ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 225



                                               

Ron Perlman

Ron Perlman is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hellboy en Hellboy II: The Golden Army, en in die televisiereekse Beauty and the Beast en Hand of God.

                                               

Isabel Perón

María Estela Martínez Cartas de Perón, beter bekend as Isabel Martínez de Perón of Isabel Perón, is n voormalige president van Argentinie. Sy was die derde vrou van die voormalige president, wyle Juan Perón. Gedurende haar man se derde termyn as ...

                                               

Gigi Perreau

Gigi Perreau is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Song of Surrender, Shadow on the Wall, Has Anybody Seen My Gal, en Dance with Me, Henry.

                                               

Pauley Perrette

Pauley Perrette is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Almost Famous en Brother Bear, en in die televisiereeks NCIS.

                                               

Paul Perri

Paul Perri is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Manhunter, Demolition Man, Hellraiser: Bloodline, en Chaos.

                                               

Valerie Perrine

Valerie Perrine is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lenny, Superman, Superman II, en What Women Want.

                                               

Aurora Perrineau

Aurora Perrineau is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jem and the Holograms, Equals, Passengers, en Truth or Dare.

                                               

Harold Perrineau

Harold Perrineau is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Romeo + Juliet, The Edge, The Matrix Reloaded, en 28 Weeks Later.

                                               

Bradley Steven Perry

Bradley Steven Perry is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Old Dogs en in die televisiereekse Good Luck Charlie, Lab Rats, en Lab Rats: Elite Force.

                                               

Jeff Perry (Amerikaanse akteur)

Jeff Perry is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wild Things en in die televisiereekse My So-Called Life, Nash Bridges, en Scandal.

                                               

Katy Perry

Katheryn Elizabeth Hudson, beter bekend onder haar verhoognaam Katy Perry, is n Amerikaanse sangeres-liedjieskryfster en musikant. Perry het in 2007 roem verwerf met haar internettreffer "Ur So Gay" en het verdere aansien behaal met haar deurbraa ...

                                               

Matthew Perry

Matthew Perry is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fools Rush In en The Whole Nine Yards, en in die televisiereekse Friends en Studio 60 on the Sunset Strip. Hy het die rol van Chandler Bin ...

                                               

Tyler Perry

Tyler Perry is n Amerikaanse akteur, skrywer, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Diary of a Mad Black Woman, Madeas Family Reunion, Madea Goes to Jail, en Gone Girl.

                                               

Ward Perry

Ward Perry is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dragon Ball Z: The Worlds Strongest, Dragon Ball Z: Tree of Might, en Escaflowne: The Movie, en in die televisiereeks Escaflowne.

                                               

Mikael Persbrandt

Mikael Persbrandt is n Sweedse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cha shan qing ge, In a Better World, The Hobbit: The Battle of the Five Armies, en Eurovision Song Contest: The Story of Fire Saga.

                                               

Diane Pershing

Diane Pershing is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Defenders of the Earth, Gotham Girls, en Justice League.

                                               

Sean Pertwee

Sean Pertwee is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Event Horizon, Dog Soldiers, Equilibrium, en Goal! The Dream Begins.

                                               

Joe Pesci

Joe Pesci is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Raging Bull, Goodfellas, My Cousin Vinny, en Casino.

                                               

Donna Pescow

Donna Pescow is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saturday Night Fever en in die televisiereekse Out of This World, The Sopranos, en Even Stevens.

                                               

Gino Anthony Pesi

Gino Anthony Pesi is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Battle Los Angeles en 42, en in die televisiereekse Dallas en Shades of Blue.

                                               

Verena Peter

Verena Peter is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Inventor, Domino, en Heinrich Penthesilea von Kleist, en in die televisiereeks Liebling Kreuzberg.

                                               

Bernadette Peters

Bernadette Peters is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Jerk, Pennies from Heaven, Annie, en Anastasia.

                                               

Clarke Peters

Clarke Peters is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Marley & Me, John Wick, en Three Billboards Outside Ebbing, Missouri, en in die televisiereeks The Wire.

                                               

Evan Peters

Evan Peters is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Never Back Down, Kick-Ass, X-Men: Days of Future Past, en X-Men: Apocalypse.

                                               

Paul Petersen

Paul Petersen is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Houseboat en The Executive, en in die televisiereeks The Donna Reed Show.

                                               

William Petersen

William Petersen is n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente To Live and Die in L.A., Manhunter, en Seeking a Friend for the End of the World, en in die televisiereeks CSI: Crime Scene Investigation.

                                               

Cassandra Peterson

Cassandra Peterson is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wees Big Adventure, Elvira: Mistress of the Dark, en Elviras Haunted Hills, en in die televisiereeks Movie Macabre.

                                               

Robin Peterson

Robin John Peterson is n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy is n linkerarm-bouler en veelsydige speler. Hy het by Alexander Road High School in Port Elizabeth gematrikuleer in 1997. Hy speel vir die Kaapse Kobras in plaaslike Suid-Afrikaanse kriek ...

                                               

Henrik Petersson

Henrik Petersson, is n Sweedse wiskundige, onderwyser in wiskunde en n skrywer. Petersson is n dosent aan die Chalmers Universiteit van Tegnologie en werk as n lektor in wiskunde aan die Hvitfeldtska Gymnasiet in Gotenburg. Hy is die skepper van ...

                                               

Ian Petrella

Ian Petrella is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Story en Crimes of Passion, en in die televisiereekse Once a Hero en Beverly Hills, 90210.

                                               

Ann Petrén

Ann Petrén is n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Daybreak, Dalecarlians, Åsa-Nisse - Wälkom to Knohult, en Happy End.

                                               

Wasili Petrenko

Wasili Eduardowitsj Petrenko is n Russies-Britse dirigent. Hy is tans hoofdirigent van die Koninklike Liverpool Filharmoniese Orkes en van die Oslo Filharmoniese Orkes, en sedert 2015 die hoofdirigent van die Europese Unie se Jeugorkes.

                                               

Franziska Petri

Franziska Petri is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leo & Claire, For Miriam, en Betrayal.

                                               

Nina Petri

Nina Petri is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Die tödliche Maria, Lola rennt, Am I Beautiful?, en No Place to Go.

                                               

Alistair Petrie

Alistair Petrie is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Bank Job, Rush, Victor Frankenstein, en Rogue One: A Star Wars Story.

                                               

Marisa Petroro

Marisa Petroro is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Everybody Wants to Be Italian en in die televisiereekse Deal or No Deal, Drop Dead Diva, en Franklin & Bash.

                                               

Chris Petrovski

Chris Petrovski is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente All Cheerleaders Die, Coldwater, en Breaking Brooklyn, en in die televisiereeks Madam Secretary.

                                               

Mads Sjogård Pettersen

Mads Sjogård Pettersen is n Noorse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The 12th Man en in die televisiereeks Home for Christmas.

                                               

Joanna Pettet

Joanna Pettet is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Casino Royale en Black Commando, en in die televisiereeks Charlies Angels.

                                               

Valarie Pettiford

Valarie Pettiford is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The X-Files, Honey, I Shrunk the Kids: The TV Show, Half & Half, en The Blacklist.

                                               

Madison Pettis

Madison Pettis is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Law & Order: Special Victims Unit, Life with Boys, The Fosters, en Five Points.

                                               

Lori Petty

Lori Petty is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Point Break, A League of Their Own, Free Willy, en Tank Girl.

                                               

Alex Pettyfer

Alex Pettyfer is n Engelse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Am Number Four, In Time, Elvis & Nixon, en Back Roads.

                                               

Jade Pettyjohn

Jade Pettyjohn is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Destroyer en in die televisiereeks School of Rock.

                                               

David Pevsner

David Pevsner is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Joshua Tree, 1951: A Portrait of James Dean en Scrooge & Marley.

                                               

Brendan Peyper

Brendan Peyper is n Suid-Afrikaanse sanger en akteur. Sy debuutalbum, Stop, wag, bly nog n bietjie word in 2015 vrygestel. Sy tweede album, Hy loop oop, verskyn in 2017. In 2018 word sy derde album, Dis nie sonde nie, vrygestel.

                                               

Jaco Peyper

Jaco Peyper is n rugbyskeidsregter wat op die Suid-Afrikaanse Rugbyunie se premierpaneel aangestel is.

                                               

Penny Peyser

Penny Peyser is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All the Presidents Men, The In-Laws, Miss Congeniality, en Trying to Get Good: The Jazz Odyssey of Jack Sheldon.

                                               

Marlowe Peyton

Marlowe Peyton is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wilfred, Jessie, The Neighbors, en Fresh Off the Boat.

                                               

Dedee Pfeiffer

Dedee Pfeiffer is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Allnighter, Frankie and Johnny, en Falling Down, en in die televisiereeks Cybill.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →