ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 209



                                               

Cecilie Mosli

Cecilie Mosli is n Noorse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Orheim Company en What Happened to Monday, en in die televisiereekse Mammon en Kielergata.

                                               

Carrie-Anne Moss

Carrie-Anne Moss is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Matrix, Memento, The Matrix Revolutions, en Fido.

                                               

Cullen Moss

Cullen Moss is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 99 Homes, The Birth of a Nation, en Hidden Figures, en in die televisiereeks The Walking Dead.

                                               

Elisabeth Moss

Elisabeth Moss is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girl, Interrupted, The One I Love, en Queen of Earth, en in die televisiereeks The Handmaids Tale.

                                               

Jesse Moss (akteur)

Jesse Moss is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Final Destination 3, The Uninvited, en Tucker and Dale vs Evil, en in die televisiereeks Whistler.

                                               

Ebon Moss-Bachrach

Ebon Moss-Bachrach is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Girls en The Punisher.

                                               

Don Most

Don Most is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Edtv en Moola, en in die televisiereekse Happy Days en Glee.

                                               

Tasneem Motara

Tasneem Motara is n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die African National Congress. Sy dien sedert Mei 2019 as die Gautengse LUR vir infrastruktuurontwikkeling en eiendomsbestuur en is n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer. Sy het as n a ...

                                               

Kgalema Motlanthe

Petrus Kgalema Motlanthe is n Suid-Afrikaanse politikus, voormalige President en Adjunkpresident van Suid-Afrika, voormalige vakbondleier, lid van die Parlement en Adjunkpresident van die regerende African National Congress. Op 23 September 2008, ...

                                               

Patrice Motsepe

Patrice Tlhopane Motsepe is Suid-Afrikaanse sakeman en mynmagnaat. Hy is die stigter en uitvoerende voorsitter van African Rainbow Minerals, n groot mynkorporasie. Hy is ook n uitvoerende beampte van ander mynmaatskappye in Suid-Afrika. Hy besit ...

                                               

Mathole Motshekga

Mathole Serofo Motshekga is n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Hy is n dienende lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress, en n voormalige parlementêre hoofsweep van die party. Motshekga was ook di ...

                                               

Aaron Motsoaledi

Aaron Pakishe Motsoaledi is n Suid-Afrikaanse medikus en politikus, voorheen LUK vir vervoer, landbou en omgewingsake, en onderwys in die Limpopoprovinsie. Hy is n lid van die regerende African National Congress en lid van die Suid-Afrikaanse Par ...

                                               

Kacey Mottet Klein

Kacey Mottet Klein is n Switserse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home, Gainsbourg: A Heroic Life, Sister, en Being 17.

                                               

Anson Mount

Anson Mount is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crossroads, In Her Shoes, en Safe, en in die televisiereeks Hell on Wheels.

                                               

Anne Mountbatten-Windsor

Anne Elizabeth Alice Louise is die tweede kind en enigste dogter van koningin Elizabeth en prins Philip. Met haar geboorte was sy die derde aanspraakmaker op die Britse troon, maar sedert Augustus 2019 beklee sy die 14de plek. Sy is een van die g ...

                                               

Archie Mountbatten-Windsor

Archie Harrison Mountbatten-Windsor is die babaseun van prins Harry, Hertog van Sussex, en Meghan, Hertogin van Sussex. Hy is sewende op die lys van Britse troonopvolgers.

                                               

Mir-Hossein Mousavi

Mir-Hossein Mousavi Khameneh is n Irannese hervormingsgesinde politikus, kunstenaar en argitek wat tussen 1981 en 1989 as die 79ste en laaste eerste minister van Iran gedien het. Hy was die hervormingsgesinde kandidaat in die Irannese presidensie ...

                                               

Mary Mouser

Mary Mouser is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Son of the Mask, Final Fantasy VII: Advent Children, en Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day, en in die televisiereeks NCIS.

                                               

Steve Mouzakis

Steve Mouzakis is n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Where the Wild Things Are, I, Frankenstein, en The Suicide Theory, en in die televisiereeks Prison Break.

                                               

Tahj Mowry

Tahj Mowry is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Full House, Sonic the Hedgehog, Smart Guy, en Baby Daddy.

                                               

Tamera Mowry

Tamera Mowry is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hot Chick en in die televisiereeks Sister, Sister.

                                               

Tia Mowry

Tia Mowry is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hot Chick en in die televisiereekse Sister, Sister en The Game.

                                               

Matthew Moy

Matthew Moy is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent No Strings Attached en in die televisiereekse 2 Broke Girls, Steven Universe, en Marvels New Warriors.

                                               

Stephen Moyer

Stephen Moyer is n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Quills, The Double, en Priest, en in die televisiereeks True Blood.

                                               

Bridget Moynahan

Bridget Moynahan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sum of All Fears, I, Robot, Lord of War, en Battle Los Angeles.

                                               

Bobby Moynihan

Bobby Moynihan is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Saturday Night Live, Unbreakable Kimmy Schmidt, DuckTales, en Star Wars Resistance.

                                               

Katlego Mphela

Katlego Abel Mphela is n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Mamelodi Sundowns in die Premier League en vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

                                               

Luyolo Mphithi

Luyolo Mphithi is n Suid-Afrikaanse politikus wat die Skaduminister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede in die presidensie is, en n lid van die Parlement sedert 2019. Hy is n lid van die Demokratiese Alliansie en dien tans as die federale ...

                                               

Mr. Lordi

Tomi Petteri Putaansuu, beter bekend onder sy verhoognaam Mr. Lordi, is n Finse musikant en die huidige sanger van Lordi.

                                               

McCoy Mrubata

McCoy Mrubata is n Suid-Afrikaanse jazz saxofoonspeler. Hy bespeel die tenoor-, soprano- en altosaxofoon asook die fluit. Hy stel van n jong ouderdom al belang in musiek en begin aanvanklik met fluit. Teen 1979 begin hy om professioneel saam met ...

                                               

Lucian Msamati

Lucian Msamati is n Zimbabwiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The International en in die televisiereekse The No. 1 Ladies Detective Agency, Ashes to Ashes, en Game of Thrones.

                                               

Mswati III

Mswati III is die heersende koning van Eswatini en hoof van die Swazi- koninklike familie. Hy is die seun van koning Sobhuza II een van sy jonger vroue, Ntombi Tfwala. Mswati is Tfwala se enigste kind. Hy was op laerskool aan die Laerskool Masund ...

                                               

Oswald Mtshali

Oswald Mbuyiseni Mtshali is n Suid-Afrikaanse digter. Hy skryf in Zoeloe en Engels. Hy het aan die Universiteit van Columbia studeer en woon tans in Soweto. Mtshali was n bode in Soweto voordat hy sy eerste boek, Sounds of a Cowhide Drum 1971, ge ...

                                               

Refilwe Mtsweni-Tsipane

Refilwe Maria Tsipane, bekend as Refilwe Mtsweni-Tsipane is n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige premier van Mpumalanga asook n lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer. Sy was voorheen die LUR vir samewerkende regering en tradisionele s ...

                                               

Armin Mueller-Stahl

Armin Mueller-Stahl is n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shine, The Thirteenth Floor, Eastern Promises, en The International.

                                               

Marianne Muellerleile

Marianne Muellerleile is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente One Fine Day, Memento, Norbit, en The Hottie & the Nottie.

                                               

Amanda Muggleton

Amanda Muggleton is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Prisoner, City Homicide, en The Librarians.

                                               

Anna Maria Mühe

Anna Maria Mühe is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love in Thoughts en Novemberkind.

                                               

Michael Muhney

Michael Muhney is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Columbus Day en in die televisiereekse The Young and the Restless, JAG, en Veronica Mars.

                                               

Renate Muhri

Renate Muhri is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mein lieber Schatz, The Venus Trap, Josefine Mutzenbacher, en Perfume: The Story of a Murderer.

                                               

Oliver Muirhead

Oliver Muirhead is n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Garfield: A Tail of Two Kitties, Alvin and the Chipmunks, The Social Network, en Like Crazy.

                                               

Robert Mukes

Robert Mukes is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of 1000 Corpses en Coffin 2, en in die televisiereekse Weeds en Westworld.

                                               

Iveta Mukuchyan

Iveta Mukuchyan is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Run Away or Get Married en The Path of Our Dream, en in die televisiereeks ArmComedy.

                                               

John Mulaney

John Mulaney is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Saturday Night Live, Mulaney, en Documentary Now!.

                                               

Diana Muldaur

Diana Muldaur is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Chosen Survivors en in die televisiereekse Star Trek, McCloud, en L.A. Law.

                                               

Corné Mulder

Dr. Corné Mulder is die voorsitter van die Vryheidsfront Plus se Grondwetlike Komitee. Hy behaal sy B.Iuris graad aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoer Onderwys in 1980, met Politieke Wetenskap en Internasionale Politiek as ge ...

                                               

Pieter Mulder

Dr. Pieter W.A. Mulder is ’n voormalige leier van die Vryheidsfront Plus en ’n voormalige Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye.

                                               

Patrick Muldoon

Patrick Muldoon is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Starship Troopers en The Tribes of Palos Verdes, en in die televisiereekse Days of Our Lives en Melrose Place.

                                               

Kate Mulgrew

Kate Mulgrew is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remo Williams: The Adventure Begins en Star Trek: Nemesis, en in die televisiereekse Star Trek: Voyager en Orange Is the New Black.

                                               

Chris Mulkey

Chris Mulkey is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 48 Hrs., The Fan, Cloverfield, en Whiplash.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →