ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 229




                                               

Petro Porosjenko

Petro Oleksijowitsj Porosjenko is n Oekraïense ondernemer en politikus. Hy het vanaf 7 Junie 2014 tot 20 Mei 2019 as president van Oekraïne gedien. As entrepreneur het hy n fortuin met sy sakegroep Ukrprominvest verdien wat onder meer belange in ...

                                               

Matthew Porretta

Matthew Porretta is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robin Hood: Men in Tights en Dracula: Dead and Loving It.

                                               

Alisan Porter

Alisan Porter is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Parenthood, Curly Sue, The Ten Commandments: The Musical, en Meet Dave.

                                               

Billy Porter (vermaker)

Billy Porter is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twisted, The First Wives Club, Anastasia, en The Broken Hearts Club: A Romantic Comedy.

                                               

Scott Porter

Scott Porter is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Prom Night, Speed Racer, en The To Do List.

                                               

Susie Porter

Susie Porter is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Two Hands, The Monkeys Mask, en Better Than Sex, en in die televisiereeks East West 101.

                                               

Michael Portillo

Michael Denzil Xavier Portillo is n Britse joernalis, radio- en televisie-omroeper en vroeere konserwatiewe politikus en kabinetminister. Hy is vir die eerste keer in 1984 in n byverkiesing tot lid van die Britse Laerhuis verkies. Portillo, n gro ...

                                               

Natalie Portman

Natalie Portman is n Israels-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en regisseur. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Closer, V for Vendetta, Black Swan, en Jackie. Haar ouers is beide Joods.

                                               

Richard Portnow

Richard Portnow is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hitchcock en Trumbo, en in die televisiereekse The Sopranos en The Good Wife.

                                               

Jörg Pose

Jörg Pose is n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bear Ye One Anothers Burden en Godless Youth, en in die televisiereekse Flugstaffel Meinecke en Blochin: Die Lebenden und die Toten.

                                               

John Posey (akteur)

John Posey is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Legendary en in die televisiereekse Teen Wolf en How to Get Away with Murder.

                                               

Parker Posey

Parker Posey is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Scream 3, Blade: Trinity, Superman Returns, en The Eye.

                                               

Tyler Posey

Tyler Posey is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Collateral Damage, Maid in Manhattan, en Scary Movie 5, en in die televisiereeks Teen Wolf.

                                               

Markie Post

Markie Post is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Theres Something About Mary en in die televisiereekse Night Court en Transformers Prime.

                                               

Adrienne Posta

Adrienne Posta is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente To Sir, with Love, Up the Junction, en The Alf Garnett Saga, en in die televisiereeks BBC Play of the Month.

                                               

Stephania Potalivo

Stephania Potalivo is n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Body Switch, Southern Comfort, en Albert, en in die televisiereeks Sjit Happens.

                                               

Franka Potente

Franka Potente is n Duitse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lola rennt, The Princess and the Warrior, The Bourne Identity, en The Bourne Supremacy.

                                               

Elma Potgieter

Elma Potgieter is n Suid-Afrikaanse aktrise, aanbieder, skrywer, taalpraktisyn, vertaler, woordkunstenaar, en skrywer van meer as vyftig Afrikaanse kortverhale en vier romans.

                                               

Carol Potter (aktrise)

Carol Potter is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Tiger Heart en in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 en Greek.

                                               

Monica Potter

Monica Potter is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Patch Adams, Along Came a Spider, Saw, en The Last House on the Left.

                                               

Hans-Gert Pöttering

Hans-Gert Pöttering is n Duitse en -veral- Europese politikus. Hy was van Januarie 2007 tot Julie 2009 president van die Europese Parlement. Pöttering behaal in 1974 sy doktoraat regskunde en werk aan die universiteit van Osnabrück. In 1994 betre ...

                                               

Annie Potts

Annie Potts is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghostbusters, Pretty in Pink, en Toy Story, en in die televisiereeks Designing Women.

                                               

Sarah-Jane Potts

Sarah-Jane Potts is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kinky Boots en The Chameleon, en in die televisiereeks Sugar Rush.

                                               

Ely Pouget

Elizabeth "Ely" Pouget is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cool Blue, Death Machine en The Lawnmower Man II: Beyond Cyberspace en in die televisiereeks Red Shoe Diaries V: Weekend Pass.

                                               

Olivia Poulet

Olivia Poulet is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Killing Me Softly en In the Loop, en in die televisiereekse The Thick of It en Back.

                                               

Will Poulter

Will Poulter is n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Son of Rambow, Were the Millers, The Maze Runner, en Detroit.

                                               

CCH Pounder

CCH Pounder is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente RoboCop 3, Avatar, en The Mortal Instruments: City of Bones, en in die televisiereeks The Shield.

                                               

Paula Poundstone

Paula Poundstone is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hyperspace en Inside Out, en in die televisiereeks Home Movies.

                                               

Esther Povitsky

Esther Povitsky is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Crazy Ex-Girlfriend, Cocktales with Little Esther, en Love.

                                               

Alan Powell (akteur)

Alan Powell is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie & Boots, The Song, Caged No More, en Worth Fighting For.

                                               

Clifton Powell

Clifton Powell is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rush Hour, Deep Rising, Next Friday, en Ray.

                                               

Eline Powell

Eline Powell regte naam Eline Pauwels is n Vlaamse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Game of Thrones en Siren.

                                               

Emma Powell

Emma Louise Powell is n Suid-Afrikaanse politikus wat tans n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Sy is die party se skadu-adjunkminister van menslike nedersettings, water en san ...

                                               

Glen Powell

Glen Powell is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Knight Rises, The Expendables 3, Everybody Wants Some!!, en Hidden Figures.

                                               

Jane Powell

Jane Powell is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Date with Judy, Luxury Liner, Royal Wedding, en Seven Brides for Seven Brothers.

                                               

Keith Powell

Keith Powell is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent My Name Is David en in die televisiereekse 30 Rock, About a Boy, en Keith Broke His Leg.

                                               

Alexandra Powers

Alexandra Powers is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dead Poets Society, The Player, Rising Sun, en Last Man Standing.

                                               

Beata Poźniak

Beata Poźniak is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent JFK en in die televisiereekse Melrose Place en Babylon 5.

                                               

Pisut Praesangeam

Pisut Praesangeam is n Thaise regisseur, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bangkok Haunted, 999-9999, The Thai Thief, en Suay sink krating zab.

                                               

Axel Prahl

2000: alaska.de – Regie: Esther Gronenborn 2012: An Enemy To Die For En fiende att dö för – Regie: Peter Dalle 2007: Du bist nicht allein – Regie: Bernd Böhlich 2003: Befreite Zone – Regie: Norbert Baumgarten 2014: Die Mutter des Mörders TV – Reg ...

                                               

Chris Pratt

Chris Pratt is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rol as Bright Abbott in meer as tagtig episodes van die TV-reeks Everwood, asook sy rolle in films soos Wanted en Bride Wars. Pratt is op 21 Junie 1979 in Virginia, Minnesota gebore en groe ...

                                               

Keri Lynn Pratt

Keri Lynn Pratt is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drive Me Crazy, Americas Sweethearts, en A Single Man, en in die televisiereeks Jack & Bobby.

                                               

Kyla Pratt

Kyla Pratt is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doctor Dolittle en Dr. Dolittle 2, en in die televisiereekse The Proud Family en One on One.

                                               

Susan May Pratt

Susan May Pratt is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Drive Me Crazy, 10 Things I Hate About You, Open Water 2: Adrift, en The Gift.

                                               

Victoria Pratt

Victoria Pratt is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brotherhood of Blood en Dracano, en in die televisiereekse Mutant X en Day Break.

                                               

Paula Prentiss

Paula Prentiss is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Where the Boys Are, The Stepford Wives, en Buddy Buddy, en in die televisiereeks He & She.

                                               

Laura Prepon

Laura Prepon is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Karla en The Hero, en in die televisiereekse That 70s Show en Orange Is the New Black.

                                               

Jeryl Prescott

Jeryl Prescott is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Skeleton Key en The Birth of a Nation, en in die televisiereekse The Walking Dead en Ray Donovan.

                                               

Priscilla Presley

Priscilla Presley is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Naked Gun: From the Files of Police Squad!, The Adventures of Ford Fairlane, The Naked Gun 2½: The Smell of Fear, en Naked Gu ...

                                               

Natalie Press

Natalie Press is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Summer of Love, Red Road, Fifty Dead Men Walking, en Suffragette.