ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 24



                                               

Ruïne

Die term ruïne verwys na enige mensgemaakte struktuur wat hom weens n gebrek aan onderhoudwerk, as gevolg van doelgerigte vernietiging of natuurrampe tans in n vervalle toestand bevind. Ruïnes kan onderverdeel word in twee kategoriee: tydelike ru ...

                                               

Tell

n Tell of tel is n soort argeologiese kunsmatige heuwel wat weens menslike bewoning en desertering van n geografiese ligging oor verskeie eeue ontstaan het. n Klassieke tell lyk na n lae, afgeknotte konus met n gelyke bokant en hellings aan al di ...

                                               

Triliton

n Triliton is n struktuur wat bestaan uit twee groot vertikale stene wat n derde steen horisontaal dwarsoor die bokant van die vertikale pale ondersteun. Dit word algemeen in die konteks van megalitiese monumente gebruik. Die beroemdste trilitonn ...

                                               

Voorgeskiedenis

Voorgeskiedenis of oertyd verwys na die tydperk voor aangetekende geskiedenis of die uitvinding van skryfstelsels, dus voordat die mens die geskiedenis begin dokumenteer het. In ’n breer sin verwys dit na die tyd voor die mens se bestaan. Die beg ...

                                               

Vrugbare Halfmaan

Die Vrugbare Halfmaan is ’n sekelmaanvormige streek in die Midde-Ooste: die hedendaagse Irak, Sirie, Libanon, Israel, Palestina, Jordanie, die noordoostelike en Nylvalleistreke van Egipte, asook die suidoostelike deel van Turkye en die westelike ...

                                               

0 (jaar)

Die jaar 0 word nie in die Gregoriaanse kalender of sy voorganger, die Juliaanse kalender, gebruik nie. Dit is egter vir die kalender ISO 8601:2004 en vir astronomiese jaarnommering gedefinieer, waar dit ooreenstem met die Gregoriaanse jaar 1 v.C ...

                                               

Ab Urbe Condita (jaartelling)

Die Ab Urbe Condita jaartelling of Anno Urbis Conditae, in beide gevalle afgekort tot AUC, dui die kalenderjare sedert die stigting van Rome aan. Die gebeurtenis vind volgens oorlewering in 753 v.C. plaas. Die sluipmoord van Julius Caesar in 44 v ...

                                               

Anno Domini

Anno Domini of na Christus beteken "jare van die begin van die Christelike era". Soortgelyk verwys voor Christus na die jare voor die aanvang van die Christelike era. Die stelsel is in die jaar 525 na Christus deur die monnik Dionysius Exiguus on ...

                                               

Chronologie van die antieke Nabye Ooste

Die chronologie van die antieke Nabye Ooste is ’n raamwerk van datums vir gebeure, heersers en dinastiee. Historiese inskripsies en tekste dui gebeure gewoonlik aan volgens ’n opeenvolging van amptenare of heersers: "in die jaar X van koning Y". ...

                                               

Geologiese tydperke

Lewe op die aarde is word op sowat vier miljard jaar oud beraam, maar die aarde waarop die eerste selle ontstaan het, was n heeltemal ander soort wêreld as die een wat ons ken. Dié lewensvorme het van die aarde n leefbare plek gemaak waarop ander ...

                                               

Millennium

n Millennium is n tydperk van n duisend jaar. Die woord millennium is van twee Latynse woorde afgelei: mille ", duisend" en annum ", jaar. n Millennium begin in n kalenderjaar waarvan die jaartal op 001 eindig, en dit eindig in n kalenderjaar waa ...

                                               

Kalender

n Kalender is die kunsmatige indeling van tyd in kleiner en groter eenhede, gegrond op sterrekundige verskynsels. Die kleinste kalender-eenheid, naamlik n dag, berus op die wenteling van die aarde om sy eie as. n Maand berus op die wenteling van ...

                                               

Internasionale datumgrens

Die Internasionale datumgrens is n denkbeeldige lyn oor die oppervlak van die aarde wat van noord na suid deur die Stille Oseaan loop. Soos mens oor die lyn beweeg skuif die datum een dag vorentoe of terug. As mens in n westelike rigting reis, sk ...

                                               

Historikus

In n artikel wat in die Yale Law Journal gepubliseer is, identifiseer Wendie E. Schneider hierdie sewe punte as kriteria vir objektiewe geskiedskrywing: 1. Die historikus moet bronne met die nodige voorbehoud hanteer. 2. Die historikus mag nie te ...

                                               

Tim Bonyhady

Tim Bonyhady is n Australiese historikus, skrywer, kuns-kurator en omgewingsadvokaat. Hy is die direkteur van die Sentrum vir Klimaatsreg en -beleid by die Australiese Nasionale Universiteit en woon in Canberra.

                                               

Rutger Bregman

Rutger C. Bregman is n Nederlandse populêre historikus en skrywer. Hy het vier boeke oor geskiedenis, filosofie en ekonomie gepubliseer, waaronder Utopia for Realists: How We Can Build the Ideal World, wat in twee en dertig tale vertaal is. Sy we ...

                                               

Benedetto Croce

Benedetto Croce was n Italiaanse filosoof, historikus, literatuurkritikus en politikus, wat n dominante rol speel in die kulturele en politieke lewe van sy tyd. Hy was tweemaal minister van onderwys, onder meer in die Italiaanse bevrydingsregerin ...

                                               

Simonas Daukantas

Simonas Daukantas of Szymon Dowkont volgens die Poolse spelwyse was n Litause skrywer, volkskundige en geskiedkundige. As een van die pioniers van die Litause nasionale herlewing het hy met die publikasie van die eerste boek oor die geskiedenis v ...

                                               

Edward Duyker

Hy studeer filosofie, Engelse letterkunde en geskiedenis aan La Trobe-universiteit, Melbourne, en Indiese geskiedenis en Bengaals aan die Universiteit van Melbourne Ph.D., 1981, n studie van die Naxalite-opstand in Wes-Bengale. Tussen 1981 en 198 ...

                                               

Flavius Josephus

Flavius Josephus, ook "Josephus" genoem, was n Joodse geskiedskrywer en Romeinse burger wat vier boeke geskryf het oor die Joodse geskiedenis. Sy werke is van groot waarde om die gebeurtenisse in die tydperk van die tweede tempel te verstaan.

                                               

Jon Halliday (geskiedkundige)

Jon Halliday is n Ierse geskiedkundige wat spesialiseer in moderne Asie. Hy is n voormalige Senior Besoekende Navorsingsgenoot by Kings Kollege Londen. Halliday het agt boeke geskryf of geredigeer, insluitende n onderhoud met die VSA filmmaker Do ...

                                               

Thor Heyerdahl

Thor Heyerdahl was ’n Noorse avonturier en etnograaf met ’n agtergrond in soölogie, botanie en geografie. Hy het bekend geraak vanwee sy Kon-Tiki-ekspedisie in 1947, waarin hy 8 000 km ver oor die Stille Oseaan geseil het in ’n met die hand gebou ...

                                               

Manetho

Manetho was ’n historikus en priester van Antieke Egipte wat tydens die Ptolemeïese Tydperk omstreeks die 3de eeu v.C. geleef het. Hy het die Aegyptiaca "Geskiedenis van Egipte" geskryf. Sy werk is van groot belang vir Egiptoloe en word dikwels a ...

                                               

Nestor die Kroniekskrywer

Sint Nestor die Kroniekskrywer was die beroemde skrywer van die Primêre Kronieke, die oudste Oos-Slawiese kronieke, asook Die Lewe van Theodosius van die Grotte en Die Lewe van die Geseende Passiedraers Boris en Gleb. Nestor het in 1073 ’n monnik ...

                                               

Georg Ostrogorsky

Georg Ostrogorsky was n Joego-Slawiese bisantinis van Russiese afkoms wat veral in die ekonomiese geskiedenis van die Bisantynse Ryk belang gestel het.

                                               

Plinius die ouere

Gaius Plinius Secundus, beter bekend as Plinius die ouere, was n Romeinse outeur, natuurkundige en natuurfilosoof, asook n vloot- en weermagkommandeur van die vroee Romeinse ryk, en persoonlike vriend van keiser Vespasianus. Sy vrye tyd is grootl ...

                                               

Oswald Spengler

Spengler studeer in die wiskunde en natuurwetenskappe in Halle, München en Berlyn en promoveer in 1904 in Halle met n filosofiese proefskrif Der metaphysische Grundgedanke der Heraklitischen Philosophie ". Na hy onderwyser was in n gymnasium in H ...

                                               

Arnold J. Toynbee

Arnold Joseph Toynbee was n Britse historikus, wie se twaalfdeel-analise van die opkoms en val van beskawings, A Study of History, geskryf vanaf 1934 tot 1961. Die studie was n sintese van die wêreldgeskiedenis, n meta-geskiedenis, gebaseer op un ...

                                               

Peter Turchin

Peter Valentinovich Turchin is n Russies-Amerikaanse wetenskaplike wat spesialiseer in kulturele evolusie en kliodinamika - wiskundige modellering en statistiese ontleding van die dinamika van historiese samelewings. Hy is professor aan die Unive ...

                                               

Odd Arne Westad

Odd Arne Westad is n Noorweegse geskiedkundige wat spesialiseer in die Koue oorlog en hedendaagse Oos-Asiatiese geskiedenis. Hy is die ST Lee Professor van VSA-Asie Verhoudinge by Harvard Universiteit en gee onderrig by die John F. Kennedy Regeri ...

                                               

Lys van Goewerneurs van Suidwes-Afrika

Die artikel bevat n lys van goewerneurs van Suidwes-Afrika vanaf die Duitse koloniale tydperk tot en met die onafhanklikheid van Namibie van Suid-Afrika op 21 Maart 1990. Die titel van die amp het n paar keer verander. Onder Duitse bewind het die ...

                                               

Hernando de Soto

Hernando de Soto was n Spaanse ontdekkingsreisiger. Hy die Mississippirivier ontdek en was die eerste persoon wat die oostelike gedeelte van Amerika verken het. Hy is gebore in die Estramadura provinsie van Spanje en het gestudeer aan die Univers ...

                                               

Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière

Jacques-Pierre de Taffanel de La Jonquière, marquis de La Jonquière was n Franse vlootoffisier en in die jare 1749 tot 1752 goewerneur van die kolonie Nieu-Frankryk in Noord-Amerika. Tydens sy ampstermyn is daar n tydperk van vrede in die langdur ...

                                               

Muhammad Ali Jinnah

Muhammad Ali Jinnah was n prokureur, politikus en die stigter van die Islamitiese Republiek van Pakistan. Na die Partisie van Indie het hy as Pakistan se eerste goewerneur-generaal gedien. In Pakistan is hy bekend as Quaid-i-Azam en Baba-i-Qaum.

                                               

Andries Stockenström

Sir Andries Stockenström was luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie. Hy was van Sweedse afkoms en seun van Andries Stockenstrom, landdros van Graaff-Reinet, wat in 1811 deur die Xhosas vermoor is. Sy tweede seun is r ...

                                               

Aware

Die Aware was n steppevolk wat in die oorgangsperiode tussen die antieke tydperk en die Middeleeue vanuit hul Europese vestigingsgebied in die Hongaarse Laagvlakte groot dele van Sentraal- en Oos-Europa oorheers het. Hul oorsprong en taal is onbe ...

                                               

Chasare

Die Chasare was n oorspronklik nomadiese en later halfnomadiese Turkvolk in Sentraal-Asie. In die 7de eeu n.C. het die Chasare n onafhanklike khaganaat in die noordelike Kaukasus aan die kus van die Kaspiese See gestig. Vanaf die 8ste tot die vro ...

                                               

Etruskers

Die Etruskers was n historiese etniese groep wat tot die beduidendste Voor-Romeinse beskawing in die antieke Italie een van die voorste handelsmoondhede in die Mediterreense wêreld ontwikkel het. Die Etruskers het gebiede in Noord- en Sentraal-It ...

                                               

Filistyne

Die Filistyne was ’n volk wat in die Bybel beskryf word. Hulle was ’n seevarende volk wat hulle aan die einde van die 2de millennium v.C. op die kusstrook in die suide van Kanaän gevestig en vermoedelik intensiewe kontak behou het met Alasjie, Mi ...

                                               

Hunne

Die Hunne was n groep landelike nomade wat, na hul verskyning oorkant die Wolga, omstreeks 370 v.C. na Europa getrek het, en n enorme ryk in Europa opgebou het. Sedert De Guignes hulle met die Xiongnu verbind het, wat naamlik die noordelike bure ...

                                               

Koere

Die Koere was n Baltiese volk wat oorspronklik die gebied tussen die huidige nedersetting Selenogradsk op die Koerse Skoorwal en Koerland in die weste van die huidige Letland bewoon het. Hul stamgebied het in die noorde aan dié van die Lywe, in d ...

                                               

Liguriërs

Die Liguriers word as die oorspronklike bewoners van die westelike Alpegebied, veral die valleie van die Bo-Ryn, Wes-Switserland, die Rhônegebied, die Povlakte, die Franse en Italiaanse Riviera, Korsika en Wes-Spanje beskou. Die Liguriers word ve ...

                                               

Massagete

Die Massagete was n Irannese nomadiese konfederasie van die oudheid, hoofsaaklik bekend weens die geskrifte van Herodotos. Hul naam was moontlik verwant aan Getae en Thyssagetae.

                                               

More

Die More was die Moslem-inwoners wat in die Middeleeue op die Iberiese Skiereiland, Sisilie, dele van Suid-Frankryk en Noord-Afrika gewoon het. In Europa word die woord dikwels gebruik om na mense wie se voorvaders van Noord-Afrika was te verwys. ...

                                               

Pelasgers

Die benaming Pelasgers is deur sekere antieke Griekse skrywers gebruik om te verwys na bevolkings wat die Hellene in Griekeland voorafgegaan het, "n omvattende term vir enige antieke, primitiewe en vermoedelik outochtone mense van die Griekse wêr ...

                                               

Pruise (volk)

Die Pruise was n Baltiese volkstam wat sy naam aan die geografiese gebied Pruise gegee het. Die twaalf Pruisiese stamme het in die 13de eeu n gebied bewoon wat vanaf die Weichsel-rivier in die weste tot by die Persante- en Minija-riviere in die o ...

                                               

Roes (volk)

Die Roes was ’n volk wat vermoedelik van Skandinawie af gekom en op die handelsroetes tussen die Oos- en Swartsee plundertogte uitgevoer het. Geleerdes meen hulle het hulle later in die Bo-Wolgastreek tussen Slawiese en Finse volke gevestig en ’n ...

                                               

Skitiërs

Die Skitiers of Skithiers was ’n antieke Iranse nomadiese volk van ruiters wat op die steppe om die Swart- en Kaspiese See, toe bekend as Skitie, gewoon het. Hulle is later deur die nabyverwante Sarmate oorheers. Baie van die inligting wat oor hu ...

                                               

Veneters

Die Veneters was n antieke volk in die noordooste van die huidige Italie. In Italiaans word na hulle verwys as Paleoveneti om verwarring te voorkom met die benaming vir die bewoners van die moderne administratiewe streek Veneto, Veneti. Die Venet ...

                                               

Euramerika

Euramerika was ’n klein superkontinent wat in die Devoon-periode ontstaan het ná ’n botsing tussen die kratons Laurentia, Baltica en Avalonia. In die Laat Karboon, sowat 300 miljoen jaar gelede, het tropiese reenwoude oor die ewenaar van Eurameri ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →