ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 318



                                               

Rekenaarhardeware

Rekenaarhardeware behels die tasbare komponente waaruit n rekenaar bestaan. Die onderskeid tussen hardeware en sagteware is soms onduidelik, byvoorbeeld in die geval van fermware. Sekere komponente kom in meeste rekenaars voor: verwerker, geheue, ...

                                               

Rekenaarpoort

In rekenaarhardeware dien n poort as n koppelvlak tussen die rekenaar en ander rekenaars of toestelle in die vorm van n elektries bedrade hegstuk op n stuk toerusting waarin n prop of kabel gekonnekteer word. Hierdie hardeware poorte het verskill ...

                                               

Rekenaarprogram

Die terme rekenaarprogram, sagtewareprogram, of slegs program word gebruik om te verwys na beide n uitvoerbare program of die stel bronkode wat saamgestel word om n uitvoerbare program te skep. Die uitvoerbare program word dan deur die rekenaar u ...

                                               

Rekenaarterminaal

n Rekenaarterminaal is n toestel wat gebruik word om oor n afstand interaktief op n rekenaar te werk. Dit is n elektroniese of elektromeganiese apparatuur wat gebruik kan word vir die invoer en transkripsie van data vanaf n rekenaar of n rekenaar ...

                                               

Rekenaarvirus

n Rekenaarvirus is n rekenaarprogram wat homself kan kopieer en ander rekenaars kan besmet sonder toestemming of die kennisname van die gebruiker. Die term "virus" word ook dikwels verkeerdelik gebruik om baie ander verskillende soorte kwaadwilli ...

                                               

Rekeningkundige pakket

Rekeningkundige pakkette is rekenaarsagteware wat rekeningkundige funksies elektronies verrig. Toepaslike finansiele data en inligting word byeengebring, geklassifiseer, verwerk en ontleed.

                                               

Remote Installation Services

Remote Installation Services is n Microsoft bediener produk wat rekenaars met n PXE BIOS in staat stel om oor n netwerk te laai sodat n bedryfstelsel daarop ontplooi kan word.

                                               

Sagteware

Sagteware is n generiese begrip vir n georganiseerde groep kode wat instruksies verteenwoordig wat uitgevoer word deur n rekenaar. Sagteware word gewoonlik eers geskryf as bronkode, en dan verwerk na binêre formaat wat spesifiek is aan die verwer ...

                                               

Sentrale verwerkingseenheid

n Sentrale verwerkingseenheid, of hoofverwerkingseenheid is die komponent in n digitale rekenaars wat instruksies en data in rekenaarprogramme vervat vertaal en verwerk SVEs verleen die fundamentele eienskap van programeerbaarheid aan rekenaars s ...

                                               

Serie-poort

In die rekenaarwese is n serie-poort n fisiese koppelvlak waardeur inligting een bis op n slag oorgedra word. Sedert die ontstaan van persoonlike rekenaars is data deur serie-poorte oorgedra na toestelle soos rekenaarterminale of modems. Muise, s ...

                                               

Sharp PC-1211

Sharp PC-1211 is n klein handpalmrekenaar, wat ook as die Tandy TRS-80 PC1 bemark is. Hierdie model is aangedryf deur n 4-bis SVE wat heeltemal in krag-besparende CMOS-tegnologie uitgelê was.

                                               

Sharp PC-1500

Die Sharp PC-1500 was n sakrekenaar wat met n 8-bis SVE en 8kB ingeboude geheue in 1982 op die mark gekom het. n Ekstra CE-155 8kB geheuemodule was as opgradering beskikbaar. Die programmeertaal was BASIC en dit het ook heelwat wetenskaplike funk ...

                                               

Skandeerder

n Skandeerder of aftaster word gebruik om tweedimensionale voorwerpe soos fotos, grafieke en teksmateriaal in te skandeer en in n digitale formaat om te sit. Dokumente kan in swart en wit, grys en volkleur geskandeer word. Met n LGT skandeerder i ...

