ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 20



                                               

Francesc Cambó

Francesc Cambó i Batlle 30 April 1947) was n konserwatiewe Spaanse politikus. Hy was die stigter en leier van die party Lliga Regionalista en het as minister in verskeie Spaanse regerings gedien. Hy het n aantal kulturele inisiatiewe ondersteun, ...

                                               

Neville Chamberlain

Arthur Neville Chamberlain was ’n Britse politikus van die Konserwatiewe Party wat in 1937 tot Eerste minister van die Verenigde Koninkryk verkies is. Hy is gekritiseer oor sy paaibeleid jeens Adolf Hitler en die Britse militêre mislukkings aan d ...

                                               

Winston Churchill

Sir Winston Leonard Spencer Churchill was n Britse politikus, veral bekend as Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Gedurende sy lewe het hy verskillende beroepe beoefen waaronder soldaat, joernalis, skryw ...

                                               

Jean-Baptiste Colbert

Jean-Baptiste Colbert was n Franse politikus wat vanaf 1665 tot 1683 as minister van finansies van Frankryk onder die heerskappy van Lodewyk XIV gedien het. Colbert is in Reims in 1619 gebore. Sy vader en sy grootvader was albei handelaars. Voord ...

                                               

Jan Kees de Jager

Jan Cornelis de Jager is n Nederlandse politikus wat aan die politieke party CDA behoort. Van 22 Februarie 2007 tot 23 Februarie 2010 was hy die adjunk-minister van Finansies in die Balkenende IV-kabinet. Sedert 23 Februarie 2010 was hy die Minis ...

                                               

José Echegaray y Eizaguirre

José Echegaray y Eizaguirre was n Spaanse wiskundige, politikus, en die belangrikste Spaanse dramaturg van die laaste kwart van die 19de eeu. Hy ontvang die Nobelprys vir Letterkunde, tesame met die Franse digter Frédéric Mistral, in 1904. Hy is ...

                                               

Levi Eshkol

Levi Eshkol was n Israelse politikus wat aan die linkse Mapai- en HaAvoda-partye behoort het. Hy was vanaf 1952 tot 1963 die minister van Finansies, van 1963 tot 1967 van Verdediging, en van 1963 tot 1969 die derde eerste minister van Israel gewe ...

                                               

Indira Gandhi

Indira Priyadarshini Gandhi was die Eerste Minister van Indie vir drie opeenvolgende termyne van 1966 tot 1977 en vir n vierde termyn van 1980 tot met haar sluipmoord in 1984. Sy is bekend vir die uitvaardiging van n noodtoestand nadat n hof haar ...

                                               

Valéry Giscard d’Estaing

Valéry Marie René Georges Giscard dEstaing ; 2 Februarie 1926 – 2 Desember 2020), ook bekend as Giscard of VGE, was n voormalige Franse politikus wat van 1974 tot 1981 as president van Frankryk gedien het. As Minister van Finansies onder Jacques ...

                                               

Alexander Hamilton

Alexander Hamilton was n Amerikaanse staatsman. Hamilton gaan in 1773 na New York en neem aktief deel aan die Amerikaanse Vryheidsoorlog. Deur sy organisering van ’n kompanie artillerie in 1775 trek hy die aandag van die opperbevelvoerder George ...

                                               

Wopke Hoekstra

Wopke Bastiaan Hoekstra is n Nederlandse politikus wat aan die Christen-Demokratiese Appèl behoort. Vanaf Desember 2020 is hy die CDA se politieke leier. Hoekstra het in die regte gestudeer aan die Universiteit van Leiden en n MBA behaal aan INSE ...

                                               

Wim Kok

Willem Kok was n Nederlandse politikus van die Partij van de Arbeid. Hy was vanaf 1994 tot 2002 Eerste Minister van Nederland gewees. In die Lubbers III-kabinet het hy as Minister van Finansies gedien. Kok was oorspronklik voorsitter van die vakb ...

                                               

Saara Kuugongelwa

Saara Kuugongelwa-Amadhila is n Namibiese politikus en sedert 2015 die eerste minister van Namibie. Sy het van 2003 tot 2915 as die Minister van Finansies gedien. Sy is n lid van SWAPO en van Namibie se nasionale vergadering.

                                               

Harold Macmillan

Maurice Harold Macmillan was ’n Britse staatsman en eerste minister. Macmillan het aan Oxford studeer, maar sy studies onderbreek ten einde diens te doen in die Britse leer tydens die Eerste Wêreldoorlog. Hy het die rang van kaptein bereik en ond ...

                                               

Yaakov Neeman

Yaakov Neeman, Hebreeus: יעקב נאמן, was n Israelse politikus, advokaat en regsgeleerde. Neeman was in die Golani-brigade van die Israeliese Leer. Vervolgens het hy in die regte gestudeer aan die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem en aan die New ...

                                               

Shimon Peres

Shimon Peres, gebore as Szymon Perski, was n Israelse politikus. Hy was eers lid van die Mapai-party, daarna die Rafi-, die Verbond-, die Arbeidsparty en uiteindlik Kadima. Peres is oorspronklik afkomstig uit Pole, maar emigreer in 1934 na die Br ...

                                               

Cecil John Rhodes

Cecil John Rhodes was n Britse mynmagnaat, staatsman, ryksbouer en stigter van die kolonie Rhodesie, wat na hom genoem is. Hy was ook eerste minister van die Kaapkolonie.

                                               

Nicolas Sarkozy

Nicolas Sarkozy, met volle naam Nicolas Pál Stéphane Sárközy de Nagy-Bocsa, was die president van Frankryk vanaf 16 Mei 2007 tot 15 Mei 2012. Nicolas Sarkozy is die seun van n adellike Hongaarse immigrant en n Griekse moeder. Sarkozy het na sy st ...

                                               

Robert Schuman

Jean-Baptiste Nicolas Robert Schuman was n Franse staatsman met oorspronklik Duitse burgerskap. Hy was n vrome katoliek en lid van die Christendemokratiese party. Schuman het homself as n ware Europeer beskou. Hy is in Luxemburg met Duitse burger ...

                                               

Ian Smith

Ian Douglas Smith is n voormalige Rhodesiese politikus. Hy was deel van die blanke minderheid van Britse afkoms wat hulself in Rhodesie gevestig het.

                                               

Jens Stoltenberg

Jens Stoltenberg is n Noorse politikus, voorsitter van die Sosiaal-Demokratiese Arbeidersparty en het vanaf 17 Oktober 2005 tot 16 Oktober 2013 as eerste minister van Noorwee gedien. Stoltenberg is sedert 1 Oktober 2014 die 13de sekretaris-genera ...

                                               

Otto von Bismarck

Otto Eduard Leopold von Bismarck-Schönhausen was ’n Duitse politikus wat grootliks vir die samesnoering van al die verskillende Duitse state tot een land verantwoordelik was. Hy was vir lank die eerste minister van Pruise, kanselier van die Noord ...

                                               

Sergei Witte

Sergei Witte se familie was van Duitse oorsprong. Hulle het hulle in die Baltiese streek gevestig toe dit nog deel was van die Sweedse Ryk voor Pieter I. Hy is in 1849 gebore in Tbilisi Georgie en studeer in wiskunde aan die Noworossijsk-universi ...

                                               

Friedrich August Hayek

Friedrich August Hayek was n ekonoom en filosoof wat veral bekend is vir sy verdediging van vryemark kapitalisme en klassieke liberalisme teen sosialistiese en kollektivistiese denkrigtings. Hy word as een van die belangrikste ekonome en politiek ...

                                               

Daniel Kahneman

Daniel Kahneman is n Israeliese sielkundige. Hy is n belangrike baanbreker ten opsigte van die koppelvlak tussen die ekonomie en die sielkunde. In sy publikasies het hy die idee van die rasioneel berekenende man wat vir sy eie voordeel optree, ve ...

                                               

Michael Kremer

Michael Robert Kremer is n Amerikaanse ontwikkelingsekonoom wat die Gates-professor in ontwikkelende samelewings aan die Harvard-universiteit is. In 2019 word hy saam met Abhijit Banerjee en Esther Duflo, die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe, ...

                                               

Theodore W. Schultz

Theodore William Schultz was die gesamentlike wenner van die Nobelprys in ekonomie "vir hul baanbrekende navorsing oor ekonomiese ontwikkelingsnavorsing met besondere aandag aan die probleme van ontwikkelende lande". Hy is in Arlington, Suid-Dako ...

                                               

Castel Bolognese-treinramp

Die Castel Bolognese-treinramp is n groot ongeluk wat op 8 Maart 1962 by die Castel Bolognese-stasie naby Ravenna in Italie plaasgevind het. Die Diretto 152 -nagtrein tussen Bari en Milaan het om 01h56 kort voor die ingang na die stasie ontspoor. ...

                                               

Challenger-ramp

Die ramp van die ruimtependeltuig Challenger het op 28 Januarie 1986 plaasgevind. Die NASA-ruimtependeltuig het 73 sekondes na lansering vanaf Kaap Canaveral ontplof op die tuig se tiende sending. Al sewe bemanningslede het gesterf.

                                               

Coalbrook-ramp

Die Coalbrook-ramp was die grootste mynramp tot nog toe in Suid-Afrika. Die ramp het op 21 Januarie 1960 in die Coalbrookskag van die Clydesdale-steenkoolmyn naby Sasolburg in die Vrystaat plaasgevind. Altesame 435 mynwerkers het omgekom. Die geb ...

                                               

Knysnabrande

Die Knysnabrande was n reeks brande wat vroeg in Junie 2017 in bebosde dele van die suidelike Wes- en Oos-Kaap gewoed het, en ekstensiewe verliese meegebring het voordat dit uitgewoed of onder bedwang gebring kon word. Volgens n verslag van die W ...

                                               

Kroonstad-spoorongeluk

Op 4 Januarie 2018 bots n trein, wat deur Shosholoza Meyl bedryf word, met n vragmotor by n spooroorgang naby Kroonstad in die Vrystaat. Die trein het ontspoor en verskeie waens het aan die brand geslaan. Een-en-twintig mense is dood en 254 is be ...

                                               

Ontploffing in die Beiroet-hawe in 2020

n Brand en verskeie ontploffings gevolg deur n reuse ontploffing het op 4 Augustus 2020 in die Beiroethawe in Libanon plaasgevind. Ten minste 207 mense is dood, en meer as 6 500 beseer. Marwan Abboud, goewerneur van Beiroet, het geraam dat tot 30 ...

                                               

Ramp by Hoërskool Driehoek

Die ramp by Hoerskool Driehoek was n menslike tragedie wat op Vrydag, 1 Februarie 2019 by die Hoerskool Driehoek in Vanderbijlpark, Gauteng plaasgevind het. Vier leerders is dood en talle beseer nadat n loopbrug ineengestort het.

                                               

Sprinkaanplaag

Sprinkaanplae in Suid-Afrika het weens die skade wat aangerig word ’n beduidend nadelige invloed op die ontwikkeling van die ekonomie. Sprinkane is voorheen meer gevrees as droogte, hael, veesiektes en lae markpryse.

                                               

Tacoma Narrowsbrugramp

Die Tacoma Narrowsbrugramp het plaasgevind op 7 November 1940 toe die hangbrug se dek ineengestort het tydens n storm. Die brug het Seattle en Tacoma verbind oor n nou seestraat in die deelstaat Washington. Die brug het bestaan uit twee maste wee ...

                                               

Tsjernobil-kernramp

Die Tsjernobil-kernramp was n katastrofiese kernongeluk wat op 26 April 1986 plaasgevind het in die Tsjernobil-kernkragsentrale naby die dorp Pripyat in die Oekraïne, wat onder die direkte jurisdiksie van die sentrale owerhede van die Sowjetunie ...

                                               

Westdenedam-ramp

Die Westdenedam-ramp is n busongeluk wat op 27 Maart 1985 in Westdene, Johannesburg, Suid-Afrika plaasgevind het. Die bestuurder het beheer oor die bus verloor en deur die versperring om die dam gebars en in die dam beland. Die bus het skoliere v ...

                                               

Algemene grootboek

Die algemene grootboek is die middelpunt van enige boekhoustelsel. Dit bevat inligting oor elke transaksie waarby die besigheid betrokke is. Die inligting wat in die joernale opgeskryf is, moet na die grootboek oorgedra/oorgeboek word. Die inligt ...

                                               

Balansstaat

n Balansstaat, ook bekend as n "Staat van Finansiele Posisie", is n komponent van Finansiele State. Die Balansstaat word gebruik om die finansiele posisie van die entiteit aan te dui soos op die datum van verslagdoening. Normaalweg toon dit ook v ...

                                               

Bate

Bates kan enigiets wees wat aan die volgende voldoen: Dit kan gebruik word om ekonomiese voordele te bekom Dit is iets waaroor die entiteit beheer het

                                               

Dubbelinskrywingstelsel

. Volgens die dualiteitsbeginsel van rekeningkunde word die finansiele toestand van n entiteit deur die volgende basiese rekenkundige vergelyking aangedui. EIENAARSBELANG = BATES - LASTE Transaksies kan hierdie finansiele toestand verander op ver ...

                                               

Ekwiteit

Ekwiteit is die totale belang gehou deur aandeelhouers in n entiteit. Dit is die balanserende syfer op die Balansstaat tussen Bates en Laste. Gewoonlik is die balans van ekwiteit nie gelyk aan die waarde van die onderliggende aandele nie en indie ...

                                               

Faktuur

n Faktuur of rekening is n kommersiele dokument wat uitgereik word deur n verkoper tot die koper, wat die produkte, getalle, en saamgestelde pryse vir produkte of dienste wat die verkoper voorsien het aandui. n Faktuur toon dat die koper die verk ...

                                               

Finansiële staat

n Finansiele staat word gebruik om die finansiele stand sowel as die finansiele prestasie van n entiteit te openbaar. Finansiele state word tipies jaarliks deur besighede opgestel en bestaan normaalweg uit n reeks aparte state tesame met die nota ...

                                               

Fondsrekeningkunde

Fondsrekeningkunde word tipies toegepas wanneer n verskaffer van finansiering sekere beperkinge plaas op die gebruik van die fondse deur die ontvanger daarvan. Ten einde te verseker dat die fondse aangewend word in ooreenstemming met die vereiste ...

                                               

Inflasierekeningkunde

Inflasierekeningkunde is n reele waarde boekhoustelsel waarvolgens die reele waardes van konstante reele waarde nie-monetêre items outomaties op datum gehou word in die ekonomie of firma in plaas van hul outomatiese onwetende vernietiging teen di ...

                                               

Inkomstestaat

n Inkomstestaat, ook bekend as n Staat van omvattende inkomste, vorm deel van n entiteit se Finansiele State. Hierdie staat toon hoe n entiteit se omset / verkope omgeskakel word na netto inkomste.

                                               

Konstante Koopkragrekeningkunde

Konstante Koopkragrekeningkunde is n alternatiewe basiese rekeningkunde model goedgekeur deur die Internasionale Rekeningkundige Standaarde Raad. Rekenmeesters kan KK kies om n finansiele kapitaal konsep van belegde koopkrag in plaas van belegde ...

                                               

Kwitansie

n Kwitansie is n geskrewe of gedrukte erkenning dat spesifieke goedere gekoop was en die som daarvan in geldwaarde ontvang was. Die kwitansie dien as titel tot die goedere ontvang. In die daaglikse besigheidsbedrywighede, kan n persoon een van vi ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →