ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 266



                                               

Drew Tarver

Drew Tarver is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dean en in die televisiereekse The UCB Show, Bajillion Dollar Propertie$, en Tween Fest.

                                               

Katelyn Tarver

Katelyn Tarver is n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Big Time Rush en Famous in Love.

                                               

Adam Tas (sanger)

Adam Tas is n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Van sy treffers sluit in Van n druppel tot n brander, Ben Bicycle, Jantjie Koggelman en Harry Potter. Meer onlangs Is dit hoe sy hemel lyk, en sy nuwe treffer Die huis waar stilte woon.

                                               

Joe E. Tata

Joe E. Tata is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Batman, The Time Tunnel, en Beverly Hills, 90210.

                                               

Fred Tatasciore

Fred Tatasciore is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Team America: World Police, Final Fantasy VII: Advent Children, en Kung Fu Panda 2.

                                               

Catherine Tate

Catherine Tate is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Wild West, The Catherine Tate Show, Doctor Who, en The Office.

                                               

Emma Tate (aktrise)

Emma Tate is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flushed Away en Planet 51, en in die televisiereeks Captain Scarlet.

                                               

Larenz Tate

Larenz Tate is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Love Jones, A Man Apart, Crash, en Ray.

                                               

Jimmy Tatro

Jimmy Tatro is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grown Ups 2 en 22 Jump Street, en in die televisiereeks American Vandal.

                                               

Channing Tatum

Tatum se groot deurbraak het gekom met sy rol in Coach Carter. Vóór hierdie rol was hy werksaam as n model en as voetbalspeler. Hy het al gespeel vir AC Milaan en Barcelona. Hy het ook as model opgetree vir Nautica, Abercrombie & Fitch, Emporio A ...

                                               

J. Michael Tatum

J. Michael Tatum is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Black Butler, Steins;Gate, Attack on Titan, en My Hero Academia.

                                               

Parks Tau

Mpho Franklyn Parks Tau is n Suid-Afrikaanse politikus en n lid van die regerende African National Congress. Hy was voorheen die adjunkminister van samewerkende regering en tradisionele aangeleenthede in die Suid-Afrikaanse regering, en n lid van ...

                                               

Anatole Taubman

Anatole Taubman is n Switserse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Taken, Quantum of Solace, Captain America: The First Avenger, en The Fifth Estate.

                                               

Jim Tavaré

Jim Tavaré is n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Harry Potter and the Prisoner of Azkaban en in die televisiereekse The Sketch Show, Californication, en Chuck.

                                               

Chelsea Tavares

Chelsea Tavares is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fright Night en in die televisiereekse Unfabulous en Tycoon.

                                               

Mandala Tayde

Mandala Tayde is n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dil Chahta Hai en Santa Maradona.

                                               

Gillian Taylforth

Gillian Taylforth is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse EastEnders en Footballers Wives.

                                               

Buck Taylor

Buck Taylor is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tombstone, The Mist, Cowboys & Aliens, en Hell or High Water.

                                               

Charles Margrave Taylor

Charles Margrave Taylor is n Kanadeese filosoof. Hy het veral bydraes gelewer te opsigte van die politieke filosofie, hoewel hy ook bekend is vir sy analise van die "moderne self". Binne die politieke denke word hy geplaas onder die kommunitarism ...

                                               

Christine Taylor

Christine Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Very Brady Sequel, The Wedding Singer, Zoolander, en Dodgeball: A True Underdog Story.

                                               

Courtenay Taylor

Courtenay Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Regular Show en OK K.O.! Lets Be Heroes.

                                               

Elaine Taylor (aktrise)

Elaine Taylor is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Casino Royale en The Anniversary, en in die televisiereekse BBC Play of the Month en Stage 2.

                                               

Eliza Taylor

Eliza Taylor is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The November Man en in die televisiereekse Neighbours, Pirate Islands, en The 100.

                                               

Holland Taylor

Holland Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legally Blonde en The Wedding Date, en in die televisiereekse The Practice en Two and a Half Men.

                                               

James Arnold Taylor

James Arnold Taylor is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente TMNT en Star Wars: The Clone Wars, en in die televisiereeks Star Wars: The Clone Wars.

                                               

Jared Taylor

Samuel Jared Taylor is n Amerikaanse wit heerssugtige en redakteur van American Renaissance, n wit heerssugtige aanlyntydskrif wat hy in 1990 gestig het. Taylor is ook n outeur en is die president van American Renaissance se moedermaatskappy, New ...

                                               

Jennifer Taylor (aktrise)

Jennifer Taylor is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like a Country Song en Gods Not Dead: A Light in Darkness, en in die televisiereekse Two and a Half Men en Shameless.

                                               

Josh Taylor

Josh Taylor is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Guiding Light, Days of Our Lives, The Young and the Restless, en Valerie.

                                               

Joyce Taylor

Joyce Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Atlantis: The Lost Continent, Ring of Fire, Beauty and the Beast, en Twice-Told Tales.

                                               

Julie Ann Taylor

Julie Ann Taylor is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Akira, Patlabor: The Movie, en Patlabor 2: The Movie, en in die televisiereeks Bleach: Burîchu.

                                               

Lili Taylor

Lili Taylor is n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Shot Andy Warhol en The Conjuring, en in die televisiereeks American Crime.

                                               

Mark L. Taylor

Mark L. Taylor is n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Innerspace, Honey, I Shrunk the Kids, Arachnophobia, en Homeward Bound: The Incredible Journey.

                                               

Noah Taylor

Noah Taylor is n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shine, Almost Famous, The Life Aquatic with Steve Zissou, en Edge of Tomorrow.

                                               

Paula Taylor

Paula Taylor is n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 999-9999, Sexphone & the Lonely Wave, The Magnificent Five, en The Memory.

                                               

Rachael Taylor

Rachael Taylor is n Australiese aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers, Red Dog, The Darkest Hour, en The Loft.

                                               

Renée Taylor

Renée Taylor is n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Producers, Made for Each Other, en The Do-Over, en in die televisiereeks The Nanny.

                                               

Robert Taylor (Australiese akteur)

Robert Taylor is n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Matrix, Vertical Limit, Kong: Skull Island, en The Meg.

                                               

Robin Lord Taylor

Robin Lord Taylor is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Accepted en Another Earth, en in die televisiereekse The Walking Dead en Gotham.

                                               

Rosslynn Taylor

Rosslynn Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Star for Rose en in die televisiereekse Kim Possible, Blush: The Search for Americas Greatest Makeup Artist, en Life or Debt.

                                               

Russi Taylor

Russi Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Who Framed Roger Rabbit, DuckTales the Movie: Treasure of the Lost Lamp, Babe, en The Simpsons Movie.

                                               

Tate Taylor

Tate Taylor is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Pretty Ugly People, Winters Bone, en The Help.

                                               

Veronica Taylor

Veronica Taylor is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pokémon: The First Movie - Mewtwo Strikes Back, Pokémon 4Ever, en Pokémon: Lucario and the Mystery of Mew, en in die televisiereeks Teenage Mutant Ninja Turtles.

                                               

Wesley Taylor

Wesley Taylor is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Good Wife, Smash, The Tomorrow People, en Looking.

                                               

Scout Taylor-Compton

Scout Taylor-Compton is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween, An American Crime, Halloween II, en The Runaways.

                                               

Hannah Taylor-Gordon

Hannah Taylor-Gordon is n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Four Weddings and a Funeral, Mary Shelleys Frankenstein, en Mansfield Park.

                                               

Aaron Taylor-Johnson

Aaron Taylor-Johnson is n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nowhere Boy, Kick-Ass, Godzilla, en Nocturnal Animals.

                                               

Anya Taylor-Joy

Anya Josephine Marie Taylor-Joy is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Witch, Split, Barry, en Morgan.

                                               

Leigh Taylor-Young

Leigh Taylor-Young is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love You, Alice B. Toklas!, The Big Bounce, en Soylent Green, en in die televisiereeks Picket Fences.

                                               

Kiri Te Kanawa

Kiri Jeanette Claire Te Kanawa, gebore Claire Mary Teresa Rawstron op 6 Maart 1944) is n gewese Nieu-Seelandse operasangeres. Sy beskik oor n vol en liriese sopraanstem, welke al beskryf is as "sag, maar tog lewendig, warm, ruim en ongedwonge". T ...

                                               

Marshall Teague (akteur)

Marshall Teague is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Road House, The Rock, en Armageddon, en in die televisiereeks Babylon 5.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →