ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 300




                                               

Richard Rust

Richard Rust was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Comanche Station, Homicidal, en Colors, en in die televisiereeks The Investigators.

                                               

Ruth Dwyer (aktrise)

Ruth Dwyer was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Lurking Peril, The Reckless Age, Seven Chances, en Crack o Dawn.

                                               

Jack Rutherford (akteur)

Jack Rutherford was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Whoopee!, Heart of the West, en Flaming Frontiers, en in die televisiereeks Billy Bunter of Greyfriars School.

                                               

Basil Ruysdael

Basil Ruysdael was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pinky, Colorado Territory, Broken Arrow, en 101 Dalmatians.

                                               

Ruïne Iberg

Die Ruine Iberg is die oorblyfsels van n kasteel op die gelyknamige berg op die grens van die munisipaliteit van Riniken in die Switserse Kanton Aargau. Vandag is daar slegs enkele murasies van die ruïnes sigbaar.

                                               

RW114

RW114 is n inleidende vak in rekenaarwetenskap wat aan die Universiteit Stellenbosch aangebied word. Die kursus dek basiese beginsels en word aangebied met eenvoudige toepassings in die wetenskap, ingenieurswese, en handel in gedagte. Algoritmies ...

                                               

David Ryall

David Ryall was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Around the World in 80 Days, City of Ember, Hysteria, en Automata.

                                               

Edmon Ryan

Edmon Ryan was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mystery Street, Topaz, en Tora! Tora! Tora!, en in die televisiereeks Tales of Tomorrow.

                                               

Fran Ryan

Fran Ryan was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Stripes, Tough Enough, Pale Rider, en The Sure Thing.

                                               

John P. Ryan

John P. Ryan was n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente It Lives Again, Runaway Train, Batman: Mask of the Phantasm, en Bound.

                                               

Madge Ryan

Madge Ryan was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Clockwork Orange, Frenzy, en The Lady Vanishes, en in die televisiereeks London Belongs to Me.

                                               

Paul Ryan (akteur)

Paul Ryan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Coma en in die televisiereekse The Young Lawyers, Highway to Heaven, en Desperate Housewives.

                                               

Peggy Ryan

Peggy Ryan was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Miss Annie Rooney, Get Hep to Love, Men in Her Diary, en All Ashore.

                                               

R. L. Ryan

R. L. Ryan was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Birdy, The Toxic Avenger, Street Trash, en Mannequin.

                                               

Sheila Ryan

Sheila Ryan was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lone Star Ranger, Song of Texas, Deadline for Murder, en The Lone Wolf in Mexico.

                                               

Steve Ryan (akteur)

Steve Ryan is n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Crime Story, JAG, Oz, en Arrested Development.

                                               

Stevie Ryan

Stevie Ryan was n Amerikaanse vervaardiger, skryfster, en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent John Doe; Diary of a Serial Killer en in die televisiereekse The Heavy Show en Sex Ed.

                                               

Tim Ryan (akteur)

Tim Ryan was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Detective Kitty ODay, Jiggs and Maggie in Court, The Shanghai Chest, en From Here to Eternity.

                                               

Alfred Ryder

Alfred Ryder was n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente T-Men en True Grit, en in die televisiereekse Star Trek en The Invaders.

                                               

Eddie Ryder

Eddie Ryder was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Up Yours en in die televisiereekse Playhouse 90, The Twilight Zone, en Get Smart.

                                               

Amund Rydland

Amund Rydland was n Noorse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jackal, Markens grode, Farende folk, en Himmeluret.

                                               

Claus Ryskjær

Claus Ryskjær was n Deense akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Crumbs - A Very Crumby Christmas en in die televisiereekse Huset på Christianshavn, Gufol mysteriet, en Bolle-Bob.

                                               

Ryskoker

n Ryskoker is n elektriese kombuistoestel vir huishoudelike gebruik waarin rys op n gerieflike manier gaargemaak en perfek gekry kan word sonder dat dit oorkook of klewerig word. Gespoelde rys en die benodigde hoeveelheid koue water word in n met ...

                                               

Valery Ryzhakov

Valery Ryzhakov was n Sowjetse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ya vas lyubil., The Casket of Maria Medici, Dose cheloveka v Mersedese, en Pered rassvetom.

                                               

Römertopf

Die Römertopf is n kleipotjie met n deksel en n geglasuurde binnekant wat volgens antieke Romeinse voorbeelde ontwikkel is om kos in n bakoond gaar te maak. Dit is in 1967 op die Duitse mark ingevoer en het veral in die 1970s en 1980s in Duitse h ...

                                               

S-400

Die S-400 Triomf ; is n nuwe generasie lugafweer / anti-missiel wapenstelsel wat ontwikkel is deur die Almaz Sentrale Ontwerp Bureau, met die doel om as opgradering van die S-300-stelsel te dien. Die NAVO-naam is SA-21 Growler, die GRAU-identifik ...

                                               

S-Bahn Rhein-Main

Die S-Bahn Rhein-Main is n regionale spoornetwerk wat die voorstede met die middestad van Frankfurt am Main verbind. Dit is deel van die openbare vervoerdienste wat deur die vervoermaatskappy RMV verskaf word. Omdat die Frankfurt Metro treindiens ...

                                               

S.Oliver

s.Oliver volle naam: s.Oliver Bernd Freier GmbH & Co. KG is n multinasionale tekstielvervaardiger en klerewinkelketting wat sy hoofkwartier in Rottendorf in die Duitse deelstaat Beiere het. Die onderneming se eerste winkel is in 1969 in Würzburg, ...

                                               

Sabaton

Sabaton is n Sweedse power metal-groep wat in 1999 in Falun gestig is. Die groep se liedjies handel oor verskillende historiese konflikte en oorloe, insluitend die Eerste en Tweede Wêreldoorlog. Sabaton het al nege studioalbums gemaak, waarvan di ...

                                               

Sabor (Tarzan)

Sabor is ’n algemene benaming vir leeuinne in Mangani, die denkbeeldige taal wat onder die groot ape in Edgar Rice Burroughs se Tarzan -romans voorkom. In Burroughs se werke word alle leeuinne as Sabor benoem. In die Walt Disney animasierolprent, ...

                                               

Sachertorte

Die Sachertorte word as die wêreld se bekendste koek beskou. Die sjokoladekoek het sy oorsprong in die Oostenrykse hoofstad Wene en is vir die eerste keer in 1832 deur die sestienjarige Franz Sacher, n tweedejaarse leerjonge aan die hof van Prins ...

                                               

Leonard Sachs

Leonard Sachs was n Britse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Men of Sherwood Forest, John Wesley, en Thunderball, en in die televisiereeks Doctor Who.

                                               

Sadalmelik

Sadalmelik is volgens data van die Hipparcos-sending sowat 520 ligjare van die Son af gelee. Dit is die tweede helderste ster in die sterrebeeld Waterdraer en het ’n skynbare magnitude van 2.94.

                                               

Sadeness (Part I)

Sadeness is die eerste enkelsnit van die groep Enigma uit 1990. Die snit was die eerste van vier enkelsnitte afkomstig van die album MCMXC a.D. Die snit word meteens die suksesvolste treffer van die groep. In vier-en-twintig lande behaal dit die ...

                                               

Iris Sadler

Iris Sadler was n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Half a Sixpence, Mrs. Brown, Youve Got a Lovely Daughter, en Little Dorrit, en in die televisiereeks Mind Your Language.

                                               

Fred Sadoff

Fred Sadoff was n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Poseidon Adventure, Papillon, en Marco, en in die televisiereeks The Motorola Television Hour.

                                               

Karl-Georg Saebisch

1971: Die Weber 1966: Wie wärs, Monsieur? 1965: Das Haus der sieben Balkone 1956: Der kleine Friedländer 1965: Die verschlossene Tür 1961: Der Mann von drüben 1967: Der falsche Prinz 1958: Die Frau deiner Jugend 1975: Olaf und Albert 1968: Romeo ...

                                               

Jacqui Safra

Jacqui Eli Safra is die seun van Elie Safra 1922–1993 en Yvette Dabbah 1927–2006 en die neef van die Libanees-Brasiliaanse bankier Edmond Safra 1932–1999 wat die Safra-familie se tradisionele bankbelange in Sirie, Libanon, Brasilie en Switserland ...

                                               

Franz Sagaischek

Franz Sagaischek was n Oostenrykse politikus en afgevaardigde van die Karinthiese staatsparlement. Sagaischek het sy loopbaan begin as n handelaar. Polities was hy aktief in die Christelike Sosiale Party tydens die Eerste Republiek. In 1936 word ...

                                               

Anthony Sagar

Anthony Sagar was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Avengers, Swallows and Amazons, The Plane Makers, en Mysteries and Miracles.

                                               

Raymond St. Jacques

Raymond St. Jacques was n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Berets, Change of Mind, Cotton Comes to Harlem, en They Live.

                                               

Marin Sais

Marin Sais was n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mysteries of the Grand Hotel, The Girl from Frisco, Deadwood Dick, en Cowboy and the Prizefighter.

                                               

Tatjana Sais

Tatjana Sais was n Duitse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Under Sealed Orders, The Berliner, Fireworks, en Hokuspokus oder: Wie lasse ich meinen Mann verschwinden.?.

                                               

Saitek X52

omdat die gashendel Engels: throttle en stuurstang fisiek van elkaar geskei is kan mens dit op n eie platform of bord monteer. Daar is tientalle indrukknoppe, en skuifknoppe. skakelaars op die gashendel en stuurstang waarmee stuurstange van moder ...

                                               

S. Z. Sakall

S. Z. Sakall was n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Casablanca, Wonder Man, Christmas in Connecticut, en In the Good Old Summertime.

                                               

Harold Sakata

Harold Sakata was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Goldfinger, Dimension 5, en The Wrestler, en in die televisiereeks Sarge.

                                               

Salamanca (Chili)

Salamanca is n Chileense stad en munisipaliteit in Choapa Provinsie, Coquimbo Streek. Dit is gelee 30 km oos van Illapel, die provinsie se administratiewe sentrum, en 316 km noord van Santiago, Chili. Dit word meestal vanaf Los Vilos besoek, wat ...

                                               

Theresa Saldana

Theresa Saldana was n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Wanna Hold Your Hand, Raging Bull, en The Night Before, en in die televisiereeks The Commish.

                                               

Charles "Chic" Sale

Charles "Chic" Sale was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Expert, Dangerous Crossroads, Treasure Island, en Rocky Mountain Mystery.

                                               

Virginia Sale

Virginia Sale was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Oliver Twist, I Like It That Way, Topper, en The Thin Man Goes Home.