ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 296



                                               

Galeazzo Ciano

Gian Galeazzo Ciano was n Italiaanse diplomaat en politikus wat van 1936 tot 1943 as minister van Buitelandse Sake gedien het in die regering van sy skoonpa, Benito Mussolini. Hy was die seun van admiraal Costanzo Ciano, n stigterslid van die Nas ...

                                               

Nathuram Godse

Nathuram Godse is die man wat Mahatma Gandhi doodgemaak het. Hy het glad nie met Gandhi se Ahimsa -metode saamgestem nie. Hy het geglo dat die Indiese volk geweld moet gebruik om onafhanklikheid van Brittanje te verkry. Hy was n Hindoe-nasionalis ...

                                               

Lady Jane Grey

Lady Jane Grey was ’n aanspraakmaker op die trone van Engeland en Ierland. Sy was in 1553 nege dae lank die de facto-monarg van Engeland. Sy is op 12 Februarie 1554 tereggestel.

                                               

Grigori Zinowijef

Grigori Yevseyevich Zinowijef, gebore Hirsch Apfelbaum, ook bekend onder die naam Ovsei-Gershon Aronovich Radomyslsky, was n Bolsjewistiese rewolusionêr en n Sowjet-kommunistiese politikus. Zinowijef was een van die sewe lede van die eerste Polit ...

                                               

Hajime Sugiyama

Hajime Sugiyama was n Japannese veldmaarskalk wat onderbroke gedien het as hoof van die Imperiale Japanese Army General Staff, en minister van oorlog tussen 1937 en 1945. As oorlogsminister in 1937 was hy een van die belangrikste argitekte van di ...

                                               

Saddam Hoesein

Hoesein, wat gebore is as Saddam Hoesein Abd al-Madjid al-Tikriti Arabies: صدام حسين عبد المجيد التكريتي was n Soennitiese Moslem en sy familie was eenvoudige skaapwagters. Sy ma het hom blykbaar Saddam genoem wat "die een wat konfronteer" beteke ...

                                               

Agustín de Iturbide

Agustín Cosme Damián de Itúrbide y Arámburu, ook bekend as Agustín I van Meksiko, was n Meksikaanse bevelvoerder en politikus tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog. Hy het n suksesvolle politiese en militêre koalisie gestig, wat op 27 Sep ...

                                               

Iwane Matsui

Iwane Matsui was n generaal in die Keiserlike Japanse Leer en die bevelvoerder van die ekspedisie-mag wat in 1937 na China gestuur is. Hy is skuldig bevind aan oorlogsmisdade en is deur die Geallieerdes tereggestel vir sy betrokkenheid by die Nan ...

                                               

Tomojoeki Jamasjita

Tomojoeki Jamasjita was n generaal van die Japanse Keiserlike Leer tydens die Tweede Wêreldoorlog. Hy is veral bekend vir die verowering van die Britse kolonies van Maleisie en Singapoer, wat hom die bynaam "Tier van Maleisie" besorg het. Vroeer ...

                                               

Jesus van Nasaret

Jesus van Nasaret, ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστ ...

                                               

Nikolai Jezjof

Nikolai lwanowitsj Jezjof was n Sowjet-geheime polisiebeampte onder Josef Stalin wat van 1936 tot 1938 hoof van die NKVD was, tydens die hoogtepunt van die Groot Suiwering. Nadat hy massa-inhegtenisnemings en teregstellings tydens die Groot Suiwe ...

                                               

Johannes die Doper

Johannes die Doper annes Baptista ; Kopties: ⲓⲱⲁⲛⲛⲏⲥ ⲡⲓⲡⲣⲟⲇⲣⲟⲙⲟⲥ of ⲓⲱ̅ⲁ ⲡⲓⲣϥϯⲱⲙⲥ; Arabies: يوحنا المعمدان) was n leraar en belangrike godsdienstige figuur. Hy het die voorbeelde van die Hebreeuse profete voor hom gevolg: hy het n asketiese lewen ...

                                               

Abdul Karim Kassem

Abdul Karim Kassem was n Irakkese militaris en politikus van gemengde Soennitiese, Sjiïtiese en Koerdiese afkoms. Kassem volg sy militere opleiding aan die militêre akademie in Irak. Hy veg in die Arabies-Israeliese Oorlog van 1948-1949. Daarna s ...

                                               

Pierre Laval

Pierre Laval was n Franse politikus en Eerste Minister van Frankryk in die Vichy Frankryk-regering. Gebore in Châteldon en nadat hy sy graad ontvang het, het hy gewerk as n advokaat, in Parys vanaf 1907. As n sosialis, was hy verkies tot die Cham ...

                                               

Lawrenti Beria

Lawrenti Pawlowitsj Beria was n Sowjet-politikus, maarskalk van die Sowjetunie en administrateur van staatsveiligheid, hoof van die Sowjet-sekuriteits- en geheime polisie-apparaat onder Josef Stalin tydens die Tweede Wêreldoorlog, en word bevorde ...

                                               

Lef Kamenef

Lef Borisowitsj Kamenef was n Bolsjewistiese revolusionêr en n prominente Sowjet-politikus. Hy was een van die sewe lede van die eerste Politburo wat in 1917 gestig is om die Bolsjewistiese Rewolusie te bestuur: Lenin, Zinowijef, Kamenef, Trotsky ...

                                               

Thomas More

Thomas More was n Engelse renaissance-humanis, juris, filosoof en staatsman. Hy word bekend danksy sy boek Utopia, waarin hy die politieke stelsel van n ideale niebestaande eilandnasie beskryf. Die beskrywing van Utopia vertoon n ooreenkoms met n ...

                                               

Benito Mussolini

Benito Amilcare Andrea Mussolini het Italie regeer as n diktator vanaf 1922 tot 1943. Hy was die stigter van n anti-demokratiese, fascistiese staat deur gebruik te maak van propaganda; deur die totale beheer van die media, het hy die bestaande de ...

                                               

Paulus van Tarsus

Paulus van Tarsus, ook bekend as Paulus die Apostel, die Apostel Paulus, en Sint Paulus, Σαῦλος, en Παῦλος ; Latyn: Paulus of Paullus ; Hebreeus: שאול התרסי Šaʾul HaTarsi, was n Jood wat na homself verwys het as die "Apostel aan die Heidene". Vol ...

                                               

Simon Petrus

Simon Petrus, ook genoem Petrus of Sefas, is n persoon uit die Bybel een van die twaalf apostels van Jesus Christus. Die Rooms-Katolieke Kerk beskou hom as die eerste pous. Volgens die Bybel was Petrus n visser op die Meer van Tiberias genoem see ...

                                               

Girolamo Savonarola

Girolamo Savonarola Italiaans: ; 21 September 1452 – 23 Mei 1498) was n Italiaanse Dominikaanse frater uit Ferrara. Hy preek tydens die bloeitydperk van die Renaissance in Florence. Hy was bekend om sy profesiee van burgerlike glorie, die verniet ...

                                               

Hideki Tojo

Tojo was n kunstige generaal in die Japannese weermag. In 1933 is hy tot generaal-majoor bevorder en word die hoof van die Kantoleer in Mantsjoeko. In 1936 is hy tot luitenant-generaal bevorder. Tojo was één van die mense wat Japan in die oorlog ...

                                               

Andrei Tsjikatilo

Andrei Romanowitsj Tsjikatilo was ’n Oekraïens gebore Sowjet-reeksmoordenaar met die byname Slagter van Rostof en Rooi Slagter. Hy het tussen 1978 en 1990 minstens 52 vroue en kinders vermoor. Hy is in Oktober 1992 aan die 52 moorde skuldig bevin ...

                                               

Johanna van Arkel

Johanna van Arkel, was n 15de-eeuse volksheldin van Frankryk. Sy is van kettery aangekla en tereggestel toe sy slegs 19 jaar oud was. Die veroordeling is 24 jaar later deur die pous herroep en sy is onskuldig bevind en tot martelaar verklaar. Sy ...

                                               

Archimedes

Archimedes van Sirakuse was ’n antieke Griekse wiskundige, fisikus en ingenieur. Alhoewel min oor sy lewe bekend is, word hy beskou as een van die leidende wetenskaplikes in die klassieke oudheid. Benewens sy ontdekkings in die veld van wiskunde ...

                                               

Reginald Fessenden

Reginald Aubrey Fessenden is op 6 Oktober 1866 in East Bolton, Quebec, Kanada gebore. As n kind het hy merkwaardige wiskundige vermoeens vertoon, maar sy ouers frustreer met sy vergesogte idee van stemme oor die wêreld stuur sonder om drade te ge ...

                                               

Christiaan Huygens

Christiaan Huygens FRS was n Nederlandse sterrekundige, wiskundige, fisikus en Musiekteoretikus. Huygens word gewoonlik geassosieer met die Wetenskaplike Rewolusie. Hy was die seun van Constantijn Huygens. Op natuurkundige gebied het veral navors ...

                                               

Ignacy Łukasiewicz

Jan Józef Ignacy Łukasiewicz was n Poolse chemikus, apteker en pionier van die oliebedryf wat in 1856 die eerste olieraffinadery ter wêreld opgerig het. Sy ander prestasies sluit die ontdekking van n distilleringsproses vir keroseen, die uitvindi ...

                                               

Lys van kommandeurs en goewerneurs van die Kaapkolonie

1793–1795: Abraham Josias Sluysken kommissaris-generaal 1707–1708: Johannes Cornelis d’Ableing waarnemend 1792–1793: Sebastiaan Cornelis Nederburgh en Simon Hendrik Frijkenius kommissaris-generaal 1751–1771: Ryk Tulbagh 1708–1711: Louis van Assen ...

                                               

Lys van munisipaliteite in Nederland

Hierdie is n lys van munisipaliteite in Nederland. Sedert 1 Januarie 2021 tel Nederland 355 munisipaliteite: 352 in Europa en 3 in die Karibiese gebied. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X ...

                                               

Lys van nedersettings in Nederland

Aadorp - Aagtdorp - Aagtekerke - Aalbeek - Aalburg - Aalden - Aalsmeer - Aalsmeerderbrug - Aalst, Buren - Aalst, Noord-Brabant - Aalst, Zaltbommel - Aalsum, Friesland - Aalsum, Groningen - Aalten - Aardenburg - Aarlanderveen - Aarle-Rixtel - Aart ...

                                               

Lys van Nederlandse skilders

Hieronder volg n lys van Nederlandse skilders wat in Nederland gebore is of daar aktief was. Oor die algemeen word die name ooreenkomstig die voorkeurspelling van die Rijksbureau voor Kunsthistorische Documentatie gespel.

                                               

Adjunkpresident van Suid-Afrika

Die Adjunkpresident van Suid-Afrika tree op as die waarnemende President van Suid-Afrika wanneer die President buite die landsgrense is, nie in staat is om die amp se pligte te onderneem nie, of wanneer die pos van President vakant is. Die Adjunk ...

                                               

Lys van Afrikaanse digters

Hier volg n lys van bekende Afrikaanse digters: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

                                               

Lys van Afrikaanse rolprente

Wanneer die masker val Geld soos bossies, komedie eerste Suid-Afrikaanse film wat vir oorsese verspreiding verkoop is. Matieland!, romantiese komedie

                                               

Lys van Afrikaanse skrywers

Hier volg n lys van Afrikaanse skrywers: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

                                               

Lys van bekende Suid-Afrikaners

A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook n Lys van bekende Suid-Afrikaners wat op verskeie gebiede bydraes gelewer het, hetsy in Suid-Afrika of die buiteland.

                                               

Lys van bergpasse in Suid-Afrika

Lancersnek Van Reenenspas en Van Reenen Spoorwegpas Middledalepas Tintwapas Endoumenipas Mullerspas Ikhupepas Bezuidenhoutspas Sabanapas Burgerspas Van Heyningenspas Bannermanspas Thomathupas Soutar’s Hill Knightspas Collingspas De Beerspas Hela ...

