ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 302



                                               

Bergère

n Bergère is n agtiende eeuse Franse gemakstoel met n gestoffeerde rugleuning en armleunings, op n gestoffeerde raamwerk. Die raamwerk van die sitplek is oorgestoffeerd, maar die res van die stoel se houtraamwerk is sigbaar. Die houtraamwerk kan ...

                                               

Blommerangskikking

Blommerangskikking is die kuns om blomme, takke, blare, vrugte, ensovoorts op so n manier in n houer te rangskik dat dit saam n dekoratiewe geheel vorm. Blommerangskikking het eers gedurende die 19de eeu in die Westerse wêreld opgang begin maak, ...

                                               

Breinkaart

n Breinkaart, in Afrikaans ook bekend as die Spinnekop-en-web-metode, is n diagram wat gebruik word om woorde en idees aan n sleutelwoord oor n kernbegrip of idee te verbind. Dit word gebruik om idees te visualiseer, klassifiseer, te struktureer ...

                                               

Gebruikerservaringsontwerp

Gebruikerservaringsontwerp is die proses om gebruikersgedrag te manipuleer deur bruikbaarheid, toeganklikheid en wenslikheid wat voorsien word in die interaksie met n produk. Gebruikerservaringsontwerp omvat tradisionele mens-rekenaar-interaksie- ...

                                               

Landskap-ingenieurswese

Landskap-ingenieurswese is die toepassing van wiskunde en wetenskap by die vorming van landskappe en watermassas. Dit kan ook beskryf word as "groen ingenieurswese", maar die bekendste professionele beroep in die landskap-ingenieurswese is dié va ...

                                               

Matrysgietwerk

Matrysgietwerk is n gietwerkproses vir die vervaardiging van metaalonderdele deur gesmolte metaal onder hoe druk in herbruikbare staal gietvorms in te forseer. Hierdie gietvorms, wat as matryse bekend staan, kan ontwerp word om komplekse vorms me ...

                                               

Ontwerp

n Ontwerp is n plan of spesifikasie vir die konstruksie van n voorwerp of stelsel of vir die implementering van n aktiwiteit of proses, of die resultaat van daardie plan of spesifikasie in die vorm van n prototipe, produk of proses. Die aktiwitei ...

                                               

Prototipe

n Prototipe is n vroee voorbeeld, model, of uitreiking van n produk wat gebou word om n konsep of proses te toets of om as n voorbeeld te dien waaruit geleer of wat herhaal kan word. n Prototipe word gewoonlik gebruik om n nuwe ontwerp te evaluee ...

                                               

Reël van derdes

Die reel van derdes is ’n riglyn vir die samestelling van ’n visuele beeld in ontwerp, rolprente, skilderye en fotografie. Daarvolgens stel ’n mens jou voor ’n beeld word in nege gelyke dele opgedeel, wat geskei word deur twee horisontale en twee ...

                                               

Aërogamie

Aerogamie is n tak van origamie wat aerodinamiese modelle dek. Dit verskil van papiervliegtuie in die sin dat dit nie modelle insluit wat op maniere geskep word anders as om papier te vou nie. Daar moet daarop gelet word dat papiervliegtuie slegs ...

                                               

Papiervliegtuig

n Papiervliegtuig is n speelvliegtuig wat van papier gemaak is. Dit is moontlik een van die mees algemene vorms van aerogamie, n tak van origamie. In Japannees word dit 紙飛行機 genoem. Dit is gewild aangesien dit een van die maklikste vorms van ...

                                               

Rolprent

n Rolprent of film is ’n verhaal wat uitgebeeld word deur ’n reeks vinnig opeenvolgende, stilstaande beelde. Die spoed waarteen die beelde geprojekteer word, laat dit lyk of dit ’n vloeiende, aaneenlopende beweging vorm, gedeeltelik vanwee die na ...

                                               

12 Angry Men

12 Angry Men is n hofsaak-drama rolprent geregisseer deur Sidney Lumet. Dit is op 10 April 1957 vrygestel. Die draaiboek is deur Reginald Rose geskryf.

                                               

3D-rolprent

’n Driedimensionele stereoskopiese rolprent is ’n fliek wat die illusie van dieptewaarneming verhoog en dus ’n derde dimense byvoeg. Die algemeenste metode vir die vervaardiging van 3D-prente is deur middel van stereoskopiese fotografie. Hier wor ...

                                               

AFIs 100 Years. 100 Movies

AFIs 100 Years. 100 Movies is n lys van die 100 beste Amerikaanse rolprente soos vasgestel deur die Amerikaanse Filminstituut. Die lys het ontstaan deur n opname te maak onder meer as 1 500 kunstenaars en invloedryke mense uit die filmbedryf. Die ...

                                               

Berlinale

Die Berlinale van Berlyn is n A-kategorie-filmfees wat jaarliks gehou en as een van die beduidendste kompetisies vir nuwe filmproduksies ter wêreld beskou word. Met meer as 330 000 kaartjies wat jaarliks verkoop word en sowat 430 000 besoeke wat ...

                                               

Bollywood

Die naam Bollywood is n samevoeging van Bombay en Hollywood Bombay is die vorige naam vir Mumbai tot 1996. Dit is, gemeet aan die aantal vervaardigde films, die grootste filmbedryf ter wêreld. Mense kom van oor die hele wêreld om as akteurs by Bo ...

                                               

Cinéma vérité

Cinéma vérité is n styl van dokumentêre film wat uitgevind is deur Jean Rouch en geïnspireer is deur Dziga Vertov se teorie oor Kino-Pravda. Dit kombineer improvisasie met die gebruik van die kamera ten einde die waarheid te onthul, of om onderwe ...

                                               

Roger Ebert

Roger Joseph Ebert was ’n Amerikaanse resensent, joernalis, skrywer en rolprenthistorikus. Hy was van 1967 tot met sy dood in 2013 ’n resensent vir die Amerikaanse koerant Chicago Sun-Times. In 1975 was hy die eerste persoon wat ’n Pulitzerprys v ...

                                               

Film noir

Film noir is ’n rolprentterm wat hoofsaaklik gebruik word om stylvolle Hollywood-misdaaddramas te beskryf, veral dié wat klem lê op siniese houdings en seksuele motivering. Hollywood se klassieke film noir-tydperk word gewoonlik beskou as tussen ...

                                               

Hollywood

Hollywood is n distrik in Los Angeles, Kalifornie, Verenigde State van Amerika. Die naam word ook gebruik om na die Amerikaanse rolprentindustrie te verwys - alhoewel die meeste groot rolprentateljees lankal na ander stadsdele soos Burbank en Cul ...

                                               

IMAX

IMAX is ’n stelsel hoeresolusiekameras, -filmformate, -projektors en -teaters wat daarvoor bekend is dat hulle baie groot skerms gebruik met ’n aspekverhouding van 1.4:1, asook steil stadiontipe sitplekvloere. Graeme Ferguson, Roman Kroitor, Robe ...

                                               

Inryteater

n Inryteater is n rolprent-teater wat uit n groot skerm, projektorkamer en n parkeerarea vir motors bestaan. Kliente kan in n inry rolprente vanuit die privaatheid en gemak van hulle motors geniet. Die skerm word gewoonlik op n staalstuktuur gemo ...

                                               

Internet-rolprentdatabasis

Die Internet-rolprentdatabasis is n aanlyn databasis met rolprente, televisiereekse, akteurs en rekenaarspeletjies. IMDb behoort sedert 1998 aan Amazon.com.

                                               

Kick-Ass

Kick-Ass is n superheld rolprent geregisseer deur Matthew Vaughn. Dit is op 22 April 2010 vrygestel. Die draaiboek is deur Jane Goldman en Matthew Vaughn geskryf.

                                               

Kultusrolprent

’n Kultusrolprent of kultusfliek is ’n rolprent wat ’n kultusaanhang gekry het. Hulle is bekend vir hul getroue, passievolle aanhangers, ’n subkultuur wat dit oor en oor kyk, aanhalings uit die fliek gebruik en gehoordeelname. Inklusiewe definisi ...

                                               

Lipsinchronisasie

Lipsinchronisasie behels die sinchronisasie van afsonderlik-opgeneemde klank met die beweging van die lippe van n kunstenaar. Hiervoor word die klank en die visuele materiaal gesinchroniseer. Dit kan benut word tydens die terugspeel van n opname ...

                                               

Filmografie van Ewan McGregor

Ewan McGregor het sy debuut as akteur in 1993 in die Britse televisiereeks Lipstick on Your Collar gemaak. Hy volg hierdie rol op met verskynings in Bill Forsyth se Being Human uit 1994 en Danny Boyle se riller Shallow Grave. Twee jaar later spee ...

                                               

Metacritic

Metacritic is ’n webtuiste met resensies van rolprente, musiekalbums, videospeletjies en televisieprogramme. ’n Persentasie word aan elke resensie van ’n produk toegeken en die gemiddeld bereken. ’n Uittreksel van elke resensie word verskaf, saam ...

                                               

Mulholland Drive (film)

Mulholland Drive is n 2001 neo-noir misterierolprent wat geskryf en gemaak is deur David Lynch. Naomi Watts, Laura Harring, Justin Theroux, Ann Miller en Robert Forster speel daarin. Die verhaal fokus rondom n aspirant aktrise genaamd Betty Elms ...

                                               

Neo-noir

Neo-noir is ’n styl wat in moderne rolprente aangetref word met soortgelyke elemente as in die ouer film noir, maar met nuwer temas, inhoud, styl, visuele elemente of media wat in die klassieke weergawes afwesig was. Die term film noir Frans vir ...

                                               

Nollywood

Nollywood is die naam vir die filmbedryf in Nigerie. Na Hollywood en Bollywood het Nigerie die grootste filmbedryf ter wêreld, met n jaarlikse produksie van 1 000 tot 2 000 films en n omset van ongeveer 200 miljoen dollar per jaar. Die films word ...

                                               

Parasiet (2019-rolprent)

Parasiet is n swartkomedie rolprent geregisseer deur Bong Joon-ho. Die draaiboek is deur Bong Joon-ho geskryf. Dit het die Palme dOr gewen by die 2019 Cannes-rolprentfees, die eerste Koreaanse film om die toekenning te ontvang. Die prent het op 9 ...

                                               

Paul, Apostle of Christ

Paul, Apostle of Christ is n 2018 Amerikaanse dramarolprent gebaseer op die Bybel, wat geskryf en geproduseer is deur Andrew Hyatt. James Faulkner speel die rol van Paulus van Tarsus en Jim Caviezel speel die rol van die Apostel Lukas. Die rolpre ...

                                               

Rotten Tomatoes

Rotten Tomatoes is ’n webtuiste wat in 1998 begin is en gewy word aan rolprentresensies en -nuus. Televisie word ook nou gedek. Die naam is afgelei van die ou gebruik dat gehore vrot tamaties gegooi het wanneer hulle nie van ’n verhoogoptrede geh ...

                                               

Jean Rouch

Jean Rouch was n Franse filmmaker en antropoloog. Rouch word beskou as een van die stigterslede van cinéma vérité in Frankryk. Rouch se tegniek as filmmaker vir meer as sestig jaar in Afrika word gekenmerk deur die idee van gedeelde antropologie. ...

                                               

The Manchurian Candidate (2004 film)

The Manchurian Candidate is n politieke riller geregisseer deur Jonathan Demme. Dit is op 01 Januarie 2004 vrygestel. Die film is gebaseer op Richard Condon se 1959 roman van die selfde naam, en is ook n herbewerking van die vorige 1962 film. In ...

                                               

Trois couleurs

Trois couleurs is n drieluik rolprente deur die Poolse regisseur Krzysztof Kieślowski bestaande uit Trois couleurs: Bleu, Trois couleurs: Blanc en Trois couleurs: Rouge. Die drie rolprente is vernoem na die kleure van die Franse Driekleur of Tric ...

                                               

Alix

Alix, geteken deur die Fransgebore Belgiese kunstenaar Jacques Martin, is een van die bekendste Frans-Belgiese reekse van strokiesverhale, wat in die jaar 1948 vir die eerste keer onder die titel Alix, lintrépide in die Journal de Tintin verskyn ...

                                               

Andy Capp

Andy Capp is n Britse strokiesverhaal wat deur die spotprenttekenaar Reg Smythe geskep is. Dit is sedert 5 Augustus 1957 in The Daily Mirror en The Sunday Mirror gepubliseer. Dit was oorspronklik n enkel-paneel-spotprent, maar is later na vier pa ...

                                               

Dragon Ball

Dragon Ball is n Japannese manga-strokiesverhaal, geskryf en geïllustreer deur Akira Toriyama. Dit is oorspronklik tussen 1984–1995 in die Weekly Shonen Jump gepubliseer. Dragon Ball is geïnspireer deur die klassieke 16de eeuse Chinese roman, Rei ...

                                               

Ligne claire

Ligne claire, wat uit die Frans letterlik beteken die helder lyn, is n sketsmetode wat ontwikkel is deur Hergé. Dit is n tekenmetode wat helder, sterk lyne gebruik. Die lyne het dieselfde dikte en klem, en word dus nie gebruik om sekere voorwerpe ...

                                               

Manga

Manga is strokiesprente wat in Japan of deur skeppers in die Japannese taal geskep is, en stem ooreen met n styl wat in die laat 19de eeu ontwikkel is. Dit het n lang en komplekse voorgeskiedenis in vroeere Japanse kuns. Die term manga kanji: 漫 ...

                                               

Nodame Cantabile

Nodame Cantabile is n manga deur Tomoko Ninomiya. Dit was van Julie 2001 tot Oktober 2009 in gereelde uitgawes deur die uitgewer Kodansha in die tydskrif Kiss in Japan gepubliseer, en in 23 tankōbon volumes versamel. n Twee-volume, getiteld Nodam ...

                                               

Spirou et Fantasio

Spirou et Fantasio is n Belgiese strokiesverhaalreeks wat ook in die tydskrif Journal de Spirou verskyn en vir die eerste keer op 21 April 1938 gepubliseer is. Die reeks het tot een van die gewildste Franko-Belgiese strokiesverhale ontwikkel wat ...

                                               

Tatoeëermerk

’n Tatoeeermerk of tatoe is ’n vorm van liggaammodifisering waar ’n naald gebruik word om ink onder die opperhuid aan te bring om die vel se pigment te verander. Die term kom waarskynlik van die Tahitiaanse woord tatu, wat streep of vlek beteken, ...

                                               

Genitale tatoe

Genitale tatoes is tatoeeermerke wat aan die geslagsdele aangebring word. Hoewel tatoes al hoe gewilder raak, veral in die Weste en onder jonger mense, is genitale tatoes steeds nie algemeen nie. Daar is verskeie redes: Die genitale area is sensi ...

                                               

Kneukeltatoe

’n Kneukeltatoe of vingertatoe is ’n spesifieke soort tatoeering wat gewoonlik twee groepe woorde van vier letters elk of een woord van agt letters behels. Daar is ook ander kombinasies, soos op die foto regs. Dit is nie noodwendig ’n tronktatoe, ...

                                               

Moutatoe

’n Moutatoe of volarmtatoe is ’n omvattende tatoeeermerk of ’n versameling kleiner tatoes met ’n gemeenskaplike tema wat iemand se hele arm bedek, gewoonlik van die skouer tot die pols. Daar is ’n verskil tussen ’n arm vol tatoes en ’n moutatoe. ...

                                               

Russiese misdadigertatoes

Onder Sowjetmisdadigers van die 20ste eeu was daar ’n kultuur van tatoeeermerke om iemand se misdaadloopbaan aan te dui, asook sy rang in die Russiese misdaad- en tronkgemeenskap. Veral vir diegene in die Goelagstelsel van die Sowjet-era het die ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →