ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 298



                                               

Lys van pouse

In die tyd van die verkiesing van Pous Stefanus II is die pous gekies vanuit die priesters en diakens van Rome. Per definisie was die pous biskop van Rome en is as wettig aanvaar as hy in die amp bevestig word. Stefanus II is dus nie as wettige p ...

                                               

Sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies is die hoof van die Sekretariaat van die Verenigde Nasies, een van die belangrikste organe van die instituut. Die persoon wat die pos beklee word daarom feitelik as die hoof van die Verenigde Nasie ...

                                               

Lys van honderasse

Hierdie artikel is n lys van erkende en nie-erkende honderasse. Die lys probeer sover moontlik die kategoriee van die Fédération Cynologique Internationale te volg. Die FCI verdeel honde in 10 rasgroepe. In totaal word 356 honderasse deur die FCI ...

                                               

Lys van katrasse

Hierdie lys van katrasse sluit in huiskatte en kruisings tussen huis- en wilde katte. Dit is ’n algemene lys en nie beperk tot ’n sekere vereniging nie. Klassifiseringsverskille tussen verskillende katregisters bring mee dat ’n individuele dier v ...

                                               

Lys van reptiele

Familie Bipedidae Suborder Amphisbaenia Familie Amphisbaenidae Familie Trogonophidae Familie Aniliidae - Stejneger, 1907 Familie Acrochordidae - Bonaparte, 1831 Infraorde: Alethinophidia - Nopcsa, 1923 Suborde: Serpentes Slange - Linnaeus, 1758 S ...

                                               

Lys van slange

Hier volg n alfabetiese lys van slange: A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

                                               

Lys van soorte -vore

Die agtervoegsel -voor ontspring van die Latynse werkwoord vorare, wat beteken om op te vreet, en word in biologie gebruik om naamwoorde te vorm wat aandui wat die aard van n dier se dieet is. Die volgende lys toon aan watter woorde in -voor eind ...

                                               

Lys van Formule Een-bane

Formule Een, dikwels afgekort as F1, is die hoogste klas enkelsitplek-oopwielmotorrenne gedefinieer deur die Fédération Internationale de lAutomobile, motorsport se wêreldbeheerliggaam.Dit is gebaseer rondom n reeks wedrenne, bekend as grand prix ...

                                               

Lys van Formule Een Grands Prix

Die volgende is n volledige lys van Grands Prix wat deel is/was van die Formule Een Wêreldkampioenskap sedert sy ontstaan in 1950. Tot en met die Meksikaanse Grand Prix in 2015 was daar 933 Wêreldkampioenskaps-Grands Prix gehou, insluitende die I ...

                                               

Lys van Formule Een wêreldkampioenskap punteleer metodes

Hierdie is n lys van punteleer metodes wat die uislag van die FIA Wêreld Bestuurders- en Vervaardigerskampioenskap sedert 1950 bepaal. Die Kampioenskap word oorhandig aan die bestuurder en vervaardiger wat die meeste punte oor die duur van n Kamp ...

                                               

Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach

Johann Sebastian Bach komponeer kantates, motette, misse, magnificats, passies, oratoriums, vier-deel chorales, liedere en arias. Sy instrumentale musiek sluit concertos, suites, sonates, fugas, en ander werke vir orrel, klavesimbel, luit, viool, ...

                                               

Lys van lande volgens geletterdheidskoers

Hierdie artikel bestaan uit n lys van lande gerangskik volgens geletterdheidskoers soos gerapporteer deur die VN Menslike Onwtikkelingsverslag 2007/2008.

                                               

ISO 3166-1

ISO 3166-1 is die eerste deel van die ISO 3166 standaard wat aan alle lande van die wêreld unieke driesyfer-, drieletter- en tweeletterlandkodes gee. Die derde kolom twee letters word ook gebruik as top-vlak domeine op die Internet - met uitsonde ...

                                               

Lys van lande volgens kuslynlengte

Hierdie is n lys van lande volgens hul kuslynlengte, in kilometer, gebaseer op data vir die jaar 2008 in die CIA Wêreldfeiteboek. n Kuslyn van nul dui aan dat die land deur ander lande omring is. Die kuslynparadoks stel dit dat n kuslyn nie n pre ...

                                               

Lys van lande volgens lewensverwagting

Hierdie is n lys van lande volgens lewensverwagting by geboorte, die gemiddelde aantal jare wat n groep mense wat in dieselfde jaar kan leef indien mortaliteit by elke ouderdom konstant bly in die toekoms. Die inskrywing sluit die totale bevolkin ...

                                               

Lys van Afrika-lande

Die Lys van Afrika-lande is n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Afrika, met inligting oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, bevolking, oppervlakte en BBP per capita. Malta en dele van Italie, Spanje, Portugal en Frankry ...

                                               

Lys van Europese lande

Die Lys van Europese lande is n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita. Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied i ...

                                               

Lys van lande volgens oppervlak

Hierdie artikel bestaan uit n lys van lande gerangskik volgens oppervlak. Die lys gee die rang van soewereine state sowel as selfregerende afhanklike gebiede. Totale oppervlak word gegee wat land en binnelandse watermassas insluit. Mariene intern ...

                                               

Lys van lande volgens regeringstipe

Dit is lande waar n eerste minister die hoof is van die uitvoerende gesag en tewens van die wetgewende gesag. Daar is ook n president wat die simboliese hoof van staatshoof vervul.

                                               

Lys van lande volgens selfmoordsyfer

Die volgende is n lys van selfmoordsyfers per land volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie waarin die lande volgens die aantal selfmoorde gerangskik is. Die manlike en vroulike selfmoordsyfer is uit die totale manlike en vroulike bevolk ...

                                               

Lys van landname in verskeie tale

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderings weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagti ...

                                               

Lys van landname in verskeie tale (A-C)

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderings weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagti ...

                                               

Lys van landname in verskeie tale (D-I)

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderinge weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagti ...

                                               

Lys van landname in verskeie tale (J-P)

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderinge weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagti ...

                                               

Lys van landname in verskeie tale (R-Z)

Die meeste lande van die wêreld het verskillende name in verskeie tale. Party lande het ook naamsveranderinge weens staatkundige of ander redes ondergaan. Hierdie artikel poog daarin om alle ander bekende name vir alle nasies, lande en oppermagti ...

                                               

Lys van nedersettings in Australië

Maitland, Australie Tamworth Orange Dubbo Wagga Bathurst Blue Mountains Goulburn Grafton Nowra Newcastle Wollongong Gosford Broken Hill Lithgow Coffs Harbour Griffith Sydney Hoofstad Cessnock Port Macquarie Queanbeyan Lismore Armidale Albury

                                               

Lys van nedersettings in België

Doornik Tournai Moeskroen Mouscron Kortrijk Oostende Sint-Niklaas Mechelen Genk Sint-Jans Molenbeek Molenbeek-Saint-Jean Hasselt Aalst Roeselare Bergen Mons La Louvière Ukkel Uccle Verviers Seraing

                                               

Lys van nedersettings in Kanada

Hamilton, Ontario Toronto Ottawa Sault Ste. Marie, Ontario Mississauga Kitchener, Ontario Cornwall, Ontario Ajax, Ontario Oshawa Kingston, Ontario Cobourg Stratford, Ontario Aberfoyle

                                               

Lys van nedersettings in Venezuela

Venezuela is verdeel in 23 state, een federale distrik een afhanklike gebied, aangedui deur n sterretjie. Hier volg n lys van die state met hulle hoofstede en ander stede: Amazonas Puerto Ayacucho Anzoategui Barcelona Apure San Fernando de Apure ...

                                               

Lys van nedersettings in die Verenigde State van Amerika

Flagstaff, Arizona Globe, Arizona Tucson, Arizona Phoenix, Arizona Sun City, Arizona Nogales, Arizona Mesa, Arizona Scottsdale, Arizona Tempe, Arizona

                                               

Nobelprys vir Chemie

Die Nobelprys vir Chemie is ’n jaarlikse prys wat deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van chemie gelewer het. Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred ...

                                               

Nobelprys vir fisika

Die Nobelprys vir Fisika is ’n jaarlikse prys wat deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisika gelewer het. Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred ...

                                               

Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde

Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde is ’n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Nobelpleging by die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisiologie of ...

                                               

Nobelprys vir Letterkunde

Die Nobelprys vir Letterkunde is ’n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Akademie toegeken word aan mense wat wêreldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van letterkunde gelewer het. Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testa ...

                                               

Nobelprys vir Vrede

Die Nobelprys vir Vrede is een van vyf Nobelpryse wat nagelaat is deur die Sweedse nyweraar en uitvinder Alfred Nobel. Die pryse vir chemie, fisika, geneeskunde en letterkunde word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken, terwyl die Nobelprys vir ...

                                               

Wilkie Collins

William Wilkie Collins was n Engelse romansier, dramaturg en skrywer van kortverhale wat die bekendste is om sy werke The Woman in White en The Moonstone. Laasgenoemde is al die eerste moderne Engelse speurverhaal genoem. Collins, wat in Londen g ...

                                               

Lys van outeurs/A

Lys van outeurs volgens van: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Karl Otmar von Aretin 1923–2014, D Gerhard Amanshauser 1928–2006, AT Louisa May Alcott 1832–1888, US Volker H. Altw ...

                                               

Lys van outeurs/B

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Louis Bromfield 1896–1956, US Dan Bar-On 1938–2008, ISR Ingeborg Bachmann 1926–1973, AT Rıfat Bali * 1948, TR John ...

                                               

Lys van outeurs/C

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Alice Calaprice * 1941, US Willa Cather Friedrich Rudolf Ludwig von Canitz 1654–1699, D Noam Chomsky Tom Clancy Em ...

                                               

Lys van outeurs/F

Catherine Fisher Penelope Fitzgerald, 1916–2000 Cardine Fleming Nicholas Fisk Ronald Firbank Ian Fleming, 1908–1964 Fiona Finlay 1914-1986 Anne Fine Jack Finney 1911 – 1995 Helen Fielding Michael Flynn Amanda Filipacchi Caroline Fleming Gustave F ...

                                               

Lys van outeurs/G

Eve Gaddy Raymond Z. Gallun, 1911–1994 David Gauthier gebore 1932 Neil Gaiman, gebore 1960 David Gerrold, gebore 1944 Anu Garg Julie Garwood Alan Garner gebore 1934 Catherine George Randall Garrett Mark S. Geston Jean George Mary Gentle Elizabeth ...

                                               

Lys van outeurs/J

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Miranda Jarrett D. F. Jones Lisa Jackson Marti Jones Joan Johnston Marlon James Joseph Jacobs Diana Wynne Jones, g ...

                                               

Lys van outeurs/M

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Yann Martel Armistead Maupin Katherine Mansfield M.E.R. Cormac McCarthy Dalene Matthee Javier Marias Anne McCaffre ...

                                               

Lys van outeurs/S

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Graham Swift Wole Soyinka José Saramago Robert Louis Stevenson Lytton Strachey Danielle Steel Lemony Snicket Nevil ...

                                               

Lys van outeurs/V

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Caroline Vernon Jules Verne, 1828–1905 Ivan Vazov Joan D. Vinge A. E. van Vogt 1912–2000 Kurt Vonnegut, Jr. 1922–2 ...

                                               

Lys van outeurs/W

Denton Welch Edgar Wallace, 1875-1932 Barbara G. Walker, gebore 1930 Cornel West gebore 1953 K. D. Wentworth Wallace West Alice Walker, gebore 1944 Jill Paton Walsh, gebore 1937 Alison Weir Elizabeth Walker Pat Warren Stanley G. Weinbaum, 1902–19 ...

                                               

Lys van outeurs/Z

Lys van outeurs volgens naam: A – B – C – D – E – F – G – H – I – J – K – L – M – N – O – P – Q – R – S – T – U – V – W – X – Y – Z Paul Zindel 1935–2003 Johannes Christoph Andreas Zahn 1817–1895 Christopher Zimmer 1959 Diethard Zils 1935 Arnulf ...

                                               

H.G. Wells

Herbert George Wells was n Engelse skrywer. Hy was produktief in verskeie genres, en het heelwat romans, kortverhale, en werke van maatskaplike kommentaar, sowel as satire, biografiee en outobiografiee geskryf, insluitende twee boeke op rekreasio ...

                                               

Lys van heiligverklarings deur Pous Pius XI

Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 35 persone heilig verklaar. 1935 Thomas More 22 Junie 1930 Catherine van Palma ook Catherine Tomas 31 Mei 1925 John Eudes 22 Junie 1930 Lucia Filippini 17 April 1938 ...

                                               

Lys van konkordate onder Pius XI

Pous Pius XI die 259ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1922 tot 1939 het 15 konkordate gesluit met verskillende lande as deel van sy staatsregtelik beleid. 14 Junie 1929 – Pruise. 1937 – Ecuador. 10 Februarie 1925 – Pole. 1928 – Portugal. ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →