ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 322



                                               

Viking-program

Die Viking-program bestaan uit twee ruimtetuie, Viking 1 en Viking 2, wat na Mars gestuur is. Elk van die twee ruimtetuie het bestaan uit twee gedeeltes: die wenteltuig wat om Mars moes bly wentel en fotos neem en die landingstuig wat ontwerp is ...

                                               

Voyager-program

Die Voyager-program is n Amerikaanse wetenskaplike ruimteprogram wat twee onbemande ruimtetuie Voyager 1 en Voyager 2 gebruik het om die planete Jupiter, Saturnus, Uranus en Neptunus te besoek wat op daardie stadium in n gunstige lyn gelê het. Di ...

                                               

Wega-ruimteprogram

Die Wega-ruimteprogram was twee sendings na die planeet Venus waarop ook Halley se Komeet in 1986 van nader beskou is. Wega 1 en 2 was onbemande ruimtetuie van die Sowjetunie in Desember 1984 in samewerking met Oostenryk, Bulgarye, Hongarye, die ...

                                               

Wenera-ruimteprogram

Wenera is die naam van ’n reeks ruimtetuie wat die Sowjetunie tussen 1961 en 1984 gelanseer het om data van die planeet Venus in te samel. Nes verskeie ander verkenningstuie van dié land is latere tuie twee-twee gelanseer. Tien van die Wenera-ver ...

                                               

Woschod-ruimteprogram

Die Woschod-ruimteprogram was ’n projek van die Sowjetunie vir twee bemande vlugte in die ruimte. Dit het gevolg op die Wostok-ruimteprogram – herwonne komponente is gebruik ná die kansellasie van dié program.

                                               

Wostok-ruimteprogram

Die Wostok-ruimteprogram was ’n projek van die Sowjetunie waarmee die eerste mens in die ruimte geplaas is. Die Wostok-tuig is uit die Zenit-spioenasiesatelliet ontwikkel.

                                               

Zond-ruimteprogram

Zond is die naam wat gebruik is vir twee reekse onbemande ruimtetuie deur die Sowjetunie tussen 1964 en 1970. Die doel was om inligting in te samel oor nabygelee planete en om ruimtetuie te toets. In die begin was daar probleme met die Proton-vuu ...

                                               

Brouwerroete

Tot vroeg in die 17de eeu het die VOC se skepe soos ook die skepe van Portugal vanaf Tafelbaai die kus van Oos-Afrika gevolg tot in die omgewing van Kaap Correntes en dan óf deur die Mosambiekkanaal óf oos van Madagaskar verby Mauritius en Réunio ...

                                               

Droogdok

n Droogdok kan verwys na n vaste gebou of gespesialiseerde skip wat gebruik word om skepe te diens en te herstel. Beide gebruik meganiese pompe om die skip droog te lê sodat daaraan gewerk kan word.

                                               

Klipperroete

Die Klipperroete was die tradisionele roete wat klipperskepe op hul vaarte tussen Europa en bestemmings in die Verre Ooste, Australie en Nieu-Seeland gevolg het. Die vaarroete is gebaseer op die ouer Nederlandse Brouwerroete wat skepe op hul vaar ...

                                               

Noordelike Seeroete

Die Noordelike Seeroete is n skeepvaartroete van die Atlantiese Oseaan na die Stille Oseaan aan die Siberiese kus van Rusland. Die grootste deel van die roete is deur die Arktiese Oseaan en dele is slegs 2 maande per jaar vry van ys. Voor die beg ...

                                               

Panamakanaal

Die Panamakanaal is n kanaal van 82 km lank wat deur die Ismus van Panama sny en die Atlantiese en Stille Oseane in Sentraal-Amerika verbind. As gevolg van Panama se S-vorm lê die Atlantiese Oseaan wes van die kanaal en die Stille Oseaan oos daar ...

                                               

Petrolikanaal

Die Petrolikanaal of Malamocco-Margherakanaal is tussen 1961 en 1969 voltooi. Die bou daarvan is genoodsaak weens die ontwikkeling van die Marghera-petrochemiese aanleg. Die kanaal verbind die monding van die Malamoccohawe met die raffinaderye va ...

                                               

Plimsoll-lyn

Die waterlyn van n skip is die lyn op die boeg van n skip waar die oppervlak van die water aan die boeg van die skip raak. Hierdie waterlyn wissel na gelang van die vrag van die skip, met n swaar gelaaide skip wat dieper in die water lê, en die w ...

                                               

Seemyl

n Seemyl is n meeteenheid van lengte en is ongeveer gelyk aan die lengte van een meridiaan-minuut by die ewenaar. Een seemyl is, in terme van internasionale konvensie, presies gelyk aan 1 852 meter. Dit word hoofsaaklik in die maritieme bedryf ge ...

                                               

Skeepshouer

n Skeepshouer is n houer wat sterk genoeg is om verskeping, berging en hantering te weerstaan. Skeepshouers wissel van groot, herbruikbare staalbokse wat gebruik word vir intermodale verskeping tot die alomteenwoordige kartonboks. In die konteks ...

                                               

Suezkanaal

Die Suezkanaal is n kanaal van 193.3 km lank wat deur die Ismus van Suez in Egipte sny en die Middellandse See met die Rooisee verbind. Die kanaal vorm die grens tussen Afrika en Asie. Reeds in die sestiende eeu is daar al gespekuleer oor die bou ...

                                               

Vlerkprou

’n Vlerkprou is ’n soort kano met een of meer syvlerke wat aan een of albei kante van die romp vas is. Klein kanos het dikwels net een vlerk, terwyl groteres óf een of twee kan hê óf ’n dubbelromp, soos ’n katamaran. Die seilkanos is ’n belangrik ...

                                               

Witsee-Oossee-kanaal

Die Witsee-Oossee-kanaal) is n skeepskanaal wat op 2 Augustus 1933 geopen is. Dit verbind die Witsee en die Oossee naby Sint Petersburg. Die oorspronklike naam was Belomorsko-Baltijski Kanal imeni Stalina, die "Stalin-Witsee-Oossee-kanaal", en is ...

                                               

Padtekens in Suid-Afrika

Padtekens in Suid-Afrika is geskoei op die SAOG-padverkeerstekenhandleiding, ’n dokument wat ten doel het om padtekens in lidlande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap eenvormig te maak. Die meeste van die tekens was in die voorafgaa ...

                                               

Verkeer van Denemarke

In Denemarke ry alle voertuie aan die regterbaan. Motors en motorfietse moet regdeur die dag hul dompligte maar nie hul parkeerligte nie aangeskakel hou. In ’n motor moet alle insittendes ’n sitplekgordel dra. Op die deurpad en" indien nodig” op ...

                                               

Verkeersopeenhoping

Verkeersopeenhoping is toestand op vervoernetwerke wat plaasvind as die gebruik toeneem, en word gekenmerk deur stadiger spoed, langer reistyd en al hoe meer voertuigtoustanery. Die mees algemene voorbeeld is die fisiese gebruik van paaie deur vo ...

                                               

Dolos

Die dolos is n ankervormige betonblok wat gebruik word as seewering om kuste te beskerm. Dit het die vorm van n hoofletter H waarvan een arm met 90º gedraai is. Eric Merrifield, die hawe-ingenieur van Oos-Londen, en Aubrey Kruger, n tekenaar, bei ...

                                               

Kreepy Krauly

Die Kreepy Krauly n outomatiese swembadskoonmaker wat vuilgoed van swembaddens verwyder. Dit werk met n stofsuieraksie en help om die swembad met die minimum moeite skoon en netjies te hou. Suid-Afrika se Ferdinand Chauvier word gekrediteer met d ...

                                               

MXit

MXit was n kitsboodskap-toepassing wat in Suid-Afrika ontwikkel is en wat hoofsaaklik op GPRS- of 3G-bevoegde selfone gebruik is. MXit het beperkte versoenbaarheid gebied met meer gevorderde kitsboodskappers soos Windows Live Messenger, ICQ, en G ...

                                               

Projek Fluit

Projek Fluit is n Suid-Afrikaanse spioenasieprogram. In 2006 is n ooreenkoms tussen die Suid-Afrikaanse regering en n Russiese maatskappy, Mashinostroyenia, aangegaan vir die lewering van n Kondor-E spioenasiesatelliet. Die kontrak ter waarde van ...

                                               

SKA

Die Square Kilometre Array is ’n groot, veelvuldige radioteleskoopprojek wat na verwagting in Suid-Afrika en Australie gebou gaan word. Dit sal by voltooiing uit meer as 3 000 radioteleskope sal bestaan. Twee derdes van die radioteleskope sal in ...

                                               

Snelgeweer

n Snelgeweer is ’n apparaat wat gebruik word om die snelheid van bewegende voorwerpe te meet. Dit word gebruik om die spoed van voertuie vir wetstoepassing te meet, en word dikwels in professionele toeskouersport gebruik om die spoed van tennisba ...

                                               

Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop

Die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop of SALT, is n nuwe teleskoop met n 11 meter spieeldeursnee en gelee naby Sutherland in die Karoo, Suid-Afrika. Dit is in Junie 2005 voltooi en sal na verwagting die setel wees van die Suid-Afrikaanse Astronom ...

                                               

Van de Graaff-versneller UP

Hierdie fasiliteit, wat in 1963 op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria opgerig is, vorm deel van die Departement Fisika. Dit bestaan uit ’n protonversneller en ’n subkritiese reaktormodule wat vir opleidings- en navorsingsdoelein ...

                                               

Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad

Die Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad is ’n navorsingsinstelling en ontwikkelingsorganisasie in Suid-Afrika. Dit is op 5 Oktober 1945 gestig en het sy eie kampus in Pretoria. Dit is die grootste navorsings- en ontwikkelingsorganisasie in A ...

                                               

Die klassieke

Die klassieke, klassieke of klassieke studies is die studie van die Klassieke Oudheid, en in die Westerse wêreld verwys dit gewoonlik na die studie van Antieke Griekse literatuur en Romeinse literatuur in hul oorspronklike tale van Oudgrieks en L ...

                                               

Geestesgesondheid

Geestesgesondheid is ’n vlak van psigologiese welsyn, of ’n afwesigheid van geestesteurings; dit is die "sielkundige toestand van iemand wat op ’n bevredigende vlak van emosionele en gedragsaanpassing funksioneer". Volgens die Wêreldgesondheidsor ...

                                               

Geesteswetenskappe

Geesteswetenskappe is akademiese dissiplines wat die aspekte van die menslike samelewing en kultuur bestudeer. Tydens die renaissance, verwys dit na wat nou bekend is as die klassieke, die belangrikste gebied van sekulêre studie by universiteite ...

                                               

Sosiologie

Sosiologie is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prosesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies. Sosiologie het in die 19de ...

                                               

Zhuangologie

Zhuangologie of Zhuang-studie is die wetenskaplike studie van die Zhuang. Dit behels die studie van die geskiedenis, kulture, volksverhale en religie van die Zhuang.

                                               

Fermilab

Fermilab is n Amerikaanse nasionale ondersoeksentrum wat spesialiseer in hoe energie fisika. Dit is in 1967 naby Chicago opgerig. Die sentrum is na die wetenskaplike Enrico Fermi vernoem. Fermilab word beskou as Amerika se teenvoeter vir die Euro ...

                                               

Mediese laboratorium

Mediese tegnoloe werk in gespesialiseerde laboratoriums van hospitale en private instellings. Geregistreerde mediese tegnoloe mag ook aansoek doen om n lisensie om privaat te praktiseer in hul eie laboratoriums terwyl andere mag verkies om navors ...

                                               

Duitse Orde

Die Duitse Orde, ook Duitse Ridderorde genoem, is n geestelike orde. Dit is naas die Johannieter of Malteser Orde een van die ridderordes uit die tydperk van die Kruistogte wat steeds bestaan. Die Latynse naam is Ordo Teutonicus, kort OT, die oor ...

                                               

Astrofisika

Astrofisika is die deel van sterrekunde en fisika wat die fisiese heelal bestudeer. Dit handel oor eienskappe, soos ligsterkte, digtheid, temperatuur en chemiese samestelling, van hemelliggame soos sterre en sterrestelsels. Die studie van kosmolo ...

                                               

Ekostelsel

Die ekostelsel is die basiese, funksionele eenheid in die ekologie en bestaan uit abiotiese komponente en biotiese komponente wat mekaar gedurig beïnvloed. Tussen die biotiese en die abiotiese komponente bestaan daar in die ongerepte natuur n hee ...

                                               

Elektromagnetiese straling

Elektromagnetiese straling is n alomteenwoordige verskynsel wat die vorm van selfvoortplantende golwe in n vakuum of in materie neem. Dit bestaan uit komponente van elektriese en magnetiese velde, wat in fase loodreg op mekaar ossilleer en loodre ...

                                               

Endemies (ekologie)

Hierdie artikel behandel die ekologiese betekenis van "endemies". Sien endemies vir ander betekenisse. Endemies in biologie en ekologie beteken eksklusief inheems aan n plek of biota. Dit is in kontras met n aantal ander terme wat "nie inheems" b ...

                                               

Onderlinge wisselwerking in die biotiese komponent van n ekostelsel

In die ekostelsel is daar n gedurige onderlinge wisselwerking tussen die organismes, omdat baie organismes in een gemeenskap saam woon. Herbivore is afhanklik van die produseerders en die predatore is weer afhanklik van die herbivore en/of ander ...

                                               

Termodinamika

Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu ...

                                               

Voedselketting

n Voedselketting is n oordrag of vloei van energie van die bron af deur groen plante en n reeks ander organismes, wat hulself voed en self weer as voedsel vir ander dien. Stralingsenergie van die son word gedurende fotosintese in groen plante in ...

                                               

Ys

Ys is n mineraal. Dit is die vaste vorm van water en kan uiteenlopende vorme soos sneeu, vriesreen, hael, gletsers of ysberge aanneem. Tegnies gesproke is ys een van die 15 kristalfases van water.

                                               

Adresruimte

In rekenaarwetenskap definieer n adresruimte n reeks diskrete adresse waarvan elkeen kan ooreenstem met n fisiese of virtuele geheue-register, n netwerknodus, randtoestel, skyfsektor of ander logiese of fisiese eenheid. n Geheue-adres identifisee ...

                                               

Algoritme

n Algoritme is n eindige stel instruksies wat n sekere taak uitvoer. Die instruksies kan die toestand van n stelsel verander vanaf die oorspronklike toestand, na n voorspelbare eindtoestand. Algoritmes kan gewoonlik geïmplementeer word met n reke ...

                                               

Chomsky-hiërargie

Die Chomsky-hierargie is n inhoudshierargie van klasse van formele grammatikas wat formele tale voortbring. Hierdie hierargie van grammatikas, wat ook frasestruktuurgrammatika genoem word, is deur Noam Chomsky in 1956 beskryf.

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →