ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 273




                                               

Navi Mumbai

Navi Mumbai is n beplande satellietstad van Mumbai in die Indiese deelstaat Maharashtra met n bevolking van 1 111 000 in 2011. Die stad is in 1972 gestig en is tans die grootste voorafbeplande stad ter wêreld. Navi Mumbai is aan die Arabiese See ...

                                               

Alla Nazimova

Alla Nazimova was n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eye for Eye, The Brat, Stronger Than Death, en Salomé.

                                               

Ndedema-waterval

Die Ndedema-waterval in kwaZulu-Natal is een van die hoogste watervalle in Afrika. Hieride waterval is suid van Bergville in die sentrale deel van die Drakensberge. Dit lê by die Witch Peak en naby die Ndedema-koepel en Monks Cowl en noordnoordwe ...

                                               

Nea Salamis Famagusta FC

Nea Salamis Famagusta FC of Nea Salamina Famagusta FC is n professionele sokkerklub in Ammochostos in Siprus. Dit was n vlugtelingklub sedert die Turkse inval van Siprus in 1974, toe Turkye die noordelike deel van die eiland beset het. Die klub i ...

                                               

Anna Neagle

Anna Neagle was n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente No, No, Nanette, Maytime in Mayfair, Odette, en The Lady with a Lamp.

                                               

David Neal

David Neal was n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Superman en Flash Gordon, en in die televisiereekse Hereward the Wake en Crown Court.

                                               

Tom Neal

Tom Neal was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Crime, Inc., Detour, The Brute Man, en Bruce Gentry.

                                               

Bernard Nedell

Bernard Nedell was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Silver King, Rangers of Fortune, Ziegfeld Girl, en The Loves of Carmen.

                                               

Robin Nedwell

Robin Nedwell was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Lovers, Doctor on the Go, Shillingbury Tales, en Cluedo.

                                               

Preben Neergaard

Preben Neergaard was n Deense akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hvad vil De ha? en Laan mig din kone.

                                               

Pola Negri

Pola Negri was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arme Violetta, The Wildcat, Bella Donna, en Barbed Wire.

                                               

Taylor Negron

Taylor Negron is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Better Off Dead., The Last Boy Scout, Angels in the Outfield, en Alienated.

                                               

Tavs Neiiendam

Tavs Neiiendam was n Deense akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Balletten danser, Murder Melody, Hatten er sat, en Tre piger fra Jylland.

                                               

James Neill

James Neill was n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cameo Kirby, The Governors Lady, The Cheat, en Joan the Woman.

                                               

Jay Neill (akteur)

Jay Neill was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The World Is Full of Married Men en in die televisiereekse Softly Softly, Doomwatch, en The Onedin Line.

                                               

Noel Neill

Noel Neill was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Superman, Campus Sleuth, en Superman Returns, en in die televisiereeks Adventures of Superman.

                                               

Richard Neill

Richard Neill was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Unfortunate Marriage, The Fighting Coward, Tumbleweeds, en The King of the Kongo.

                                               

Dennis Neilson-Terry

Dennis Neilson-Terry was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Desire, 77 Park Lane, en Murder at Covent Garden.

                                               

Phyllis Neilson-Terry

Phyllis Neilson-Terry was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tense Moments with Great Authors, Boadicea, en Look Back in Anger.

                                               

George N. Neise

George N. Neise was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Valley of Hunted Men en Did You Hear the One About the Traveling Saleslady?, en in die televisiereekse The Red Skelton Hour en Zorro.

                                               

Nel

Nel kan wees: Elias P. Nel, * 1954 –, Afrikaanse skrywer van kontreiverhale Werner Nel, gebore in Stettin, Duitsland, Suid-Afrikaanse bariton Ronel Nel, Suid-Afrikaanse skrywer WP Nel, * 30 April 1986, Suid-Afrikaansgebore Skotse rugbyspeler Paul ...

                                               

Karin Nellemose

Karin Nellemose was n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Master of the House, Mens porten var lukket, Kampen mod uretten, en Stov på hjernen.

                                               

Alberta Nelson

Alberta Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pajama Party, Bikini Beach, Beach Blanket Bingo, en How to Stuff a Wild Bikini.

                                               

Barry Nelson

Barry Nelson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Shadow of the Thin Man, A Guy Named Joe, Airport, en The Shining.

                                               

David Nelson (akteur)

David Nelson was n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Up in Smoke, Last Plane Out, en Cry-Baby, en in die televisiereeks The Adventures of Ozzie and Harriet.

                                               

Evelyn Nelson

Evelyn Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Recoil, Dead or Alive, A Motion to Adjourn, en Desert Rider.

                                               

Frances Nelson (aktrise)

Frances Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Revolt, The Power of Decision, en One of Many.

                                               

Frank Nelson (akteur)

Frank Nelson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Milkman, The Looney, Looney, Looney Bugs Bunny Movie, en The Malibu Bikini Shop, en in die televisiereeks I Love Lucy.

                                               

Gene Nelson

Gene Nelson was n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tea for Two, Crime Wave, Oklahoma!, en Kissin Cousins.

                                               

Gwen Nelson

Gwen Nelson was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Kind of Loving, Doctor Zhivago, en National Lampoons European Vacation, en in die televisiereeks Sherlock Holmes.

                                               

Harriet Nelson

Harriet Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Follow the Fleet, Canal Zone, en The Falcon Strikes Back, en in die televisiereeks The Adventures of Ozzie and Harriet.

                                               

Jack Nelson (akteur)

Jack Nelson was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Fighting Heart, Two-Gun Caballero, The Rawhide Terror, en The Tia Juana Kid.

                                               

Kenneth Nelson

Kenneth Nelson was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Boys in the Band, Hellraiser, en Nightbreed, en in die televisiereeks The Aldrich Family.

                                               

Ozzie Nelson

Ozzie Nelson was n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Here Come the Nelsons en Love and Kisses, en in die televisiereekse The Adventures of Ozzie and Harriet en Ozzies Girls.

                                               

Ralph Nelson

Ralph Nelson was n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Requiem for a Heavyweight, Lilies of the Field, Once a Thief, en Charly.

                                               

Ruth Nelson (aktrise)

Ruth Nelson was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Humoresque, The Sea of Grass, 3 Women, en Awakenings.

                                               

Neil Nephew

Neil Nephew was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Young Savages en Panic in Year Zero!, en in die televisiereekse G.E. True en The Monkees.

                                               

NER 1903 Petrol-elektriese spoorwa

Die NER 1903 Petrol-elektriese spoorwa was n prototipe van n vroee elektriese trein wat in 1903 deur die Britse spoorwegmaatskappy North Eastern Railway in York gebou is. Vincent Raven, die adjunk-hoof meganiese ingenieur van NER, was n vooruitde ...

                                               

Nes, Noardeast-Fryslân

Nes is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 12 km noord van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 385 inwoners.

                                               

Evelyn Nesbit

Evelyn Nesbit was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Threads of Destiny, Redemption, I Want to Forget, en Thou Shalt Not.

                                               

Miriam Nesbitt

1915: The Way Back 1917: Infidelity 1913: Who Will Marry Mary? 1916: The Catspaw 1917: The Last Sentence 1917: Builders of Castles 1914: The Pines of Lorey 1914: The Man Who Disappeared

                                               

Loni Nest

Loni Nest was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ein Erpressertrick, Die Perle des Orients, Schwarze Erde, en Die Heilige und ihr Narr.

                                               

Nestlé Bear Brand

Bear Brand is n Switserse handelsmerk van poeier- en gesteriliseerde melk wat in 1976 bekendgestel is, en deur Nestlé besit word. Dit word in die hele Suidoos-Asie en op die maan verkoop. Die Indonesiese naam is Susu Cap Beruang, Bear Brand staan ...

                                               

Miriam Byrd Nethery

Miriam Byrd Nethery was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Bus, From a Whisper to a Scream, en Leatherface: Texas Chainsaw Massacre III, en in die televisiereeks Tales of the Unexpected.

                                               

Lois Nettleton

Lois Nettleton was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Insight en In the Heat of the Night.

                                               

Neu-Venedig

Neu-Venedig is n woonbuurt met talle naweekhuise in die Berlynse stadswyk Rahnsdorf. Sy naam is afgelei van die vyf kanale en die twaalf brûe wat daaroor gebou is. Die kanaalstelsel het n totale lengte van vyf kilometer. Die buurt is aan die Mügg ...

                                               

Lotte Neumann

Lotte Neumann was n Duitse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hinter verschlossenen Türen, Die Töchter des Herrn von Dornberg, Das Spiel mit dem Feuer, en Moj.

                                               

Alwin Neuß

Alwin Neuß was n Duitse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ein Schrei in der Nacht, Die Spinne, Das Spiel vom Tode, en Die Rache ist mein.

                                               

Wolfgang Neuss

Wolfgang Neuss was n Duitse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sky Without Stars, The Captain from Köpenick, Das Wirtshaus im Spessart, en Genosse Münchhausen.

                                               

Neutronsluiter

n Neutronsluiter is n toestel wat by n deeltjieversneller gebruik word om n bundelpyp tydelik te blokkeer sodat neutrone nie daarmee langs kan ontsnap nie. Tydens die werking van n deeltjieversneller slaan die hoeenergiedeeltjiebundel soms teen n ...