                                               

Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Watter Boom Is Dit?, Eugene Moll, Penguin Random House South Africa, 2013 Field Guide to Trees of Southern Africa, Braam Van Wyk en Piet Van Wyk, 1997 List of Protected Tree Species under the National Forests Act no 84 of 1998 Treetags.co.za: Num ...

                                               

Lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom

Uitheemse bome word soms vir hul ornamentele waarde geplant en sommige uitheemse bome word as voordelig beskou. Uitheemse bome wat nadelig is word as indringerplante geklassifiseer. Hier volg n lys van uitheemse bome wat in Suid-Afrika voorkom:

                                               

Central News Agency-prys vir Letterkunde

Die Central News Agency-prys vir Letterkunde was n belangrike jaarlikse letterkunde-toekenning in Suid-Afrika. Dit was vernoem na die CNA-boekwinkelketting. Dit erken prosa en poesie, in beide Engels en Afrikaans. Die toekenning kon egter toegeke ...

                                               

Lys van Suid-Afrikaanse dagblaaie

n Lys van dagblaaie wat in Suid-Afrika verskyn of verskyn het. Waar beskikbaar, word die datum waarop die koerant die eerste keer verskyn het, aangegee. n Tweede datum dui op die sluiting van die koerant, of in gevalle waar die koerant steeds bes ...

                                               

Lys van deelnemers aan die Slag van Bloedrivier

Hier volg n onvolledige lys van die manskappe in die Wenkommando, die Voortrekker-kommando wat na Dingaanstat opgeruk het, die Gelofte afgelê het, en aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem het. Die Wenkommando het na Dingaanstat opgeruk weens di ...

                                               

Lys van Suid-Afrikaanse digters

Jeremy Cronin Sinclair Beiles Guy Butler Jack Cope Dennis Brutus Sheila Cussons Roy Blumenthal Lionel Abrahams Johnny Clegg Tatamkulu Afrika Sue Clark Gabeba Baderoon Ingrid Andersen Breyten Breytenbach Roy Campbell Shabbir Banoobhai Mike Alfred ...

                                               

Eerste Minister van Suid-Afrika

Die Eerste Minister van Suid-Afrika was die regeringshoof van Suid-Afrika van 1910 tot 1984. Suid-Afrika het in daardie tydperk die Britse grondwetlike model gevolg, waar die staatshoof seremonieel en bo die partypolitiek verhewe was, terwyl die ...

                                               

Lys van eerste ministers van die Kaapkolonie

Die volgende eerste ministers het aan die hoof van die Kaapkolonie se regering gestaan vandat verantwoordelike regering in 1872 toegestaan is tot aan Uniewording in 1910: Sir Thomas Upington, 13 Mei 1884 - 24 November 1886 Sir Gordon Sprigg, 13 J ...

                                               

Lys van forte in die Oos-Kaap

Lys van forte uit die tyd van die Kaapse grensoorloe op die Oosgrens van die Kaapkolonie: Double Drift-fort Fort Buffalo Fort Fredericksburg Fort Brown Oos-Kaap Fort Montgomery Williams Fort Wellington Fort Stokes Fort Willshire Fort Warden Fort ...

                                               

Lys van gevangenisse in Suid-Afrika

Hierdie is n lys van gevangenisse in Suid-Afrika. Op 31 Maart 2019 was daar 243 korrektiewe sentra met 118 572 beddens en 162 875 gevangenes, waarvan 97% manlik en 29.30% verhoorafwagtend was, in Suid-Afrika.

                                               

Goewerneur-generaal van Suid-Afrika

Die Goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika was die verteenwoordiger van die Britse Kroon in Suid-Afrika tussen 31 Mei 1910 en 31 Mei 1961. Die Unie van Suid-Afrika was n Gemenebes Koninkryk waarin Koningin Elizabeth II die titel "Koning ...

                                               

Hoofregter van Suid-Afrika

Die Hoofregter van Suid-Afrika is die mees senior regter van die Konstitusionele Hof en die hoof van die regbank van Suid-Afrika, wat die finale seggenskap oor die funksionering en bestuur van al die howe uitoefen.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →