ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 26




                                               

Swart Dood

Die Swart Dood of die Swart Pes was n kataklismiese gebeurtenis waarin omtrent n derde tot twee derdes van Europa se bevolking tussen 1348 en 1350 gesterf het. Dit was een van die ergste pandemies in die mens se geskiedenis. Dit het in die suidwe ...

                                               

Vasal

In die Middeleeue was n vasal of leenman n persoon aan wie die koning n stuk land uitgeleen het. Oorspronklik in die Karolingiese Ryk was die leenman n amptenaar van die koning, maar die amp het vinnig oorerflik geword en so het die adel ontstaan ...

                                               

Die Verhaal van Igor se Veldtog

Die Verhaal van Igor se Veldtog is ’n epos deur ’n onbekende skrywer wat in Oud-Oos-Slawies geskryf is. Dit word ook onder meer vertaal as Die Gedig van Igor se Spook. Die gedig vertel die verhaal van ’n onsuksesvolle veldtog in 1185 deur prins I ...

                                               

Groothertogin Anastasia Nikolajewna van Rusland

Vir Anastasia, die vrou van Iwan die Verskriklike, sien Anastasia Romanowna. Anastasia Nikolajewna Romanowa, groothertogin van Rusland, was die vierde en jongste dogter van tsaar Nikolaas II van Rusland en tsarina Aleksandra Fjodorowna. Sy was di ...

                                               

Griekse vuur

Griekse vuur was ’n wapen van die Bisantynse Ryk wat vermoedelik omstreeks 673 uitgevind is. Dit was die voorloper van moderne wapens soos die vlamwerper en napalm.

                                               

Sodiakmoordenaar

Die Sodiakmoordenaar was ’n reeksmoordenaar wat in die laat 1960s en vroee 1970s in Noord-Kalifornie bedrywig was. Hy is nooit aangekeer nie en sy identiteit is onbekend. Hy het mense tussen Desember 1968 en Oktober 1969 in Benicia, Vallejo, die ...

                                               

Vreemde vlieënde voorwerp

Die term vreemde vlieende voorwerp is n vertaling van die Engelse unidentified flying object en verwys na elke vlieende of skynbaar vlieende voorwerp of verskynsel wat in die lug of aan die hemel waargeneem word en wat vanwee sy kenmerke vir mens ...

                                               

Ibn Battuta

Mohammed Ibn Battuta of Ibn Batūtah ten volle ʾAbū ʿAbd al-Lāh Muhammad ibn ʿAbd al-Lāh l-Lawātī t-Tanǧī ibn Batūtah, was n Marokkaanse geleerde wat wyd gereis het in die middeleeuse wêreld. Oor n tydperk van dertig jaar, het Ibn Battuta die mees ...

                                               

Biologiese oorlogvoering

Biologiese oorlogvoering - ook bekend as kiemoorlogvoering - is die gebruik van biologiese gifstowwe of aansteeklike agente soos bakteriee, virusse, insekte en swamme met die doel om mense, diere of plante dood te maak as n oorlogsdaad. Biologies ...

                                               

Oorlog

Oorlog is n verskynsel van georganiseerde gewelddadige konflik, wat gekenmerk word deur uiterse aggressie, gemeenskapsontwrigtings en - aanpassings, en n hoe sterftesyfer. Die mikpunt van oorlog verskil na gelang van n groep se rol in die konflik ...

                                               

1922-staking

Die Afrikaner was voor die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog in 1899 hoofsaaklik plattelands gevestig en het ’n bestaan as boer gemaak. Saam daarmee het ’n konserwatiewe en tradisionele lewenstyl gepaard gegaan. Die Tweede Vryheidsoorlog het ...

                                               

Amerikaanse Burgeroorlog

Die Amerikaanse Burgeroorlog, ook Oorlog tussen die state of net Burgeroorlog in die Verenigde State, was n oorlog in Noord-Amerika tussen die Verenigde State van Amerika en die Gekonfedereerde State van Amerika, wat op 12 April 1861 met die aanv ...

                                               

Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog

Die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog was n oorlog in Noord-Amerika tussen die 13 kolonies en die Koninkryk van Groot-Brittanje, wat op 19 April 1775 met die Amerikaanse Rewolusie begin het en op 3 September 1783 met die Vrede van Parys geeindig ...

                                               

Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812

Die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812 of Tweede Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog was n gewapende stryd tussen die Verenigde State van Amerika en die Britse Ryk, wat met die oorlogsverklaring van die VSA op 18 Junie 1812 begin en met die Verdrag ...

                                               

Asimmetriese oorlogvoering

Asimmetriese oorlogvoering is oorlog tussen oorlogvoerders wie se relatiewe militêre mag aansienlik verskil, of wie se strategie of taktiek aansienlik verskil. Dit is gewoonlik n oorlog tussen n staande, professionele weermag en n opstands- of we ...

                                               

Balkanoorloë

Die Balkanoorloe bestaan uit twee konflikte wat in 1912 en 1913 in die Balkan-skiereiland plaasgevind het. Vier Balkanstate verslaan die Ottomaanse Ryk in die eerste oorlog; een van die vier, Bulgarye, het in die tweede oorlog nederlaag gely. Die ...

                                               

Blommeoorlog

Blommeoorloe was die oorloe wat die Asteekse Driebond teen hul buurstate gevoer het. Die doel van die oorloe was nie om hierdie state te verower nie, maar om krygsgevangenes vir menseoffers te buit. Hierdie oorloe word gevoer teen die blommeoorlo ...

                                               

Burgeroorlog

n Burgeroorlog is n oorlog waarin die strydende partye burgers van dieselfde land of ryk is. Burgeroorloe word dikwels om godsdienstige, etniese of politieke redes gevoer, maar is soms slegs n stryd tussen mededingende groepe. Die doel van een ka ...

                                               

Chiapas-konflik

Die term Chiapas-konflik verwys in die algemeen ná die Zapatista-opstand en die nasleep daarvan, maar die term verwys ook ná die verhouding tussen die inheemse volke en bestaansboere in die suidoostelike Meksikaanse deelstaat Chiapas. Die Chiapas ...

                                               

Chinese Burgeroorlog

Die Chinese Burgeroorlog was ’n oorlog tussen die nasionalistiese regering van die Republiek China onder die Kuomintang en die Kommunistiese Party van China. Hoewel die vier jaar van die Chinese Kommunistiese Rewolusie van 1945 tot 1949 spesiale ...

                                               

Cristero-oorlog

Die Cristero-oorlog was n burgeroorlog in Meksiko tussen die regering en boeremilisies, wat deur die Rooms-Katolieke Kerk ondersteun is, vanaf 1926 tot 1929. Hierdie opstand was teen antiklerikale bepalings van die Meksikaanse grondwet van 1917, ...

                                               

Dertigjarige Oorlog

Die Dertigjarige Oorlog was een van die verwoestendste konflikte in Europese geskiedenis. Die oorlog is hoofsaaklik in Duitsland geveg en het met tye die meeste lande van Europa betrek. Seeoorlogvoering het ook oor die see gereik en die koloniale ...

                                               

Duitse Boereoorlog

Die historiese term Duitse Boereoorlog verwys na die boereopstande wat in die vroee 16de eeu in die suide van die Duitse taalgebied uitgebreek en vanaf 1524 na groot dele van Suid-Duitsland, Thüringen, Oostenryk en Switserland versprei het. Met h ...

                                               

Dwelmoorlog in Meksiko

Die Dwelmoorlog in Meksiko is n asimmetriese oorlog tussen die Meksikaanse staat en die Meksikaanse dwelmkartelle, wat amptelik op 11 Desember 2006 met Operasie Michoacan onder president Felipe Calderón begin het. Reeds in die 1990s en vroee 2000 ...

                                               

Eerste Matabele-oorlog

Die vyandigheid tussen die Matabeles en hul vroeere slawe, die Masjonas, het n geruime tyd wrywing op die grens van Masjonaland, wat reeds deur blankes beset was, en Matabeleland veroorsaak. Die Britse owerheid het gewaarsku dat rustelose krygsma ...

                                               

Eerste Nagorno-Karabach-oorlog

Die Eerste Nagorno-Karabach-oorlog was n gewapende konflik tussen die magte van Azerbeidjan en Armenie, tesame met die selfverklaarde Artsach in die Nagorno-Karabach-streek. Die botsings het van die laat 1980s tot Mei 1994 plaasgevind. Volledige ...

                                               

Eerste Opiumoorlog

Die Eerste Opiumoorlog, ook bekend as die Opiumoorlog en as die Anglo-Chinese-oorlog, was ’n oorlog tussen Groot-Brittanje en China oor hul botsende standpunte oor diplomatieke betrekkinge, handel en die administrasie van geregtigheid vir buitela ...

                                               

Engelse Burgeroorlog

Die Engelse Burgeroorlog was n reeks gewapende konflikte en politieke twiste tussen die Parlementariers en Rojaliste in die Koninkryk van Engeland, wat hoofsaaklik om die regeringsproses gegaan het. In die eerste en tweede oorloe was die onderste ...

                                               

Falklandoorlog

Die Falklandoorlog het in 1982 tussen Argentinie en die Verenigde Koninkryk plaasgevind. Die oorlog het na aanleiding van n dispuut tussen dié twee lande oor die Falkland-eilande en Suid-Georgie en die Suidelike Sandwicheilande ontstaan. Die oorl ...

                                               

Frans-Duitse Oorlog

Die Frans-Duitse of Frans-Pruisiese Oorlog was n oorlog tussen Frankryk en die Duitse state onder leiding van Pruise. Tot en met 1870 was Frankryk die sterkste nasie op die Europese vasteland. Die Franse regering was bekommerd oor die snel groeie ...

                                               

Frans-Nederlandse Oorlog

Die Frans-Nederlandse Oorlog was n oorlog tussen die Koninkryk van Frankryk, die Bisdom van Münster, die Bisdom van Keulen en Engeland teen die Nederlandse Republiek. Die Heilige Romeinse Ryk en Spanje het later by Nederland aangesluit om n vierv ...

                                               

Franse intervensie in Meksiko

Die Franse intervensie in Meksiko was n intervensie in Meksiko, wat deur n ekspedisiemag, gestuur deur die Tweede Franse Keiserryk onder Napoléon III en in die begin deur die Verenigde Koninkryk en die Koninkryk van Spanje ondersteun is. Dit het ...

                                               

Gewere-oorlog

Die sogenaamde Gewere-oorlog was n gewapende konflik tussen die Kaapkolonie en die Basothos in Basotholand vanaf September 1880 tot Junie 1881. Die oorlog is geveg oor die reg van die Basotho om vuurwapens te besit. Alhoewel die konflik amptelik ...

                                               

Gewetensbeswaarde

n Gewetensbeswaarde of diensweieraar is n "individu wat die reg opeis om te weier om militêre diens te doen" op grond van sy of haar vryheid van denke, gewete of godsdiens. In party lande word gewetensbeswaardes toegedeel vir alternatiewe burgerl ...

                                               

Golfoorlog

Die Persiese Golfoorlog was n oorlog wat deur n koalisie van 34 lande onder leiding van die Verenigde State van Amerika teen Irak gevoer is. Die oorlog was n reaksie op die Irakse inval en anneksasie van Koeweit op 1 Augustus 1990. Die oorlog beg ...

                                               

Grieks-Persiese Oorloë

Die Grieks-Persiese Oorloe was n reeks konflikte tussen die Achaemenidiese Ryk van Persie en die stadstate van die Helleense wêreld wat in 499 v.C. uitgebreek en in 450 v.C. ten einde geloop het. Die botsing tussen die gefragmenteerde politieke w ...

                                               

Groot Nordiese Oorlog

Die Groot Nordiese Oorlog was n oorlog wat tussen 1700 en 1721 in Noord-, Sentraal- en Oos-Europa gevoer is om beheer oor die Oosseegebied te kry. In Maart 1700 het n politieke en militêre alliansie, wat uit die Tsaredom van Rusland en die dubbel ...

                                               

Guerrilla-oorlogvoering

Guerrilla-oorlogvoering is n term op die gebied van die krygswetenskap wat verwys na n gewapende konflik waarin ongereguleerde vegters probeer om n staande gewapende mag te ontwrig en uit te put, terwyl die verskil in vuurkrag die direkte konfron ...

                                               

Hervormingsoorlog

Die Hervormingsoorlog in Meksiko was een van die episodes van die lang stryd tussen liberale en konserwatiewe kragte wat die geskiedenis van die 19de eeu in die land oorheers het. Die liberale wou n federale regering met n beperkte invloed van di ...

                                               

Honderdjarige Oorlog

Die Honderdjarige Oorlog het betrekking op die periode van 116 jaar waartydens Frankryk en Engeland in talle konflikte gewikkel was, afgewissel deur tydperke van kort of langere wapenstilstande. Die oorlog het begin toe Eduard III van Engeland n ...

                                               

Huursoldaat

n Huursoldaat is n soldaat wat vir kommersiele redes in n militêre diens dien. Die verskynsel is baie oud. Die stad Kartago het reeds huursoldate gebruik en die Ou-Testamentiese Koning Dawid en Alexander die Grote het hulle ook aangewend. In Ital ...

                                               

Ioniese Opstand

Die Ioniese Opstand, en gepaardgaande opstande in Aeolis, Doris, Siprus en Karie, was militêre opstande deur verskillende kusstreke van Klein-Asie teen die Persiese bewind, wat geduur het van 499 v.C. tot 493 v.C. Die kernoorsaak van die rebellie ...

                                               

Irakse Oorlog

Die Irakse Oorlog was n oorlog sedert Maart 2003 gevoer deur die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk teen en in Irak, waartydens ander lande ook gevegstroepe ontplooi het. Die oorlog kan verdeel word in twee fases. Die eerste fase was die ...

                                               

Iran-Irakse Oorlog

Die Iran-Irakse Oorlog, soms ook die Eerste Golfoorlog genoem, het op 22 September 1980 begin toe Irak Iran binnegeval het, en dit het op 20 Augustus 1988 geeindig toe Iran die VN-bemiddelde skietstilstand aanvaar het. Irak wou Iran vervang as di ...

                                               

Jameson-inval

Die Jameson-inval was ʼn mislukte aanslag op die onafhanklikheid van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Cecil John Rhodes, wat in daardie stadium die premier van die Kaapkolonie was, het die inval beplan en gefinansier as deel van sy ideaal om n ver ...

                                               

Kasteoorlog

Die Kasteoorlog was n tydelik suksesvolle, maar uiteindelik mislukte onafhanklikheidsoorlog van die Mayas op die Yucatan-skiereiland tussen 1847 en 1901, aanvanklik teen die Republiek van Yucatán en later teen die Meksikaanse staat. Die oorlog he ...

                                               

Kernoorlog

n Kernoorlog of atoomoorlog is n oorlog waarin die strydende partye mekaar met kernwapens aanval. So n oorlog het nog nooit plaasgevind nie, maar die moontlikheid daarvan het n groot invloed op internasionale politiek. Omdat kernwapens so kragtig ...

                                               

Khmer Rouge

Die Khmer Rouge was die gewilde naam wat aan die volgelinge van die Kommunistiese Party van Kambodja gegee is en by uitbreiding aan die regering waardeur die KPK Kambodja tussen 1975 en 1979 regeer het.

                                               

Koekoorlog

Die Koekoorlog was n oorlog, wat met die Franse intervensie in Meksiko op 16 April 1838 begin het en met die onttrekking van die Franse troepe op 9 Maart 1839 geeindig het. Die tyd tussen die stigting van die Meksikaanse Republiek in 1824 en die ...

                                               

Krimoorlog

Die Krimoorlog is deur die Verenigde Koninkryk, Frankryk, die Koninkryk Sardinie en die Ottomaanse Ryk teen die Russiese Ryk gevoer op die Krimskiereiland vanaf Oktober 1853 tot Februarie 1856. Die Russiese tsaar Nikolaas I wou die beskermheer va ...