                                               

Slapskyf

n Slapskyf is n databergingmedium wat bestaan uit n dun, slap, magnetiese medium wat in n vierkantige/reghoekige plastiekomhulsel verpak word. Slapskywe is in 1967 by IBM deur Alan Shugart uitgevind en was oorspronklik 8 duim / 200 mm groot. Die ...

                                               

Sleutelbord

n Sleutelbord of toetsbord is n rekenaartoestel, soortgelyk aan n tikmasjien, wat gebruik word om n rekenaar mee te beheer. Fisies bestaan n sleutelbord uit n versameling reghoekige knoppies, of sleutels. Sleutelborde het tipies karakters op die ...

                                               

Sony PsP

Sony PsP is n klein draagbare rekenaartjie waarop mens speletjies kan speel, musiek, foto’s en video’s kan stoor en die internet kan gebruik. Die PSP is beskikbaar in die volgende modelle: PSP 1000, PSP 2000, PSP 3000 en die nuutste model, PSP Go ...

                                               

Tabletrekenaar

’n Tabletrekenaar, of tablet, is ’n persoonlike draagbare eendelige rekenaar. Toestelle het gewoonlik ’n raakskerm waarvan die primêre manier van beheer met vinger- of skryf-tipe gebare is. Dit word dikwels aangevul deur die gebruik van een of me ...

                                               

Teragreep

n Teragreep, afgekort TB, is 1000 gigagrepe. Die teragreep is n veelvoud van die eenheid greep vir digitale inligting. Die voorvoegsel tera verteenwoordig die vierde mag van 1000, en beteken 10 12 in die Internasionale Stelsel van Eenhede SI. Dus ...

                                               

Toevoer/afvoer

In rekenaarwetenskap is toevoer/afvoer die versameling van koppelvlakke tussen verskillende funksionele eenhede van n inligtingsverwerkingstelsel wat gebruik word om met mekaar te kommunikeer of die seine wat deur daardie koppelvlakke gestuur wor ...

                                               

TrackIR

Die TrackIR is n apparaat waarmee virtueel in die kajuit van n motor of vliegtuig, binne n rekenaarspeletjie, rondgekyk kan word. Dit skep n realistiese beeld asof die persoon wat dit gebruik werklik in die vliegtuig of motor sit. Die apparaat we ...

                                               

Trojaanse perd (rekenaars)

n Trojaanse perd verwys na n funksie in die rekenaarwêreld wat versteek is in n program wat deur die gebruiker geïnstalleer is. Hierdie funksie kan toegang tot die besmette rekenaar aan kwaadwillige partye bied en sodoende rekenaardata of die pri ...

                                               

Virtuele masjien

Stelsel virtuele masjiene of soms ook hardeware virtuele masjiene genoem laat die verdeling van die onderliggende fisiese masjien tussen verskillende virtuele masjiene toe, wat elkeen sy eie bedryfstelsel loop. Die sagteware laag wat die virtuali ...

                                               

Wi-Fi Protected Access

Wi-Fi Protected Access is n sertifiseringsprogram wat deur die Wi-Fi Alliance bestuur word om aan te dui dat daar voldoen word aan die sekuriteitsprotokol wat deur die Wi-Fi Alliance geskep is om draadlose rekenaarnetwerke te beveilig teen indrin ...

                                               

Woordlengte

Woordlengte is n term waarmee die grootte van n masjienwoord in bisse in n rekenaar aangegee word. Meestal word by die woordlengte gepraat oor die woordlengte wat die mikroverwerker intern gebruik om sy berekeninge uit te voer, so word gepraat va ...

                                               

Wys en klik

Wys en klik is die aksie waar n rekenaargebruiker die wyser beweeg na n spesifieke posisie op die skerm en met die muisknoppie of enige ander wystoestel "klik". n Voorbeeld is in hipermedia, waar gebruikers op hiperskakels klik om van een dokumen ...

