ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 317



                                               

CUDA

CUDA is n platform vir parallelle verwerking en n programmeeerkoppelvlak wat deur Nvidia geskep is. Dit stel n programmeerder in staat om n grafikaverwerker te gebruik vir algemene verwerking – n benadering bekend as GPGPU. Die CUDA-platform is s ...

                                               

Databasis

n Databasis is n versameling inligting met n vasgestelde struktuur wat data genoem word. Alhoewel enige versameling inligting n databasis genoem kan word, is die term ontwikkel om spesifiek na n gerekenariseerde struktuur te verwys.

                                               

DDR SDRAM

DDR SDRAM of dubbele datasnelheid sinkrone dinamiese ewetoeganklike geheue is n soort geïntegreerde stroombaangeheue wat in rekenaars gebruik word. Dit behaal n hoer bandwydte as gewone SDRAM deur data oor te dra op die stygende asook vallende ra ...

                                               

Diensgeoriënteerde argitektuur

n Inligtingstegnologie domein van ondernemingsargitektuur wat begin belangstelling wek het in 2004. Die argitektuur word in 2005 beskou as die mees gevorderde basis vir besigheidsoutomatisering deurdat dit gebruik maak van al die internetstandaar ...

                                               

Dinamiese ewetoeganklike geheue

Dinamiese ewetoeganklike geheue is n soort ewetoeganklike geheue wat elke bis data in n afsonderlike kapasitor stoor. Aangesien kapasitors mettertyd hul elektriese lading verloor gaan die inligting uiteindelik verlore as die kapasitore nie period ...

                                               

Document Object Model

Die Document Object Model is n programeringspesifikasie wat deur die World Wide Web Consortium ontwikkel is. Dit stel die programeerder in staat om HTML- en XML-dokumente te hanteer op n objekgeorienteerde wyse, tans is hierdie opmerktale, slegs ...

                                               

Dvorak-sleutelbord

Die Dvorak vereenvoudigde sleutelbord is n sleutelborduitleg wat deur Drs. August Dvorak en William Dealy in die 1920s en die 1930s ontwerp is as n alternatief tot die steeds gewilde QWERTY-sleutelborduitleg.

                                               

ENIAC

ENIAC, afkorting vir Electronic Numerical Integrator And Computer, was die eerste algemeendoelige elektroniese rekenaar. Dit was die eerste hoe-spoed, Turingvolledige, digitale rekenaar wat herprogrammeer kon word om n reeks rekenkundige probleme ...

                                               

Ewetoeganklike geheue

Ewetoeganklike geheue is n soort rekenaarstoortoestel. Tans neem dit die vorm aan van n geïntegreerde stroombaan wat die stoor van data moontlik maak sodat dit in enige volgorde en in n eweredige tydsinterval gelees kan word ongeag van die fisies ...

                                               

FpGUI

Die Free Pascal GUI Toolkit is n kruisplatform grafiese ontwikkelingshulpmiddel wat ontwerp is deur Graeme Geldenhuys. fpGUI is vry sagteware en oopbronsagteware en is met n gemodifiseerde GNU Lesser General Public License gelisensieer. fpGUI is ...

                                               

Free Pascal

Free Pascal is n gratis oopbron Pascal-vertaler. Dit kan in 32- en 64-bismodus vertaal en ondersteun verskeie argitekture. Die vertaler is gebaseer op die Borland Pascal dialek, Turbo Pascal en die Delphi programmeertaal. Free Pascal was eers FPK ...

                                               

Gedraaide draadpaar

Gedraaide Draadpaarkabels is n algemene vorm van bedrading waar twee geleiers om mekaar gewen word met die doel om elektromagnetiese steuring uit te skakel wat oorspraak tot gevolg kan hê. Die aantal draaie per meter maak n belangrike deel uit va ...

                                               

GNU Algemene Publieke Lisensie

Die GNU Algemene Publieke Lisensie is n algemeen gebruikte lisensie vir Vrye Sagteware. Dit is oorspronklik geskryf deur Richard Stallman vir die GNU-projek. Die nuutste weergawe, weergawe 3, is in 2007 vrygestel. Dit vervang weergawe 2 van die l ...

                                               

GNU-lisensie vir vrye dokumentasie

Die GNU Vrye Dokumentlisensie is n kopielinkse lisensie vir vrye dokumentasie wat deur die Stigting vir Vrye Sagteware ontwerp is. Die lisensie is soortgelyk aan die GNU Algemene Publieke Lisensie en gee lesers die reg om die werk te kopieer, aan ...

                                               

GNU/Linux

GNU/Linux is die naam vir die bedryfstelsel wat bestaan uit programme van die GNU-projek en die Linux-kern. Hierdie is n effens omstrede naam aangesien hierdie stelsels gewoonlik slegs "Linux" genoem word, en die gesamentlike naam hoofsaaklik deu ...

                                               

Greep

’n Greep is die kleinste adresseerbare gedeelte van ’n rekenaargeheue. Met adresseerbaar word bedoel dat dit nie moontlik is om minder as een greep tegelyk na die geheue te skryf of daarvan te lees nie. By moderne rekenaars bestaan ’n greep uit 8 ...

                                               

ICDL

Die International Computer Driving Licence in Europa bekend as die European Computer Driving License is sertifikate wat deur die ECDL Foundation, n organisasie sonder winsbejag, toegeken word. In Sub-Sahara Afrika word die ICDL-kwalifikasies deur ...

                                               

Intel

Intel is n VSA-gebaseerde multinasionale korporasie wat bekend is vir die ontwerp en vervaardiging van mikroverwerkers en spesialiseer in geintegreerde stroombane. Intel vervaardig ook netwerkkaarte, moederborde, flitsgeheue en ander rekenaarkomp ...

                                               

Intel 8259

Die Intel 8259 is n programmeerbare onderbrekingsbeheerder wat ontwerp is vir gebruik deur die Intel 8085 en Intel 8086 mikroverwerkers. Die oorspronklike model was die 8259 waarvan die hersiende A-weergawe aangepas is vir gebruik deur die 8086 e ...

                                               

Jugene

JUGENE was n superrekenaar van die tipe BlueGene/P in die Navorsingsentrum Jülich en die opvolger van die JUBL, wat ook daar bedryf was. Die rekenaar behoort aan die Instituut "Jülich Supercomputing Centre" en aan die virtuele Gauss Centre for Su ...

                                               

Kabelmodem

n Kabelmodem is n modem wat toegang bied tot n datasein wat deur middel van die kabeltelevisie-infrastruktuur gestuur word. Kabelmodems word veral gebruik vir breeband-internetdienste en trek voordeel uit die kabeltelevisie-netwerk se ongebruikte ...

                                               

Kliënt (rekenaar)

In die klient-bediener argitektuur stel die klient die rekenaar of program voor wat die inisiatief neem om met die bediener te kommunikeer. Die doel van die kommunikasie is tipies: voer n aksie op die bediener uit naslaan of oordrag van gegewens ...

                                               

Kliënt-bediener argitektuur

Die Klient-bedienermodel is n benadering in sagteware-ingenieurswese waarmee die werkslas tipies tussen twee rekenaars verdeel word. Een rekenaar, die bediener, bied n diens aan n ander een, die klient. Die klient het dikwels n gebruikerskoppelvl ...

                                               

Klokversnelling

Klokversnelling is die proses waar n rekenaarkomponent gedwing word om teen n hoer kloksnelheid te werk as waarvoor dit deur die vervaardiger ontwerp of aanbeveel word. Dit word gewoonlik gedoen deur rekenaargeesdriftiges om die werkverrigting va ...

                                               

Konstruktiewe ruimtemeetkunde

Konstruktiewe ruimtemeetkunde, beter bekend onder die Engelse naam Constructive Solid Geometry, is n geometriese modelleermetode. Dit dien as metode om komplekse meetkundige liggame te definieer uit n kombinasie van eenvoudiger liggame. Dit is n ...

                                               

Kontrolesom

n Kontrolesom is n vorm van oortolligheidstoets, n eenvoudige manier om die integriteit van data te verseker deur foutsporing te doen op data wat versend is of op data wat gestoor is. Dit word gedoen deur die basiese onderdele van n boodskap byme ...

                                               

Laserdrukker

n Laserdrukker is n algemene tipe rekenaardrukker wat vinnig hoe-kwaliteit teks- en grafiese drukwerk op gewone papier kan lewer. Laserdrukkers gebruik net soos fotostaatmasjiene n xerografiese drukproses maar verskil van analoe fotostaatmasjiene ...

                                               

Macintosh

Die Apple Macintosh is die handelsnaam vir n soort persoonlike rekenaar wat deur die maatskappy Apple Inc. vervaardig word. Steve Jobs het die oorspronklike Macintosh-rekenaar op 24 Januarie 1984 bekendgestel. Die Macintosh was een van die eerste ...

                                               

Megagreep

n Megagreep is n eenheid van inligting of rekenaarberging wat gelykstaande is aan óf 1000² grepe of 1024² grepe, afhangende van die konteks waarin dit gebruik word. In baie seldsame gevalle word die term gebruik om 1000×1024 voor te stel. Megabyt ...

                                               

Melissa rekenaarwurm

Die wurm is die eerste keer gevind op 26 Maart, 1999. Melissa het wêreldwyd een van die berugste rekenaarwurms geword. Dit het tot gevolg dat E-posstelsels verstop raak met e-pos wat deur die virus versprei word sodat die posstelsels ophou funksi ...

                                               

Modem

n Modem is n toestel wat n analoe draersein moduleer om digitale inligting te enkodeer en demoduleer so n draersein om die versende data te ontsyfer. Die doel hiervan is om n sein te produseer wat maklik versend en ontsyfer kan word om weer die o ...

                                               

Muis (rekenaar)

n Muis is n toestel wat gebruik word om met n rekenaar te werk. As die muis op n ondersteunende oppervlak beweeg word, word die twee-dimensionele beweging op die skerm weerspieel. Fisies bestaan n muis uit n huisie wat in die gebruiker se hand ge ...

                                               

Multifunksiedrukker

Die multifunksiedrukker, of ook multifunksiesentrum of alles-in-een masjien, is n masjien wat n skandeerder, drukker en partykeer ook n faksmasjien ingebou het. So n masjien kan dan skandeer, druk, kopieer en faks en sommiges kan ook e-pos stuur ...

                                               

Onderbrekingsversoek

In rekenaarwetenskap is n onderbrekingsversoek n term wat gebruik word om te verwys na die bewerking waar die buslyne onderbreek word deur n sein of dan die onderbrekingsinsetlyne van n programmeerbare onderbrekingsbestuurder. Onderbrekingslyne w ...

                                               

Oopbroninhoud

Opebroninhoud is enige skeppende werk, insluitende artikels, prente, luister- en kykmateriaal, wat gepubliseer word in ’n formaat wat eksplisiet toelaat dat die materiaal gepubliseer en herversprei mag word. Die inhoud kan in die publieke domein ...

                                               

Oracle Corporation

Oracle word beskou as een van die mees populêre databasis-beheerstelsels ter wêreld. Die Oracle databasis is beskikbaar op meeste bedryfstelsels insluitend Microsoft Windows, Linux en Unix.

                                               

OSI-model

Die OSI-model is n verwysingsmodel wat n abstrakte beskrywing vir kommunikasie en ontwerp vir rekenaarnetwerkprotokol daarstel as deel van die Open Systems Interconnection inisiatief.

                                               

Parallelle poort

By rekenaars is n parallelle poort n soort fisiese koppelvlak wat saam met n kabel gebruik word om randtoerusting met die rekenaar te verbind. Binêre inligting word op n parallelle manier in n parallelle poort oorgedra: elke bis in n besondere wa ...

                                               

Pariteitsbis

In rekenaarwese en telekommunikasie is n pariteitsbis n binêre syfer wat n aanduiding gee of die voorafgaande databisse wat gelyk aan 1 is, ewegetalle of onewegetalle is. As n enkele bis tydens versending verander word sal die boodskap se paritei ...

                                               

Pentium 4

Die Pentium 4 is n sewende-generasie x86-argitektuur mikroverwerker deur Intel, die eerste totaal nuwe SVE-ontwerp sedert die Pentium Pro van 1995. Die oorspronklike Pentium 4, kodenaam "Willamette", se verwerkingspoed was 1.4 en 1.5 GHz en is vr ...

                                               

Persoonlike rekenaar

n Persoonlike rekenaar is n tipe rekenaar wat algemeen in kantore en huise aangetref word. Hulle word tipies deur n enkele persoon gebruik, maar word soms deur n paar persone gedeel. Die eerste persoonlike rekenaar, die "IBM PC", is in 1981 deur ...

                                               

Petagreep

n Petagreep, afgekort PB, is 1000 teragrepe. Die petagreep is n veelvoud van die eenheid greep vir digitale inligting. Die voorvoegsel peta- verteenwoordig die vyfde mag van 1000, en beteken 10 15 in die Internasionale Stelsel van Eenhede SI. Dus ...

                                               

POV-Ray

Die Persistence of Vision Raytracer, of POV-Ray, is n gratis straalvolgerprogram beskikbaar vir n verskeidenheid van rekenaarplatforms. Dit is oorspronklik gebaseer op DKBTrace, geskryf deur David K. Buck en Aaron A. Collins. Daar is ook invloede ...

                                               

Protokol (rekenaars)

In rekenaarwetenskap is n protokol n konvensie of standaard wat die verbinding, kommunikasie, en data-oordrag tussen twee rekenaareindpunte beheer of moontlik maak. Op sy eenvoudigste kan n protokol gedefinieer word as die reels wat die sintaks, ...

                                               

QWERTY-sleutelbord

QWERTY is die Amerikaanse sleutelborduitleg wat vir rekenaarsleutelborde en tikmasjiene gebruik word. Die naam dui op die eerste ses letters op die boonste ry van die sleutelbord. Die QWERTY-ontwerp is deur Christopher Sholes in 1867 gepatenteer ...

                                               

RAID

RAID is n afkorting van Redundant Arrays of Independent Disks, ook bekend as Redundant Array of Inexpensive Disks en is die benaming vir n stel metodes vir die fisiese stoor van data op hardeskywe waardeur die gegewens oor meer as een skyf verdee ...

                                               

Rekenaar

n Rekenaar is enige toestel wat gebruik word om data volgens n goed gedefinieerde prosedure te verwerk. Die term word tans algemeen gebruik om na digitale rekenaars te verwys. Die woord het vroeer verwys na iemand komptometris wat somme maak, met ...

                                               

Rekenaarbediener

n Rekenaarbediener is n rekenaarstelsel wat daarop gemik is om spesifieke bedienersprogram/programme te loop. n Rekenaarbediener wat slegs een spesifieke bedienerprogram hardloop word dikwels na verwys na aanleiding van die soort bedienerprogram. ...

                                               

Rekenaarbus

In rekenaarargitektuur is n bus n substelsel wat data of krag tussen komponente in n rekenaar of tussen rekenaars oordra. Anders as punt-tot-punt verbindings kan n bus verskeie randapparatuur oor dieselfde stel drade verbind. Elke soort bus defin ...

                                               

Rekenaardrukker

n Rekenaardrukker of meer algemeen na verwys as n drukker is n toestel wat n harde kopie skep. Baie drukkers word hoofsaaklik gebruik as randtoestelle vir rekenaars en word gewoonlik direk aan die rekenaar verbind en dien as bron vir gedrukte dok ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →