonomiese unie in Wes-Europa wat uit die drie naburige monargiee, Be lgie, Ne derland en Lux emburg bestaan. Die naam word gevorm deur die begin van elke land se naam en is vir die Benelux Aksynsunie gevorm, maar word nou meer algem ...

                                               

BRICS

Die BRICS is n akroniem vir die saamsluiting van vyf ontluikende markte, hulle is Brasilie, Rusland, Indie, die Volksrepubliek China en Suid-Afrika. Oorspronklik is die vier eersgenoemde lande as BRIC gegroepeer, met die aansluiting van Suid-Afri ...

                                               

Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state

Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state is n gemeenskap van 15 lande in Wes-Afrika wat ekonomiese en politieke samewerking nastreef. Dit is aanvullend tot die rol van die Afrika-unie. Die drie amptelike tale is Engels, Frans en Portugees, ...

                                               

Euratom

Die Europese Gemeenskap vir Atoomenergie, European Atomic Energy Community of kortweg Euratom, is n internasionale organisasie wat ten doel het om die vreedsame toepassings van kernkrag te bevorder. Die lidstate van Euratom is tewens lidstate van ...

                                               

Europese Vryhandelsvereniging

Die Europese Vryhandelsvereniging is n vryhandelssone van vier Europese lande met politiese en ekonomiese samewerkingsooreenkomste. Dit is op 4 Januarie 1960 in Stockholm, Swede, deur Denemarke, Noorwee, Oostenryk, Portugal, Swede en die Verenigd ...

                                               

G8-spitsberaad in Heiligendamm 2007

Die G8-spitsberaad in Heiligendamm 2007 is die 33ste spitsberaad van die Groep van Agt se regeringshoofde, wat tussen 6 en 8 Junie 2007 in Heiligendamm plaasgevind het. Die spitsberaad onder die presidentskap van die Duitse bondskanselier Angela ...

                                               

Gemeenskaplike Monetêre Gebied

Die Gemeenskaplike Monetêre Gebied, kort GMG, is n monetêre unie tussen die Suider-Afrikaanse lande Lesotho, Namibie, Suid-Afrika en Eswatini. In hierdie vier lande is die Suid-Afrikaanse rand n wettige betaalmiddel, hoewel Lesotho, Namibie en Es ...

                                               

Internasionale Monetêre Fonds

Die Internasionale Monetêre Fonds is n internasionale organisasie met sy hoofkantoor in Washington, D.C., Verenigde State, wat met die bevordering van internasionale samewerking in monetêre beleid, die uitbreiding van wêreldhandel, die stabiliser ...

                                               

NAFTA

Die NAFTA is n vryhandelsone tussen die drie Noord-Amerikaanse lande met politieke en ekonomiese samewerkingsooreenkomste. Die NAFTA is op 1 Januarie 1994 deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State van Amerika gestig. Die amptelike tale van die ...

                                               

OESO

Die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling is n internasionale organisasie van ontwikkelde lande wat n demokratiese regeringstelsel en n markekonomie in gemeen het. Die OESO is die opvolger van die Organisasie vir Europese Ekonomi ...

                                               

OPUL

Die Organisasie van Petroleum Uitvoerlande is n internasionale ekonomiese organisasie van die belangrikste ruolie uitvoerlande in Afrika, Asie en Suid-Amerika. Die OPUL is tussen 10 en 14 September 1960 deur die lande Irak, Iran, Koeweit, Saoedi- ...

                                               

Organisasie van Amerikaanse Lande

Die Organisasie van Amerikaanse Lande of Organisasie van Amerikaanse State is n vastelandse organisasie wat op 30 April 1948 vir die doeleindes van plaaslike solidariteit en samewerking tussen die lande van die Amerikas gestig is. Die hoofkantoor ...

                                               

Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms

Die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms is n vryhandelssone van agt Europese lande met politieke en ekonomiese samewerkingsooreenkomste. Die SEVA is op 21 Desember 1992 in Krakau, Pole, deur Hongarye, Pole en die voormalige Tsjeggo-Slowakye g ...

                                               

Suider-Afrikaanse Doeane-unie

Die Suider-Afrikaanse Doeane-unie, kort SADU, is n doeane-unie tussen die Suider-Afrikaanse lande Botswana, Lesotho, Namibie, Suid-Afrika en eSwatini. Dit is in 1910 gestig en die hoofkantoor is in die Namibiese hoofstad Windhoek gelee. Die Suide ...

                                               

Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is ’n interregeringsorganisasie met sy hoofkwartier in Gaborone, Botswana. Die doel van die organisasie is om sosio-ekonomiese samewerking en integrasie te bevorder en ook om politieke en veiligheidsa ...

                                               

Wêreldhandelsorganisasie

Die Wêreldhandelsorganisasie is n internasionale organisasie met sy hoofkantoor in Genève, Switserland, wat met die regulering van handel en ekonomiese verhoudings besig is. Die Wêreldhandelsorganisasie is die opvolger van die Algemene ooreenkoms ...

                                               

Wêreld- Ekonomiese Forum

Die Wêreld- Ekonomiese Forum World Economic Forum – WEF) is n jaarlikse byeenkoms van die hoof- uitvoerende beamptes van die grootste maatskappye ter wêreld, internasionale politici, intellektuele en joernaliste, altesaam sowat 2 500 persone. Die ...

                                               

Landbou

Landbou is n ekonomiese aktiwiteit waartydens voedsel, voer, vesels en ander goedere geproduseer word deur die sistematiese aanplanting van plante en die aanteling en bestuur van vee. Landboustudies bou op insigte uit verskeie ander vakrigtings i ...

                                               

Akwakultuur

Akwakultuur is die bedryf om met visse te boer of te teel. Akwakultuur word al lank in Suid-Afrika beoefen en spesies soos forel, baber, kurper en karp word geteel. Vis word geteel as n ekstra bron van voedsel, bestaande populasies aan te vul ter ...

                                               

Akwaponiese stelsel

Akwaponika verwys na enige stelsel wat n kombinasie van konvensionele akwakultuur met hidroponika in n simbiotiese omgewing. In normale akwakultuur bou die afskeidings van die diere wat grootgemaak word op in die water, wat die giftigheid verhoog ...

                                               

Beesvleis

Beesvleis is die kulinêre naam vir vleis van beeste. Beesvleis kan van koeie, bulle, verse, tollies of osse verkry word. Beesvleis kan in biefstuk Engels: "steak", braaisnitte, rooster Engels: "potroast" of kortrib gesny word. Sommige snitte word ...

                                               

Bestaansboerdery

Bestaansboerdery is selfgenoegsaamheids-boerdery waar boere daarop fokus om genoeg kos te produseer om hulself en hul gesinne te voed. Die uitset is meestal net genoeg vir eie behoeftes en daar is gewoonlik min oor om te verkoop. Die tipiese best ...

                                               

Boer (landbou)

Hierdie artikel handel oor die landbouer. Vir die etniese bevolking, sien gerus Boere. n Boer is n persoon wat op n plaas gewasse kweek en verbou; asook vee teel en grootmaak om gewoonlik as voedsel vir mens en dier gebruik te word. Dit het n bai ...

                                               

Bylpik

n Bylpik is n veelsydige stuk handgereedskap en word gebruik om te grawe en te kap, soortgelyk aan n pik. Dit het n lang steel en n stewige kop, wat n bylblad en n dissel of n pik en n dissel kombineer.

                                               

Droëlandboerdery

Droelandboerdery word in die Palouse-plato in die VSA, sowel as in die ander droelandstreke van Noord-Amerika, die Midde-Ooste en ander graanverbouende streke, soos die steppe van Eurasie en Argentinie aangewend. Droelandboerdery is aan die suide ...

                                               

Erdwurmreaktor

n Erdwurmreaktor, ook wurmboerdery, wurmplaas of vermikultuur, is n houer met komposwurms wat kompos maak van groente-, vrugte-, tuin- en kombuisafval. n Heel geskikte erdwurmsoort daarvoor is die Eisenia fetida. Die gewone erdwurm kan nie vir di ...

                                               

Geenbewerkingsboerdery

Geenbewerkingsboerdery is n manier om gewasse van jaar tot jaar te verbou sonder om die grond deur bewerkings te versteur. Geenbewerking is n landboutegniek wat die hoeveelheid water en organiese materiaal in die grond vermeerder en erosie vermin ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →