ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 189




                                               

Léa Seydoux

Léa Hélène Seydoux-Fornier de Clausonne, professioneel bekend as Léa Seydoux ; gebore op 1 Julie 1985), is n Franse aktrise. Sy begin haar toneelspelloopbaan in die Franse film, en verskyn in films soos The Last Mistress en On War. Sy het eers on ...

                                               

Stefan Löfven

Kjell Stefan Löfven is n Sweedse politikus wat sedert 2014 as premier van Swede dien en sedert 2012 leier van die Sosiaal-Demokratiese Party. Nadat hy die skool verlaat het en sy verpligte militêre diens in die Sweedse Lugmag voltooi het, kwalifi ...

                                               

Morten Lützhoft

Morten Lützhoft is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Forbrydelsen, Bron/Broen, Those Who Kill, en Follow the Money.

                                               

Ma Huateng

Ma Huateng, ook bekend as Pony Ma, is n Chinese entrepreneur en stigter van Tencent, een van die grootste internetmaatskappye in China. Hy is in 2007 deur Time as een van die wêreld se invloedrykste persone aangewys. In Oktober 2013 was Ma die vy ...

                                               

Ma Dong-seok

Ma Dong-seok is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Good the Bad the Weird, The Neighbors, Train to Busan, en The Outlaws.

                                               

Tzi Ma

Tzi Ma is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour, The Quiet American, The Ladykillers, en Arrival.

                                               

Cedric Maake

Maoupa Cedric Maake is ’n Suid-Afrikaanse reeksmoordenaar wat in 1996 en 1997 minstens 27 moorde gepleeg het. Hy is ook bekend as die Wemmerpan-moordenaar omdat baie van die moorde in dié deel van Johannesburg gepleeg is.

                                               

Pons Maar

Pons Maar is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Return to Oz, The Golden Child, Masters of the Universe, en George of the Jungle.

                                               

Maretha Maartens

Maretha Maartens is n Suid-Afrikaanse skrywer. Sy is ’n baie produktiewe skrywer wat werke in verskeie genres lewer, insluitende drama, prosa vir die kinders, jeug en volwassenes, biografiee, Bybeldagboeke en ander godsdienstige publikasies. Sy v ...

                                               

Hennie Maas

Hennie Maas is in Pretoria gebore en het sy laer-en hoerskoolloopbaan in diè stad deurloop. Hy studeer aan die Universiteit van Pretoria en begin in 1956 by die SAUK in Commissioner straat, Johannesburg, werk. Sy eerste werk by die SAUK was as aa ...

                                               

Brigitte Mabandla

Brigitte Mabandla is n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige kabinetsminister, en lid van die African National Congress. In die middel van die 1970s werk sy as jeugkoördineerder by die Instituut vir Rasseverhoudinge in Durban, maar vertrek na S ...

                                               

Bulelani Mabhayi

Bulelani Mabhayi, ook bekend as die Monster van Tholeni, is ’n Suid-Afrikaanse reeksmoordenaar en verkragter wat gevonnis is weens die moord op 20 mense.

                                               

Patrick Mabilo

Solomon Patrick Mabilo is n Suid-Afrikaanse politikus afkomstig van die Noord-Kaap wat sedert November 2018 as die burgemeester van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit dien. Hy is n lid van die African National Congress en het voorheen die p ...

                                               

Eric Mabius

Eric Mabius is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Welcome to the Dollhouse, Cruel Intentions, en Resident Evil, en in die televisiereeks Ugly Betty.

                                               

Luke Mably

Luke Mably is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 28 Days Later., The Prince and Me, en Exam, en in die televisiereeks Combat Hospital.

                                               

Sunny Mabrey

Sunny Mabrey is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente xXx: State of the Union en Snakes on a Plane.

                                               

Oscar Mabuyane

Lubabalo Oscar Mabuyane is n Suid-Afrikaanse ekonoom en politikus wat die huidige premier van die Oos-Kaap is. Hy is in Mei 2019 as premier verkies, en is ook n lid van die Oos-Kaapse provinsiale wetgewer. Van 2018 tot 2019 het hy as die provinsi ...

                                               

Gloria Macapagal-Arroyo

Gloria Macapagal-Arroyo is n Filippynse politikus. Sy was van 1998 tot 2001 visepresident en van 2001 tot 2010 president van die land.

                                               

Hayes MacArthur

Hayes MacArthur is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shes Out of My League, Life as We Know It, en Super Troopers 2, en in die televisiereeks Angie Tribeca.

                                               

Scott MacArthur

Scott MacArthur is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Mad Men en The Mick.

                                               

Bonnie MacBird

Bonnie MacBird is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente TRON, Generation Why?, en TRON: Legacy, en in die televisiereeks TRON: Uprising.

                                               

Ralph Macchio

Ralph Macchio is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Outsiders, The Karate Kid, The Karate Kid Part III, en My Cousin Vinny.

                                               

Catriona MacColl

Catriona MacColl is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lady Oscar, City of the Living Dead, The House by the Cemetery, en A Good Year.

                                               

Allie MacDonald

Allie MacDonald is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House at the End of the Street, Stage Fright, en Why Not Choose Love: A Mary Pickford Manifesto, en in die televisiereeks Cardinal.

                                               

Austin MacDonald

Austin MacDonald is n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kit Kittredge: An American Girl en He Never Died, en in die televisiereekse Life with Boys en Hannibal.

                                               

Danielle Macdonald

Danielle Macdonald is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The East, Every Secret Thing, Patti Cake$, en Dumplin.

                                               

Norm Macdonald

Norm Macdonald is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Billy Madison, Dirty Work, Doctor Dolittle, en The Animal.

                                               

Tom MacDonald

Thomas MacDonald, professioneel bekend as Tom MacDonald, is n onafhanklike Kanadese kletsrymer, sanger, liedjieskrywer en YouTuber. Sy liedjie "Fake Woke", waarin hy krities is teenoor kanselleerkultuur, wat veral algemeen voorkom in die Verenigd ...

                                               

Andie MacDowell

Andie MacDowell is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex, Lies, and Videotape, Hudson Hawk, Groundhog Day, en Four Weddings and a Funeral.

                                               

Caroline Macey

Caroline Macey is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ghastly Love of Johnny X en in die televisiereekse Greys Anatomy en Party Down.

                                               

Matthew Macfadyen

Matthew Macfadyen is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pride & Prejudice, Death at a Funeral, Frost/Nixon, en The Three Musketeers.

                                               

Luke Macfarlane

Luke Macfarlane is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Over There, Brothers & Sisters, Person of Interest, en Killjoys.

                                               

Rachael MacFarlane

Rachael MacFarlane is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ted 2 en in die televisiereekse Family Guy, The Grim Adventures of Billy & Mandy, en American Dad!.

                                               

Seth MacFarlane

Seth MacFarlane is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ted en A Million Ways to Die in the West, en in die televisiereekse Family Guy en American Dad!.

                                               

Ali MacGraw

Van 1960 af het MacGraw ses jaar lank by Harpers Bazaar gewerk as ’n fotografie-assistent en daarna by Vogue as ’n model. Sy was ook ’n ruk lank ’n binneversierder. Sy het haar toneelspelloopbaan in TV-advertensies begin. Die eerste rolprent waar ...

                                               

Justina Machado

Justina Machado is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Torque en The Purge: Anarchy, en in die televisiereekse Six Feet Under en One Day at a Time.

                                               

Gabriel Macht

Gabriel Macht is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Recruit, The Good Shepherd, en The Spirit, en in die televisiereeks Suits.

                                               

Tammy MacIntosh

Tammy MacIntosh is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sleeping Beauty en in die televisiereekse Police Rescue en Sea Patrol.

                                               

Marguerite MacIntyre

Marguerite MacIntyre is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Red Dragon en in die televisiereekse NCIS, Kyle XY, en The Vampire Diaries.

                                               

Martha MacIsaac

Martha MacIsaac is n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superbad, The Thaw, The Last House on the Left, en Battle of the Sexes.

                                               

Allison Mack

Allison Mack is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ant Bully en in die televisiereeks Smallville.

                                               

Christy Mack

Christy Mack is n Amerikaanse pornoster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Big Wet Butts, Big Tits at Work, en Hot and Mean.

                                               

Lee Mack

Lee Mack is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Sketch Show, Kelsey Grammer Presents: The Sketch Show, en Not Going Out.

                                               

Steve Mackall

Steve Mackall is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Man on Campus, Avenging Angelo, en Stealing Cars, en in die televisiereeks Mighty Ducks.

                                               

George MacKay (akteur)

George MacKay is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peter Pan, Defiance, Pride, en Captain Fantastic.

                                               

James Mackay (akteur)

James Mackay is n Australiese akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dont Be Afraid of the Dark, The Dressmaker, Hacksaw Ridge, en Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales.

                                               

Lydia Mackay

Lydia Mackay is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dragon Ball Z, Black Butler, en Attack on Titan.

                                               

Mackenyu

Mackenyu is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente JoJos Bizarre Adventure: Diamond Is Unbreakable - Chapter 1 en Pacific Rim: Uprising, en in die televisiereeks ZAPS, Inc.

                                               

Alastair Mackenzie

Alastair Mackenzie is n Skotse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Peterloo en in die televisiereekse Monarch of the Glen en Borgen.

                                               

Cameron Mackenzie

Cameron Mackenzie is n Suid-Afrikaanse politikus en parlementslid in die Nasionale Vergadering vir die Demokratiese Alliansie. Mackenzie is ook die adjunk-skaduminister van kommunikasie en digitale tegnologiee.