ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 259



                                               

Paul St. Peter

Paul St. Peter is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lupin the 3rd: The Mystery of Mamo, Akira, en Paprika.

                                               

Rebecca Staab

Rebecca Staab is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Love Potion No. 9, The Fantastic Four, en The Miracle Season, en in die televisiereeks Somewhere Between.

                                               

Kelly Stables

Kelly Stables is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice en The Ring Two, en in die televisiereekse Two and a Half Men en W.I.T.C.H.

                                               

Stacey Q

Stacey Q is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Return of the Living Dead, One Man Force, en Citizens, en in die televisiereeks The Facts of Life.

                                               

Diana Staehly

Diana Staehly is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Alarm für Cobra 11 - Die Autobahnpolizei, Die Rosenheim-Cops, Stromberg, en König von Kreuzberg.

                                               

Freya Stafford

Freya Stafford is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Summer Coda en Predestination, en in die televisiereekse Neighbours en White Collar Blue.

                                               

Michelle Stafford

Michelle Stafford is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Double Jeopardy en Parker, en in die televisiereeks The Young and the Restless.

                                               

Nancy Stafford

Nancy Stafford is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Christmas for a Dollar, Heritage Falls, en A Mermaids Tale, en in die televisiereeks Matlock.

                                               

Thomas P. Stafford

Thomas Patten "Tom" Stafford is n voormalige Amerikaanse lugmagoffisier, toetsvlieenier en NASA-ruimtevaarder. Hy het twee missies op Gemini-ruimtetuie voltooi en was in 1969 in bevel van Apollo 10, die tweede bemande missie na die Maan; hy was d ...

                                               

Chad Stahelski

Chad Stahelski is n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix Reloaded, The Hunger Games, John Wick, en Captain America: Civil War.

                                               

Nick Stahl

Nick Stahl is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Without a Face, In the Bedroom, Terminator 3: Rise of the Machines, en Sin City.

                                               

Michael Stahl-David

Michael Stahl-David is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cloverfield, Girls Against Boys, en In Your Eyes.

                                               

Steve Staley

Steve Staley is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Way of the Gun, Serendipity, en Final Fantasy VII: Advent Children, en in die televisiereeks Bleach: Burîchu.

                                               

Sylvester Stallone

Sylvester Gardenzio Sly Stallone is ’n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy Hollywood-aksierolle, veral die bokser Rocky Balboa, die titelkarakter van die reeks Rocky -rolprente, in sewe prente tuss ...

                                               

Josh Stamberg

Josh Stamberg is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kate & Leopold, The Time Machine, Fracture, en Legion.

                                               

Lauren Stamile

Lauren Stamile is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Off Centre, Cold Case, Greys Anatomy, en Burn Notice.

                                               

John Stamos

John Stamos is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse General Hospital, Full House, Grandfathered, en Fuller House.

                                               

Terence Stamp

Stamp se rolprentdebuut was in 1962 in die titelrol van Billy Budd, waarvoor hy ’n Oscar-benoeming vir beste manlike byspeler en ’n Bafta-benoeming vir beste nuweling gekry het. Daarna was hy in dieselfde jaar saam met Laurence Olivier in Term of ...

                                               

Sebastian Stan

Sebastian Stan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger, Captain America: The Winter Soldier, Captain America: Civil War, en Avengers: Infinity War.

                                               

Darby Stanchfield

Darby Stanchfield is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Waitress en in die televisiereekse Mad Men en Scandal.

                                               

Clive Standen

Clive Standen is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Everest en in die televisiereekse Doctor Who, Robin Hood, en Vikings.

                                               

Carina Stander

Carina Stander is op 20 November 1976 in die Nylstroom hospitaal gebore as vrugteplaaskind van die plaas Bergfontein in die Waterberg in Limpopo. Sy is bekend as n digter.

                                               

Lakeith Stanfield

Lakeith Stanfield is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Short Term 12, Selma, Get Out, en Death Note.

                                               

Aaron Stanford

Aaron Stanford is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hills Have Eyes en X-Men: The Last Stand, en in die televisiereekse Nikita en 12 Monkeys.

                                               

Doug Stanhope

Stanhope is gebore 25 Maart, 1967 in Worcester, Massachusetts in n middelklas gesin. Sy vader Russ was die hoof van wetenskap by Stanhope se skool, en het gesterf in 2000. Sy ma Bonnie née Kirk was n kelnerin. Sy was n voormalige alkoholis, en he ...

                                               

Bern Nadette Stanis

Bern Nadette Stanis is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Land of the Free?, Caution! Heartache Ahead, en N-Secure, en in die televisiereeks Good Times.

                                               

Robert Stankovski

Robert Stankovski was in 1964 in Bratislava, die hoofstad van Slowakye gebore. Na sy jeugjare waartydens hy die klavier, blokfluit, hobo en klarinet bestudeer het, het hy sy aandag op die ouderdom van veertien jaar na dirigeer gedraai. Hy het in ...

                                               

Mark Stanley

Mark Stanley is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: The Force Awakens en Dark River, en in die televisiereekse Game of Thrones en Broken.

                                               

Claire Stansfield

Claire Stansfield is n Engelse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Doors en Drop Zone, en in die televisiereekse Twin Peaks en The X-Files.

                                               

Lisa Stansfield

Lisa Stansfield is n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Bodyguard, Indecent Proposal, Money Talks, en The Nanny Diaries.

                                               

Andrew Stanton

Andrew Stanton is n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Bugs Life, Finding Nemo, WALL E, en Finding Dory.

                                               

Elizabeth Stanton (televisie-aanbieder)

Elizabeth Stanton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Worlds Funniest Moments en This Just In.

                                               

Robert Stanton (akteur)

Robert Stanton is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dennis the Menace en Confessions of a Shopaholic, en in die televisiereekse Law & Order en Mr. Mercedes.

                                               

Sullivan Stapleton

Sullivan Stapleton is n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal Kingdom, The Hunter, Gangster Squad, en 300: Rise of an Empire.

                                               

Don Stark

Don Stark is n Amerikaanse akteur en regisseur van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peggy Sue Got Married, Star Trek: First Contact, John Carter, en Café Society.

                                               

Fredro Starr

Fredro Starr is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blade, Save the Last Dance, 8 Mile, en Torque.

                                               

Martin Starr

Martin Starr is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Ill See You in My Dreams en in die televisiereekse Freaks and Geeks, Party Down, en Silicon Valley.

                                               

Mike Starr (akteur)

Mike Starr is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Uncle Buck, Millers Crossing, Ed Wood, en Dumb and Dumber.

                                               

Ringo Starr

Sir Richard Starkey, professioneel bekend as Ringo Starr, is n Engelse musikant, akteur en vervaardiger. Hy word bekend as tromspeler vir The Beatles. Hy behartig soms ook leidende sang vir hierdie musiekgroep, gewoonlik op een liedjie per album. ...

                                               

Ryan Starr

Ryan Starr is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation, What I Like About You, en American Idol.

                                               

David Starzyk

David Starzyk is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Two and a Half Men, Criminal Minds, Blue Bloods, en Hot in Cleveland.

                                               

Caitlin Stasey

Caitlin Stasey is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tomorrow, When the War Began, All Cheerleaders Die, en I, Frankenstein, en in die televisiereeks Neighbours.

                                               

Todd Stashwick

Todd Stashwick is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Rundown en The Air I Breathe, en in die televisiereekse Gotham en 12 Monkeys.

                                               

Jason Statham

Jason Statham is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crank, Furious 7, Spy, en The Meg.

                                               

Rebekah Staton

Rebekah Staton is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Happy-Go-Lucky en Hereafter, en in die televisiereeks Pulling.

                                               

Imelda Staunton

Imelda Staunton is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shakespeare in Love, Vera Drake, Harry Potter and the Order of the Phoenix, en Pride.

                                               

Chrishell Stause

Chrishell Stause is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Days of Our Lives, All My Children, en The Young and the Restless.

                                               

Alison Steadman

Alison Steadman is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Life Is Sweet en in die televisiereeks Fat Friends.

                                               

Catherine Steadman

Catherine Steadman is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Inbetweeners, Downton Abbey, Breathless, en Trying Again.

                                               

Ralph Steadman

Ralph Steadman is n Walliese illustreerder wat bekend is vir sy vriendskap met die Amerikaanse skrywer Hunter S. Thompson. Steadman is bekend vir sy politieke en sosiale karikature, spotprente en prentboeke.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →