ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 275




                                               

Harry Van Gorkum

Harry Van Gorkum is n Britse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Batman & Robin, Agent Cody Banks, Tears of the Sun, en The Mortal Instruments: City of Bones.

                                               

Tanya van Graan

Tanya van Graan is n Suid-Afrikaanse model en aktrise. Sy is as Mejuffrou Augustus vir die tydskrif FHM se 2006-kalender aangewys. Sy is ook in 2007 deur FHM bekroon as een van die 100 sexyste vroue ter wêreld. As akteur het sy opslae gemaak nada ...

                                               

Etienne van Heerden

Etienne Roché van Heerden is n Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is op 3 Desember 1954 in Johannesburg gebore as die seun van n Afrikaanse skaapboer en n Engelse wiskunde-onderwyseres. Hy het grootgeword op twee plase. Ná die dood van sy vader het die ...

                                               

Brian Van Holt

Brian Van Holt is n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Black Hawk Down, Basic, en S.W.A.T., en in die televisiereeks John from Cincinnati.

                                               

Patrick Van Horn

Patrick Van Horn is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Encino Man, Swingers, Pursuit of Happiness, en Four Christmases.

                                               

Cameron Van Hoy

Cameron Van Hoy is n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Treasure of the Black Jaguar, Tooken, en Tragedy Girls, en in die televisiereeks Crash.

                                               

Gerhard van Huyssteen

Gerhardus Beukes van Huyssteen is n professor in Afrikaanse taalkunde en rekenaarlinguistiek aan die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Tekstegnologie. Hy is die voorsitter van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en ...

                                               

Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld is n Afrikaanse sanger en akteur. Van sy treffers sluit in: Spieeltjie en Waar is jy. Van Jaarsveld speel n hoofrol in n Ster-Kinekor rolprent, Liefling, wat in 2010 vrygestel is. Sy suster Karlien van Jaarsveld is ook n sange ...

                                               

Neels van Jaarsveld

Neels van Jaarsveld is n Suid-Afrikaanse akteur bekend vir sy rol as Ben van Wyk in die Afrikaanse regsdrama Fynskrif wat op KykNET uitgesaai word.

                                               

Hans van Manen

Hans Arthur Gerard van Manen is n Nederlandse balletdanser, choreograaf en fotograaf. In 1960 was hy een van die stigtingslede van die Nederlands Dans Theater en het tussen 1961 en 1970 as dié dans-ensemble se artistieke leier gedien. Van Manen w ...

                                               

Anton van Niekerk

Anton Albert van Niekerk is n Suid-Afrikaanse filosoof. Van Niekerk is op 4 Desember 1953 te Brits in die destydse Transvaal gebore. Sy gesin verhuis in 1960 na Knysna, waar hy sy laerskooljare deurbring. Hy matrikuleer in 1971 aan die Paul Roos- ...

                                               

Betsie van Niekerk

Elisabeth Van Niekerk is in 1956 op Vredendal in die Olifantsriviervallei gebore. Sy matrikuleer aan die Hoerskool Clanwilliam, waarna sy verder studeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Hier verwerf sy die B.A graad in 1977, die B.A. Honneu ...

                                               

Dane van Niekerk

Dane van Niekerk is n Suid-Afrikaanse krieketspeler, gebore in Pretoria en opgevoed by die Hoerskool Centurion. As n bybreekdraaibouler, het sy in een Toets, 85 Internasionale eendagwedstryde en 57 Internasionale Twintig20s vir Suid-Afrika gespee ...

                                               

Dolf van Niekerk

Rudolf Johannes van Niekerk is ’n voormalige direkteur van Landbou-inligting in die Departement van Landbou en ’n Afrikaanse skrywer, digter en dramaturg, wat as deelnemer aan die Sestiger-beweging vernuwing in die Afrikaanse prosa bring.

                                               

Kraai van Niekerk

André Isak "Kraai" van Niekerk is n voormalige Suid-Afrikaanse politikus. Hy het n Ph.D. in die landbou behaal aan die Universiteit van Stellenbosch, en daarna in verskillende navorsingsposisies gewerk voordat hy as skaapboer in Rugseer naby Kenh ...

                                               

Marlene van Niekerk

Marlene van Niekerk is ’n veelbekroonde, internasionaal bekende Afrikaanse skrywer en digter, wat professor is in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Stellenbosch. Onder die vele pryse wat haar skryfwerk verower is onder andere die Hertz ...

                                               

Wayde van Niekerk

Wayde van Niekerk is ’n Suid-Afrikaanse naelloper wat in die 200 meter en 400 meter meeding. Sy persoonlike beste tye is onderskeidelik 19.84 sekondes en 43.03 sekondes. Hy is die Suid-Afrikaanse rekordhouer vir die 400 meter. Hy is die eerste at ...

                                               

Leon van Nierop

Leon van Nierop is n Suid-Afrikaanse akteur, vervaardiger, skrywer en rolprentresensent. Hy het resensies vir verskeie publikasies soos aanvanklik Huisgenoo t, Lig en The Citizen geskryf, en later Rapport, De Kat, asook Radio Sonder Grense se Mon ...

                                               

Hans van Oort

Johannes van Oort is Professor in Patristiek en Gnostiese Studies aan die Radboud Universiteit, Nijmegen, en aan die Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika. Hy is veral bekend vir sy spesialiteit in die bestudering van die Kerkvader Augustinus, d ...

                                               

Denise van Outen

Denise van Outen is n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Keith Lemon: The Film en One for the Girls, en in die televisiereekse Crossbow en Where the Heart Is.

                                               

Joyce Van Patten

Joyce Van Patten is n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente St. Elmos Fire, Monkey Shines, Marley & Me, en Grown Ups.

                                               

Tim Van Patten

Tim Van Patten is n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Class of 1984 en in die televisiereekse The Sopranos en Boardwalk Empire.

                                               

Vincent Van Patten

Vincent Van Patten is n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hell Night, The Break, en The Flunky, en in die televisiereeks The Young and the Restless.

                                               

Peach van Pletzen

Peach is n lid van die musiekgroepe Bittereinder en Van Pletzen en het ook al saam met Van Coke Kartel, Tumi Molekane, Zaki Ibrahim en Early B samestelings gedoen. Hy is by die tegniese aspekte van vervaardiging asook die kreatiewe sy van konsept ...

                                               

Brümilda van Rensburg

Brümilda van Rensburg is n bekende Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is op 30 Oktober 1956 in Philippolis in die Vrystaat gebore en het in Pretoria grootgeword. Sy het die graad, BA Honneurs in Drama met lof aan die Universiteit van Pretoria verwerf en ...

                                               

F.I.J. van Rensburg

Francois Izak Janse van Rensburg was n akademikus en literêre kritikus. Van Rensburg was aanvanklik dosent aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, waarna hy hoogleraar en hoof van die departement Afrikaans en Nederlands aan die Randse Afrik ...

                                               

David van Rooyen

David van Rooyen is op 10 Desember 2015 as Suid-Afrika se minister van finansies beedig. Hy volg die vorige minister van finansies, Nhlanhla Nene op, nadat Nene summier van sy pos onthef is. Die markte het nie positief op sy aanstelling gereageer ...

                                               

Charles van Sandwyk

Van Sandwyk, wat in Johannesburg, Suid-Afrika gebore is, is van kleins af blootgestel aan kuns, aangesien sy vader n grafiese ontwerper was. Op die ouderdom van 12 het hy na Kanada geemigreer waar sy gesin hulle in Deep Cove, Noord-Vancouver, Bri ...

                                               

Gus van Sant

Gus Green van Sant jr. is ’n Amerikaanse regisseur, skrywer, skilder, fotograaf en musikus wat naam gemaak het met onafhanklike sowel as hoofstroomflieks. Sy rolprente handel dikwels oor gemarginaliseerde subkulture, veral homoseksualiteit. Hy wo ...

                                               

Marthinus van Schalkwyk

Marthinus Christoffel Johannes van Schalkwyk is n Suid-Afrikaanse prokureur en politikus. Hy was voorheen die premier van die Wes-Kaapprovinsie benewens Leier van die Opposisie in die Suid-Afrikaanse Parlement. Sedert 2015 is hy Suid-Afrika se am ...

                                               

Rob van Soest

Robertus Wilhelmus Maria van Soest is n Nederlandse mariene bioloog. Hy is as navorser verbonde aan die "Naturalis Biodiversity Center" en as dosent aan die Universiteit van Amsterdam. Saam met die Australiese mariene bioloog John Hooper het Van ...

                                               

Johannes van Staden

Johannes van Staden is n Suid-Afrikaanse botanikus. In 1960 verwerf hy sy Baccalaureus Scientiae aan die Universiteit Stellenbosch in plantkunde, dierkunde, bakteriologie, chemie en fisika. In 1964 behaal hy sy meestersgraad aan hierdie universit ...

                                               

Philip van Staden

Philip van Staden is n Suid-Afrikaanse politikus en n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.

                                               

Kristin Bauer van Straten

Kristin Bauer van Straten is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Romy and Micheles High School Reunion, 50 First Dates, en Nocturnal Animals, en in die televisiereeks True Blood.

                                               

Deborah Van Valkenburgh

Deborah Van Valkenburgh is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Warriors en Streets of Fire, en in die televisiereekse Too Close for Comfort en Quantum Leap.

                                               

Herman van Veen

Hermannus Jantinus van Veen is n Nederlandse kabaretsanger, skrywer, regisseur, musikus, akteur en aanbieder. Hy is n violis en sanger van beroep. Daarnaas is hy ook n aktivis vir die Regte van Kinders. Van Veen is veral bekend as die skepper van ...

                                               

Rudie van Vuuren

Rudolf Jansen van Vuuren is n Namibiese geneesheer, natuurbewaarder en voormalige sportman. Rudie van Vuuren trou in Desember 2000 met die Namibiese natuurbewaarder Marlice van Vuuren. Hulle bestuur saam N/a’an ku sê Wildlife Sanctuary. Hy is die ...

                                               

Travis Van Winkle

Travis Van Winkle is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Accepted, Transformers, Meet the Spartans, en Friday the 13th.

                                               

Coenie van Wyk

Coenie van Wyk is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby op heelagter en losskakel speel en ook vir die Vrystaat Cheetahs in die Vodacombeker en Curriebeker. In 2013 is Van Wyk in die Suid-Afrikaanse Presidente XV inges ...

                                               

Leon van Wyk

Leon David van Wyk is n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Demokratiese Alliansie. Sedert 22 Mei 2020 dien hy as die burgemeester van die George Plaaslike Munisipaliteit. Hy het vir korrupsie-beskuldigde Melvin Naik opgevolg. Van Wyk was vo ...

                                               

Steffi van Wyk

Steffi van Wyk is ’n Namibiese skoonheidskoningin, atleet en model wat haar land in Desember 2015 in die Mej. Wêreld-wedstryd in China verteenwoordig het.

                                               

Tinarie Van Wyk-Loots

Tinarie Van Wyk-Loots is n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company You Keep, Jimmy in Pienk, Zulu, en Performances.

                                               

Billy Van Zandt

Billy Van Zandt is n Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Jaws 2 en in die televisiereekse Newhart, Martin, en The Hughleys.

                                               

Irvette van Zyl

Irvette van Zyl is n Suid-Afrikaanse langafstandatleet en vrouewêreldrekordhouer oor 50 km. Sy het Suid-Afrika verteenwoordig in die maraton tydens die Olimpiese Somerspele 2012 maar kon nie die wedloop voltooi nie. Sy het reeds twee keer die Lon ...

                                               

Marinda van Zyl

Marinda van Zyl is n Afrikaanse skryweres. Van Zyl was in 2011 was die naaswenner in LAPA se romanwedstryd met haar manuskrip Vrypas na Vergenoeg wat as Wilhelmina Radebe kom tuis gepubliseer is. Haar roman Amraal haal in 2015 die kortlys van NB- ...

                                               

Jessika Van

Jessika Van is n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Gambler en Mike and Dave Need Wedding Dates.

                                               

Courtney B. Vance

Courtney B. Vance is n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunt for Red October, Dangerous Minds, Space Cowboys, en The Divide.

                                               

Sheila Vand

Sheila Vand is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bold Native, Argo, A Girl Walks Home Alone at Night, en Whiskey Tango Foxtrot.

                                               

Leah Vandenberg

Leah Vandenberg is n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Stupid Man, Tangle, Lowdown, en The Wrong Girl.

                                               

Gloria Vanderbilt

Gloria Vanderbilt is n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Kraft Theatre, The United States Steel Hour, Playhouse 90, en Adventures in Paradise.