ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 294




                                               

Long John Silver

Long John Silver is ’n fiktiewe karakter en die hoofantagonis in die roman Treasure Island deur Robert Louis Stevenson. Hy is die kleurrykste en mees komplekse karakter in die boek en maak nog sy verskyning in moderne kultuur. Veral sy af been en ...

                                               

Simba

Simba is die leeupersonage en hoofkarakter uit een van Disney se bekendste tekenprent-rolprent trilogie, Die Leeukoning. Hy is die seun van Mufasa en Sarabi, broerskind van Scar, lewensmaat van Nala en vader van Kiara. Sy naam beteken "leeu" in S ...

                                               

Snegoerotsjka

Snegoerotsjka of Snegoerka is ’n karakter in Russiese sprokies. Die karakter het blykbaar geen wortels in die tradisionele Slawiese mitologie en gebruike nie en maak haar eerste verskyning in Russiese folklore van die 19de eeu. Sedert die Sowjett ...

                                               

Superman

Superman is n fiktiewe superheld. Die karakter is geskep deur die skrywer Jerry Siegel en kunstenaar Joe Shuster, en verskyn vir die eerste keer in Action Comics #1, n strokiesprent wat op 18 April 1938 gepubliseer is. Die karakter verskyn gereel ...

                                               

Tarzan

Tarzan is ’n fiktiewe held wat geskep is deur Edgar Rice Burroughs. Hy verskyn in 1912 vir die eerste keer in die boek Tarzan of the Apes. Die verhaal was ’n enorme sukses, met die gevolg dat Burroughs daarna nog 23 boeke oor Tarzan geskryf het.

                                               

Wadda van die Woestyn

Wadda van die Woestyn is Afrikaanse boek wat deur Cor Dirks geskryf is. Die eerste uitgawe is in Augustus 1950 gepubliseer, en die tweede druk volg in Augustus 1951. Hy het die boek aan sy vader en moeder opgedra. Wadda, die woestynkind, is as dr ...

                                               

Willie Gillis

Willie Gillis, jr. is n fiktiewe karakter wat deur Norman Rockwell geskep is vir n reeks Tweede Wêreldoorlog-skilderye wat op die voorblad verskyn het van elf uitgawes van The Saturday Evening Post tussen 1941 en 1946. Met die rang van weerman wa ...

                                               

Cisgender

Cisgender is ’n term vir mense wie se genderidentiteit ooreenstem met die geslag wat by geboorte aan hulle toegewys is. Iemand wat by geboorte as vroulik geklassifiseer word en as ’n vrou identifiseer, is dus ’n cisgender vrou. Die term "cisgende ...

                                               

Genderdisforie

Genderdisforie, voorheen genoem genderidentiteitsteuring, is die amptelike diagnose vir mense wat aansienlike disforie ervaar met hul geslag by geboorte en/of die rolle wat met dié geslag verbind word. Daar is getuienis dat sulke mense nie net so ...

                                               

Niebinêre gender

Niebinêr is ’n spektrum van genderidentiteite wat nie eksklusief manlik of vroulik is nie; dit val dus buite die tweeledige geslagsindeling. Niebinêre identiteite kan onder die transgender-sambreel val, want baie niebinêre mense identifiseer met ...

                                               

Transgender

Transgender mense is persone met ’n gender-identifikasie wat verskil van die geslag wat by geboorte aan hulle toegewys is. Hulle word soms transseksueel genoem. Laasgenoemde is ’n sambreelterm wat ook mense insluit wat nie uitsluitlik manlik of v ...

                                               

Ekspat

’n Ekspat is ’n persoon wat tydelik of permanent in ’n ander land as sy of haar geboorteland woon as ’n immigrant. Die woord kom van die Latynse terme ex en patria. Die woord ekspatriasie, of landverhuising, word in die algemeen dikwels gebruik v ...

                                               

Ray Alexander Simons

Ray Alexander Simons was n Suid-Afrikaanse aktivis, feminis en sosialis wat n beduidende rol in die organisering van swart vakbonde gespeel het. Die ANC het die Isithwalandwe-prys in 2004 aan haar toegeken vir haar bydrae tot die vryheidstryd.

                                               

Louis Althusser

Louis Pierre Althusser was n Franse filosoof een van die invloedrykste Marxiste van die twintigste eeu en word gewoonlik onder die strukturiste gekategoriseer. Sy werke Lire le Capital en Pour Marx bevat n invloedryke herinterpretasie van die wer ...

                                               

Joeri Andropof

Joeri Wladimirowitsj Andropof was ’n politikus van die Sowjetunie en 15 maande lank sekretaris-generaal van die land se Kommunistiese Party.

                                               

Mohamed Siad Barre

Jaalle Mohamed Siad Barre was n Somaliese politikus wat van 1969 tot 1991 president van die Somaliese Demokratiese Republiek was. Siad Barre, n generaal-majoor in die gendarmerie, het president van Somalie geword na die staatsgreep in 1969 wat di ...

                                               

Leonid Brezjnef

Leonid Iljitsj Brezjnef was ’n politikus van die Sowjetunie en sekretaris-generaal van die land se Kommunistiese Party. Hy was ná Nikita Chroesjtsjof, van 1964 tot 1982, leier van die Sowjetunie.

                                               

Fidel Castro

Fidel Alejandro Castro Ruz – 25 November 2016 in Havana) was van 1959 tot 2008 die kommunistiese leier van Kuba gewees. Hy was bekend vir sy militêre drag en lang baard. Castro het die eiland vanaf 1959 regeer, nadat hy die regering van die dikta ...

                                               

Nicolae Ceaușescu

Nicolae Ceaușescu ; 26 Januarie 1918 - 25 Desember 1989) was n Roemeense kommunistiese politikus en leier. Hy was van 1965 tot 1989 die sekretaris-generaal van die Roemeense Kommunistiese Party gewees, en was derhalwe die tweede en laaste kommuni ...

                                               

Nikita Chroesjtsjof

Nikita Sergejewitsj Chroesjtsjof was ’n politikus van die Sowjetunie en van 7 September 1953 tot 14 Oktober 1964 partyleier van die land se Kommunistiese Party. Hy het Josef Stalin na sy dood in 1953 opgevolg en later teen sy beleidsrigtings uitg ...

                                               

Alexander Dubček

Alexander Dubček was n Tsjeggo-Slowaakse en Slowaakse politikus wat van Januarie 1968 tot April 1969 as die Eerste Sekretaris van die Presidium van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van Tsjeggo-Slowakye gedien het. Hy het probeer o ...

                                               

Friedrich Engels

Friedrich Engels, 28 November 1820 – Londen, 5 Augustus 1895) was n Duitse industrialis, sosiale wetenskaplike, outeur, politieke teoretikus, filosoof en stigter van die Marxistiese teorie saam met Karl Marx. In 1845 publiseer hy Die Lage der arb ...

                                               

Ruth First

Ruth First was n Suid-Afrikaanse skrywer en anti-apartheidsaktivis. Sy was die vrou van die Kommuniste partyleier Joe Slovo. Sy en haar man het gehelp om die SAKP se ondergrondse strukture te vestig en die gewapende stryd teen die Suid-Afrikaanse ...

                                               

Bram Fischer

Abraham Fischer, algemeen bekend as Bram Fischer, was ’n Suid-Afrikaanse advokaat en kommunis van Afrikaanse afkoms. Fisher het bekendheid verwerf as anti-apartheidsaktivis en was deel van Nelson Mandela se regspan in die Rivonia-verhoor. Die Bra ...

                                               

Władysław Gomułka

Władysław Gomułka ; † 1 September 1982 in Warskou) was n Poolse politikus en leier van die Poolse Verenigde Arbeidersparty.

