ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 195



                                               

Yara Martinez

Yara Martinez is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hitcher en in die televisiereekse The Unit, True Detective, en The Tick.

                                               

Derick Martini

Derick Martini is n Amerikaanse skrywer, regisseur, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Smiling Fish & Goat on Fire, Lymelife, Louis, en The Curse of Downers Grove.

                                               

Steven Martini

Steven Martini is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major Payne, Smiling Fish & Goat on Fire, Lymelife, en Louis.

                                               

Karen Maruyama

Karen Maruyama is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pulp Fiction, The American President, The Bucket List, en The Campaign.

                                               

Elizabeth Marvel

Elizabeth Marvel is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente True Grit, Lincoln, en Gifted, en in die televisiereeks Homeland.

                                               

Malcolm Marx

Malcolm Marx is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op haker vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

                                               

Vincent Marzello

Vincent Marzello is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Spy Who Loved Me, Superman, Never Say Never Again, en The Witches.

                                               

Ron Masak

Ron Masak is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ice Station Zebra, Tora! Tora! Tora!, en Harper Valley P.T.A., en in die televisiereeks Murder, She Wrote.

                                               

Tohoru Masamune

Tohoru Masamune is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Inception en Teenage Mutant Ninja Turtles, en in die televisiereekse American Dad! en Agents of S.H.I.E.L.D.

                                               

Herman Mashaba

Herman Mashaba is n Suid-Afrikaanse entrepreneur en politikus. Hy is die stigter van die haarproduktemaatskappy Black Like Me. Hy is bekend in Suid-Afrika vir sy lewensverhaal: hy word groot in armoede tydens apartheid en begin sy eie haarprodukt ...

                                               

Phineas Masipa

Noko Phineas Masipa is n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert die algemene verkiesing in 2019 in n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie is.

                                               

Mokgweetsi Masisi

Mokgweetsi Eric Keabetswe Masisi is n Botswana-politikus wat sedert 1 April 2018 as die vyfde President van Botswana dien. Tussen 12 November 2014 en 1 April 2018 het hy as agste adjunkpresident onder Ian Khama gedien. In Oktober 2019 is Masisi a ...

                                               

Neil Maskell

Neil Maskell is n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nil by Mouth, Kill List, en The Mummy, en in die televisiereeks Utopia.

                                               

Tatiana Maslany

Tatiana Maslany is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger Snaps 2: Unleashed, Picture Day, en Stronger, en in die televisiereeks Orphan Black.

                                               

James Maslow

James Maslow is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Exclusively en Black Skies, en in die televisiereekse Big Time Rush en Sequestered.

                                               

Abigail Mason

Abigail Mason is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saving Sarah Cain en in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody, The ½ Hour News Hour, en Chicago Fire.

                                               

Jeanine Mason

Jeanine Mason is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Greys Anatomy, So You Think You Can Dance, Bunheads, en Of Kings and Prophets.

                                               

Marlyn Mason

Marlyn Mason is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lonely Hearts en Besetment, en in die televisiereeks Longstreet.

                                               

Marsha Mason

Marsha Mason is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella Liberty, The Goodbye Girl, Heartbreak Ridge, en Nick of Time.

                                               

Tom Mason (akteur)

Tom Mason is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Apocalypse Now, Runaway Bride, en Flags of our Fathers, en in die televisiereeks The Practice.

                                               

Felipe Massa

Felipe Massa is n Brasiliaanse Formule Een-renjaer. Hy het van 2014 tot 2017 vir die Williamsspan gejaag nadat hy van 2006 tot 2013 deel van die Ferrarispan was. Massa se F1-debuut was in 2002. Sy beste seisoensprestasie was toe hy in 2008 die na ...

                                               

Indiana Massara

Indiana Massara is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sh!T Happens, Saturated, en Chicken Girls.

                                               

Christopher Massey

Christopher Massey is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mary and Max en Beneath the Darkness, en in die televisiereekse The District en Zoey 101.

                                               

Kyle Massey

Kyle Massey is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Underdog en in die televisiereekse Thats So Raven en Cory in the House.

                                               

Chris Massoglia

Chris Massoglia is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hole en Cirque du Freak: The Vampires Assistant, en in die televisiereeks Wanted.

                                               

Mena Massoud

Mena Massoud is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Aladdin en in die televisiereekse Open Heart en Tom Clancys Jack Ryan.

                                               

Katlin Mastandrea

Katlin Mastandrea is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Late Show with Craig Ferguson, Criminal Minds, The Middle, en Anger Management.

                                               

Alanna Masterson

Alanna Masterson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Young and the Restless, Greys Anatomy, The Walking Dead, en Mistresses.

                                               

Chase Masterson

Chase Masterson is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights en Yesterday Was a Lie.

                                               

Danny Masterson

Danny Masterson is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Face/Off, Dracula 2000, en Yes Man, en in die televisiereeks That 70s Show.

                                               

Mary Elizabeth Mastrantonio

Mary Elizabeth Mastrantonio is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Abyss, Robin Hood: Prince of Thieves, Limbo, en The Perfect Storm.

                                               

Heather Matarazzo

Heather Matarazzo is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Welcome to the Dollhouse, The Princess Diaries, Saved!, en Hostel: Part II.

                                               

Kari Matchett

Kari Matchett is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cypher, Cube²: Hypercube, en Maudie, en in die televisiereeks Covert Affairs: Sights Unseen.

                                               

Victor Matfield

Victor Matfield is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tot in 2015 vir die Springbokke, die Bulls en die Blou Bulle gespeel het, nadat hy aanvanklik in 2011 eers uitgetree het as speler. Hy het ook voorheen vir die Griekwas en die Cats gespeel. Hy ...

                                               

Stanley Mathabatha

Chupu Stanley Mathabatha is n Suid-Afrikaanse oud-diplomaat en politikus. Hy is tans die premier van Limpopo en die provinsiale voorsitter van die African National Congress, asook n lid van die Limpopo provinsiale wetgewer. Mathabatha was voorhee ...

                                               

Jerry Mathers

Jerry Mathers is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Trouble with Harry en That Certain Feeling, en in die televisiereekse Leave It to Beaver en The Love Boat.

                                               

Tim Matheson

Tim Matheson is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal House en Van Wilder, en in die televisiereekse The West Wing en Hart of Dixie.

                                               

Mireille Mathieu

Mireille Mathieu is n Franse sangeres wat wêreldwye roem verwerf het met die meer as 1 200 liedjies wat sy in elf tale opgeneem het. Haar plateverkope word op tussen 125 en 150 miljoen geskat.

                                               

James C. Mathis III

James C. Mathis III is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers: Earths Mightiest Heroes en Avengers Assemble.

                                               

Samantha Mathis

Samantha Mathis is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Super Mario Bros., Little Women, American Psycho, en The Punisher.

                                               

Cameron Mathison

Cameron Mathison is n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 54 en Washed Up, en in die televisiereeks All My Children.

                                               

Mišel Matičević

Mišel Matičević is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lost Killers en in die televisiereeks In the Face of Crime.

                                               

Marlee Matlin

Marlee Beth Matlin is ’n Amerikaanse aktrise. Sy het die Oscar vir beste aktrise in 1986 gewen vir haar spel in Children of a Lesser God – sy is beide die enigste dowe akteur wat dit nog reggekry het, asook die jongste tot dusver.

                                               

Urmila Matondkar

Urmila Matondkar is n Indiese filmaktrise en model wat in Marathi-, Hindi-, Tamil-, Telugu-, en Malayalamtalige films verskyn. Haar filmrolle het n bydra gelewer tot die skepping van n nuwe persoonlikheid vir n Hindifilmheldin. Sy is veral bekend ...

                                               

Leonard Matsoso

Leonard Matsoso is in 1949 in Pimville, Soweto, gebore. Hy het sy kunsopleiding aan die Polly Street Art Centre in Johannesburg onder Cecil Skotnes, en later ook onder Bill Hart, ontvang. Hy het sy eerste eenmanuitstalling in 1971 in die Goodman- ...

                                               

Sergio Mattarella

Sergio Mattarella is n Christen-Demokratiese Italiaanse politikus, regsgeleerde en akademikus wat tussen 2011 en 2015 as regter aan Italie se grondwetlike hof, die Corte costituzionale, gedien het. In Januarie 2015 is hy as die 12de staatspreside ...

                                               

Niall Matter

Niall Matter is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Watchmen en The Predator, en in die televisiereekse Eureka en Primeval: New World.

                                               

Eva Mattes

Eva Mattes is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Bitter Tears of Petra von Kant, Stroszek, Woyzeck, en Enemy at the Gates.

                                               

DeLane Matthews

DeLane Matthews is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Evasive Action en in die televisiereekse General Hospital, Daves World, en Nip/Tuck.

                                               

Sinead Matthews

Sinead Matthews is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride & Prejudice, Happy-Go-Lucky, Pirate Radio, en Jellyfish.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →