ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 200




                                               

Kate McKinnon

Kate McKinnon is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Angry Birds Movie, Ghostbusters: Answer the Call, en Rough Night, en in die televisiereeks Saturday Night Live.

                                               

Craig McLachlan

Craig McLachlan is n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours, Home and Away, Bugs, en The Doctor Blake Mysteries.

                                               

Jake McLaughlin

Jake McLaughlin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Valley of Elah, The Day the Earth Stood Still, Safe House, en Savages.

                                               

Michelle McLean

Michelle McLean is n Namibiese aktrise, mannekyn en Mejuffrou Heelal in 1992. Sy was 19 jaar oud toe sy Namibie verteenwoordig het en die eerste vrou uit Namibie geword het om die kroon te wen. McLean was slegs die tweede vrou ná Ronel Liebenberg ...

                                               

Zoe McLellan

Zoe McLellan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse JAG, Dirty Sexy Money, Suits, en Designated Survivor.

                                               

Wendi McLendon-Covey

Wendi McLendon-Covey is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cook Off!, Bridesmaids, en Blended, en in die televisiereeks Reno 911!.

                                               

Brooklyn McLinn

Brooklyn McLinn is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Rules of Engagement, Parenthood, Black-ish, en Goliath.

                                               

Julian McMahon

Julian McMahon is n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fantastic Four en Fantastic 4: Rise of the Silver Surfer, en in die televisiereekse Charmed en Nip/Tuck.

                                               

Cody McMains

Cody McMains is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bring It On, Thomas and the Magic Railroad, en Not Another Teen Movie, en in die televisiereeks Everwood.

                                               

Jim McManus (akteur)

Jim McManus is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Order of the Phoenix, Easy Virtue, en Pride, en in die televisiereeks The Gnomes of Dulwich.

                                               

Michael McManus (Amerikaanse akteur)

Michael McManus is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Kentucky Fried Movie, Poltergeist, Police Academy 4: Citizens on Patrol, en Hot Shots! Part Deux.

                                               

Michaela McManus

Michaela McManus is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Into the Grizzly Maze en in die televisiereekse The Vampire Diaries, Awake, en Aquarius.

                                               

Michael McMillian

Michael McMillian is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dorian Blues en The Hills Have Eyes II, en in die televisiereekse True Blood en Crazy Ex-Girlfriend.

                                               

Mercedes McNab

Mercedes McNab is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Addams Family, Addams Family Values, Hatchet, en Hatchet II.

                                               

Scoot McNairy

Scoot McNairy is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Monsters, Argo, 12 Years a Slave, en Frank.

                                               

Kevin McNally

Kevin McNally is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: The Curse of the Black Pearl, Pirates of the Caribbean: Dead Mans Chest, Pirates of the Caribbean: At Worlds End, en Pirates of the ...

                                               

Brian McNamara

Brian McNamara is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Short Circuit, Arachnophobia, en I Know Who Killed Me, en in die televisiereeks Army Wives.

                                               

Katherine McNamara

Katherine McNamara is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maze Runner: The Scorch Trials en Maze Runner: The Death Cure, en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments.

                                               

William McNamara

William McNamara is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Radio Inside en Copycat, en in die televisiereeks The Trouble with Billy.

                                               

Jessica McNamee

Jessica McNamee is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Vow, CHIPS, Battle of the Sexes, en The Meg.

                                               

Scott McNeil

Scott McNeil is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Scooby-Doo 2: Monsters Unleashed en in die televisiereekse Mobile Suit Gundam Wing, Beast Wars: Transformers, en Dragon Ball Z.

                                               

Kristy McNichol

Kristy McNichol is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Darlings, The Pirate Movie, en Two Moon Junction, en in die televisiereeks Family.

                                               

Julie McNiven

Julie McNiven is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supernatural, Mad Men, en SGU Stargate Universe.

                                               

Geraldine McNulty

Geraldine McNulty is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse How Do You Want Me?, My Hero, en Supergirly.

                                               

Matthew McNulty

Matthew McNulty is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Misfits, The Musketeers, en The Terror.

                                               

Ryan McPartlin

Ryan McPartlin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente J. Edgar en Hunter Killer, en in die televisiereekse Chuck en Devious Maids.

                                               

Katharine McPhee

Katharine McPhee is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The House Bunny, Shark Night 3D, en You May Not Kiss the Bride, en in die televisiereeks Smash.

                                               

Kris McQuade

Kris McQuade is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fighting Back, Strictly Ballroom, Better Than Sex, en Ned Kelly.

                                               

Chad McQueen

Chad McQueen is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Karate Kid, The Karate Kid Part II, Firepower, en Yucatan.

                                               

Steven R. McQueen

Steven R. McQueen is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Piranha 3D en in die televisiereekse The Vampire Diaries en Chicago P.D.

                                               

Mo McRae

Mo McRae is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thirteen, Lee Daniels The Butler, Wild, Den of Thieves.

                                               

Shane McRae

Shane McRae is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Help en Still Alice, en in die televisiereekse Four Kings en Sneaky Pete.

                                               

Gerald McRaney

Gerald McRaney is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The NeverEnding Story, The A-Team, The Best of Me, en Focus.

                                               

Ian McShane

Ian McShane is n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kung Fu Panda, Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides, en Snow White and the Huntsman, en in die televisiereeks Deadwood.

                                               

Mike McShane

Mike McShane is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Prince of Thieves, Drop Dead Gorgeous, Office Space, en Vampire Hunter D: Bloodlust.

                                               

Janet McTeer

Janet McTeer is n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tumbleweeds, Albert Nobbs, Maleficent, en Me Before You.

                                               

Julie McWhirter

Julie McWhirter is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dynomutt Dog Wonder, Casper and the Angels, en The Flintstone Kids.

                                               

Cynthia McWilliams

Cynthia McWilliams is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bilal: A New Breed of Hero en in die televisiereekse Nashville, Real Husbands of Hollywood, en Bosch.

                                               

Courtland Mead

Courtland Mead is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Little Rascals en in die televisiereekse The Young and the Restless en Recess.

                                               

Emily Meade

Emily Meade is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nerve en Money Monster, en in die televisiereekse Boardwalk Empire en The Leftovers.

                                               

Joyce Meadows

Joyce Meadows is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flesh and the Spur, The Brain from Planet Arous, en The Christine Jorgensen Story, en in die televisiereeks Two Faces West.

                                               

Tim Meadows

Tim Meadows is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ladies Man, Mean Girls, Walk Hard: The Dewey Cox Story, en Popstar: Never Stop Never Stopping.

                                               

Ray Meagher

Ray Meagher is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Breaker Morant en in die televisiereekse Prisoner, Colour in the Creek, en Home and Away.

                                               

Derek Mears

Derek Mears is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men in Black II, Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull, Friday the 13th, en Predators.

                                               

Meat Loaf

Meat Loaf is n Amerikaanse musikant, sanger, akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rocky Horror Picture Show, Fight Club, Formula 51, en BloodRayne.

                                               

Scott Mechlowicz

Scott Mechlowicz is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mean Creek, EuroTrip, Gone, en Peaceful Warrior.

                                               

Mark Medoff

Mark Medoff is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Children of a Lesser God, Children on Their Birthdays, Refuge, en The Heart Outright.

                                               

Dmitri Medwedef

Dmitri Anatoljewitsj Medwedef is ’n politikus van Rusland. Hy is op 7 Mei 2008 as president beedig nadat hy die verkiesing van 2 Maart 2008 met sowat 70% van die stemme gewen het. Nadat Wladimir Poetin die Russiese presidentsverkiesing van 4 Maar ...

                                               

Michael Medwin

Michael Medwin is n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Longest Day, Scrooge, Never Say Never Again, en The Duchess.

                                               

Leighton Meester

Leighton Meester is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Roommate, Thats My Boy, en Like Sunday, Like Rain, en in die televisiereeks Gossip Girl.