ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 309




                                               

Musieksimbole

Musieksimbole is die merke en simbole wat vanaf omtrent die 13de eeu gebruik word in musieknotasie van bladmusiek om toonhoogte, ritme, tempo – en in sekere mate die artikulasie weer te gee. Sedert die 13de eeu het die notasie egter talle verande ...

                                               

Nag op n Kaal Berg

Nag op n Kaal Berg, ook bekend as Nag op die Kaal Berg, is n reeks komposisies deur Modest Moessorgski. Dit is geïnspireer deur Russiese literêre werke en legendes. Moessorgski se metode was om n "musikale prent" te skets, naamlik Die Vooraand va ...

                                               

Nuwe Boedapest Kwartet

Die Nuwe Boedapest Kwartet is n strykkwartet wat in 1971 gestig is en wat in dieselfde jaar pryse gewen het in die Haydn-kompetisie in Wene en die Carlo Clacchino Internasionale Concourse in Rome. In 1973 was die strykkwartet die pryswenner gewee ...

                                               

Oorsprong van musiek

Daar bestaan baie teoriee oor die oorsprong van musiek. Só word daar in volksverhale, mites en sages van die volkere vertel van die bo-aardse, goddelike oorsprong van musiek, en dikwels het die musiek in hierdie verhale een of ander towerkrag. Mu ...

                                               

Oratorium

n Oratorium is n groot musikale komposisie vir orkes, koor, en soliste. Die term oratorium, soos gebruiklik in Afrikaans, verwys na die oorspronklike Romeinse oratorium of gebedshuis waar nie-liturgiese musikale gebedsdienste gehou is. Later is m ...

                                               

Parnassus Trio

Die Parnassus Trio is n klaviertrio wat in 1982 gestig is deur die pianis Friedemann Rieger, die violis Wolf-Dieter Streicher en die tjellis Michael Gross.

                                               

Requiem (tipe mis)

n Requiem of requiemmis, ook bekend as n dodemis, die mis vir die dood of mis van die dood, is n Rooms-Katolieke mis wat vir n gestorwe persoon of persone gehou word volgens n spesifieke vorm van die Roomse misboek. Dit word gewoonlik tydens n be ...

                                               

Rock and Roll Hall of Fame

Die Rock and Roll Hall of Fame is n museum in Cleveland, Ohio wat aan die vaslegging van die geskiedenis van beroemde of invloedryke rock-n-roll-musici en -betrokkenes gewy is. Die huidige gebou is op 2 September 1995 geopen en is aan die oewer v ...

                                               

Roland Korporasie

Roland Korporasie is n vervaardiger van elektroniese musiekinstrumente, elektroniese toerusting en sagteware. Dit is gestig deur Ikutaro Kakehashi in Osaka op 18 April, 1972. Roland gebruik n aantal adisionele name vir hulle produkte: Rodgers Ins ...

                                               

Le Sacre du printemps

Le Sacre du Printemps is n tweeledige ballet- en orkesstuk wat deur die Russiese komponis Igor Strawinski vir die Paryse 1913-seisoen van Sergei Diaghilef se balletgeselskap Ballets Russes geskryf is. Vaslav Nijinsky was verantwoordelik vir die o ...

                                               

Sekwent (musikale vorm)

n Sekwent is n gesang of lofsang wat tydens die liturgiese viering van die Heilige Sakrament van die Altaar in baie Christelike denominasies gesing of voorgedra word voordat die Evangelie voorgelees word. Teen die tyd van die Konsillie van Trent ...

                                               

Simfonie-orkes

Die term orkes kom uit die Grieks ὀορχήστρα, die naam vir die area voor die verhoog in antieke Griekse teater. Die spasie was gereserveer vir die Griekse koor wat amal dieselfde maskers gedra het en in een stem kommentaar op die Griekse verhoogst ...

                                               

Stemopwarming

Stemopwarming is n reeks oefeninge bedoel om die stem voor te berei vir sang, toneelspel, of ander gebruik. Daar is tans baie min wetenskaplike bewyse vir die voordele van stemopwarming. Relatief min studies het navorsing gedoen op die uitwerking ...

                                               

Stradivarius

n Stradivarius is een van die viole, altviole, tjellos en ander strykinstrumente wat deur lede van die Italiaanse familie Stradivari, vernaam Antonio Stradivari, gedurende die 17de en 18de eeue gebou is. In navolging van die instrumente se reputa ...

                                               

Strykkwartet

n Strykkwartet is n musiekgroep bestaande uit vier strykers – twee vioolspelers, n altvioolspeler en n tjellis. Dit word ook gebruik om te verwys na n musiekstuk wat deur so n groep uitgevoer word. Die strykkwartet is een van die mees prominente ...

                                               

Suid-Afrikaanse Musiekkollege

Die Suid-Afrikaanse Musiekkollege is n departement van die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Kaapstad. Dit is gelee op die universiteit se laer-kampus in Rondebosch, Kaapstad.

                                               

Suk Trio

Die Suk Trio was n Tsjeggiese klaviertrio wat in 1951 gestig is en in 1990 ontbind is. Hulle het hul debuut op 5 Maart in die Rudolfinum Saal in Praag met Josef Suk, Jiří Hubička en Saša Večtomov gemaak. Die permanente lid van die trio was Josef ...

                                               

Traktus (liturgie)

Die traktus is die Rooms-Katolieke liturgiese solosang van n psalmmelodie. Dit is die misgesang wat vanaf Septuagesima-sondag tot Pase reg ná die trapgesang in die plek van die Alleluia gesing word. Dit is deel van die Proprium van die mis. Kenme ...

                                               

Trap (musiek)

In musiekteorie, verwys trap van die toonleer na die posisie van n bepaalde noot in n toonleer met betrekking tot die tonika, die eerste en belangrikste noot van die toonleer waarvandaan elke oktaaf begin. Trappe is nuttig om die grootte van inte ...

                                               

Trio Italiano dArchi

Die Trio Italiano dArchi is n stryktrio wat klassieke musiek speel. Die trio, bestaande uit Alessandro Milani viool, Luca Ranieri altviool en Pierpaolo Toso tjello, is in 2004 gestig, en het die naam van die klassieke ensemble wat deur Franco Gul ...

                                               

Twaalftoonmusiek

Twaalftoonmusiek is n liggaam van musiek wat rofweg sedert die Eerste Wêreldoorlog geskryf word, en wat gebruik maak van die sogenaamde 12-toonmetode of komposisietegniek. Die Oostenrykse komponis Arnold Schönberg word met die ontdekking van hier ...

                                               

Wihan Kwartet

Die Wihan Kwartet is n Tsjeggiese strykkwartet wat tans inwonend is by die Trinity College of Music in Londen. Die kwartet was in 1985 gestig by die Akademie van Uitvoerende Kunste in Praag deur Leoš Čepický, Jan Schulmeister, Jiří Žigmund en Ale ...

                                               

Éder Kwartet

Die teenswoordige lede van die Eder-kwartet is die violiste Jenos Selmeczi en Peter Szts, met Sndor Papp as die altviolis en Gyorgy Eder as tjellis. Die kwartet is in 1973 deur studente van die Liszt Akademie in Boedapest gevorm, en het eerste pr ...

                                               

Naaktheid

Naaktheid of om naak te wees verwys daarna om geen klere aan te hê nie. Dit kan ook in sekere kulture of omstandighede daarna verwys dat bepaalde liggaamsdele onbedek is. Dit word ook soms gebruik wanneer n persoon minder klere aan het as wat ond ...

                                               

Kaal bolyf

Om kaal bolyf te loop, omskryf die wyse waarop ’n man geen klere bokant sy middel dra nie, om sodoende ’n gedeelte van of die hele bolyf te ontbloot. ’n Mens kan ook hemploos as sinoniem gebruik. Die woord bostukloos is slegs op vroue van toepass ...

                                               

Nobelprys

Die Nobelpryse word jaarliks toegeken aan mense vir uitstekende navorsing, vir pionierswerk in die ontwikkeling van nuwe tegnologie of toerusting of wat n buitengewone bydrae tot die samelewing gemaak het. Dit word algemeen aanvaar as die hoogste ...

                                               

Alfred Nobel

Alfred Bernhard Nobel was n Sweedse chemikus, ingenieur, uitvinder, wapenvervaardiger en die uitvinder van dinamiet. Hy was die eienaar van Bofors, wat hy van ’n produsent van hoofsaaklik yster en staal tot n vername wapenvervaardiger uitgebou he ...

                                               

Held van die Russiese Federasie

Held van die Russiese Federasie is ’n toekenning en die hoogste eretitel wat ’n burger van Rusland kan ontvang. Die president van Rusland ken dit toe aan mense wat helde- en ander voortreflike dade verrig het tot diens van die staat. Dit is seder ...

                                               

Held van die Sowjetunie

Die titel Held van die Sowjetunie was die hoogste ereteken in die Sowjetunie. Dit is individueel of gesamentlik toegeken vir heldedade in diens aan die Sowjetstaat en -gemeenskap.

                                               

Orde van Lenin

Die Orde van Lenin, wat genoem is na Wladimir Lenin, die leier van die Russiese Rewolusie van 1917, was die hoogste toekenning in die Sowjetunie. Dit is op 6 April 1930 deur die Sentrale Uitvoerende Komitee ingestel.

                                               

Order of Merit

Die Order of Merit is n Britse orde van meriete om voortreflike diens in die weermag, wetenskap, kuns, literatuur, of vir die bevordering van kultuur te erken. Dit is deur die monarg Edward VII geskep en is tot 24 lewende lede plus n aantal buite ...

                                               

Privy Council

Die Privy Council is n formele organisasie wat raad aan die Britse monarg gee. Die beginsels van die Privy Council is in die Middeleeue te vinde. Na die Engelse Burgeroorlog is dit in 1661 herstig en sy rol is geformaliseer. Deesdae het dit ongev ...

                                               

Victoriakruis

Die Victoriakruis is die hoogste militêre medalje vir dapperheid in die Statebond en voormalige lande van die Britse Ryk. Dit word toegeken aan weermaglede vir dapper dade, moed en opofferings wat in die aangesig van die vyand verrig is. Dit is d ...

                                               

Renaissance

Die term renaissance verwys na die periode in die geskiedenis wat ná die Gotiek van die Middeleeue aanvang en in die barok afsluit, en dit omspan rofweg die 14de, 15de en 16de eeue. Die Franse term is afgelei van die Italiaanse rinascimento wat v ...

                                               

Engelse Renaissance

Die Engelse Renaissance is n onlangse term wat gebruik word om n kultere en kunssinnige beweging te beskryf wat in die vroee 16e tot vroee 17e eeu in Engeland plaasgevind het. Dit word geassosieer met die Europese Renaissance wat, volgens spekula ...

                                               

Restaurant

n Restaurant is n besigheid waar etes voorberei en aan kliente bedien word. Restaurante het gewoonlik gedekte tafels en sitplek waar kliente kan sit en eet en moontlik iets drink. Sommige restaurante bedien wegneemetes en ander het n afleweringsd ...

                                               

Koffiewinkel

Koffiehuis of koffiewinkel is verwante terme vir n instelling wat hoofsaaklik koffie en ander warm drankies bedien. Café of kafee kan verwys na n koffiehuis, kroeg, teekamer, n klein en goedkoop restaurant of ander gemaklike eet-en-drink plek, af ...

                                               

Mzolis

Mzolis is n slaghuis, bekende braairestaurant en informele nagklub in Gugulethu, n swart township digby Kaapstad. Sedert Mzolis in vroeg 2003 oopgemaak het, het die restaurant n populêre bymekaarkomplek vir Kaapstad se inwoners en n bekende toeri ...

                                               

Spur Steak Ranches

Spur Steak Ranches is n braairestaurantgroep wat in Suid-Afrika gestig is en deur Spur Corporation bedryf word. Die hoofkantoor van Spur Corporation is in Century City, Kaapstad.

                                               

Domestikering en vervreemding

Domestikering en vervreemding is strategiee in vertaling in verband met die mate waarin vertalers ’n teks met die teikenkultuur laat ooreenstem. Domestikering is die strategie om ’n teks in groot mate met die kultuur van die taal waarin die verta ...

                                               

Staat

n Staat is n organisasie wat gesag oor die bevolking binne n geografiese gebied uitoefen. Hulle verteenwoordig hierdie bevolking na buite en beskik oor magsmiddele ter verdediging van hul grondgebied en die handhawing van interne wet en orde. n S ...

                                               

Emo

Emo, oftewel emocore, is n versamelnaam vir n bree verwysing na n golf van rockmusiek wat aan die begin die 21ste eeu veral onder die jeug gewild geraak het, asook die kleredrag en haarstyle wat daarmee gepaard gaan. Dit word ook met popcore, pop ...

                                               

Hipster

Die term hipster verwys na n lid van die heersende stedelike subkultuur wat teen die middel van die 20ste eeu veral in die Verenigde State na vore getree het. Die naam is in die laat 1940s deur die boogie-pianis en sanger Harry "The Hipster" Gibs ...

                                               

Techno-musiek

Techno is n genre van elektroniese dansmusiek wat gekenmerk word deur n herhalende ritme wat oor die algemeen vervaardig is deur n platejoggie. Die sentrale ritme is dikwels in gewone tyd, terwyl die tempo tipies tussen 120 en 150 slae per minuut ...

                                               

Bruce-medalje

Die Catherine Wolfe Bruce Goue Medalje word jaarliks deur die Astronomiese Vereniging van die Stille Oseaan toegeken vir uitstaande lewenslange bydraes tot sterrekunde. Dit is vernoem na Catherine Wolfe Bruce, n Amerikaanse beskermdame van sterre ...

                                               

Chapman-medalje

Die Chapman-medalje is n medalje van die Royal Astronomical Society, genoem na die Britse sterrekundige Sydney Chapman. Dit word elke tweede jaar toegeken vir navorsing van uitstaande meriete in son-terrestriêle fisika, insluitende geomagnetisme ...

                                               

Duitse Toekomsprys

Die Duitse Toekomsprys is n prys vir prestasies in die afdelings van kuns, handelswetenskappe, tegniek, ingenieurs- of natuurwetenskappe. Aanwendings- en markvaardigheid, asook die skepping van werkplekke, word as innovering in berekening gebring ...

                                               

Emmy

’n Emmy is ’n Amerikaanse prys wat toegeken word vir uitnemendheid in die televisiebedryf en is soortgelyk aan Oscars, Tonys en Grammys. Omdat Emmys toegeken word aan mense in verskillende sektore van die televisiebedryf, word verskeie toekenning ...

                                               

Fiestas

Die Fiestas is n gala-geleentheid wat deur kykNET aangebied word waartydens Afrikaanse kunstenaars vir hul prestasies op die verhoog en agter die skerms vereer word. Melding word ook gemaak van Afrikaanse feeste wat n platform vir nuwe produksies ...

                                               

Jackson-Gwilt-medalje

Die Jackson-Gwilt-medalje is n toekenning wat sedert 1897 deur die Royal Astronomical Society uitgereik is. Die oorspronklike kriteria was vir die uitvinding, verbetering of ontwikkeling van astronomiese instrumentasie of tegnieke; vir prestasie ...