                                               

Digitale televisie

Die term digitale televisie verwys na televisiekanale wat as digitale datastrome uitgesaai word. Gewoonlike beeld- en klankseine word deur middel van sogenaamde analoog-na-digitaal-omsetters in digitale datastrome of binêre kodes omgeskakel. Beel ...

                                               

Professionele videokamera

n Professionele videokamera is n hoevlaktoestel vir die skep van elektroniese bewegende beelde. Oorspronklik ontwikkel vir gebruik in TV-ateljees, word hulle nou ook gebruik vir musiekvideos, direkte-tot-videoflieks, korporatiewe en opvoedkundige ...

                                               

Telesouffleer

n Telesouffleer is n vertoonapparaat wat die persoon wat praat met elektroniese visuele teks van n toespraak voorsê. Die gebruik van n telesouffleer is soortgelyk aan die gebruik van witkaarte. Die skerm is aan die voorkant van, en gewoonlik onde ...

                                               

Wetenskaplike sakrekenaar

n Wetenskaplike sakrekenaar is n tipe draagbare, elektroniese sakrekenaar wat ontwerp is om wetenskaplike-, ingenieurs- en wiskundige probleme op te los. Hierdie sakrekenaars het byna al die rekenliniale in amper al die tradisionele toepassings v ...

                                               

Uitvinding

n Uitvinding is n nuutgevonde oplossing vir n probleem, meestal in die vorm van n produk. n Gedagtesprong is dikwels nodig alvorens die uitvinding gemaak kan word. Uitvindings stel mense in staat om nuwe uitdagings aan te pak. Die persoon wat die ...

                                               

Optiese vesel

n Optiese vesel is n glas- of plastiekvesel wat lig langs die lengte daarvan dra. Die ontwikkeling van optiese vesel het eers in 1965 in alle erns begin. In daardie stadium was die beginsels van optiese vesel reeds gevestig, maar as gevolg van ho ...

                                               

OTDR

n Optiesevesel Tyddomein Reflektometer is n toestel wat gebruik word om optiese veselkabels te toets. Die vesels word een vir een aan die OTDR gekoppel. Dan word n ligpuls deur die vesels gestuur en die refleksie daarvan word deur die OTDR gemeet ...

                                               

Aansitter

n Aansitter of aansitmotor is n elektriese motor wat gebruik word om n binnebrandenjin, soos n petrol- of dieselenjin, aan die gang te kry. Die elektromotor word vanaf die voertuig se battery aangedryf. Omdat die elektriese stroom te groot is om ...

                                               

Binnebrandenjin

n Binnebrandenjin oftewel die suier binnebrandenjin is enige enjin wat funksioneer deur brandstof binne in die enjin te verbrand. Daarteenoor bestaan daar ook buitebrandenjins soos die stoomenjin en die Stirling enjins, wat brandstof aan die buit ...

                                               

Brandstofinspuiting

Brandstofinspuiting is n stelsel waarmee brandstof vir vermenging met lug vir n binnebrandenjin gelewer word. Dit het die primêre stelsel in voertuigenjins geword, en het die vergasser grootliks vir hierdie doel in die 1980s vervang. n Brandstofi ...

                                               

Brandstoftenk

n Brandstoftenk is n veilige houer vir vlambare vloeistowwe. Alhoewel enige opgaartenk vir brandstof so genoem kan word, word die term gewoonlik toegepas op n onderdeel van n enjinstelsel wat die brandstof stoor en aan die enjin gelewer word deur ...

                                               

Dieselenjin

n Dieselenjin is n binnebrandmotor wat die Dieselsiklus benut. Dit is in 1892 deur die Duitse ingenieur, Rudolf Diesel uitgevind en was gebaseer op die warm gloeikop-ontwerp en is gepatenteer op 23 Februarie 1893. Dieselenjins gebruik die kompres ...

                                               

Dubbelkoppelaarratkas

n Dubbelkoppelaarratkas is n tipe semi-outomatiese ratkas of outomatiese motortransmissie wat gebruikmaak van twee afsonderlike skakels. Op die een koppeling is die ewe ratte en op die ander koppeling die onewe ratte. Dit kan beskryf word as fund ...

                                               

Dwarsgemonteerde enjin

n Dwarsgemonteerde enjin is n enjin in n voertuig gemonteer sodat die enjin se krukas loodreg is met die lang as van die voertuig. Baie moderne voorwieldryfvoertuie gebruik hierdie enjinuitleg. Die eerste suksesvolle dwarsenjinmotors was die twee ...

                                               

Enjinbeheereenheid

n Enjinbeheereenheid is n elektroniese beheereenheid wat verskeie aspekte van n binnebrandenjin se werking beheer. Die eenvoudigste eenhede beheer slegs die hoeveelheid brandstof wat by elke silinder van die enjinsiklus ingespuit word. Meer gevor ...

                                               

Enjinverplasing

Enjinverplasing word gedefinieer as die totale volume lug/brandstofmengsel wat n enjin kan insuig tydens een volledige enjinsiklus; dit word normaalweg in kubieke sentimeter of liter aangegee. In n suierenjin is hierdie die volume wat gevee word ...

                                               

Flikkerlig

n Flikkerlig, ook rigtingwyser en rigtingflikker, is n lig op n voertuig wat gebruik word om ander padgebruikers te waarsku dat n voertuig na links of regs gaan draai. Die flikkerlig is gewoonlik vooraan wit of oranjegeel, terwyl dit agter rooi o ...

                                               

Gelaagdeverbranding-enjin

Die gelaagdeverbranding-enjin is n soort binnebrandenjin met n brandstofsiklus soortgelyk aan dié van die Dieselsiklus maar wat met gewone petrol loop. Die naam verwys na die gelaagdheid van die lug-brandstofmengsel oftewel die lading in die sili ...

                                               

Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting

Gemenedrukbuis- direkte brandstofinspuiting is n moderne weergawe van n direkte inspuitstelsel vir dieselenjins. Dit bestaan uit n hoedruk drukbuis wat indiwiduele solenoïedaangedrewe kleppe voer eerder as n laedruk brandstofpomp wat n spuitstuk ...

                                               

Handratkas

n Handratkas is n soort transmissie wat in motorvoertuie gebruik word. Dit maak gebruik van n wrywingkoppelaar wat deur die bestuurder van die voertuig bedryf word. Dit word gekoppel en ontkoppel deur n voetpedaal of handhefboom, vir die reguleri ...

                                               

Heropwekkingremme

Heropwekkingremme is n energieherwinningsmeganisme wat n voertuig vertraag of rem, deur sy kinetiese energie om te skakel in n ander vorm, wat óf onmiddellik gebruik kan word of gestoor kan word totdat dit benodig word. Dit is in teenstelling met ...

                                               

HLKO

Homogene Lading Kompressie Ontsteking of HLKO, is n vorm van binnebrandenjin waarin goedgemengde brandstof en oksideerder saamgepers word tot die punt van selfontsteking. Soos in ander vorme van ontsteking, stel hierdie eksotermiese reaksie ook c ...

                                               

JTD-enjin

JTD is die Fiat-motorgroep se term vir hulle gemenedrukbuisbrandstofinspuitingstelsel turbodieselenjinreeks. Die MultiJet naam word in die tweede geslag gemenedrukbuiseenhede gebruik. Die meeste motors in die Fiat, Alfa Romeo en Lancia reekse het ...

                                               

Knaldemper

n Knaldemper is n toestel wat die lawaai wat die uitlaat van n binnebrandenjin produseer verminder, en so geraasbesoedeling bekamp. Die toestel is deur Milton O. Reeves uitgevind. Die knaldemper word gewoonlik aan die einde van die uitlaatpyp geh ...

                                               

Kronkelveer

n Kronkelveer is n meganiese toestel, wat tipies gebruik word om energie te stoor as gevolg van sy veerkragtigheid. Die energie word daarna weer vrygestel, om skok te absorbeer, of om n krag tussen kontakoppervlaktes te handhaaf. Hulle is gemaak ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →