ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 321




                                               

Honda CB900F

Die Honda CB900F is n motorfiets wat deur Honda vervaardig is, en in twee aparte produksielopies verskyn het, ongeveer twintig jaar uitmekaar. Beide geslagte van die CB900F is inlynviersilinder-vierslag-900 cc roadster. Die eerste geslag is van 1 ...

                                               

Honda CBR1000RR

Die CBR1000RR, wat in sommige lande bekend staan as die Fireblade, is n 999 cc vloeistofverkoelde inlynviersilinder sportfiets, wat deur Honda in 2004 vrygestel is as die 7de geslag van die CBR-reeks van motorfietse wat begin het met die CBR900RR ...

                                               

Honda CBR1100XX

Die Honda CBR1100XX Super Blackbird was n Honda supermotorfiets, deel van die CBR-reeks wat van 1996 tot 2007 vervaardig is. Die fiets is ontwikkel om die Kawasaki Ninja ZX-11 uit te daag as die wêreld se vinnigste produksiemotorfiets, en Honda h ...

                                               

Honda CBR250RR (2017)

Die Honda CBR250RR is n CBR-reeks 250 kubieke sentimeter inlyntweesilinder-sportfiets vervaardig deur Astra Honda Motor, n filiaal van Honda in Indonesie. Dit is in Julie 2016 in Jakarta onthul. Die produksie is begin in November van dieselfde ja ...

                                               

Honda CBR600RR

Die Honda CBR600RR is n 599 cc sportmotorfiets, deel van die CBR-reeks wat bemark word deur Honda sedert 2003 as n resiesweergawe van Honda se CBR600F-reeks. Dit het reeds elke Supersport Wêreldkampioenskaptitel van 2002 tot 2008 gewen, en weer i ...

                                               

Honda CBR900RR

Die Honda CBR900RR, ook bekend as die Fireblade in sommige lande, is n 900 cc sportfiets, deel van die CBR-reeks deur Honda bekendgestel in 1992. Dit was die eerste van n reeks van groot-verplasing Honda-modelle met die RR-agtervoegsel. Die ontwi ...

                                               

Honda Gold Wing

Die Honda Gold Wing is n reeks toermotorfietse deur Honda vervaardig. Dit is vrygestel op die Keulen Motorfietsskou in Oktober 1974, en het n gewilde model geword in Noord-Amerika, Wes-Europa en Australie, asook in Japan. Totale verkope van meer ...

                                               

Honda Valkyrie

Die Honda Valkyrie is n motorfiets wat vervaardig is deur Honda vanaf 1996 tot 2003. Dit was aangewese as die GL1500C in die Amerikaanse mark en F6C in ander markte. Die Valkyrie se enjin is n 1 520 kubieke sentimeter 93 dm 3 vloeistofverkoelde, ...

                                               

Suzuki GSF-reeks

Die Suzuki Bandit -reeks van sportstandaard motorfietse sluit die volgende modelle in: GSF600, 599 cc SACS 1995-2004 GSF400, 398 cc waterverkoel 1989-1997 GSF1200, 1.157 cc SACS 1996-2007 GSF1250, 1.255 cc waterverkoel 2007-2016 GSF650, 656 cc SA ...

                                               

Suzuki GW250

Die Suzuki GW250 is n 248 kubieke sentimeter intreevlak-standaardmotorfiets wat in Australie, Asie en Europa verkoop word. Dit word die Inazuma 250 genoem in die EU en die GSR250 in Japan. Dit word deur verskeie polisiedienste gebruik, insluitend ...

                                               

Suzuki Hayabusa

Die Suzuki Hayabusa is n sportmotorfiets wat sedert 1999 deur Suzuki vervaardig word. Dit is onmiddellik aangeprys as die wêreld se vinnigste produksiemotorfiets, met n topspoed van 303 tot 312 km/h. In 2000 het vrese oor n Europese regulerende t ...

                                               

Suzuki Katana

Die Suzuki Katana is n sportmotorfiets ontwerp in 1979-1980 deur Target Design van Duitsland vir Suzuki. Die Katana naam is later gebruik vir n verskeidenheid van sporttoermotorfietse in Noord-Amerika tot en met die 2006 modeljaar ook aangebied i ...

                                               

Yamaha XJ900

Die Yamaha XJ900 het ontstaan uit die oorspronklike Yamaha XJ model motorfiets, die XJ 650, wat die basis vorm vir die hele XJ reeks. In sy oorspronklike inkarnasie van stapel gestuur in 1983, beskik die XJ900 oor n lugverkoelde, dubbelbonokas, 8 ...

                                               

Yamaha XT1200Z Super Ténéré

Die Yamaha XT1200Z Super Ténéré is n motorfiets deur Yamaha Motor Corporation vervaardig, wat van stapel gestuur is in 2010. Die XT1200Z is die jongste in n reeks van dubbelsport Yamaha motorfietse vernoem na die Ténéré, n woestynstreek in die su ...

                                               

Safmarine

Safmarine is n internasionale redery wat wêreldwye houerdienste asook seevervoer van gewone vrag aanbied. Safmarine is oorspronklik in 1946 deur Suid-Afrikaanse nyweraars en Amerikaanse reders gestig en staan vandag bekend vir sy seevervoerdienst ...

                                               

Ruimtevaart

Ruimtevaart is ballistiese vlugte na of deur die buitenste ruim. Dit kan geskied in ruimtetuie met of sonder mense aan boord. Voorbeelde van bemande ruimtevaart sluit in die Amerikaanse Apollo-maanlanding en die Russiese Sojoes-program, sowel as ...

                                               

Chinese groot modulêre ruimtestasie

Die Chinese groot modulêre ruimtestasie is n beplande ruimtestasie wat in n lae-aarde wentelbaan geplaas moet word. Die beplande Chinese ruimtestasie sal na verwagting n massa van tussen 80 en 100 ton hê, ongeveer n vyfde van die massa van die In ...

                                               

Fobos-ruimteprogram

Die Fobos-ruimteprogram was ’n onbemande sending van die Sowjetunie wat bestaan het uit twee ruimtetuie wat die planeet Mars en sy twee mane, Fobos en Deimos, moes verken. Hulle is op 12 Julie 1988 gelanseer. Albei tuie het groot tegniese foute o ...

                                               

Robert Goddard

Robert Hutchings Goddard was n Amerikaanse navorser en uitvinder. Hy was n pionier op die gebied van moderne vuurpyltegnologie en word beskou as een van die belangrikste grondleggers van die ruimtevaart. Hy word gekrediteer met die skep en bou va ...

                                               

Internasionale Ruimtestasie

Die Internasionale Ruimtestasie is ’n ruimtestasie wat om die Aarde wentel en deur verskillende lande gebou, beman en onderhou word. Die eerste module is op 20 November 1998 gelanseer en die stasie word sedert 2 November 2000 permanent bewoon. Di ...

                                               

Loena-ruimteprogram

Loena is die naam van verskeie ruimtetuie wat die Sowjetunie tussen 1959 en 1976 na die maan gelanseer het. Hulle is soms ook Loenik genoem na aanleiding van die naam van die eerste Sowjet-satelliet, Spoetnik. Vyftien was suksesvol en het talle e ...

                                               

Loenochod-ruimteprogram

Loenochod 1 en 2 was twee Sowjet-verkenningsrobotte wat in 1970 en 1973 onderskeidelik op die maan geland het. Hulle was in gebruik in die tyd van die Loena- en die Zond-ruimteprogram. Hulle is gebruik as hulp in die Sowjetunie se bemande maansen ...

                                               

Mariner-program

Die Mariner-program was n tien-sending program wat deur die Amerikaanse ruimteagentskap NASA in samewerking met Jet Propulsion Laboratory gedoen is. Met die program is tien onbemande ruimtetuie gelanseer wat interplanetêre reise onderneem het van ...

                                               

Mars 1M

Mars 1M was twee onbemande ruimtetuie in die eerste Sowjet-sendings na die planeet Mars. Die Westerse media het die tuie Marsnik gedoop na aanleiding van die name "Mars" en "Spoetnik". Mars 1M Nr.1, in die Weste bekend as Marsnik 1, Mars 1960A en ...

                                               

Mir

Mir was die eerste bewoonde ruimtestasie in ’n baan om die Aarde. Dit het eers aan die Sowjetunie en later Rusland behoort en het van 1986 tot 2001 bestaan.

                                               

Molnija

Molnija was ’n stelsel van militêre kommunikasiesatelliete wat deur die Sowjetunie gebruik is. Die satelliete is in hoogs eksentriese elliptiese wentelbane geplaas bekend as Molnija-wentelbane. Die Sowjet-regering het in die laat 1960s magtiging ...

                                               

Hermann Oberth

Hermann Oberth was n Duitse fisikus en vuurpylpionier. Hy deel saam met Konstantin Tsiolkofski en Robert Goddard die titel "Vader van die ruimtevaart".

                                               

Omid

Omid was die eerste Irans-vervaardigde satelliet wat volgens Iran se uitsaaikorporasie op 2 Februarie 2009 deur die Iranse ruimteagentskap ISA geloods is. Omid is n dataverwerkende satelliet wat vir navorsingsdoeleindes en telekommunikasie gebrui ...

                                               

Pioneer-program

Die Pioneer-program was twee reekse van Amerikaanse ruimtetuie wat die maan en ruimte ondersoek het. Die eerste program, vanaf 1958 tot 1960, was nie suksesvol om ruimtetuig in n wentelbaan om die baan te plaas nie, maar wel sukseslvol om een rui ...

                                               

Ranger-program

Die Ranger-program was n reeks van onbemande ruimtemissies wat die Verenigde State in die 1960s onderneem het met die doelwit om naby beelde van die maan se oppervlakte te neem. Die Ranger ruimtetuie is ontwerp om fotos van die maan se oppervlakt ...

                                               

Ruimtehysbak

Die Russiese wetenskaplike Konstantin Tsiolkovski is geïnspireer deur die Eiffeltoring. In 1895 het hy gedink dit is moontlik om n toring te bou wat na die ruimte kan reik. Hy verbeel hom n geostasionêre "ruimtevesting" wat in die ruimte sal wees ...

                                               

Ruimtekolonisasie

Ruimtekolonisasie is die permanente bewoning deur die mens van ’n ander hemelliggaam as die Aarde. Daar is baie argumente ten gunste daarvan: twee daarvan is die oorlewing van die mensdom en die biosfeer indien ’n ramp die Aarde sou tref, en die ...

                                               

Ruimtestasie

n Ruimtestasie is n ruimtetuig wat bedoel is om vir n kort of langer tydperk beman te word. Die bemanning reis na en van die ruimtestasie in n aparte ruimtetuig. Daar is tans een, die Internasionale Ruimtestasie IRS, aangesien ruimtestasies wat n ...

                                               

Ruimtetydperk

Die ruimtetydperk is n periode wat die aktiwiteite rakende die ruimtewedloop, ruimteverkenning, ruimtetegnologie en die kulturele ontwikkelings wat deur hierdie gebeure beïnvloed is, insluit. Die begin van die ruimtydperk word oor die algemeen be ...

                                               

Ruimteverdrag

Die Ruimteverdrag, amptelik die verdrag oor die beginsels waaraan die aktiwiteite van die staat onderworpe is in die verkenning en gebruik van die buitenste ruimte, insluitend die maan en ander hemelliggame, is n verdrag wat die basis vorm vir di ...

                                               

Ruimtewandeling

n Ruimtewandeling is enige aktiwiteit wat deur n ruimtevaarder buite n ruimtetuig uitgevoer word buite die Aarde se merkbare atmosfeer. Die term is mees algemeen van toepassing op n ruimtewandeling wat uitgevoer word buite n vaartuig wat om die a ...

                                               

Ruimtewedloop

Die Ruimtewedloop was die wedywering tussen die Verenigde State van Amerika en die Sowjetunie om die verowering van die ruimte. Dit het rofweg van 1957 tot 1975 geduur en het pogings van albei lande behels om satelliete die ruimte in te stuur en ...

                                               

Saljoet 1

Die Saljoet 1, wat op 19 April 1971 gelanseer is, was die eerste ruimtestasie wat ooit in n wentelbaan om die Aarde geplaas is. Dit was deel van die Saljoet-program. Vier dae later, op 23 April, het n bemanning van drie persone met die Sojoes 10 ...

                                               

Saljoet 2

Die Saljoet 2 is op 3 April 1973 gelanseer. Hierdie ruimtestasie was egter nie in werklikheid deel van die burgerlike Saljoet-program nie, maar wel van die ultra-geheime militêre Almaz-program. Die Almaz-missies is onder die beskerming van die bu ...

                                               

Saljoet 3

Saljoet 3 was n Sowjet-ruimtestasie wat op 25 Junie 1974 gelanseer is. Dit was die tweede militêre Almaz ruimtestasie en die eerste sodanige stasie wat suksesvol in n wentelbaan geplaas is. Dit is opgeneem in die Saljoet-program om die ware milit ...

                                               

Saljoet-ruimteprogram

Die Saljoet-ruimteprogram was die eerste ruimtestasie-program deur die Sowjetunie. Dit het bestaan uit ’n reeks van nege modules wat oor ’n tydperk van 11 jaar gelanseer is, van 1971 tot 1982. Dit is ontwerp as ’n projek om langtermyn-navorsing t ...

                                               

Shenzhou

Shenzhou is ’n ruimtetuig wat deur die Volksrepubliek China ontwerp is. Die naam word soms vertaal as "goddelike tuig" of "towerboot". Die ontwerp stem ooreen met dié van die Russiese Sojoes-ruimtetuig, maar dit is groter. Die eerste Shenzhou-tui ...

                                               

Skylab

Skylab was die eerste Amerikaanse ruimtestasie wat om die Aarde gewentel het. Dit is op 14 Mei 1973 met ’n Saturn V-vuurpyl gelanseer. Dit het 75 ton geweeg en het hoofsaaklik bestaan uit onderdele wat van die Apollo-program oorgebly het. Dit was ...

                                               

Sojoes 23

Die Sojoes 23 -ruimtetuig is op n Almaz-militêre sending na die Saljoet 5-ruimtestasie gestuur, met die ruimtevaarders Wjatsjeslaf Zoedof en Waleri Rozjdestwenski aan boord. Weens n tegniese probleem met die koppelstelsel kon hulle nie aan die Sa ...

                                               

Sowjetse Mars-ruimteprogram

Die Sowjetunie se Mars-ruimteprogram was ’n reeks onbemande ruimtetuie wat tussen 1960 en 1973 gelanseer is. Die tuie het die planeet Mars verken en het verbyvlugte, landings- en wenteltuie ingesluit. Die eerste Mars-ruimtetuie was klein en is de ...

                                               

Spoetnik-ruimteprogram

Die Spoetnik-ruimteprogram was ’n reeks ruimtetuie van die Sowjetunie. Die eerste een, Spoetnik 1, was die eerste mensgemaakte voorwerp in ’n wentelbaan om die aarde. Dit is op 4 Oktober 1957 gelanseer en het teen 29 000 km/h om die aarde gewente ...

                                               

SpX-DM2

SpX-DM2 of SpaceX Demo-2 was SpaceX se tweede orbitale toetsvlug en eerste bemande toetsvlug met ’n Crew Dragon-ruimtetuig. Dit sou op 27 Mei 2020 om 22:33:33 na die Internasionale Ruimtestasie gelanseer word, maar die lansering is minder as 17 m ...

                                               

Sterrestad

Sterrestad of Sterstad is n kunsmatige stad in Rusland, noordoos van Moskou, waar ruimtevaarders in die Joeri Gagarin-ruimtevaartopleidingsentrum deur middel van realistiese simulasies van byvoorbeeld nul-swaartekrag praktiese opleiding vir hulle ...

                                               

Swaartekragslinger

’n Swaartekragslinger in astrodinamika en lugvaartingenieurswese is die gebruik van die relatiewe beweging en swaartekrag van ’n planeet of ander hemelliggaam met die doel om die baan en spoed van ’n ruimtetuig te verander – gewoonlik om dryfmidd ...

                                               

Tiangong-program

Tiangong is n ruimtestasieprogram van die Volksrepubliek China. Die doel is om ’n ruimtestasie te bou wat vergelykbaar is met die Russiese stasie Mir. Dit is ’n onafhanklike projek sonder samewerking met enige ander land.