ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 211



                                               

Gaspard Musabyimana

Pratiques et rites sexuels au Rwanda LHarmattan, 2006. Rwanda, le triomphe de la criminalité politique LHarmattan, 2009 Les années fatidiques pour le Rwanda. Coup doeil sur les préparatifs intensifs de la "guerre doctobre", 1986–1990, Kigali, 199 ...

                                               

Pat Musick

Pat Musick is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An American Tail, Batman: Mask of the Phantasm, en Mr. Peabody & Sherman, en in die televisiereeks Duckman: Private Dick/Family Man.

                                               

Mitchel Musso

Mitchel Musso is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Secondhand Lions en Monster House, en in die televisiereeks Pair of Kings.

                                               

Erkan Mustafa

Erkan Mustafa is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jumping for Heroes en in die televisiereekse Grange Hill en Chef!.

                                               

Isaiah Mustafa

Isaiah Mustafa is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Horrible Bosses en It: Chapter Two, en in die televisiereekse Nikita en Shadowhunters: The Mortal Instruments.

                                               

Ellen Muth

Ellen Muth is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolores Claiborne en The Young Girl and the Monsoon, en in die televisiereeks Dead Like Me.

                                               

Peter Mutharika

Arthur Peter Mutharika is n Malawiese politikus, opvoeder en prokureur wat sedert 31 Mei 2014 president van Malawi is. Mutharika het wêreldwyd op die gebied van internasionale geregtigheid gewerk. Hy is n kenner van internasionale ekonomiese reg, ...

                                               

Riccardo Muti

Riccardo Muti is n Italiaanse dirigent, wat veral bekend is as musiekdirekteur van die Teatro alla Scala in Milaan. Muti het die Cantelli Prys vir jong dirigente in 1967 gewen. n Jaar later word hy aangestel as leier van Maggio Musicale Fiorentin ...

                                               

Anne-Sophie Mutter

Anne-Sophie Mutter het in die Baden-Württembergse dorp Wehr grootgeword. Sy wou reeds op die ouderdom van vyf vioolonderrig neem. Nadat sy na slegs n halwe jaar onderrig reeds n kompetisie gewen het, was dit duidelik dat sy n beroepsmusikus sou w ...

                                               

Lwazi Mvovo

Lwazi Mvovo is n Springbokrugbyspeler wat vir die Natal Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby speel. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2015. Hy matrikuleer te Maria Louw Hoerskool en maak sy debuut ...

                                               

Mýa

Mýa is n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moulin Rouge!, Chicago, en Cursed.

                                               

Johan Myburg

Johannes Lodewikus Myburg is n Suid-Afrikaanse skrywer en is op 17 Julie 1957 op Pietersburg in Noord-Transvaal gebore en word groot in die Transvaal. Sy digbundel getiteld Uittogboek het in 2020 die Hertzogprys verower.

                                               

Wynand Myburgh

In 2003 het Wynand saam met Francois van Coke, Johnny de Ridder en Hunter Kennedy die groep Fokofpolisiekar begin. Nadat die groep n breuk geneem het om elk op hul individuele musiek te fokus, het Wynand Myburgh en Francois van Coke die groep, Va ...

                                               

Kim Myers

Kim Myers is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Nightmare on Elm Street 2: Freddys Revenge en Hellraiser: Bloodline, en in die televisiereekse Key West en JAG.

                                               

Mike Myers

Mike Myers is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Austin Powers: International Man of Mystery, Austin Powers: The Spy Who Shagged Me, Austin Powers in Goldmember, en The Love Guru.

                                               

Peter Mygind

Peter Mygind is n Deense akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Flame & Citron en Last Christmas, en in die televisiereekse Taxa, Nikolaj og Julie en Borgen.

                                               

Emma Myles

Emma Myles is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente First Born en Child of Grace, en in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit en Orange Is the New Black.

                                               

Sophia Myles

Sophia Myles is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Underworld, Tristan + Isolde, Outlander, en Transformers: Age of Extinction.

                                               

Karen-Lise Mynster

Karen-Lise Mynster is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flickering Lights, Aftermath, en That Time of Year, en in die televisiereeks Matador.

                                               

Rosalinde Mynster

Rosalinde Mynster is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Truth About Men en in die televisiereekse Joulu Nuottiavain en Badehotellet.

                                               

Arden Myrin

Arden Myrin is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Shameless, Orange Is the New Black, Fresh Off the Boat, en Insatiable.

                                               

Thomas Mork

Thomas Mork is n Deense akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Help, My Daughter Wants to Marry, Krystalbarnet, en A Different Way, en in die televisiereeks Live fra Bremen.

                                               

Matthew Nable

Matthew Nable is n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Killer Elite en Riddick, en in die televisiereekse Arrow en Quarry.

                                               

Rafael Nadal

Rafael "Rafa" Nadal Parera is n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 2-posisie en is n twaalfmalige Franse Ope-enkelspelkampioen, tweemalige kampioen by Wimbledon, viermalige kampioen by die VSA-Ope een keer kampio ...

                                               

Michael Nader

Michael Nader is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pajama Party en Beach Blanket Bingo, en in die televisiereekse Magnum, P.I. en Dynasty.

                                               

Nadia G

Nadia G is n Kanadese aktrise, vervaardiger, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent We Are the Menstruators en in die televisiereekse Bitchin Kitchen, Bite This with Nadia G, en The Dinner Bash.

                                               

Nádine

Nádine is n Afrikaanse en Suid-Afrikaanse sangeres. Van haar treffers sluit in: Kaapse Draai en As jy wonder. In 2010 maak sy opslae deur die World Peace Song Festival -sangkompitisie met haar liedjie This Time I Know Its For Real te wen. Daardeu ...

                                               

Stephanie Nadolny

Stephanie Nadolny is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dragon Ball Z: Tree of Might en Dragon Ball Z: The Worlds Strongest, en in die televisiereekse Dragon Ball Z en Dragon Ball.

                                               

Peggy Nadramia

Peggy Nomeupau Nadramia is n Amerikaanse redakteur van tydskrifte en n administrateur van die Kerk van Satan waar sy tans ook die amp van Hoepriesteres beklee. Haar amptelike titel is Magistra Nadramia. Sy is op 30 April 2002 deur die vroeere Hoe ...

                                               

Thea Sofie Loch Næss

Thea Sofie Loch Næss is n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente One Night in Oslo en Civil Twilight, en in die televisiereeks The Last Kingdom.

                                               

Morné Nagel

Morné Nagel is ’n Suid-Afrikaanse naelloper. Hy het saam met Corné du Plessis, Lee-Roy Newton en Matthew Quinn ’n goue medalje gewen in die 4 x 100 meter aflos by die 2001 Wêreld Atletiekkampioenskap. Na ’n beslissing op 13 Desember 2005 wat die ...

                                               

Thomas Nagel

Thomas Nagel is n Amerikaanse filosoof. Hy is Emeritus Professor van Filosofie en Regte aan die New York-universiteit, waar hy vanaf 1980 tot 2016 klas gegee het. Sy hoofareas van filosofiese belangstelling is regsfilosofie, politieke filosofie e ...

                                               

Parminder Nagra

Parminder Nagra is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bend It Like Beckham en Ella Enchanted, en in die televisiereekse ER en Alcatraz.

                                               

Shashi Naidoo

Shashi Naidoo is n Suid-Afrikaanse aktrise, model en TV-aanbieder. Sy is veral bekend as mede-aanbieder van e.tv se tydskrif-program, 20Something.

                                               

Jimmy Nail

Jimmy Nail is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Evita en Still Crazy, en in die televisiereeks Spender.

                                               

Rob Nairn

Robert G. Nairn is n Suid-Afrikaanse Boeddhistiese onderwyser en skrywer. Hy is gebore en het grootgeword in Rhodesie. Nairn is n volgeling van Tibetaanse Boeddhisme; spesifiek Karma Kagyu.

                                               

Najib Razak

Mohammad Najib bin Tun Haji Abdul Razak is n Maleisiese politikus wat van 2009 tot 2018 as die 6de premier van Maleisie gedien het. Hy was die voormalige president van die Verenigde Maleisiese Nasionale Organisasie, die toonaangewende party in Ma ...

                                               

Hikaru Nakamura

Hikaru Nakamura is a Japanees-Amerikaanse skaakspeler en grootmeester. Hy het die Amerikaanse skaak kampioenskap vier keer gewen. Hy het vir Amerika verteenwoordig by 5 skaakolimpiades, en het n goue medalje en two brons medaljes gewen.

                                               

Suzy Nakamura

Suzy Nakamura is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Horrible Bosses 2 en in die televisiereekse Curb Your Enthusiasm, Modern Family, en Dr. Ken.

                                               

Desmond Nakano

Desmond Nakano is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Heartbreak Ridge, American Me, White Mans Burden, en American Pastime.

                                               

Hidetoshi Nakata

Hidetoshi Nakata is n voormalige Japannese sokkerspeler wat as n middelveldspeler vir verskeie Europese klubs gespeel het, asook vir Bell Mare Hiratsuka in sy vaderland. Sy optredes het hom n reputasie as een van die beste Japannese spelers van s ...

                                               

Rashaan Nall

Rashaan Nall is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 3 Strikes en Devils Prey, en in die televisiereeks Cracker: Mind Over Murder.

                                               

Aparna Nancherla

Aparna Nancherla is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Inside Amy Schumer, Late Night with Seth Meyers, The Characters, en Crashing.

                                               

Toni Naples

Toni Naples is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en assistentregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Deathstalker II, Sorority House Massacre II, Hard to Die, en Sorceress.

                                               

Ken Narasaki

Ken Narasaki is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Onion Movie en The Circle, en in die televisiereekse The Young and the Restless en Chicago Hope.

                                               

Tony Nardi

Tony Nardi is n Kanadese akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente La sarrasine, My Fathers Angel, en The Red Maple Leaf.

                                               

Kathrine Narducci

Kathrine Narducci is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Bronx Tale en The Irishman, en in die televisiereeks The Sopranos.

                                               

Rajee Narinesingh

Rajee Narinesingh is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente What is Perfect? en South Beach High, en in die televisiereeks Bella Maddo.

                                               

Naruhito

Naruhito is die huidige keiser van Japan, en die 126ste keiser volgens Japan se tradisionele opvolgingsorde. Soos in Japan gebruiklik word hy tydens sy bewind nie by sy geboortenaam Naruhito genoem nie, maar "keiserlike majesteit" of "Sy huidige ...

                                               

Joy Nash

Joy Nash is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Locked Up Abroad, The Mindy Project, Twin Peaks, en Dietland.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →