ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 208



                                               

Albie Morkel

Johannes Albertus Morkel, beter bekend as Albie Morkel, is n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas gespeel het. In Januarie 2019 het hy uitgetree uit alle vorme van krieket.

                                               

Morné Morkel

Morné Morkel is n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas in al drie vorme van die spel gespeel het. Hy is op die oomblik een van die vinnigste boulers ter wêreld. Hy het onder meer tydens die Krieketwêreldbeker 2011 en Krie ...

                                               

Brad Morris

Brad Morris is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Seeking a Friend for the End of the World en in die televisiereekse Cougar Town, Bajillion Dollar Propertie$, en Great News.

                                               

Cassandra Lee Morris

Cassandra Lee Morris is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Puella Magi Madoka Magica the Movie Part III: Rebellion en Your Name., en in die televisiereeks Sword Art Online.

                                               

Garrett Morris

Garrett Morris is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coneheads, How High, en Ant-Man, en in die televisiereeks Saturday Night Live.

                                               

Haviland Morris

Haviland Morris is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sixteen Candles, Gremlins 2: The New Batch, en Home Alone 3.

                                               

Heather Morris

Heather Morris is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Glee: The 3D Concert Movie, Ice Age: Continental Drift, en Spring Breakers.

                                               

Ian Morris

Ian Matthew Morris is n Britse argeoloog, geskiedkundige en akademikus. Hy is tans n Willard Professor van Oudheid by Stanford Universiteit.

                                               

Iona Morris

Iona Morris is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Robotech: The Movie en in die televisiereekse X-Men, Spider-Man, en Cold Case.

                                               

Jan Morris

Jan Morris, is n Walliese geskiedkundige, outeur en reisskrywer. In 1951 het sy haar BA- en in 1961 haar MA-graad van Christ Church College, Oxford behaal. Gedurende haar loopbaan as geskiedkundige en reisskrywer het sy haar eie kenmerkende styl ...

                                               

Julian Morris

Julian Morris is n Engelse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mark Felt: The Man Who Brought Down the White House en in die televisiereeks Hand of God.

                                               

Kathryn Morris

Kathryn Morris is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Minority Report, Paycheck, en Mindhunters, en in die televisiereeks Cold Case.

                                               

Phil Morris (akteur)

Phil Morris is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek III: The Search for Spock, Atlantis: The Lost Empire, Meet the Spartans, en Black Dynamite.

                                               

Richard G. Morris

Richard Graham Michael Morris is n Britse neurowetenskaplike. Hy is veral bekend danksy die ontwikkeling van die Morris-waterdoolhof, een van die leertoetse vir knaagdiere wat tans die meeste gebruik word, en vir sy werk oor die funksie van die h ...

                                               

Sarah Jane Morris (aktrise)

Sarah Jane Morris is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coyote Ugly en Seven Pounds, en in die televisiereekse NCIS en Brothers & Sisters.

                                               

Seth Morris

Seth Morris is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cedar Rapids en The Dictator, en in die televisiereekse The Hotwives of Orlando en Bajillion Dollar Propertie$.

                                               

Jennifer Morrison

Jennifer Morrison is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Stan en Star Trek, en in die televisiereekse House en Once Upon a Time.

                                               

John Morrison (stoeier)

John Morrison is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hercules Reborn, 20 Ft Below: The Darkness Descending, Boone: The Bounty Hunter, en Strange Nature.

                                               

Matthew Morrison

Matthew Morrison is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Music and Lyrics, Dan in Real Life, en What to Expect When Youre Expecting, en in die televisiereeks Glee.

                                               

Van Morrison

Sir George Ivan "Van" Morrison, OBE is n Noord-Ierse sanger, musikant, liedjieskrywer en musiekvervaardiger. Vir sy musikale prestasies, sy bydraes tot die toerismebedryf en sy bevordering van weldadigheidsorganisasies in Noord-Ierland is Van Mor ...

                                               

David Morrissey

David Morrissey is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Other Boleyn Girl, Centurion, en Welcome to the Punch, en in die televisiereeks The Walking Dead.

                                               

Jo Morrow

Jo Morrow is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Our Man in Havana, 13 Ghosts, Sunday in New York, en Terminal Island.

                                               

Joshua Morrow

Joshua Morrow is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Parker, Tentacle 8, en Golden Shoes, en in die televisiereeks The Young and the Restless.

                                               

Kirby Morrow

Kirby Morrow is n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Dragon Ball Z, Stargate: Atlantis, en The Bridge.

                                               

Mari Morrow

Mari Morrow is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Virtuosity, National Security, en Hair Show.

                                               

Rob Morrow

Rob Morrow is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quiz Show en Maze, en in die televisiereekse Northern Exposure en Numb3rs.

                                               

David Morse (akteur)

David Morse is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Contact, The Green Mile, The Hurt Locker, en World War Z.

                                               

Laila Morse

Laila Morse is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nil by Mouth en Big Fat Gypsy Gangster, en in die televisiereekse EastEnders en EastEnders: E20.

                                               

Robert Morse

Robert Morse is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Loved One en How to Succeed in Business Without Really Trying, en in die televisiereekse American Playhouse en Mad Men.

                                               

Glenn Morshower

Glenn Morshower is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Transformers: Dark of the Moon en in die televisiereekse 24, Supergirl, en Bloodline.

                                               

Sally Mortemore

Sally Mortemore is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harry Potter and the Chamber of Secrets en The Forest Monster, en in die televisiereekse Drop Dead Gorgeous en Game of Thrones.

                                               

Tina Gylling Mortensen

Tina Gylling Mortensen is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Se min kjole en In a Better World, en in die televisiereekse Forbrydelsen en Tomgang.

                                               

Viggo Mortensen

Viggo Mortensen is n Deens-Amerikaanse akteur, vervaardiger, regisseur, skrywer, digter, fotograaf, musikant en skilder. Hy het sy debuut gemaak in Peter Weir se riller van 1985, Witness, en is bekend vir sy rolle in die rolprente The Lord of the ...

                                               

Erwin Mortier

Erwin Mortier is n Vlaamse skrywer. Hy het groot geword in Hansbeke en verhuis later na Gent waar hy dié stad se stadsdigter word. Hy het rubrieke geskryf vir koerante soos De Morgen en reeds verskeie romans gepubliseer.

                                               

Emily Mortimer

Emily Mortimer is n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lovely & Amazing, Match Point, Lars and the Real Girl, en Transsiberian.

                                               

Joe Morton

Joe Morton is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Terminator 2, Speed, en Paycheck, en in die televisiereeks Eureka.

                                               

Osborne Morton

Osborne Morton is n voormalige fikoloog verbonde aan die Ulster Museum. Morton het in 2007 bedank. Morton is opgelei in Belfast en by Trinity College, Dublin, waar hy plantkunde onder Professor D.A. Webb studeer het. Sy finalejaarstesis het navor ...

                                               

Samantha Morton

Samantha Morton is n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Minority Report, In America, Synecdoche, New York, en The Messenger.

                                               

Tim Morton

Tim Morton is n Amerikaanse akteur, kinematograaf, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Away wake, Team Picture, New Cops, en Body Swap.

                                               

Tom Morton (akteur)

Tom Morton is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Merry Widow, White Fang, Zoe, en The Kings Daughter.

                                               

Wunmi Mosaku

Wunmi Mosaku is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Slave, Philomena, Batman v Superman: Dawn of Justice, en Fantastic Beasts and Where to Find Them.

                                               

Christian Mosbæk

Christian Mosbæk is n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Easy Skanking en in die televisiereekse Unit 1, Better Times, en Anstalten.

                                               

David Moscow

David Moscow is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big, Newsies, Honey, en Just Married.

                                               

Moses J. Moseley

Moses J. Moseley is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunger Games: Catching Fire en Attack of the Southern Fried Zombies, en in die televisiereekse The Walking Dead en The Originals.

                                               

William Moseley (akteur)

William Moseley is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe, The Chronicles of Narnia: Prince Caspian, The Chronicles of Narnia: The Voyage of the Dawn Treader, en ...

                                               

Mark Moses

Mark Moses is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Platoon, Carriers, en Seeking a Friend for the End of the World, en in die televisiereeks Desperate Housewives.

                                               

William R. Moses

William R. Moses is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mystic Pizza en in die televisiereekse JAG, NCIS, en Castle.

                                               

Moshe Katsav

Moshe Katsav is n voormalige Israeliese politikus wat van 2000 tot 2007. die agtste president van Israel was. Hy was ook n toonaangewende lid van die Likud in die Israeliese Knesset en n minister in die kabinet. Hy was die tweede Mizrachi-Jode wa ...

                                               

Nthati Moshesh

Nthati Moshesh is n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kini & Adams, Kin, en The Long Run.

                                               

Carli Mosier

Carli Mosier is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Colorful en in die televisiereekse Heavens Lost Property, Jormungand, en Tamako Market.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →