ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 206



                                               

Anjli Mohindra

Anjli Mohindra is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Jihad en Dark Heart.

                                               

Rachel Mohlin

Rachel Mohlin is n Sweedse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente LasseMajas detektivbyrå - Kameleontens hämnd en Kvarteret Skatan reser till Laholm, en in die televisiereekse LasseMajas detektivbyrå en Ra ...

                                               

Oupa Mohoje

Oupa Mohoje is n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs as slot/flank in die Pro14reeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks speel.

                                               

Jay Mohr

Jay Mohr is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire, Small Soldiers, Go, en Pay It Forward.

                                               

Wotan Wilke Möhring

Wotan Wilke Möhring is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Antibodies, Valkyrie, Pandorum, en Winnetou & Old Shatterhand.

                                               

Richard Moir

Richard Moir is n Australiese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Search of Anna, An Indecent Obsession, en Welcome to Woop Woop.

                                               

Stevens Mokgalapa

Stevens Mokgalapa is n Suid-Afrikaanse politikus wat tussen 2019 en 2020 as die uitvoerende burgemeester van Pretoria gedien het. Voorheen was hy n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie en het die kiesaf ...

                                               

Job Mokgoro

Tebogo Job Mokgoro is n Suid-Afrikaanse akademikus en politikus, tans premier van die Noordwes asook n lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die African National Congress is. Hy is tot albei posisies ingehuldig in Junie 2018.

                                               

Godfrey Mokoena

Godfrey Khotso Mokoena OIS is n Suid-Afrikaanse atleet wat spesialiseer in die verspring en driesprong. Mokoena het Suid-Afrika se eerste medalje tydens die Olimpiese Somerspele 2008 ingepalm. Hy het n silwermedalje verower toe hy n afstand van 8 ...

                                               

Gretchen Mol

Gretchen Mol is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thirteenth Floor, 3:10 to Yuma, en Manchester by the Sea, en in die televisiereeks Boardwalk Empire.

                                               

Matthew Mole

Matthew Mole is n Suid-Afrikaanse musikant vanuit Kaapstad. In 2012 wen hy die Converse Get Out Of The Garage -kompetisie. Matthew Mole se EP You did well, kid is in 2011 gratis aanlyn vrygestel. Hy het ook sy ander enkelsnitte gratis op die Inte ...

                                               

Alfred Molina

Alfred Molina is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boogie Nights, Chocolat, Frida, en Spider-Man 2.

                                               

Melissa Molinaro

Melissa Molinaro is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Command Performance, Honey 2, en School Dance.

                                               

Richard Moll

Richard Moll is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House, Loaded Weapon 1, The Flintstones, en Scary Movie 2.

                                               

Jenny Mollen

Jenny Mollen is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friends Girl en Crazy, Stupid, Love., en in die televisiereeks Crash.

                                               

Roland Moller

Roland Moller is n Deense akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Land of Mine, Atomic Blonde, Skyscraper, en The Commuter.

                                               

Janel Moloney

Janel Moloney is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Concussion en The Leisure Seeker, en in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr. en The West Wing.

                                               

Jason Momoa

Jason Momoa is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aquaman, Conan the Barbarian, Bullet to the Head, en Justice League, en in die televisiereeks Stargate: Atlantis. Hy speel Aquaman in Batm ...

                                               

Taylor Momsen

Taylor Momsen is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How the Grinch Stole Christmas, We Were Soldiers, Spy Kids 2: Island of Lost Dreams, en Underdog.

                                               

Gerard Monaco

Gerard Monaco is n Britse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirates of the Caribbean: On Stranger Tides, Star Wars: Episode VIII - The Last Jedi, en Mamma Mia! Here We Go Again, en in die televisiereeks Har ...

                                               

Kelly Monaco

Kelly Monaco is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Idle Hands en Mumford, en in die televisiereekse General Hospital en Port Charles.

                                               

Janelle Monáe

Janelle Monáe is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Equalizer, Rio 2, Hidden Figures, en Moonlight.

                                               

Cameron Monaghan

Cameron Monaghan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Giver en in die televisiereekse Shameless, Gotham, en Mercy Street.

                                               

Dominic Monaghan

Dominic Monaghan is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring, The Lord of the Rings: The Two Towers, en The Lord of the Rings: The Return of the King, en in die ...

                                               

Michelle Monaghan

Michelle Monaghan is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kiss Bang Bang, Gone Baby Gone, Source Code, en Pixels.

                                               

Karen Moncrieff

Karen Moncrieff is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Dead Girl, The Trials of Cate McCall, en The Keeping Hours, en in die televisiereeks 13 Reasons Why.

                                               

Julie Mond

Julie Mond is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Something New, Negative Space, en Priest, en in die televisiereeks House.

                                               

Bill Mondy

Bill Mondy is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Crow: Salvation, Miracle, Chaos, en Postal.

                                               

Isabela Moner

Isabela Moner is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers: The Last Knight en Sicario: Day of the Soldado, en in die televisiereekse Growing Up Fisher en 100 Things to Do Before High School.

                                               

Daniella Monet

Daniella Monet is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Nancy Drew en in die televisiereekse Listen Up en Victorious.

                                               

Gaël Monfils

Gael Sébastien Monfils is n Franse professionele manlike tennisspeler. Hy is tans die Franse tennisspeler met die hoogste posisie en no. 12 in die wêreld.

                                               

Monica (sangeres)

Monica is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Mommas House, ATL, en Trainwreck.

                                               

Agnes Monica

Agnes Monica is n sangeres en kunstenaar van Indonesie. Sy het haar loopbaan in die vermaakbedryf op sesjarige ouderdom begin en in die 1990s drie kinderalbums uitgereik. Sy het daarna ook n aanbieder van verskeie TV-kinderprogramme geword en in ...

                                               

MoNique

MoNique is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Domino en Precious, en in die televisiereeks The Parkers.

                                               

Debra Monk

Debra Monk is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Bridges of Madison County, The Devils Advocate, en One for the Money, en in die televisiereeks NYPD Blue.

                                               

Sophie Monk

Sophie Monk is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Click, Date Movie, Spring Breakdown, en Hard Breakers.

                                               

Ursela Monn

Ursela Monn is n Switserse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Einmal Kudamm und zurück en The Pasta Detectives, en in die televisiereekse Ein Mann will nach oben en Zoo Doctor: My Mom the Vet.

                                               

Àlex Monner

2018: La dona del segle 2016: Ebre, del bressol la batalla 2014: El cas dels catalans

                                               

Annie Monroe

Annie Monroe is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bad Roomies, Spinning Man, en You Cant Say No, en in die televisiereeks Southland.

                                               

Maika Monroe

Maika Monroe is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Guest, It Follows, Independence Day: Resurgence, en The 5th Wave.

                                               

Maribeth Monroe

Maribeth Monroe is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Back-up Plan, Keeping Up with the Joneses, Downsizing, en Jumanji: Welcome to the Jungle.

                                               

Mircea Monroe

Mircea Monroe is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Change-Up en Book Club, en in die televisiereekse How I Met Your Mother en Episodes.

                                               

Steve Monroe

Steve Monroe is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miss Congeniality en Jersey Boys, en in die televisiereekse The Following en Crazy Ex-Girlfriend.

                                               

Meneses Monroy

Meneses Monroy is n Mexikaanse skrywer. Hy is veral bekend vir sy digkuns. Hy is die stigter en direkteur van die tydskrif El Comité 1973 en lid van die literêre groep "El Comité".

                                               

Amber Montana

Amber Montana is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Killer Walks Amongst Us, Emmas Chance, en Left Behind: Vanished - Next Generation.

                                               

Manny Montana

Manny Montana is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Undrafted en in die televisiereekse Graceland, Power, en Good Girls.

                                               

Simon Sebag Montefiore

Simon Jonathan Sebag Montefiore is n Britse geskiedkundige, televisie-aanbieder en skrywer van populêre-geskiedenisboeke en romans.Sy vader was Stephen Eric Sebag Montefiore en sy broer is Hugh Sebag-Montefiore. Hulle stam af van n lyn van welges ...

                                               

Yolanda Montes (vedette)

Yolanda Montes is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Han matado a Tongolele, El mensaje de la muerte, Las mujeres panteras, en Isle of the Snake People.

                                               

Barbara Montgomery

Barbara Montgomery is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moscow on the Hudson en The Meteor Man, en in die televisiereekse A Different World en Quantum Leap.

                                               

Belinda Montgomery

Belinda Montgomery is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent TRON: Legacy en in die televisiereekse Man from Atlantis en Miami Vice.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →