ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 263




                                               

Shiloh Strong

Shiloh Strong is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cabin Fever en in die televisiereeks The Mommies.

                                               

Tara Strong

Tara Strong is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Batman: The Killing Joke en My Little Pony: The Movie, en in die televisiereekse The Powerpuff Girls en The Fairly OddParents.

                                               

Preston Strother

Preston Strother is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ni Hao, Kai-Lan, Batman: The Brave and the Bold, en The Real ONeals.

                                               

Don Stroud

Don Stroud is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Amityville Horror, Licence to Kill, The Roller Blade Seven, en Django Unchained.

                                               

Jessica Stroup

Jessica Stroup is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente School for Scoundrels, The Hills Have Eyes II, Prom Night, en Ted.

                                               

Semyon Strugachyov

Semyon Strugachyov is n Sowjetse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Peculiarities of the National Hunt, Peculiarities of the National Fishing, en Peculiarities of the National Hunt in the Winter.

                                               

Sally Struthers

Sally Struthers is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Five Easy Pieces en The Getaway, en in die televisiereekse All in the Family en Gilmore Girls.

                                               

Carel Struycken

Carel Struycken is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Addams Family, Addams Family Values, Men in Black, en in die televisiereeks Twin Peaks.

                                               

Amanda Strydom

Amanda Strydom is n Afrikaanse kabaretsangeres, liedjieskrywer en aktrise wat ook bekendheid in Nederland verwerf het. In 1979 speel sy die hoofrol in Franz Marx se rolprent, Pasgetroud.

                                               

Barend Strydom

Barend Hendrik Strydom, ook bekend as die Wit Wolf, is n veroordeelde massamoordenaar. Hy het op 15 November 1988 op Strijdomplein in Pretoria met n 9mm Beretta-pistool op swartmense losgebrand. Tydens die voorval is sewe mense doodgeskiet en n v ...

                                               

Hans Strydom (akteur)

Hans Strydom is n Suid-Afrikaanse akteur en skrywer. Hy is veral bekend vir sy rol as dr. Stephen Marshall in The Gods Must Be Crazy II. Hy is ook n bekende TV-persoonlikheid en het in verskeie Afrikaanse sepies en rolprente gespeel.

                                               

Jeff Stryker

Jeff Stryker is n Amerkiaanse pornografiese filmster wat speel in gay, heteroseksuele en biseksuele volwasse rolprente. Hy woon in Kalifornie.

                                               

Eric Stuart

Eric Stuart is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pokémon: The First Movie - Mewtwo Strikes Back, Pokémon 3: The Movie, Pokémon Heroes, en Yu-Gi-Oh!: The Dark Side of Dimensions.

                                               

James Patrick Stuart

James Patrick Stuart is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gettysburg, Gods and Generals, en The American Gandhi, en in die televisiereeks The Penguins of Madagascar.

                                               

Toni Stuart

Toni Stuart is n Suid-Afrikaanse skrywer en digter. Sy is bekend vir haar digkuns, skryfstukke en optredes. Sy poog om ander aan te moedig om hul eie stem te vind deur kreatiewe werkswinkels aan te bied wat hulle inspireer.

                                               

Imogen Stubbs

Imogen Stubbs is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Erik the Viking, Sense and Sensibility, en Twelfth Night or What You Will, en in die televisiereeks Theatre Night.

                                               

Una Stubbs

Una Stubbs is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent National Theatre Live: Les Liaisons Dangereuses en in die televisiereekse Till Death Us Do Part, Worzel Gummidge, en Sherlock.

                                               

Wes Studi

Wes Studi is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of the Mohicans, Street Fighter, Heat, en Mystery Men.

                                               

Michael Stuhlbarg

Michael Stuhlbarg is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Serious Man, Call Me by Your Name, en The Shape of Water, en in die televisiereeks Boardwalk Empire.

                                               

Neil Stuke

Neil Stuke is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Sliding Doors en in die televisiereeks Game-On.

                                               

Geoff Stults

Geoff Stults is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wedding Crashers, The Break-Up, en Shes Out of My League, en in die televisiereeks 7th Heaven.

                                               

George Stults

George Stults is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente What Lies Above, Night Skies, en Super Capers: The Origins of Ed and the Missing Bullion, en in die televisiereeks 7th Heaven.

                                               

Traci Stumpf

Traci Stumpf is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The B.S. Club, MTVs Bugging Out, en Sorry Not Sorry.

                                               

Stephanie Stumph

Stephanie Stumph is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Stubbe - Von Fall zu Fall en The Girl with the Indian Emerald.

                                               

Nicola Sturgeon

Nicola Ferguson Sturgeon is n Skotse politikus wat tans - as eerste vrou - die ampte van eerste minister van Skotland en leier van die Skotse Nasionale Party beklee. Sturgeon is sedert 1999 n lid van die Skotse Parlement, aanvanklik vanaf 1999 to ...

                                               

Jim Sturgess

Jim Sturgess is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Across the Universe, 21, Cloud Atlas, en Geostorm.

                                               

Tom Sturridge

Tom Sturridge is n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pirate Radio, Waiting for Forever, On the Road, en Far from the Madding Crowd. Sy moeder is die aktrise Phoebe Nicholls.

                                               

Trudie Styler

Trudie Styler is n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moon, The Next Three Days, Filth, en American Honey.

                                               

Harry Styles

Harry Edward Styles is n Engelse sanger en akteur. Hy is bekend as a n lid van die popgroep, One Direction. Van af 2015 het hy sy solo loopbaan begin. In 2017 was hy in Christopher Nolan se film Dunkirk. He has a huge penis it is 9 inches long an ...

                                               

Erling Stormer

Erling Stormer is n Noorse wiskundige, wat meestal werksaam was met operateur algebra. Hy is die seun van Leif Stormer. Hy is n kleinseun van Carl Stormer en neef van Per Stormer. Hy het sy doktorsgraad in 1963 by die Columbia Universiteit behaal ...

                                               

Jeremy Suarez

Jeremy Suarez is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jerry Maguire, Brother Bear, en Angry Video Game Nerd: The Movie, en in die televisiereeks The Bernie Mac Show.

                                               

Tara Subkoff

Tara Subkoff is n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente As Good as It Gets, The Cell, The Killer Inside Me, en #Horror.

                                               

David Suchet

David Suchet is n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Executive Decision, A Perfect Murder, en The Bank Job, en in die televisiereeks Poirot.

                                               

Jefgeni Sudbin

Jefgeni Olegowitsj Sudbin is n Russiese konsertpianis. Sudbin het by die Sint Petersburg Konservatoria gestudeer. Sy gesin het na Berlyn, Duitsland getrek toe hy tien jaar oud was, en hy het aldaar verskeie klavierkompetisies gewen en by die Hoch ...

                                               

Jason Sudeikis

Jason Sudeikis is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Were the Millers, Horrible Bosses 2, The Angry Birds Movie, en Colossal.

                                               

Alison Sudol

Alison Sudol is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dan in Real Life, The Lucky One, What to Expect When Youre Expecting, en Fantastic Beasts and Where to Find Them.

                                               

Megawati Sukarnoputri

Diah Permata Megawati Setiawati Sukarnoputri ; gebore op 23 Januarie 1947) is n Indonesiese politikus wat van 2001 tot 2004 as die vyfde president van Indonesie gedien het. Sy was voorheen van 1999 tot 2001 die agtste vise-president. Megawati is ...

                                               

Marie Sukers

Marie Elizabeth Sukers is n Suid-Afrikaanse politikus wat tans n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika is, waar sy die Afrika Christen Demokratiese Party verteenwoordig.

                                               

Barbara Sukowa

Barbara Sukowa is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lola, Rosa Luxemburg, Hannah Arendt, en Atomic Blonde.

                                               

Kelly Sullivan (aktrise)

Kelly Sullivan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Brooklyn Nine-Nine, Henry Danger, en Too Close to Home.

                                               

Larry Sullivan

Larry Sullivan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Trip en in die televisiereekse Will & Grace, CSI: Crime Scene Investigation, en Big Little Lies.

                                               

Nicole Sullivan

Nicole Sullivan is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse MADtv, Black-ish, Girlboss, en Disjointed.

                                               

Susan Sullivan

Susan Sullivan is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent My Best Friends Wedding en in die televisiereekse Falcon Crest, Dharma & Greg, en Castle.

                                               

Suman Sahai

Sahai het n Ph.D. van die Indian Agricultural Research Institute 1975. Sy het gewerk aan die Universiteit van Alberta, Universiteit van Chicago, en die Universiteit van Heidelberg, waar sy haar habilitasie in menslike genetika gedoen het. Volgens ...

                                               

Cree Summer

Cree Summer is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Atlantis: The Lost Empire en in die televisiereekse Sonic the Hedgehog, Clifford the Big Red Dog, en Voltron.

                                               

India Summer

2011: Women Seeking Women 69 2012: Lesbian Sex 7 2011: Girls in White 2011 4 2011: Raven Alexis: Watching You 2011: Women Seeking Women 78 2013: Shes Come Undone 2009: Lesbian Triangles 16 2012: My Mothers Best Friend 6 2010: Private Independent ...

                                               

Laura Summer

Laura I. Summer is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mystery Men, A Knights Tale, The Butterfly Effect, en Digimon Adventure Tri. 3: Confession.

                                               

Victoria Summer

Victoria Summer is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saving Mr. Banks, How Sweet It Is, Transformers: Age of Extinction, en Game of Aces.

                                               

Tara Summers

Tara Summers is n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Factory Girl en in die televisiereekse Boston Legal, Ringer, en Mercy Street.

                                               

Mickey Sumner

Mickey Sumner is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frances Ha, The Meyerowitz Stories, American Made, en Battle of the Sexes.