ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 196




                                               

Ken Mattingly

Thomas Kenneth Mattingly is n voormalige Amerikaanse vlootoffisier en vlieenier, lugvaartingenieur, toetsvlieenier, adjunkadmiraal in die Amerikaanse Vloot en Nasa-ruimtevaarder. Hy was deel van die Apollo 16-, STS-4 en STS-51-C-missies. Hy sou o ...

                                               

Robin Mattson

Robin Mattson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Island of the Lost en in die televisiereekse General Hospital, All My Children, en Santa Barbara.

                                               

Helena Mattsson

Helena Mattsson is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Surrogates, Iron Man 2, en Seven Psychopaths, en in die televisiereeks 666 Park Avenue.

                                               

Kim Matula

Kim Matula is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Bold and the Beautiful, UnREAL, en LA to Vegas.

                                               

Amy Matysio

Amy Matysio is n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Just Friends en Another WolfCop, en in die televisiereekse InSayshable en Guilt Free Zone.

                                               

Katharina Matz

Katharina Matz is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Who Am I en in die televisiereeks Intercontinental Express.

                                               

Roddy Maude-Roxby

Roddy Maude-Roxby is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Aristocats en Unconditional Love, en in die televisiereeks Turnbulls Finest Half-Hour.

                                               

Tony Maudsley

Tony Maudsley is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sleepy Hollow, Vanity Fair, en Harry Potter and the Order of the Phoenix.

                                               

Maximilian Mauff

Maximilian Mauff is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Victoria, Bridge of Spies, en The Invisibles, en in die televisiereeks Sense8.

                                               

Mario Maurer

Mario Maurer is n Thaise model en akteur. Gebore aan n Duitse vader en n Thai-Chinese moeder. Hy het op 16-jarige ouderdom sy loopbaan as model begin. Hy het later die bekendste geword vir sy hoofrol in die 2007-film The Love of Siam en die 2010- ...

                                               

Amélie Mauresmo

Amélie Simone Mauresmo is n voormalige Franse tennisspeler. Mauresmo het twee Grand Slam-titels by die Australiese Ope en Wimbledon gewen, en ook n silwermedalje tydens die Olimpiese Somerspele 2004 ingepalm. Sy was in 2006 vir 34 weke die nommer ...

                                               

Gary Mavers

Gary Mavers is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emmerdale en Peak Practice.

                                               

Abigail Mavity

Abigail Mavity is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Fantasy VII: Advent Children en The Onion Movie, en in die televisiereekse Zeke and Luther en Rizzoli & Isles.

                                               

Joseph Mawle

Joseph Mawle is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent In the Heart of the Sea en in die televisiereekse Game of Thrones en Ripper Street.

                                               

Anna Maxwell Martin

Anna Maxwell Martin is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Becoming Jane en Philomena.

                                               

Brian May

Brian Harold May, is n kitaarspeler, sanger en musiekkomponis. Hy is bekend as die kitaarspeler van Queen. Hy gebruik n tuisgemaakte elektriese kitaar met die naam Red Special.

                                               

Elaine May

Elaine May is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A New Leaf, Ishtar, Primary Colors, en Small Time Crooks.

                                               

Jodhi May

Jodhi May is n Engelse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A World Apart, The Last of the Mohicans, Sister My Sister, en The Gambler.

                                               

Joseph May

Joseph May is n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Resident Evil en They Wait, en in die televisiereeks Stargate: Atlantis.

                                               

Theresa May

Theresa Mary May in Eastbourne, East Sussex, Engeland, is n Britse politikus en vanaf 2016 tot 2019 leier van die Konserwatiewe Party van die Verenigde Koninkryk. Vanaf Mei 2010 tot Julie 2016 het May as minister van binnelandse sake in die kabin ...

                                               

Sabine von Maydell

Sabine von Maydell is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Der Kommissar, Sonderdezernat K1, en Engels & Consorten.

                                               

Marilyn Maye

Marilyn Maye is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Ed Sullivan Show, The Jackie Gleason Show, CBS News Sunday Morning, en American Songbook at NJPAC Hosted by Michael Feinstein.

                                               

Rob Mayes

Rob Mayes is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Dies at the End en Burning Blue, en in die televisiereeks Mistresses.

                                               

Lauren Mayhew

Lauren Mayhew is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Raise Your Voice en in die televisiereekse American Dreams, Dexter, en WWE Superstars.

                                               

David Maynier

David John Maynier is n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert Mei 2019 as die Wes-Kaapse Provinsiale Minister van Finansies en Ekonomiese Geleenthede en is n lid van die Wes-Kaapse provinsiale parlement. ...

                                               

Melanie Mayron

Melanie Mayron is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry and Tonto, Girlfriends, en Snapshots, en in die televisiereeks Thirtysomething.

                                               

Daniel Mays

Daniel Mays is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bank Job, Mr. Nobody, The Adventures of Tintin, en Rogue One: A Star Wars Story.

                                               

Jayma Mays

Jayma Mays is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Red Eye, Epic Movie, Paul Blart: Mall Cop, en The Smurfs.

                                               

Jefferson Mays

Jefferson Mays is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kinsey, How to Lose Friends & Alienate People, The Giver, en Inherent Vice.

                                               

Tristin Mays

Tristin Mays is n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Wedding Ringer en in die televisiereekse The Vampire Diaries, Supergirl, en MacGyver.

                                               

Jason Maza

Jason Maza is n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rise of the Footsoldier, Fish Tank, The Tapes, en Welcome to the Punch.

                                               

Debi Mazar

Debi Mazar is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire Records, The Insider, en Entourage, en in die televisiereeks Entourage.

                                               

Jacqueline Mazarella

Jacqueline Mazarella is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Roommate en Jersey Boys, en in die televisiereekse Criminal Minds en Everybody Hates Chris.

                                               

Lindiwe Mazibuko

Lindiwe Mazibuko is n Suid-Afrikaanse politikus en n voormalige parlementêre leier van die amptelike opposisie, die Demokratiese Alliansie. Sy was die land se vierde jongste parlementslid, naas die ANC se Mduduzi Manana, COPE se Luzelle Adams en ...

                                               

Monet Mazur

Monet Mazur is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mystery Men, 40 Days and 40 Nights, Just Married, en Torque.

                                               

Joseph Mazzello

Joseph Mazzello is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jurassic Park, The Cure, The Social Network, en G.I. Joe: Retaliation. Hy vertolk die rol van John Deacon in die 2018 rolprent Bohemian Rha ...

                                               

Natasha Mazzone

Natasha Wendy Anita Mazzone is n Suid-Afrikaanse politikus wat tans as die hoofsweep van die amptelike opposisie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy dien al sedert 2009 as n LP en verteenwoordig die grootste opposisieparty, die ...

                                               

Azaria Mbatha

Azaria Mbatha is n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Mbatha is in Mabeka, KwaZulu-Natal, gebore. Van 1961 af het hy as klerk in Vryheid gewerk, maar is in die Ceza-sendinghospitaal opgeneem nadat hy tuberkulose opgedoen het. Dit is hier waar Mbatha se ...

                                               

Gugu Mbatha-Raw

Gugu Mbatha-Raw is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Belle, Beyond the Lights, Concussion, en Beauty and the Beast.

                                               

Thabo Mbeki

Thabo Mvuyelwa Mbeki, is die voormalige president van Suid-Afrika, asook van die ANC. Hy het Nelson Mandela op 14 Junie 1999 as president opgevolg. Mbeki het sy tweede termyn as president begin uitdien op 27 April 2004, nadat die ANC die algemene ...

                                               

Baleka Mbete

Baleka Mbete, is n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 21 Mei 2014 as Speaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy was van 2008 tot 2009 die Adjunkpresident van Suid-Afrika. In 2007 is sy as die nasionale voorsitter van die Afr ...

                                               

Stephen Mbogo

Steve Mbogo is n Keniaanse ontwikkeling joernalis en n plaaslike sekuriteit ontleder. Hy is die wenner van die Earth Journalism Awards. Toegeken in Desember 2009 in Denemarke, die toekennings beloon uitnemendheid in Klimaatsverandering Verslaggew ...

                                               

Bongi Mbonambi

Mbongeni Theo Mbonambi is n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel. Hy sal ook tydens die Rugbywêreldbeker 2019 vir Suid-Afrika uitdraf.

                                               

Heather McAdam

Heather McAdam is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CBS Afternoon Playhouse, Walking Tall, Matlock, en Beverly Hills, 90210.

                                               

Rachel McAdams

Rachel McAdams is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Girls, The Notebook, Red Eye, en The Vow.

                                               

Anndi McAfee

Anndi McAfee is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tom and Jerry: The Movie en Ice Cream Man, en in die televisiereeks Baywatch.

                                               

Chip McAllister

Chip McAllister is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Greatest en Hamburger: The Motion Picture.

                                               

Adam McArthur

Adam McArthur is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Krampus en in die televisiereekse The Adventures of Puss in Boots en Star vs. the Forces of Evil.

                                               

Allison McAtee

Allison McAtee is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Iron Man en Bloomington, en in die televisiereekse Californication en The Haves and the Have Nots.

                                               

Bryn McAuley

Bryn McAuley is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Provocateur en in die televisiereekse Murdoch Mysteries, Camp Lakebottom, en Total Drama Presents: The Ridonculous Race.