                                               

Herman Gorter

Herman Gorter was n Nederlandse digter en sosialis. Hy was een van die voorste lede van die Tachtigers, n invloedryke groep Nederlandse skrywers wat in Amsterdam gedurende die 1880s werksaam was by De Nieuwe Gids. Hy is veral bekend vir sy epiese ...

                                               

Klement Gottwald

Klement Gottwald was n Tsjeggo-Slowaakse kommunistiese politikus, wat van 1929 tot sy dood in 1953 die leier van die Kommunistiese Party van Tsjeggo-Slowakye was - getitel as sekretaris-generaal tot 1945 en as voorsitter van 1945 tot 1953. Hy was ...

                                               

Antonio Gramsci

Antonio Gramsci was n Italiaanse skrywer, politikus en politieke teoretikus. Gramsci was mede-stigter en eerste leier van die Kommunistiese Party van Italie Partito Comunista Italiano, PCI. Deur sy teoriee oor die rol van kultuur en leierskap in ...

                                               

Che Guevara

Ernesto "Che" Guevara algemeen bekend as Che Guevara, El Che of net Che, was n Argentynse Marxistiese revolusionêr, dokter, skrywer, intellektueel, guerilla-leier, militêre teoretikus en n groot figuur in die Kubaanse Revolusie. Sedert sy dood he ...

                                               

Hồ Chí Minh

Hồ Chí Minh gebore as Nguyễn Sinh Cung en ook bekend as Nguyễn Tất Thành en Nguyễn Ái Quốc, was n Vietnamese kommunistiese rewolusionêre leier. Hy het as die premier en president van die Demokratiese Republiek van Vietnam gedien. Hy het n sleutel ...

                                               

Erich Honecker

Erich Honecker was n Duitse kommunistiese politikus. Hy beklee vir baie jare die ampte van Sekretaris-Generaal van die Sentrale Komitee van die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland en Voorsitter van die Staatsraad van die Duitse Demokratiese ...

                                               

Boris Jeltsin

Jeltsin, wat op die dorpie Boetka in die Swerdlofsk-oblast van die Sowjetunie USSR gebore is, was aanvanklik ’n ondersteuner van Michail Gorbatsjof, maar was onder die perestroika-hervormings een van sy grootste politieke teenstanders. Op 29 Mei ...

                                               

János Kádár

János Kádár was n Hongaarse kommunistiese leier en die sekretaris-generaal van die Hongaarse Sosialistiese Arbeidersparty. Hy het vanaf 1956 tot en met sy aftrede in 1988 as president van die land gedien. Sy termyn van 32 jaar as sekretaris-gener ...

                                               

Kim Jong-il

Kim Jong-il, was die leier van Noord-Korea se Kommunistiese Party. Sy dood, op die ouderdom van 70, op 17 Desember 2011, is op staatstelevisie aangekondig. Hy was een van die wêreld se mees teruggetrokke en enigmatiese leiers, wat oor n geheimsin ...

                                               

Nadezjda Kroepskaja

Nadezjda Konstantinowna Kroepskaja was ’n Russiese Bolsjewistiese rewolusionêr en politikus. Sy is in 1898 getroud met haar mede-rewolusionêr Wladimir Lenin en was van 1929 tot 1939 ’n onderminister van opvoeding.

                                               

Pjotr Kropotkin

Vors Pjotr Alexejewitsj Kropotkin was n Russiese anargis, geograaf, ekonoom, dierkundige en skrywer. Vanwee sy adellike afkoms en bekendheid as laat 19de eeuse en vroee 20ste eeuse anargistiese kommunis is na Kropotkin ook as "die anargistiese vo ...

                                               

Wladimir Lenin

Wladimir Iljitsj Lenin, was ’n Russiese rewolusionêr, skrywer, regsgeleerde, stigter van die Bolsjewisteparty, leier van die Oktober-rewolusie, stigter van die Sowjetunie en die eerste leier van die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek ...

                                               

Rosa Luxemburg

Rosa Luxemburg was een van die belangrike leiers van die Europese arbeidersbeweging en n vasbeslote voorstander van die proletariese internasionalisme. Sy lewer veral in die Poolse en Duitse sosiaal-demokratiese beweging n groot bydrae tot die Ma ...

                                               

Karl Marx

Karl Marx was n Duitse denker wat n belangrike invloed gehad op die filosofie, die ekonomie en die sosiologie. Hy was een van die grondleggers van die arbeidersbeweging. Das Kapital word meestal as sy belangrikste werk beskou. Marxisme word op di ...

                                               

Mátyás Rákosi

Mátyás Rákosi was n Hongaarse kommunistiese politikus. Hy is gebore Mátyás Rosenfeld in Ada. Hy was die leier van die Hongaarse Kommunistiese Party van 1945 tot 1956 - eers as sekretaris-generaal van die Hongaarse Kommunistiese Party en later die ...

                                               

Nur Muhammad Taraki

Nur Muhammad Taraki was n Afghaanse kommunistiese staatsman tydens die Koue Oorlog wat van 1978 tot 1979 as president van Afghanistan gedien het. Taraki is naby Kabul gebore en studeer aan die Universiteit van Kabul, waarna hy sy politieke loopba ...

                                               

Pol Pot

Saloth Sar ook bekend as Pol Pot, was n Kambodjaanse diktator en Maoïstiese rewolusionêr. Hy was leier van die kommunistiese beweging genaamd Khmer Rouge. Vanaf 1975 tot 1979 was hy die eerste minister van Kambodja wat toe bekend gestaan het as d ...

                                               

Henriette Roland Holst

Henriette Goverdine Anna Jet Roland Holst-van der Schalk was n Nederlandse digteres en raadskommunis. Sy is benoem vir die Nobelprys in Letterkunde. Die digter Adriaan Roland Holst 1888–1976, "die Nederlandse Prins van Digters", was haar eggenoot ...

                                               

Joe Slovo

Joe Slovo was n Suid-Afrikaanse politikus, leier van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, en n vooraanstaande lid van die ANC. Slovo is in Obeliai in Litaue in n Joodse familie gebore. Hy emigreer in 1933 na Johannesburg in Suid-Afrika, waar ...

                                               

Souphanouvong

Prins Souphanouvong, saam met sy halfbroer prins Souvanna Phouma, en prins Boun Oum van Champasak, was een van die "Drie Prinse" wat onderskeidelik die kommunistiese, neutrale en rojalistiese politieke faksies in Laos verteenwoordig het. Hy was d ...

                                               

Altiero Spinelli

Altiero Spinelli was n Italiaanse staatsman, wat n groot rol in die Europese eenwording gespeel het. In sy jeug word hy lid van die Italiaanse Kommunistiese Party. Hy word in 1926 in hegtenis geneem en deur Mussolini se Fascistiese Spesiale Tribu ...

                                               

Josef Stalin

Josef Wissarionowitsj Stalin was van 1922 tot met sy dood in 1953 die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie se sentrale komitee. Tydens hierdie tydperk het hy n staatsbestel gevestig waarna deesdae verwys word as Stal ...

                                               

Peter Sturm

Peter Sturm was n Oostenryks-Oos-Duitse akteur van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Karla en in die televisiereeks Martin Luther.

                                               

Josip Broz Tito

Josip Broz Tito was die leier van die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawie van 1945 tot sy dood. Tydens die Tweede Wêreldoorlog het Tito die anti-fascistiese versetbeweging, die Joego-Slawiese Partisane, georganiseer. Later was hy ’n ...

                                               

Leon Trotsky

Leo Trotsky of Ljef Trotski, gebore as Leiba Dawidowitsj Bronsjtein was n Russiese Marxistiese rewolusionêr en teoretikus, Sowjetpolitikus en die stigter en eerste leier van die Rooi Leer. Trotsky was aanvanklik n aanhanger van die faksie van die ...