ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 31



                                               

The Citizen

The Citizen is n Suid-Afrikaanse poniekoerant wat van Maandag tot Saterdag in Engels in Johannesburg uitgegee word, maar in al die groot sentra landwyd versprei word. Dit was die enigste wydverspreide Engelse koerant wat die regerende Nasionale P ...

                                               

Voortrekkerpers

Die Voortrekkerpers Beperk was n uitgewer van Afrikaanse nuusblaaie wat in 1936 gestig en op 1 April 1971 met die Afrikaanse Pers Beperk saamgesmelt het as Perskor. Op 30 September 1935 het n groepie Kaapse Nasionaliste onder voorsitterskap van W ...

                                               

Reuven Rivlin

Reuven Rivlin is n Israelse politikus wat aan die Likoed-party behoort. Hy is sedert 24 Julie 2014 die tiende president van Israel. Van 1988 tot 1992 en van 1996 tot 2014 was hy n lid van die Knesset gewees. Van 2003 tot 2006 en van 2009 tot 2013 ...

                                               

Posduif

n Posduif is n duif wat spesiaal geteel is om as dierevervoer gebruik te word. Posduiwe is al gebruik van so vroeg as 1150 in Bagdad, om boodskappe te stuur. Later is posduiwe ook gebruik by Genghis Khan, asook in die Eerste- en Tweede Wêreldoorl ...

                                               

Poskantoor

n Poskantoor is n dienstefasiliteit wat deel vorm van n nasionale posstelsel. Poskantore bied posverwante dienste aan soos die aanvaarding van briewe en pakkies vir versending na ander poskantore, selfs in die buiteland. Benewens die voorsiening ...

                                               

Poskode

n Poskode is n reeks syfers of letters wat aan n streek, poskantoor, straat of fisiese adres gekoppel is, vir die hoofdoel om die outomatiese sortering van posstukke deur die poskantoor moontlik te maak. Die regte poskode help die poskantoor sodo ...

                                               

Posstelsel

Die posstelsel is ontwikkel vir die fisiese vervoer van poskaarte, briewe en pakkies. n Posdiens kan privaat of openbaar wees, hoewel baie regerings beperkings op private stelsels plaas. Sedert die middel van die 19de eeu is nasionale posstelsels ...

                                               

United Parcel Service

United Parcel Service of North America, Inc., gewoonlik na verwys en gemerk as UPS, is die grootste verskepings- en logistieke maatskappy in die wêreld. Die Amerikaanse globale pakketversendingsmaatskappy het sy hoofkwartier in Sandy Springs, Geo ...

                                               

United States Postal Service

Die United States Postal Service, dikwels kort Post Office, U.S. Mail of Postal Service genoem, afgekort USPS, is n onafhanklike agentskap van die Amerikaanse federale regering wat posdienste in die Verenigde State verskaf. Dit is een van min reg ...

                                               

Wêreldposunie

Wêreldposunie is n internasionale organisasie wat die posbeleid van sy lidstate en sodoende ook die beleid vir die internasionale poswese koördineer. Elkeen van die lidstate stem saam om dieselfde bepalings ten opsigte van die internasionale posv ...

                                               

Digbundel

n Digbundel is n versameling gedigte wat uitgegee word in boekvorm. Dit word n bundel genoem omdat die gedigte selfstandige werke is, wat los van mekaar gelees kan word - "bundel" beteken dus "versameling". Hoewel die gedigte afsonderlike kunswer ...

                                               

Skryfstelsel

Skryfstelsels word van ander simboliese kommunikasiestelsels onderskei deur die feit dat die leser gewoonlik die spesifieke gesproke taal in ’n mate moet ken om die teks te kan verstaan. In teenstelling daarmee word kennis van ’n gesproke taal ni ...

                                               

Abecedarium

’n Abecedarium is ’n inskripsie wat die letters van die alfabet weergee, feitlik altyd in die regte volgorde. Sommige abecedaria sluit ou letters in wat nie in ander inskripsies voorkom nie. Die abecedaria in die Etruskiese alfabet van Marsiliana ...

                                               

Abjad

’n Abjad, ook ’n konsonantale alfabet genoem, is ’n soort skryfstelsel waar elke simbool gewoonlik ’n konsonant voorstel. Dit word aan die leser oorgelaat om die regte klinker in te sit. In algemene bevat abjads gewoonlik die woord "alfabet" in h ...

                                               

Abugida

’n Abugida of alfasillabiese skrif is ’n skryfstelsel waarin opeenvolgende konsonante en klinkers as ’n eenheid geskryf word: elke eenheid is gebaseer op ’n konsonant, en die aanduiding van die klinker is verpligtend, maar sekondêr. Dit verskil v ...

                                               

Alfabet

n Alfabet is n volledige gestandaardiseerde stel karakters wat bestaan uit letters en gebruik word om iets in n gekose taal neer te skryf. Geskrewe taal bestaan uit sinne, sinne bestaan uit woorde en woorde bestaan uit een of meer letters van die ...

                                               

Anatoliese hiërogliewe

Die Anatoliese hierogliewe of Luwiese hierogliewe, voorheen verkeerdelik genoem Hetitiese hierogliewe, is n logografiese skryfstelsel van ongeveer 500 karakters wat in Anatolie en Noord-Sirie voorkom en in antieke tye in die Hetitiese Ryk en Nuwe ...

                                               

Aramese alfabet

Die Aramese alfabet is ’n aanpassing van die Fenisiese alfabet en het teen die 8ste eeu v.C. as ’n aparte alfabet ontwikkel. Die letters stel almal konsonante voor en dit is dus nie ’n volwaardige alfabet nie, maar ’n abjad. Die Aramese alfabet i ...

                                               

Armeense alfabet

Die Armeense alfabet word sedert die jaar 405 of 406 gebruik vir die skryf van Armeens. Dit is geskep deur st. Mesrop Masjtots, ’n Armeense taalkundige en godsdiensleier, en het oorspronklik 36 letters bevat. Nog twee, օ en ֆ, is in die Middeleeu ...

                                               

Avestiese alfabet

Die Avestiese alfabet is ’n skryfstelsel wat omstreeks 226–651 n.C. ontwikkel is om die taal Avesties mee te skryf. Dit is later ook gebruik vir Pazend, ’n metode vir die skryf van Middelpersies wat hoofsaaklik aangewend is vir die Zend -uitleg v ...

                                               

Blokketting

n Blokketting is n verspreide databasis wat n aaneenhoudende groeiende lys byhou van geordende rekords, genoem blokke. Elke blok beskik oor n tydstempel en n verbinding tot n vorige blok. Deur ontwerp is blokkettings inherent gehard teen die onge ...

                                               

Boestrofedon

Boestrofedon, van die Griekse βουστροφηδόν, "soos ’n os draai", is ’n soort teks wat in twee rigtings geskryf word. Dit word veral gesien in antieke manuskripte en inskripsies. In plaas van skryf van links na regs soos in Afrikaans of van regs na ...

                                               

Brahmi-skrif

Brahmi of Brāhmī is die moderne naam van die oudste skrif wat in Indie gebruik is, in die laaste eeue v.C. en die eerste eeue n.C. Nes sy tydgenoot Kharosthi in wat nou Afganistan en Pakistan is, is Brahmi ’n abugida. Die bekendste Brahmi-inskrip ...

                                               

Cartouche

’n Cartouche in Egiptiese hierogliewe is ’n ovaal met ’n horisontale streep aan die einde wat aandui dat die teks daarbinne die naam van ’n farao is. Dit is soms ook vir die naam van gode gebruik. Hoewel die cartouche gewoonlik vertikaal met ’n h ...

                                               

Chinese karakter

Chinese karakters is simbole wat vir die skryf van Chinees en Japannees gebruik word. In die verlede is dit ook vir Koreaans en Vietnamees gebruik. Hierdie karakters is al vir ten minste 3000 jaar lank in gebruik. Dit is die oudste skryfstelsel t ...

                                               

Devanagari

Devanagari, ’n samestelling van Deva en Nagari), ook Nagari genoem na sy voorloper-taal, is ’n abugida van Indie en Nepal. Dit word geskryf van links na regs, het nie hoof- en kleinletters nie en word onder meer uitgeken aan die horisontale lyn w ...

                                               

Egiptiese hiërogliewe

Egiptiese hierogliewe was ’n amptelike skryfstelsel wat deur die Antieke Egiptenare gebruik. Dit het logografiese en alfabetetiese elemente gekombineer. Kursiewe hierogliewe is gebruik vir godsdienstige geskrifte op papirus en hout. Verskeie gele ...

                                               

Fenisiese alfabet

Die Fenisiese alfabet, ook die Proto-Kanaänitiese alfabet genoem vir inskripsies voor omstreeks 1050 v.C., is ’n konsonantale alfabet, of abjad. Dit het dus geen klinkers nie. Dit is gebruik vir die skryf van Fenisies, ’n Noord-Semitiese taal wat ...

                                               

Geez-skrif

Geez is ’n skrif wat as ’n abugida gebruik word vir verskeie tale van Ethiopie en Eritrea. Dit het aanvanklik ontstaan as ’n abjad vir die skryf van Geez, wat nou ’n liturgiese taal van die Ethiopiese, die Eritrese Ortodokse Kerk en die Beta Isra ...

                                               

Georgiese skrifte

Die Georgiese skrifte is die drie skryfstelsels wat gebruik word om Georgies mee te skryf: Asomtawroeli, Noeschoeri en Mchedroeli. Hul letters stem ooreen en het dieselfde name en alfabetiese volgorde. Al drie alfabette is eenkasstelsels. Hoewel ...

                                               

Glagolitiese alfabet

Die Glagolitiese alfabet is die oudste skrif wat vir ’n Slawiese taal ontwerp is. Dis omstreeks 862-863 ontwerp vir Ou Kerkslawies deur twee broers, die monnike Cyrillus en Methodius. Die naam is afgelei van die Slawiese woorde glagol en glagolat ...

                                               

Gotiese alfabet

Die Gotiese alfabet is ´n alfabetiese skrif wat in die 4de eeu deur die Gotiese biskop Wulfila geskep is vir die skryf van Goties sodat hy die Nuwe Testament van die Bybel in Goties kon vertaal. Wulfila was ’n sendeling en Bybel-vertaler van Kapp ...

                                               

Hangul

Die Koreaanse alfabet, bekend as Hangul, is gebruik om die Koreaanse taal te skryf sedert sy skepping in die 15de eeu deur koning Sejong die Grote. Dit is die amptelike skryfstelsel van Korea, beide Suid en Noord. Dit word soms gebruik om die Cia ...

                                               

Hebreeuse alfabet

Die Hebreeuse alfabet is die skryfstelsel van Hebreeus asook ander tale soos Jiddisj. Daar is twee vorms van die skrif in gebruik, die Oud-Hebreeuse alfabet, wat in ’n veranderde vorm grootliks behoue gebly het in die Samaritaanse alfabet, en die ...

                                               

Indusskrif

Die Indusskrif, ook bekend as die Harappaskrif, is ’n korpus simbole van die Kot Diji- en die Ontwikkelde Harappa-tydperk van die Indusvalleibeskawing, tussen 3500 en 1900 v.C. Die meeste inskripsies wat hierdie simbole bevat, is baie kort en dit ...

                                               

Internasionale Fonetiese Alfabet

Die Internasionale Fonetiese Alfabet of IFA) is n notasiestelsel vir die klanke wat in menslike spraak voorkom. Dit is grotendeels op die Latynse alfabet gegrond. In die Uitgebreide IFA Extended IPA is n reeks addisionele diakritiese tekens byvoe ...

                                               

Kenmerk-alfabet

’n Kenmerk-alfabet is ’n skryfstelsel waarin simbole nie foneme voorstel nie, maar spraakklanke of onderskeidende kenmerke van foneme. So is ’n bry-/r/ en gewone /r/ variante/kenmerke van dieselfde foneem en in ’n kenmerk-alfabet sal daar aparte ...

                                               

Kharosthi

Kharosthi of Kharosthī is ’n antieke Indiese skrif wat deur die Gandhara-kultuur van die noordwestelike deel van Suid-Asie gebruik is om Ghandari en Sanskrit te skryf. Dit is ’n abugida, ’n soort lettergreepstelsel, wat van minstens die middel va ...

                                               

Koptiese alfabet

Die Koptiese alfabet is die skrif wat gebruik is vir die taal Kopties. Die simbole is geskoei op dié van die Griekse alfabet en bykomende letters word gebruik van Demoties. Dit is die eerste alfabetiese skrif wat vir Egipties gebruik is.

                                               

Lettergreepskrif

’n Lettergreepskrif of sillabiese skrif is ’n skryfstelsel waar ’n stel simbole die verskillende lettergrepe van ’n taal voorstel. ’n Simbool in so ’n stelsel verteenwoordig gewoonlik ’n konsonantale klank gevolg deur ’n vokale klank, of slegs ’n ...

                                               

Logogram

’n Logogram is ’n grafeem wat ’n woord of morfeem voorstel. Aangesien logogramme visuele simbole is wat woorde eerder as die klanke van ’n woord voorstel, is dit makliker om te onthou of die betekenis te raai as by alfabeties geskrewe woorde. Nog ...

                                               

Lys van syfers in verskeie tale

Die onderstaande tabelle lys die name en simbole vir die syfers 0 tot 10 in verskeie tale en skryfstelsels van die wêreld. Waar dit moontlik is, word elke taal op sy eie skryfwyse uitgedruk,waarnaas n Latynse oorvertaling volg, tesame met ander s ...

                                               

Mandese alfabet

Die Mandese alfabet is gebaseer op die Aramese alfabet en word gebruik om die taal Mandees te skryf. Die Mandese naam vir die skrif is Abagada of Abaga, na aanleiding van die eerste letters daarvan. Anders as die antieke Semitiese name van die le ...

                                               

Meroïtiese alfabet

Die Meroïtiese alfabet is ’n skrif wat oorspronklik van Egiptiese hierogliewe afgelei is om Meroïties, die taal van die Koninkryk van Meroe in die Soedan, te skryf. Dit is in omstreeks 700–300 v.C ontwikkel en kon ’n tyd lank ook gebruik gewees h ...

                                               

Mongoolse skrif

Die klassieke Mongoolse skrif was die eerste skryfstelsel wat spesifiek vir Mongools geskep is en dit was die suksesvolste, tot die Cyrilliese alfabet in 1946 begin gebruik is. Dit is afgelei van die Oud-Oeigoerse skrif en is ’n ware alfabet, met ...

                                               

Nabatese alfabet

Die Nabatese of Nabateïese alfabet is ’n abjad wat vanaf die 2de eeu v.C. deur die Nabateers, ’n antieke volk van Jordanie, gebruik is om hul taal te skryf. Belangrike inskripsies in die Nabatese alfabet is in Petra, Jordanie, gevind. Die alfabet ...

                                               

Oegaritiese alfabet

Die Oegaritiese alfabet is ’n wigskrif-abjad wat gebruik is vanaf omstreeks die 15de eeu v.C. of 14de eeu v.C. vir Oegarities, ’n uitgestorwe Noordwes-Semitiese taal. Dit is in 1928 in Oegarit in Sirie ontdek. Dit het 30 letters. Ander tale, vera ...

                                               

Ogham

Ogham is ’n alfabet uit die vroee Middeleeue wat hoofsaaklik gebruik is om Oud-Iers te skryf. Dit word ook soms die "Keltiese boomalfabet" genoem omdat simbole na bome genoem is. Daar is sowat 400 oorblywende Ogham-inskripsies op steenmonumente r ...

                                               

Oud-Hebreeuse alfabet

Die Oud-Hebreeuse alfabet is ’n abjad wat afgelei is van die Fenisiese alfabet. Dit is van die 10de eeu v.C. of nog vroeer gebruik vir veral Hebreeus deur die Israeliete, beide die Jode en Samaritane. In die 5de eeu v.C. het die Jode dit ophou ge ...

                                               

Oud-Hongaarse skrif

Die Oud-Hongaarse alfabet is ’n skryfstelsel wat die Hongare in die 8ste tot 10de eeu gebruik het. In moderne Hongaars is die skrif bekend as rovásírás of székely rovásírás ; kortweg word dit rovás genoem omdat die skrif gewoonlik op stokke of ho ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →