ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 219



                                               

Tony Orlando

Tony Orlando is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Now and Then, The One, Walking Tall, en Thats My Boy.

                                               

Roscoe Orman

Roscoe Orman is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Follow That Bird, F/X, Striking Distance, en The Adventures of Elmo in Grouchland.

                                               

Julia Ormond

Julia Ormond is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legends of the Fall, Sabrina, The Curious Case of Benjamin Button, en My Week with Marilyn.

                                               

Hayley Orrantia

Hayley Orrantia is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Gods Not Dead 2 en in die televisiereekse The X Factor en The Goldbergs.

                                               

Stacie Orrico

Stacie Orrico is n Amerikaanse sangeres, liedskrywer en aktrise. Sy onderteken in 1998 op twaalfjarige ouderdom n platekontrak met ForeFront Records. Haar debuutalbum, Genuine, word in 2000 vrygestel en verkoop 13 000 eksemplare in die eerste wee ...

                                               

Leland Orser

Leland Orser is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Se7en, Alien: Resurrection, Saving Private Ryan, en Daredevil.

                                               

Jenna Ortega

Jenna Ortega is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Insidious: Chapter 2 en Iron Man 3, en in die televisiereekse Rake en Stuck in the Middle.

                                               

Zak Orth

Zak Orth is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wet Hot American Summer en in die televisiereekse Revolution, Casual, en Wet Hot American Summer: First Day of Camp.

                                               

Ana Ortiz

Ana Ortiz is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Big Mommas: Like Father, Like Son en Such Good People, en in die televisiereekse Ugly Betty en Devious Maids.

                                               

John Ortiz

John Ortiz is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miami Vice, American Gangster, Aliens vs. Predator: Requiem, en Silver Linings Playbook.

                                               

Lisa Ortiz

Lisa Ortiz is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pokémon: The First Movie - Mewtwo Strikes Back en Time of Eve, en in die televisiereekse Sonic X en Winx Club.

                                               

Shalim Ortiz

Shalim Ortiz is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Heroes, Magic City, Lady of Steel, en Ballers.

                                               

Ronnie Ortiz-Magro

Ronnie Ortiz-Magro is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Three Stooges en in die televisiereekse Jersey Shore, Makeover Manor, en Jersey Shore Family Vacation.

                                               

George Ortuzar

George Ortuzar is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Popcorn, Chains of Gold, Station 4, en Nexus M.I.

                                               

Meghan Ory

Meghan Ory is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Rising: Watchtower en in die televisiereekse Once Upon a Time, Intelligence, en NCIS: New Orleans.

                                               

Carmen Osbahr

Carmen Osbahr is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Sesame Street, The Puzzle Place, 30 Rock, en Dinner: Impossible.

                                               

Holmes Osgeboree

Holmes Osgeboree is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente That Thing You Do!, Affliction, Donnie Darko, en The Quiet American.

                                               

Kelly Osbourne

Kelly Osbourne is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Austin Powers in Goldmember en So Undercover, en in die televisiereekse Life as We Know It en The 7D.

                                               

Ozzy Osbourne

John Michael "Ozzy" Osbourne is n Engelse heavy metal sanger en liedjieskrywer, wie se musikale loopbaan oor 40 jaar gestrek het. Osbourne het na vore gekom as die hoofsanger van die Engelse groep Black Sabbath, wie se donker en harde klank byged ...

                                               

Andi Osho

Andi Osho is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lights Out en Shazam!, en in die televisiereekse The Late Show with Craig Ferguson en Curfew.

                                               

Joy Osmanski

Joy Osmanski is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Night en in die televisiereekse The Loop, Devious Maids, en Santa Clarita Diet.

                                               

Emily Osment

Emily Osment is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spy Kids 2: Island of Lost Dreams, Spy Kids 3: Game Over, en Hannah Montana: The Movie.

                                               

Haley Joel Osment

Haley Joel Osment is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forrest Gump, The Sixth Sense, Pay It Forward, en A.I. Artificial Intelligence.

                                               

Donny Osmond

Donny Osmond is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Goin Coconuts en Mulan, en in die televisiereeks Donny and Marie.

                                               

Ken Osmond

Ken Osmond is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Leave It to Beaver, The New Leave It to Beaver, Parker Lewis Cant Lose, en Hi Honey, Im Home.

                                               

Marie Osmond

Marie Osmond gebore 13 Oktober 1959 is n Amerikaanse vervaardiger en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Donny and Marie 1975, Almost Perfect 1995, Maybe This Time 1995, en Movie Stars 1999.

                                               

Laura Osnes

Laura Osnes is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Boys Are Back - Bandstand: The Broadway Musical en American Theater Wing Centennial Concert, en in die televisiereekse Late Show with David Letterman en Elemen ...

                                               

Laura Osswald

Laura Osswald is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Suck Me Shakespeer en in die televisiereekse Schulmädchen, Thats Life, en Doctors Diary.

                                               

Jeļena Ostapenko

Jeļena Ostapenko, ook bekend as Aļona Ostapenko, is n Letse tennisspeler. Sy het op vyf begin tennis speel. Haar gunsteling oppervlak is hardebaan. Sy speel regshandig en het n dubbelhand-rughand. In 2015 kry sy n loslootjie om by die Wimbledon-k ...

                                               

Olga Ostroumova

Olga Ostroumova is n Sowjetse en Russiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Garage, Bashnya, en The Source of Snakes, en in die televisiereeks Poor Anastasia.

                                               

Peter Ostrum

Peter Ostrum is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Willy Wonka & the Chocolate Factory en Sicko, en in die televisiereekse After They Were Famous en Top Chef: Just Desserts.

                                               

Richard OSullivan

Richard OSullivan is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dangerous Exile en Cleopatra, en in die televisiereekse Great Expectations en Man About the House.

                                               

Patton Oswalt

Patton Oswalt is n Amerikaanse komediant, akteur, draaiboekskrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ratatouille, Young Adult, Seeking a Friend for the End of the World, en The Secret Life of Walter Mitty.

                                               

Cheri Oteri

Cheri Oteri is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Liar Liar, Inspector Gadget, Scary Movie, en Southland Tales.

                                               

Annette OToole

Annette OToole is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 48 Hrs., Superman III, Temptation, en A Mighty Wind.

                                               

Kate OToole (aktrise)

Kate OToole is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Dead, Agnes Browne, en Possession, en in die televisiereeks My Phone Genie.

                                               

Alice Sara Ott

Ott was in 1988 in München, Duitsland gebore. Haar Japannese moeder het in Tokio klavier studeer, en haar vader was n Duitse siviele ingenieur. Sy vermeld dat sy as kind besef het dat "musiek die taal was wat verder gaan as enige woorde" en dat s ...

                                               

Keith F. Otterbein

Dr Keith F. Otterbein was n Emeritus-Professor van Antropologie by die Universiteit van Buffalo, in die Verenigde State van Amerika. Dr. Otterbein was n voormalige president van die Menslike Verhoudings Gebied Lêers en is n gereelde bydraer tot k ...

                                               

Barry Otto

Barry Otto is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Punisher, Strictly Ballroom, Australia, en Legend of the Guardians: The Owls of GaHoole.

                                               

Miranda Otto

Miranda Otto is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Thin Red Line, The Lord of the Rings: The Two Towers, The Lord of the Rings: The Return of the King, en War of the Worlds.

                                               

Socratis Otto

Socratis Otto is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix Reloaded, X-Men Origins: Wolverine, en I, Frankenstein, en in die televisiereeks Wentworth.

                                               

Mohamed Ould Abdel Aziz

Mohamed Ould Abdel Aziz is n Mauritaanse politikus wat die agtste president van Mauritanie was, in die amp van 2009 tot 2019. Hy was n beroepsoldaat en n hooggeplaaste amptenaar, en hy was n leidende figuur in die staatsgreep in Augustus 2005 wat ...

                                               

Mads Ousdal

Mads Ousdal is n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bryllupet, Norwegian Ninja, en Jackpot, en in die televisiereeks Kodenavn Hunter 2.

                                               

Sverre Anker Ousdal

Sverre Anker Ousdal is n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Flight of the Eagle, Insomnia, en The Secret Life of Words.

                                               

Peter Outerbridge

Peter Outerbridge is n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Runnings, Mission to Mars, Lucky Number Slevin, en Saw VI.

                                               

Tamzin Outhwaite

Tamzin Outhwaite is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cassandras Dream en in die televisiereekse EastEnders, Red Cap, en Hotel Babylon.

                                               

Willem Ouweneel

Ouweneel word onder die Evangelies-ortodoks-Protestantse bevolking van Nederland as n bekende skrywer en spreker beskou. Hy is ook n ervare debatvoerder. Hy is afgestudeer as bioloog en het talle kere gepromoveer in biologie, teologie en filosofi ...

                                               

Julian Ovenden

Julian Ovenden is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Downton Abbey, Person of Interest, en Smash.

                                               

Park Overall

Park Overall is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Biloxi Blues, Mississippi Burning, en Kindergarten Cop, en in die televisiereeks Empty Nest.

                                               

Chord Overstreet

Chord Overstreet is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hole en A Warriors Heart, en in die televisiereekse Private en Glee.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →