ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 314



                                               

Statebondspele

Die Statebondspele of Gemenebesspele is n sporttoernooi wat elke vier jaar, twee jaar na elke Olimpiese Somerspele, vir lidlande van die Britse Statebond aangebied word. Ongeveer 4 500 tot 5 000 atlete neem hieraan deel, wat dit na die Olimpiese ...

                                               

Wêreld Sterkman-kompetisie

Die Wêreld Sterkman-kompetisie is n kompetisie wat sedert 1977 jaarliks vir kragmanne aangebied word. Die kompetisie word deur TWI, n filiaal van IMG Media georganiseer en teen die einde van Desember wêreldwyd uitgesaai. Van die items wat beoefen ...

                                               

Derby (sport)

n Derby is n sportwedstryd tussen twee spanne uit dieselfde dorp of streek. Daar is gewoonlik sterk mededinging tussen die spanne en die wedstryd trek dikwels groter belangstelling. Die woord derby kom oorspronklik van die perdewedren The Derby, ...

                                               

Ekstra tyd

Ekstra tyd in sport is die verlenging van n bepaalde wedstryd om n gelykopuitslag te vermy. Na afloop van so n gelykopwedstryd word die wedstryd met n vasgestelde aantal minute verleng in die hoop dat een van die spanne dit sal wen. As daar ná ek ...

                                               

Rugbywoordelys

n Speler gooi die bal na n ander speler. As n speler die bal met die hand aan ’n ander speler gee sonder om dit te gooi, is dit ook ’n aangee. n Fop-aangee is wanneer n speler maak asof hy die bal aangee, maar dit dan nie doen nie. Die bal moet a ...

                                               

Boemerang

n Boemerang is n krom geboe voorwerp, meestal van hout, wat die profiel van n vliegtuigvlerk het. As n persoon dit gooi sal die boemerang in die lug draai en na die gooier terugslinger.

                                               

Frisbee

Frisbee is n handelsmerk van die speelgoedmaatskappy Wham-O, maar die naam word ook vir alle soortgelyke vlieende skywe gebruik. Frisbees word gewoonlik van plastiek gemaak, het n deursnee van ongeveer 20 tot 25 cm en n rand. Dit is ontwerp om ae ...

                                               

Slee

n Slee is n soort voertuig sonder wiele waarmee daar oor gladde oppervlaktes soos ys of sneeu gery word. n Slee het twee parallelle lopers aan die onderkant waarop dit gly, met n platform waarop mense of goedere vervoer word. Trekdiere soos rendi ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022

Die 22ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi sal vanaf 21 November tot 18 Desember 2022 in Katar aangebied word. Dit sal die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi in die Midde-Ooste wees en die eerste in Asie sedert 2002 in Japan en Suid-Korea. Dit is d ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2030

Die 24ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi sal in Junie en Julie 2030 aangebied word. FIFA sal in November 2022, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022 in Katar, aankondig watter land die toernooi gaan organiseer. Nes die FIFA Sokker ...

                                               

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026

Die 23ste FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi sal in Junie en Julie 2026 in Kanada, Meksiko en die Verenigde State aangebied word. FIFA het op 13 Junie 2018, net voor die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018 in Rusland, aankondig watter land die t ...

                                               

Krieketwêreldbeker 2023

Die Krieketwêreldbeker 2023, amptelik bekend as die IKR Krieketwêreldbeker 2023, sal vanaf Oktober tot en met 26 November 2023 in Indie plaasvind. Die oorspronklike datums vir dié toernooi was tussen 9 Februarie tot 26 Maart 2023, maar in Julie 2 ...

                                               

Olimpiese Somerspele 2020

Die Olimpiese Somerspele 2020, amptelik bekend as die Spele van die XXXIIste Olimpiade, sou oorspronklik tussen 24 Julie en 9 Augustus 2020 in Tokio, Japan, aangebied word. Tydens die geleentheid sal na verwagting 11 091 atlete uit 206 nasies aan ...

                                               

Olimpiese Somerspele 2024

Die Olimpiese Somerspele 2024, amptelik bekend as die Spele van die XXXIIIste Olimpiade, sal tussen 26 Julie en 11 Augustus 2024 in Parys, Frankryk, aangebied word. Dit sal die 33ste aanbieding van die Somerspele sedert 1896 wees. Dit sal ook die ...

                                               

Olimpiese Somerspele 2028

Die Olimpiese Somerspele 2028, amptelik bekend as die Spele van die XXXIVste Olimpiade, sal tussen 21 Julie en 6 Augustus 2028 in Los Angeles, Verenigde State, aangebied word. Dit sal die 34ste aanbieding van die Somerspele sedert 1896 wees. Dit ...

                                               

Olimpiese Somerspele 2032

Die Olimpiese Somerspele 2032, amptelik bekend as die Spele van die XXXVste Olimpiade, sal na verwagting tussen Julie en Augustus 2032 aangebied word. Die gasheerstad sal in Oktober 2025 deur die Internasionale Olimpiese Komitee aangekondig word. ...

                                               

Olimpiese Winterspele 2022

Die Olimpiese Winterspele 2022, amptelik bekend as die XXIVste Olimpiese Winterspele, sal tussen 4 en 20 Februarie 2022 in Beijing, China, aangebied word. Beijing sal daarmee die eerste stad word wat beide die Olimpiese Somerspele en Olimpiese Wi ...

                                               

Olimpiese Winterspele 2026

Die Olimpiese Winterspele 2026, amptelik bekend as die XXVste Olimpiese Winterspele, sal tussen 6 en 22 Februarie 2026 in Milaan en Cortina dAmpezzo, Italie, aangebied word. Dit sal ná die Olimpiese Winterspele van 1956 in Cortina dAmpezzo en die ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 2020

Die Paralimpiese Somerspele 2020 sou oorspronklik tussen 25 Augustus en 6 September 2020 in Tokio, Japan, aangebied word. Dit sal die 16de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees. Dit sal ook die tweede keer wees dat Tokio die spele organ ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 2024

Die Paralimpiese Somerspele 2024 sal na verwagting tussen 4 en 15 September 2024 in Parys, Frankryk, aangebied word. Dit sal die 17de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees. Dit sal ook die eerste keer wees dat Parys die spele gaan organ ...

                                               

Paralimpiese Somerspele 2028

Die Paralimpiese Somerspele 2028 sal na verwagting in 2028 in Los Angeles, Verenigde State, aangebied word. Dit sal die 18de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees. Dit sal ook die eerste keer wees dat Los Angeles die spele gaan organise ...

                                               

Paralimpiese Winterspele 2022

Die Paralimpiese Winterspele 2022 sal na verwagting tussen 4 en 13 Maart 2022 in Beijing, China, aangebied word. Dit sal die 13de Paralimpiese Winterspele wees wat aangebied word en ná die Paralimpiese Somerspele 2008 die tweede Paralimpiese Spel ...

                                               

Paralimpiese Winterspele 2026

Die Paralimpiese Winterspele 2026 sal na verwagting tussen 6 en 15 Maart 2026 in Milaan en Cortina dAmpezzo, Italie, aangebied word. Dit sal die 14de Paralimpiese Winterspele wees wat aangebied word en ná die Paralimpiese Winterspele 2006 die twe ...

                                               

Rugbywêreldbeker 2023

Die Rugbywêreldbeker 2023 word vanaf 8 September tot en met 28 Oktober 2023, die 200ste herdenking van rugby se" uitvinding” deur William Webb Ellis, in Frankryk aangebied. Dit is die tiende rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampi ...

                                               

Capoeira

Capoeira is n Brasiliaanse mengsel van dans- en vegkuns wat op die maat van musiek beoefen word. Dit het sy oorsprong in NíGolo, n dans van Afrika. Capoeira is gedurende die koloniale tydperk deur slawe beoefen wat na Brasilie verskeep is en in d ...

                                               

Judo

Judo is n sportsoort wat sy oorsprong in die Japanse vegkuns het. Die sport was in ongeveer 1882 ontwerp deur Jigoro Kano. Die woord beteken "sagte weg", waarby die woord do verwant is aan tao en naas die betekenis manier ook die konnotasie van l ...

                                               

Karate

Karate is n Oosterse vegkuns wat ontwikkel het in die Ryukyu-eilande van Japan. n Persoon wat karate beoefen word n "karateka" 空手 家 genoem. Karate - die woord beteken letterlik "lee hand" - is n Oosterse vorm van ongewapende selfverdediging wa ...

                                               

Moraingy

Moraingy of Moringue is ’n tradisionele kaalvuistipe vegkuns wat tydens die Maroseranana-dinastie van die Sakalava-koninkryk van die weskus van Madagaskar ontstaan het. Dit het sedertdien oor die hele eiland gewild geraak, veral in die kusstreke, ...

                                               

Sambo

Sambo is ’n Russiese vegkuns en sportsoort. Dit is die afkorting van die Russiese uitdrukking САМ ооборона Б ез О ружия. Sambo is ’n redelike moderne gevegskuns; die ontwikkeling daarvan het in die vroee 1920s begin in die weermag van die voormal ...

                                               

Skermsport

Skermsport of skermkuns is n gevegsport waaraan twee spelers met sabels, florette of skermdegens deelneem. Die doel is om die opponent met die wapen aan te raak; die liggaamsdele wat aangeraak mag word, hang af van die wapen wat gebruik word. Gee ...

                                               

Wing Chun

Wing Chun is n Chinese vegkunsstyl. Die naam van die vegkuns stam uit Kantonees en daar is geen duidelike Romanisering van die begrip nie. As gevolg van handelsregtelike oorwegings en die begeerte van skole om hulself van mekaar te onderskei, is ...

                                               

Bobslee

Bobslee is n sport wat tydens die Olimpiese Winterspele beoefen word waartydens deelnemers met n vaartbelynde slee teen n ysbaan afgly. Die sport se naam is van die Engelse werkwoord to bob afgelei, wat beteken om op en af te beweeg. Deelnemers b ...

                                               

Biotegnologie

Biotegnologie is die gebruik van lewende sisteme en organismes om produkte te ontwikkel, of "enige tegnologiese aansoek wat gebruik maak van biologiese stelsels, lewende organismes, of afgeleides daarvan, produkte of prosesse te maak of te verand ...

                                               

Biochemie

Biochemie is die studie van biologiese molekules soos proteïene en nukleïnsure en hulle interaksies met mekaar, hul sintese, hul metabolisme as ook die effek van ander chemiese stowwe soos farmaseutiese middels en gifstowwe op die metabolisme van ...

                                               

Bosbou- en Landbou Biotegnologie-instituut-geboue UP

Dié moderne sandsteengeboue op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria staan bekend as FABI-1 en FABI-2, en is die tuiste van ’n nagraadse kursuskombinasie wat insluit Biochemie, Plantkunde, Genetika, Mikrobiologie, Plantpatologie, D ...

                                               

DNS

Hierdie artikel handel oor die molekuul. Vir die internetdomeinnaamstelsel, sien Domeinnaamstelsel. Deoksiribonukleïensuur, oftewel DNS, is die belangrikste draer van erflike inligting in alle bekende organismes en sommige virusse. n DNS-molekuul ...

                                               

Genetiese manipulasie

Genetiese manipulasie, ook genetiese ingenieurswese of genetiese modifikasie genoem, is die direkte manipulasie van die gene van n organisme deur biotegnologie. Dit is n stel tegnologiee wat gebruik word om die genetiese samestelling van selle te ...

                                               

Beeldsensor

’n Beeldsensor is ’n sensor wat die inligting van ’n beeld omskakel na elektroniese seine en oordra na ’n toestel wat die inligting gebruik. Dit kan liggolwe of ander elektromagnetiese straling omskakel na ’n beeld. Beeldsensors kan analoog of di ...

                                               

Beheerstelsel

n Beheerstelsel beheer of reguleer die gedrag van ander toestelle of stelsels deur beheerlusse. Dit kan n eenvoudige stelsel wees soos wat n verhitter in n huis beheer met n termostaat tot n komplekse industrieele beheerstelsel wat gebruik word o ...

                                               

Bibcode

Die bibcode is ’n bepaler wat deur ’n aantal astronomiese datastelsels gebruik word om geskrifte aan te dui. Die kode het ’n vasgestelde lengte van 19 karakters en het die vorm YYYYJJJJJVVVVMPPPPA, waar YYYY die jaartal van die geskrif is en JJJJ ...

                                               

Digitaal

n Digitale stelsel gebruik diskrete waardes om inligting te verteenwoordig vir toevoer, verwerking, versending, stoordoeleindes ensovoorts. In teenstelling hiermee gebruik nie-digitale oftewel analoogstelsels n aaneenlopende reeks waardes om inli ...

                                               

Drywingselektronika

Drywingselektronika is die transformasie en beheer van elektriese energie wat die geskikte spanning en stroom aan n las verskaf deur die gebruik van elektroniese komponente.

                                               

Elektriese geleier

In wetenskap en ingenieurswese is geleiers materiale wat bewegende elektriese ladings bevat. Wanneer n elektriese potensiaalverskil oor twee afsonderlike punte opgestel word in n geleier, word die ladings gedwing om te beweeg en ontstaan n elektr ...

                                               

Elektriese resistiwiteit

Elektriese resistiwiteit is n mate van hoe sterk n materiaal die vloei van elektriese stroom opponeer. n Lae resistiwiteit wys op n materiaal wat die gemaklike beweging van elektriese lading toelaat. Die SI-eenheid van elektriese resistiwiteit is ...

                                               

Elektriese spanning

Elektriese spanning, spanningsverskil of elektriese potensiaalverskil is die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte. Die spanning tussen twee punte is gelyk aan die arbeid per eenheidslading teen n statiese elektriese veld om n toetsl ...

                                               

Elektriese stroom

Elektriese stroom is die vloei van elektriese ladings. Die SI-eenheid van elektriese stroom is die ampère, wat gelykstaande aan n vloei van een coulomb se lading per sekonde.

                                               

Elektriese weerstand en konduktansie

Die elektriese weerstand van n voorwerp is n maatstaf van die teenstand of verset teen die deurlating van n bestendige elektriese stroom. n Voorwerp met n uniforme deursnee het n weerstand direk eweredig aan sy lengte en omgekeerd eweredig aan di ...

                                               

Elektromagnetiese steuring

Elektromagnetiese steuring is die gevolg van elektromagnetiese straling wat uitgestraal word deur elektriese stroombane wat vinnig veranderende seine dra as n neweproduk van hulle normale werking en sodoende ongewenste seine in ander stroombane v ...

                                               

Elektroniese komponent

n Elektroniese komponent is n basiese elektroniese element wat gewoonlik in n diskrete vorm verpak word met twee of meer verbindingsdrade of metaalgeleiers. Die komponente is bedoel om aanmekaar verbind te word, gewoonlik deur soldeerwerk op n ge ...

                                               

Elektroniese ontwerp-outomatisering

Elektroniese ontwerp-automatisering, ook na verwys as elektroniese rekenaargesteunde ontwerp, is n kategorie van sagtewaregereedskap vir die ontwerp van elektroniese stelsels soos geïntegreerde stroombane en gedrukte stroombaanborde. Die gereedsk ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →