ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 191



                                               

David Mahlobo

David Mahlobo is n Suid-Afrikaanse politikus en adjunkminister van menslike nedersettings, water en sanitasie. Hy is n voormalige Minister van Energie asook voormalige Minister van Staatsveiligheid.

                                               

Robert Mailhouse

Robert Mailhouse is n Amerikaanse akteur, komponis, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Some Kind of Beautiful en Dogstar Siriusly Singing Backup, en in die televisiereekse Days of Our Lives en Sports Night.

                                               

Deborah Mailman

Deborah Mailman is n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Radiance, Bran Nue Dae, en The Sapphires, en in die televisiereeks Offspring.

                                               

Mmusi Maimane

Mmusi Aloysias Maimane is n Suid-Afrikaanse politikus en gewese leier van die Demokratiese Alliansie. Hy is in Krugersdorp gebore en het in Dobsonville, Soweto, gewoon en skoolgegaan. Hy is met Natalie getroud en hulle het twee kinders, Kgalalets ...

                                               

Mischa Maiski

Mischa Maiski is in 1948 in Riga gebore, en is die jonger broer van die orrelis, klavesimbelspeler en musikoloog Waleri Maiski 1942–1981. Hy is vanaf 1966 tot 1970 by die Moskouse Konservatoria deur Mstislav Rostropovich onderrig. In 1966 het hy ...

                                               

Tina Majorino

Tina Majorino is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Corrina, Corrina, Waterworld, Napoleon Dynamite, en Veronica Mars.

                                               

Moeketsi Majoro

Moeketsi Majoro is n Mosotho ekonoom en politikus wat sedert Mei 2020 as die premier van Lesotho dien. Hy was voorheen die Minister van Finansies in die kabinet van Tom Thabane van 2017 tot 2020. Sedert die 2017-verkiesing verteenwoordig Majoro d ...

                                               

Jonathan Majors

Jonathan Majors is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hostiles, Out of Blue, White Boy Rick, en Captive State.

                                               

Lee Majors

Lee Majors is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Will Penny en Scrooged, en in die televisiereekse The Six Million Dollar Man en The Fall Guy.

                                               

Shaun Majumder

Shaun Majumder is n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pushing Tin en Harold & Kumar Go to White Castle, en in die televisiereekse This Hour Has 22 Minutes en The Firm.

                                               

Lawrence Makoare

Lawrence Makoare is n Nieu-Seelandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cha shan qing ge, The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring, Die Another Day, en The Lord of the Rings: The Return of the King.

                                               

Geoff Makhubo

Moloantoa Geoffrey "Geoff" Makhubo is n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit. Makhubo is n lid van die African National Congress en die party se streeksvoorsitter in Johann ...

                                               

Ally Maki

Ally Maki is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wrecked, Dear White People, en Cloak & Dagger.

                                               

Wendy Makkena

Wendy Makkena is n Amerikaanse aktrise en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sister Act, Sister Act 2: Back in the Habit, Air Bud, en State of Play.

                                               

Lyudmila Maksakova

Lyudmila Maksakova is n Sowjetse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Duel, Ten Little Indians, en Mu-Mu.

                                               

Jerzy Maksymiuk

Maksymiuk was in Grodno, Tweede Poolse Republiek nou Wit-Rusland gebore. Hy het viool, klavier, dirigeer en komposisie by die Warskou Konservatoria studeer. In 1964 het hy eerste prys tydens die Paderewski Klavier-kompetisie gewen. Dirigeer het e ...

                                               

Patrick Malahide

Patrick Malahide is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Minder en Game of Thrones.

                                               

Rick Malambri

Rick Malambri is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Surrogates en Step Up 3D, en in die televisiereekse How I Met Your Mother en The Lying Game.

                                               

Janneman Malan

Janneman Malan is n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is n regterhandse middelorde-kolwer wat sedert Februarie 2019 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel.

                                               

Petronel Malan

Petronel Malan is gebore in 1974 in Pretoria, Suid-Afrika. Sy is n Suid-Afrikaanse konsertpianis wat in die Verenigde State woon. Sy is n Grammy-genomineerde Suid-Afrikaanse pianis en n eksklusiewe opname-kunstenaar vir die internasionaal-erkende ...

                                               

Rian Malan

Rian Malan is n Suid-Afrikaanse skrywer, joernalis, dokumenteerder en liedjieskrywer van Afrikaner afkoms. Hy het bekendheid verwerf met sy outobiografiese roman My Traitors Heart, wat soos die meeste van sy werke oor die Suid-Afrikaanse samelewi ...

                                               

Wynand Malan

Wynand Malan is n verligte, Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde. Hy tree in 1977 toe tot die politiek toe hy verkies word as Volksraadslid van die Nasionale Party vir Randburg. Hy was deel van die verligte kamp in die reg ...

                                               

Romany Malco

Romany Malco is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The 40-Year-Old Virgin, Think Like a Man, en Last Vegas, en in die televisiereeks Weeds.

                                               

Rami Malek

Rami Malek is ’n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Master, Short Term 12, en Need for Speed, en in die televisiereeks Mr. Robot. In 2019 het hy vir sy rol as Freddie Mercury in die 2018-rolprent Bo ...

                                               

Julius Malema

Julius Sello Malema) is n Suid-Afrikaanse politieke figuur, en sedert Julie 2013 die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters. Hy was vanaf April 2008 tot April 2012 president van die ANC-jeugliga. As gevolg van sy omstrede uitlatings en toesprak ...

                                               

Keri Maletto

Keri Maletto is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Devious Maids, American Crime Story, So Dark, en Midnight, Texas.

                                               

Wendie Malick

Wendie Malick is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The American President, The Emperors New Groove, en Waiting., en in die televisiereeks Dream On.

                                               

Nouri al-Maliki

Nouri Kamil Mohammed Hasan al-Maliki, ook bekend as Jawad al-Maliki of Abu Esraa, is n Irakse politikus wat van 2006 tot 2014 premier van Irak was. Hy is sekretaris-generaal van die Islamitiese Dawa-party en was n vise-president van Irak van 2016 ...

                                               

Shelley Malil

Shelley Malil is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Collateral Damage, The Bourne Supremacy, The 40-Year-Old Virgin, en Columbus Day.

                                               

Joshua Malina

Joshua Malina is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Few Good Men, In the Line of Fire, en The American President, en in die televisiereeks Scandal.

                                               

Ross Malinger

Ross Malinger is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kindergarten Cop, Sleepless in Seattle, en Sudden Death, en in die televisiereeks Nick Freno: Licensed Teacher.

                                               

Lillian Malkina

Lillian Malkina is n Sowjetse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kolya, The Adventures of Pinocchio, Le sourire du clown, en Hostel: Part II.

                                               

John Malkovich

John Gavin Malkovich is ’n Amerikaanse akteur en rolprentregisseur wat in meer as 70 rolprente gespeel het. Hy het Oscar-benoemings gekry vir Places in the Heart en In the Line of Fire.

                                               

Alex Mallari jr.

Alex Mallari jr. is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Code 8 en in die televisiereekse Dark Matter, Shadowhunters: The Mortal Instruments, en Designated Survivor.

                                               

Tamzin Malleson

Tamzin Malleson is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Poirot, Midsomer Murders, Teachers, en Bodies.

                                               

Soren Malling

Soren Malling is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Hijacking en in die televisiereekse The Killing en Borgen.

                                               

Dave Mallow

Dave Mallow is n Amerikaanse stemakteur, akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Air Force One en Fearless, en in die televisiereeks Mighty Morphin Power Rangers.

                                               

Dag Malmberg

Dag Åke Sigvard Malmberg is n Sweedse akteur en regisseur, wat internasionaal bekend is vir sy rol as Hans Petterson in The Bridge. Malmerg het sosiologie en geskiedenis aan die Universiteit van Göteborg gestudeer, voordat hy betrokke raak met to ...

                                               

Jonas Malmsjö

Jonas Malmsjö is n Sweedse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ellinors bröllop en in die televisiereekse Labyrint en The Last Kingdom.

                                               

Aleksander Malofejef

Malofejef het internasionale erkenning ontvang tydens die 8ste Internasionale Tsjaikofski Kompetisie vir Jong Musikante wat in Moskou in 2014 gehou is en waar hy die eerste prys en goue medalje verower het. Twee jaar later is die Grand Prix tyden ...

                                               

Beth Malone

Beth Malone is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Comedian, Laying Low, en American Theater Wing Centennial Concert, en in die televisiereeks BrainDead.

                                               

Jena Malone

Jena Malone is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Contact, The Hunger Games: Catching Fire, The Hunger Games: Mockingjay - Part 2, en The Neon Demon.

                                               

Natassia Malthe

Natassia Malthe is n Noorse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lake Placid, Chaos, Elektra, en DOA: Dead or Alive.

                                               

Oliver Maltman

Oliver Maltman is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy-Go-Lucky, Another Year, en Maleficent.

                                               

Barbara Mamabolo

Barbara Mamabolo is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Confessions of a Teenage Drama Queen en Suck, en in die televisiereeks Strange Days at Blake Holsey High.

                                               

Clara Mamet

Clara Mamet is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spartan, Two-Bit Waltz, en Neighbors 2: Sorority Rising, en in die televisiereeks The Neighbors.

                                               

Zosia Mamet

Zosia Mamet is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spartan, The Kids Are All Right, en Cherry, en in die televisiereeks Girls.

                                               

Andrius Mamontovas

Andrius Mamontovas is n Litause rock-musikus, liedjieskrywer, akteur en musiekvervaardiger. Hy was een van die medestigters van die gewilde Litause rockgroep Foje en ook die brein agter die LT United-projek.

                                               

Camille Mana

Camille Mana is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Smart People, Norman, en Cake.

                                               

Duduzile Manana

Duduzile Promise Manana is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is van die Driekoppies Malelane-distrik in Mpumalanga en is sedert 1994 amptelik lid van die ANC. Sy is in 2014 verkies as lid va ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →