ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 274




                                               

Amber Valletta

Amber Valletta is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transporter 2, Hitch, Dead Silence, en Gamer.

                                               

Mark Valley

Mark Valley is n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Keen Eddie, Boston Legal, en Human Target.

                                               

Frankie Valli

Frankie Valli is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grease, Sleepers, Conspiracy Theory, en Jersey Boys.

                                               

Wouter Van Bellingen

Wouter van Bellingen is n Vlaamse politikus. Hy is lid van Vlaams-Progressieven, n links-liberalisme politieke party. Hy is n kind van Rwandese ouers en het in Belgie grootgeword by wit aanneemouers. Sedert Januarie 2007 is hy stadsraadslid in di ...

                                               

Lewis Van Bergen

Lewis Van Bergen is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bugsy, Pinocchios Revenge, en The Relic.

                                               

Suzaan van Biljon

Suzaan van Biljon is n Suid-Afrikaanse swemmer. Sy verteenwoordig haar vaderland by die Olimpiese Somerspele van 2008 en 2012. Vanaf Junie 2009 hou sy beide die Afrika- en Suid-Afrikaanse rekords. Sy is verbonde aan TuksSport by die Universiteit ...

                                               

Bok van Blerk

Bok van Blerk is n Afrikaanse musikant en akteur wat in 2006 bekendheid verwerf het met die liedjie "De la Rey" geskryf deur Sean Else en Johan Vorster.

                                               

Francois van Coke

Francois Badenhorst, is ’n Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en stigterslid van die Suid-Afrikaanse alternatiewe rockgroepe Fokofpolisiekar, Van Coke Kartel en Die Gevaar. In 2016 het Van Coke sy debuutsolo-album vrygestel. Van Coke het in B ...

                                               

Martin van Creveld

Van Creveld is in die Nederland in die stad Rotterdam gebore in n Joodse familie. Sy ouers, Leon en Margaret, was geswore Sioniste wat tydens die Tweede Wêreldoorlog die Nazis kon ontduik. In 1950 het sy familie na Israel geemigreer, en Creveld h ...

                                               

Jean-Claude Van Damme

Jean-Claude Camille François Van Varenberg, beter beken as Jean-Claude Van Damme is n Belgiese akteur en vervaardiger, bekend vir sy aksiefilms. Na sy vegkunsloopbaan het Van Damme n filmloopbaan begin. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente ...

                                               

Niekie van den Berg

Niekie van den Berg is n Suid-Afrikaanse politikus en voormalige radio-omroeper en mediapersoonlikheid. Hy het sy loopbaan as omroeper op 1 Junie 1982 begin by die destydse Afrikaanse Radiodiens van die SAUK. Van den Berg het in 1989 oorgeskakel ...

                                               

Regardt van den Bergh

Van den Bergh is op 2 September 1952 in Johannesburg, Suid-Afrika, gebore. Hy begin sy skoolloopbaan aan die Laerskool Louw Geldenhuys in Linden en matrikuleer aan die Hoerskool Linden. Sy ouers, Gert van den Bergh en Dulcie van den Bergh was alb ...

                                               

Gerhard van den Heever

Gerhard van den Heever is n Suid-Afrikaanse beroepsrugbyspeler. Hy het op vleuel gespeel vir die Stormers en die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks. Vroeg in 2010 het van den Heever die vleuelposisie van Bryan Habana in die Bulls se span ...

                                               

Jennifer van den Heever

Jennifer Muriel van den Heever is n Namibiese politikus en lid van die Populêre Demokratiese Beweging. Sedert Maart 2015 dien sy as n lid van die Nasionale Vergadering van Namibie vir die PDM. Sy is die huidige adjunkpresident van die PDM en die ...

                                               

James Van Der Beek

James Van Der Beek is n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Varsity Blues en The Rules of Attraction, en in die televisiereekse Dawsons Creek en What Would Diplo Do?.

                                               

Wilma van der Bijl

Wilma van der Bijl, n apteker van beroep, het die Mejuffrou Suid-Afrika-kompetisie in 1987 gewen. Sy is n perfeksionis en het n hoe standaard gedurende haar jaar as Mej. SA gehandhaaf. Daarna het sy vir twee jaar in Duitsland gewoon, waar sy as i ...

                                               

Claire van der Boom

Claire van der Boom is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Square en in die televisiereekse Hawaii Five-0 en Game of Silence.

                                               

Cameron van der Burgh

Cameron van der Burgh OIS is ’n Suid-Afrikaanse swemmer. Hy neem sedert 2007 internasionaal aan swemkompetisies deel en het Suid-Afrika tydens die Olimpiese Spele van 2008, 2012 en 2016 verteenwoordig. Van der Burgh is in Pretoria gebaseer en wor ...

                                               

CJ van der Linde

CJ van der Linde is n voormalige Springbokrugbyspeler. Sy gereelde posisie is stut. Hy het voorheen vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie gespeel. Hy het sy debuut vir die Springbokke op 22 gemaak op 16 November 2002 in n wedstryd teen Sko ...

                                               

Fanie van der Merwe (paralimpiese atleet)

Fanie van der Merwe OIS is n paralimpiese atleet van Suid-Afrika wat aan die kategorie T37-naellope deelneem. Hy het sy vaderland op die Paralimpiese Somerspele van 2008 in Beijing, op die Paralimpiese Somerspele van 2012 in Londen en op die Para ...

                                               

Flip van der Merwe

Flip van der Merwe is n Springbokrugbyspeler wat op slot speel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en vir die Bulls in die Superrugbyreeks. Hy het voor 2010 ook vir die Cheetahs gespeel. Van der Merwe maak sy eerste verskyning vir die Springbok ...

                                               

L.M. van der Merwe

Lucas Marthinus van der Merwe is in die Riemland op Heilbron gebore en het op die plaas Alberta in die distrik Koppies grootgeword. Hy het aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria studeer en as kliniese sielkundige g ...

                                               

Stoffel van der Merwe

Stoffel van der Merwe is n afgetrede Suid-Afrikaanse diplomaat, universiteitsprofessor, politikus en Volksraadlid vir die Helderkruin-kiesafdeling as lid van die Nasionale Party.

                                               

Strijdom van der Merwe

Strijdom van der Merwe is een van Suid-Afrika se bekendste landkunstenaars. Hy het kuns aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer en daarna drukwerk in Utrecht, Nederland, en beeldhouwerk in Praag in die Tsjeggiese Republiek. Hy was ook vol ...

                                               

Willie van der Merwe

Willem Lodewikus van der Merwe is n Suid-Afrikaanse filosoof en digter. Sy pa was vir baie jare die volksraadslid van Heidelberg en later Meyerton.

                                               

Koos van der Merwe (sanger)

Koos van der Merwe is n Suid-Afrikaanse sanger, digter en liedjieskrywer. Hy sing liedjies van bekende liedjieskrywers soos Bob Dylan en Leonard Cohen in Afrikaans, asook liedjies wat hy self skryf. Hy het bekendheid verwerf as deel van die groep ...

                                               

Anneliese van der Pol

Anneliese van der Pol is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Divorce: The Musical, Bratz, en Vampires Suck, en in die televisiereeks Thats So Raven.

                                               

Jacobus van der Riet

Jacobus van der Riet is n Afrikaanse digter en priester van die Oosters-Ortodokse Kerk. Van der Riet is in 1959 in Stellenbosch gebore, waar hy, na kort tydperke in Wellington en Harrismith, skoolgegaan en universiteit bygewoon het. In die 1980s ...

                                               

Michael van der Spuy

Michael van der Spuy is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs op Senter speel in die Superrugbyreeks en vir die Griekwas in die Curriebekerreeks.

                                               

Kees van der Staaij

Cornelis Gerrit van der Staaij is n Nederlandse juris en politikus. Van der Staaij het regte aan die Universiteit Leiden gestudeer en is lid van die Staatkundig Gereformeerde Party SGP. Daarvoor was hy werksaam by die Raad van State, die belangri ...

                                               

Bas van der Vlies

Bastiaan Johannis van der Vlies is n voormalige Nederlandse politikus van die Staatkundig Gereformeerde Party. Van der Vlies was n parlementslid van 10 Junie 1981 tot 17 Junie 2010. Hy was ook beide die parlementêre leier en partyleier van 22 Mei ...

                                               

Marita van der Vyver

Sy voltooi haar laerskoolloopbaan in Bellville en Welgemoed, hoerskool in Menlopark en Nelspruit. Daarna kry sy n studiebeurs om aan die Universiteit van Stellenbosch te studeer, waar sy in 1978 n B.A graad verwerf. In 1979 voltooi sy n honneursg ...

                                               

Attie van der Walt

Dr. Johannes Jacobus Adriaan van der Walt was n Suid-Afrikaanse musikoloog. Van der Walt was die jongste seun van Stephanus Christiaan van der Walt, violis en orrelis bes moontlik van die Gereformeerde kerk Steynsburg, en het grootgeword in ’n mu ...

                                               

Cobus van der Walt

Bernardt James, gebore 2 Junie 1981 in Evander, Suid-Afrika, is die tweede kind van Johan en Amanda van der Walt. Op n vroee ouderdom het Bernardt James uitsonderlike musikale vermoe openbaar en die klavier as sy kreatiewe medium gekies. Onder di ...

                                               

Désirée van der Walt

Désirée van der Walt is n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie. Sy het voorheen die party in die Limpopo provinsiale wetgewer verteenwoordig. Sy was ook die provinsiale leier van die DA. Van d ...

                                               

Wilhelm van der Walt

Wilhelm van der Walt, gebore 18 Augustus 1984, in Bloemfontein, Vrystaat, is n Suid-Afrikaanse akteur. Van der Walt het sy debuut op televisie gemaak in die SABC 2-sepie, 7de Laan, as die karakter Ty Prinsloo. Hy het BA Drama en Teaterkuns aan di ...

                                               

Niel van der Watt

Van der Watt het in Pietersburg grootgeword en daar in 1980 gematrikuleer. Daarna is hy na die Universiteit van Pretoria waar hy die grade BA.Ed Mus, B.Mus Hons albei cum laude en M.Mus in komposisie verkry het. In 1997 het hy sy doktorsgraad in ...

                                               

Richard van der Westhuizen

Richard van der Westhuizen is n Suid-Afrikaanse musiekkunstenaar en akteur. Richard is in 1953 in Nababeep, Namakwaland, gebore. Na sy laerskooljare in Nababeep matrikuleer hy aan St. Josephs College in Rondebosch. Hy behaal die graad B.Sc. aan d ...

                                               

Marius van der Westhuizen

Marius van der Westhuizen is n Suid-Afrikaanse rugbyskeidsregter, wat tans op die Premierpaneel van die Suid-Afrikaanse Rugbyskeidsregtersvereniging dien.

                                               

Teunis van der Zwart

Teunis van der Zwart is n Nederlandse horingspeler en dirigent. Teunis van der Zwart was n pryswenner tydens die Bad Harzburg Natuurlike-horing Kompetisie van 1989. Hy het daarna besluit om n wêreldwye ambassadeur vir die natuurlike-horing te wor ...

                                               

Hennie van Deventer

Jakob Hendrik van Deventer, bekend as Hennie van Deventer, is n afgetrede Suid-Afrikaanse dagbladredakteur en koerantehoof, skrywer, gemeenskapsleier en meningsvormer. Van Deventer was sy lewe lank koerantmens. Hy was, met sy uittrede in 1998, Ui ...

                                               

Trish Van Devere

Trish Van Devere is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Last Run, Movie Movie, The Changeling, en The Hearse.

                                               

Casper Van Dien

Casper Van Dien is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Starship Troopers, Tarzan and the Lost City, en Sleepy Hollow, en in die televisiereeks Con Man.

                                               

Adriaan van Dis

Adriaan van Dis is n Nederlandse joernalis, televisieaanbieder en skrywer. Sy ouers het n Indonesiese agtergrond. Bewewens reisliteratuur soos Casablanca 1986 en In Afrika 1991 skryf hy ook fiksie, waaronder die romans Indische Duinen 1994 wat me ...

                                               

Ernst van Dyk

Ernst van Dyk OIS is n Suid-Afrikaanse handfiets-renjaer. Hy het n rekord van 10 rolstoel-titels in die Boston-marathon verower. In 2006 ontvang hy die gesogte "Laureus World Sports Awards"-toekenning en word as die "Gestremde sportpersoon van di ...

                                               

Barry Van Dyke

Barry Van Dyke is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Magnum, P.I., Galactica 1980, Remington Steele, en Diagnosis Murder.

                                               

Dick Van Dyke

Dick Van Dyke is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Mary Poppins, Chitty Bang Bang, en Night at the Museum, en in die televisiereeks The Dick Van Dyke Show.

                                               

Phillip Van Dyke

Phillip Van Dyke is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Fantastic Four en in die televisiereekse The Home Court en Gilmore Girls.

                                               

Shane Van Dyke

Shane Van Dyke is n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Chernobyl Diaries en in die televisiereekse Genesis en A.W.O.L.

                                               

Jo van Eeden

Jo van Eeden beklee sedert 1 April 2016 die pos van hoofredakteur van Netwerk24, Beeld, Die Burger en Volksblad. Van Eeden het in 1990 aan die Hoerskool Hercules in Pretoria gematrikuleer. In 2012 is sy aangestel as redakteur van Volksblad en in ...