ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 221



                                               

Geoffrey Palmer (akteur)

Geoffrey Palmer is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Madness of King George, Tomorrow Never Dies, en The Pink Panther 2, en in die televisiereeks The Avengers.

                                               

Hubbel Palmer

Hubbel Palmer is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pride and Prejudice, American Fork, Moving McAllister, en Masterminds.

                                               

Keke Palmer

Keke Palmer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Scream Queens en Berlin Station.

                                               

Teresa Palmer

Teresa Palmer is n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Am Number Four, Warm Bodies, Lights Out, en Hacksaw Ridge.

                                               

Palmy

Eve Pancharoen, welbekend onder haar verhoognaam Palmy, is n Thai van Belgiese afkoms-sanger wat verskeie albums opgeneem en uitgereik het, waaronder konsert-DVDs op die GMM Grammy-etiket, begin met haar self-getitelde solo-debuut, Palmy, in 2001 ...

                                               

Gwyneth Paltrow

Gwyneth Kate Paltrow is n Amerikaanse aktrise, sanger, skrywer en sakevrou. Sy het verskeie lof ontvang vir haar werk, waaronder n Oscar-toekenning, n Golden Globe-toekenning en n Emmy-toekenning. Haar rolprente het $ 3.3 miljard in Amerika en $ ...

                                               

Bar Paly

Bar Paly is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Ruins, Pain & Gain, Non-Stop, en Million Dollar Arm.

                                               

Danielle Panabaker

Danielle Panabaker is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sky High en Friday the 13th, en in die televisiereeks The Flash.

                                               

Kay Panabaker

Kay Panabaker is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nancy Drew en Fame, en in die televisiereeks Summerland.

                                               

Nico Panagio

Nico Panagio is n Suid-Afrikaanse akteur en aanbieder. Panagio is veral bekend vir sy rol as George Kyriakis in 7de Laan. Hy het al in n paar Afrikaanse rolprente gespeel, onder andere Semi-soet en Vrou soek boer. Hy het ook as aanbieder vir prog ...

                                               

Michael Panes

Michael Panes is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Infamous, Watching the Detectives, en We Bought a Zoo, en in die televisiereeks Easy to Assemble.

                                               

Hayden Panettiere

Hayden Panettiere is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remember the Titans, I Love You, Beth Cooper, en Scream 4, en in die televisiereeks Heroes.

                                               

Jansen Panettiere

Jansen Panettiere is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Perfect Game en in die televisiereeks Major Crimes.

                                               

Chris Pang

Chris Pang is n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began, Crouching Tiger, Hidden Dragon: Sword of Destiny, en Crazy Rich Asians, en in die televisiereeks Marco Polo.

                                               

Archie Panjabi

Archie Panjabi is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Good Year, I Origins, en San Andreas, en in die televisiereeks The Good Wife.

                                               

Stuart Pankin

Stuart Pankin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fatal Attraction, Congo, en Striptease, en in die televisiereeks Not Necessarily the News.

                                               

John Pankow

John Pankow is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Live and Die in L.A., *batteries not included, en The Secret of My Succe$s, en in die televisiereeks Mad About You.

                                               

Vithaya Pansringarm

Vithaya Pansringarm is n Thaise akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Only God Forgives, The Last Executioner, Operation Mekong, en A Prayer Before Dawn.

                                               

Joe Pantoliano

Joe Pantoliano is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bound, The Matrix, Memento, en Bad Boys II.

                                               

Connor Paolo

Connor Paolo is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mystic River, Alexander, World Trade Center, en Stake Land.

                                               

Tom Papa

Tom Papa is n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Informant! en Behind the Candelabra, en in die televisiereeks The Marriage Ref.

                                               

Michael Papajohn

Michael Papajohn is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Spider-Man, Selma, American Ultra, en Jurassic World.

                                               

Tedi Papavrami

Papavrami was gebore in Tirana in 1971 en het begin om op die leeftyd van vier jaar die viool te speel. Hy het saam met sy vader studeer, te wete die bekende Professor Robert Papavrami, wat n groot rol gespeel het in die artistieke toekoms van sy ...

                                               

René Pape

Mozart: Die Towerfluit, Mei. 2007, Mahler Kamerorkes gedirigeer deur Claudio Abbado, Deutsche Grammophon Beethoven: Fidelio, Jan. 2000, Staatskapelle Berlin gedirigeer deur Daniel Barenboim, Teldec Classics Mozart: Das Mozart Album, Jul. 2006, Ma ...

                                               

Bryce Papenbrook

Bryce Papenbrook is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent It en in die televisiereekse Blue Exorcist, Sword Art Online, en Attack on Titan.

                                               

Antonio Pappano

Antonio Pappano is n Engels-Italiaanse dirigent en pianis. Hy is sedert 2002 musiekdirekteur van die Royal Opera House. In 2015 ontvang hy n goue medalje van die Koninklike Filharmoniese Genootskap.

                                               

Anna Paquin

Anna Paquin is n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Piano, X-Men, X-Men 2, en X-Men: The Last Stand.

                                               

Jimmy Pardo

Jimmy Pardo is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather of Green Bay, Road Hard, en Black Cat.

                                               

Kip Pardue

Kip Pardue is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Remember the Titans, Driven, The Rules of Attraction, en Thirteen.

                                               

Jessica Paré

Jessica Paré is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lost and Delirious, Wicker Park, Suck, en Hot Tub Time Machine.

                                               

Michael Paré

Michael Paré is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Streets of Fire, The Virgin Suicides, The Lincoln Lawyer, en Gone.

                                               

Judy Parfitt

Judy Parfitt is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dolores Claiborne, Ever After: A Cinderella Story, en Girl with a Pearl Earring.

                                               

Lennon Parham

Lennon Parham is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Horrible Bosses 2 en The House, en in die televisiereekse Best Friends Forever en Playing House.

                                               

Sandeep Parikh

Sandeep Parikh is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die televisiereeks The Legend of Neil.

                                               

Jeffrey Vincent Parise

Jeffrey Vincent Parise is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Love Witch en in die televisiereekse Supernatural, Mad Men, en The Detour.

                                               

Sarah Parish

Sarah Parish is n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wedding Date en The Holiday, en in die televisiereekse Cutting It en Blackpool.

                                               

Cliff Parisi

Cliff Parisi is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Saint, The Man Who Knew Too Little, en From Hell, en in die televisiereeks Kavanagh QC.

                                               

Annie Parisse

Annie Parisse is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente How to Lose a Guy in 10 Days, National Treasure, Definitely, Maybe, en One for the Money.

                                               

Alexandra Park (aktrise)

Alexandra Park is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Home and Away, Packed to the Rafters, The Elephant Princess, en The Royals.

                                               

Park Geun-hye

Park Geun-hye is n Suid-Koreaanse politikus wat tussen 2013 en 2017 die amp van president van Suid-Korea beklee het. Sy is die tweede dogter van Park Chung-hee, n voormalige president van Suid-Korea. Sy is op 19 Desember 2012 as die president van ...

                                               

Grace Park (aktrise)

Grace Park is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Romeo Must Die en in die televisiereekse Battlestar Galactica, The Border, en Hawaii Five-0.

                                               

Jae Suh Park

Jae Suh Park is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Big Short en in die televisiereekse Adam Ruins Everything en Friends from College.

                                               

Linda Park

Linda Park is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jurassic Park III, Spectres, en Infestation, en in die televisiereeks Star Trek: Enterprise.

                                               

Megan Park

Megan Park is n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie Bartlett, Diary of the Dead, What If, en Central Intelligence.

                                               

Randall Park

Randall Park is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Interview en Ant-Man and the Wasp, en in die televisiereekse Veep en Fresh Off the Boat.

                                               

Ray Park

Ray Park is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode I - The Phantom Menace, X-Men, G.I. Joe: The Rise of Cobra, en G.I. Joe: Retaliation.

                                               

Sydney Park (aktrise)

Sydney Park is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wish Upon en in die televisiereekse The Walking Dead, Spirit Riding Free, en Pretty Little Liars: The Perfectionists.

                                               

Evan Parke

Evan Parke is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Replacements, Planet of the Apes, King Kong, en Captain America: The Winter Soldier.

                                               

Andrea Parker

Andrea Parker is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Adventures of Brisco County Jr., JAG, The Pretender, en Less Than Perfect.

                                               

Anthony Ray Parker

Anthony Ray Parker is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Frighteners, The Matrix, The Marine, en Dead Air.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →