ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 252



                                               

Taylor Sheridan

Taylor Sheridan is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sicario, Hell or High Water, Wind River, en Sicario: Day of the Soldado.

                                               

Tye Sheridan

Tye Sheridan is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mud, Joe, X-Men: Apocalypse, en Ready Player One.

                                               

Bobby Sherman

Bobby Sherman is n Amerikaanse akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Santa en Christine, en in die televisiereekse Shindig! en Here Come the Brides.

                                               

Martin Sherman (akteur)

Martin Sherman is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Green Street Hooligans, Leap Year, en Captain America: The First Avenger.

                                               

Georgina Sherrington

Georgina Sherrington is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dark Ascension, Kill or be Killed, en Dark Ascension II: The Journey to Hell, en in die televisiereeks The Worst Witch.

                                               

Dominic Sherwood

Dominic Sherwood is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vampire Academy, Billionaire Ransom, en Dont Sleep, en in die televisiereeks Shadowhunters: The Mortal Instruments.

                                               

Sheetal Sheth

Sheetal Sheth is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Looking for Comedy in the Muslim World, The World Unseen, en I Cant Think Straight.

                                               

Alexey Sheynin

Alexey Sheynin is n Sowjetse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moya lyubov na tretyem kurse en Kriminalnyy kvartet, en in die televisiereekse Na uglu, u Patriarshikh 2 en Vkus granata.

                                               

Brooke Shields

Brooke Shields is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Baby, The Blue Lagoon, en The Midnight Meat Train, en in die televisiereeks Suddenly Susan.

                                               

Michelle Shields

Michelle Shields is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Timeserver, Voices from the Graves, Frankenstein: Day of the Beast, en Post Mortem, America 2021.

                                               

Willow Shields

Willow Shields is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games, The Hunger Games: Catching Fire, The Hunger Games: Mockingjay - Part 1, en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2.

                                               

Eddie Shin

Eddie Shin is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dumb and Dumber To en in die televisiereekse The Man in the High Castle, Westworld, en Alexa & Katie.

                                               

Thaksin Shinawatra

Thaksin Shinawatra is n Thaise sakeman, politikus, en besoekende professor. Hy is aan korrupsie skuldig bevind en leef tans in ballingskap. Hy dien vanaf 1973 tot en met 1987 in die Thaise Polisie en was vanaf 2001 tot en met 2006 Eerste Minister ...

                                               

Peter Shinkoda

Peter Shinkoda is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Paycheck, I, Robot, Godzilla, en The Predator.

                                               

Kiernan Shipka

Kiernan Shipka is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Carriers en in die televisiereekse Mad Men en The Legend of Korra.

                                               

Jenny Shipley

Dame Jennifer Mary Shipley is n voormalige Nieu-Seelandse politikus wat van 1997 tot 1999 die 36ste premier van Nieu-Seeland gedien het. Sy was die eerste vroulike premier van Nieu-Seeland, en is die enigste vrou wat die Nasionale Party gelei het ...

                                               

Madisyn Shipman

Madisyn Shipman is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Peanuts Movie en Ordinary World, en in die televisiereekse Henry Danger en Game Shakers.

                                               

Alexandra Shipp

Alexandra Shipp is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Straight Outta Compton, X-Men: Apocalypse, Tragedy Girls, en Love, Simon.

                                               

Talia Shire

Talia Shire is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Godfather, The Godfather: Part II, Rocky, en Rocky IV.

                                               

Vandana Shiva

Vandana Shiva is n fisikus, ekofeminis, omgewingsaktivis en skrywer. Shiva is tans woonagtig in Nieu-Delhi en is verantwoordelik vir die publikasie van meer as 300 verhandelinge in vooraanstaande tegniese joernale. Shiva het deelgeneem aan die ni ...

                                               

Matt Shively

Matt Shively is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Paranormal Activity 4 en in die televisiereeks The Real ONeals.

                                               

Mykola Shmatko

Mykola Havrylovych Shmatko is n kontemporêre Oekraïense beeldhouer, professor en skilder. Hy het op die ouderdom van 33 n beeldhouer geword. Sy marmerbeelde word deur Europese kuns en kultuur geïnspireer. Hy het die outeur se galery van beeldhou ...

                                               

Rebecca Shoichet

Rebecca Shoichet is n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Little Pony: Equestria Girls, My Little Pony: Equestria Girls - Rainbow Rocks, en My Little Pony: Equestria Girls - Friendship Games, en in die televisiereeks ...

                                               

Miriam Shor

Miriam Shor is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bedazzled, Hedwig and the Angry Inch, en Shortbus, en in die televisiereeks Younger.

                                               

Pauly Shore

Pauly Shore is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Encino Man, Son in Law, Bio-Dome, en Pauly Shore Is Dead.

                                               

Columbus Short

Columbus Short is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stomp the Yard, Cadillac Records, Whiteout, en The Losers.

                                               

Jake Short

Jake Short is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Shorts en in die televisiereekse Dexter en A.N.T. Farm.

                                               

Martin Short

Martin Short is n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente ¡Three Amigos!, Innerspace, The Santa Clause 3: The Escape Clause, en Inherent Vice.

                                               

Nigel Short

Nigel David Short is n Britse skaakspeler, grootmeester, skaakafrigter en skaakkommentator. Short het n grootmeester geword toe hy 19 jaar oud was. In 1993 word hy die eerste Britse speler in n wêreldkampioenskap, toe hy gekwalifiseer het om te s ...

                                               

Grant Show

Grant Show is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Possession en in die televisiereekse Ryans Hope, Melrose Place, en Burn Notice.

                                               

Michael Showalter

Michael Showalter is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wet Hot American Summer, Hello, My Name Is Doris, en The Big Sick, en in die televisiereeks Stella.

                                               

Kathy Shower

Kathy Shower is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Commando Squad, The Further Adventures of Tennessee Buck, Cyber-C.H.I.C., en Baja Run.

                                               

Sergey Shoygu

Sergey Kuzhugetovich Shoygu is n Russiese politikus en generaal van die leer wat sedert 2012 dien as Minister van Verdediging van die Russiese Federasie en as Voorsitter van die Raad van Ministers van Verdediging van die GOS. Voorheen was Shoygu ...

                                               

Kin Shriner

Kin Shriner is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Manhunter en Vendetta, en in die televisiereekse General Hospital en Port Charles.

                                               

Andrew Shue

Andrew Shue is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Shaolin, The Rainmaker, en Gracie, en in die televisiereeks Melrose Place.

                                               

Elisabeth Shue

Elisabeth Shue is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Adventures in Babysitting, Back to the Future Part II, Back to the Future Part III, Leaving Las Vegas, The Saint, en Hollow Man.

                                               

Constance Shulman

Constance Shulman is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fried Green Tomatoes, Sweet and Lowdown, en Dougs 1st Movie, en in die televisiereeks Orange Is the New Black.

                                               

Harry Shum jr.

Harry Shum jr. is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Step Up 2: The Streets en Crazy Rich Asians, en in die televisiereekse Glee en Shadowhunters: The Mortal Instruments.

                                               

Mark Shuttleworth

Mark Shuttleworth is n Brits-Suid-Afrikaanse entrepreneur wat hom in 2001 in Londen, en vanaf 2008 op die Man-belastinghawe gevestig het. Na bewering was hy in 2015 die sesde rykste inwoner van Man, met n vermoe van £160 miljoen. Hy staan veral b ...

                                               

Nassim Si Ahmed

Nassim Si Ahmed is n Franse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blind Valley, Épouse-moi mon pote, en The Last Mercenary en in die televisiereeks Marseille.

                                               

David Sibley (akteur)

David Sibley is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gandhi, Guest House Paradiso, en 45 Years, en in die televisiereeks Wallander.

                                               

Robert Sidaway (akteur)

Robert Sidaway is n Britse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Day of Wrath en Thunder Roads, en in die televisiereeks The World of Hammer.

                                               

Brianne Siddall

Brianne Siddall is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tarzan en Jungle Shuffle, en in die televisiereeks The New Batman Adventures.

                                               

Nick Sidi

Nick Sidi is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Season of the Witch en The Death of Stalin, en in die televisiereeks Ashes to Ashes.

                                               

Gabourey Sidibe

Gabourey Sidibe is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Precious, Tower Heist, en Seven Psychopaths, en in die televisiereeks The Big C.

                                               

Jan Siebelink

Jan Geurt Siebelink is n Nederlandse skrywer. In 2005 het hy die roman Knielen op een bed violen geskryf, waarvan meer as 700.000 eksemplare verkoop is. In 1991 het hy die Ferdinand Bordewijk-prys vir De overkant van de rivier ontvang.

                                               

Casey Siemaszko

Casey Siemaszko is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Back to the Future, Stand by Me, Young Guns, en The Phantom.

                                               

Gregory Sierra

Gregory Sierra is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Beneath the Planet of the Apes, The Towering Inferno, Deep Cover, en Vampires.

                                               

Maggie Siff

Maggie Siff is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Push, Leaves of Grass, en The 5th Wave, en in die televisiereeks Sons of Anarchy.

                                               

Rocco Siffredi

Rocco Siffredi is ’n Italiaanse porno-akteur, -regisseur en -vervaardiger wat bekend is vir sy rowwe sekstonele. Sy verhoognaam kom van die karakter Roch Siffredi, wat deur Alain Delon vertolk is in die Franse gangsterfliek Borsalino 1970. Siffre ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →