ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 323



                                               

Google Daydream

Daydream is n virtuele realiteits-platform wat deur die Amerikaanse onderneming Google ontwikkel is. Dit maak deel uit van meer onlangse weergawes van die mobiele bedryfstelsel Android. Versoenbare slimfone, wat aan die platform se harde- en sagt ...

                                               

Heuristiek

n Heuristiese tegniek, dikwels bloot n heuristiek genoem, is enige benadering tot probleemoplossing, leer of ontdekking wat nie noodwendig optimaal of volmaak is nie, maar aan onmiddellike behoeftes voldoen. Waar dit onmoontlik of onprakties is o ...

                                               

Inligtingstegnologie

Inligtingstegnologie of inligtings- en kommunikasietegnologie is die gebruik van tegnologiese komponente wat nodig is om inligtingsverwerking moontlik te maak. In besonder is dit die gebruik van elektroniese rekenaars en rekenaarsagteware om data ...

                                               

Inligtingsteorie

Inligtingsteorie is ’n vertakking van Toegepaste Wiskunde en Elektroniese Ingenieurswese en het te doen met die meting of kwantifisering van inligting. Claude Shannon word as vader van hierdie studie beskou en sy 1948 gepubliseerde wetenskaplike ...

                                               

Intyds

n Bewerking binne n groter dinamiese stelsel word n intydse bewerking genoem as die gekombineerde reaksie- en bewerkingstyd van n taak korter is as die maksimum toelaatbare vertraging ten opsigte van die omstandighede buite die bewerking. Die taa ...

                                               

Karakter (rekenaars)

In rekenaar- en masjiengebaseerde telekommunikasieterminologie is n karakter n eenheid van inligting wat rofweg ooreenstem met n grafeem, n grafeemagtige eenheid, of n simbool, soos in n alfabet of sillabarium in die geskrewe vorm van n natuurlik ...

                                               

Koekie (rekenaarwetenskap)

In rekenaarwetenskap is n koekie n simbool of n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike ...

                                               

Kruisplatform

Kruisplatform is n term wat gebruik word in die rekenaarwetenskap en beteken dat meer as een bedryfstelsel of rekenaarargitektuur ondersteun word. n Kruisplatform toepassing kan op twee of meer bedryfstelsels loop. Moontlik op Microsoft Windows, ...

                                               

Natuurliketaalverwerking

Natuurliketaalverwerking, ook bekend as natuurliketaalprosessering, is n veld in die rekenaarwetenskap, kunsmatige intelligensie en rekenaarlinguistiek, waar die fokus op die interaksie tussen rekenaars en menslike tale is. NLP is dus verwant aan ...

                                               

Objekgeoriënteerde programmering

Objekgeorienteerde programmering is n paradigma of verwysingsraamwerk in rekenaarwetenskap waarvolgens sagtewarekomponente as n stel voorwerpe gemodelleer word wat interaktief is. Dit word gewoonlik geïmplementeer deur gebruik te maak van n objek ...

                                               

Ontwerpspatroon (rekenaarwetenskap)

n Ontwerpspatroon identifiseer en isoleer die sleutelaspekte van algemene ontwerpsprobleme en verskaf algemene oplossings vir hierdie probleme binne die gegewe probleemdomein. In die geval van objekgeorienteerde programontwerp, verskaf ontwerpspa ...

                                               

Regulêre uitdrukking

n Regulêre uitdrukking is n reeks karakters wat n soekpatroon definieer. Sulke patrone word gewoonlik deur stringsoekalgoritmes in vind- of vind-en-vervang-operasies op stringe, of vir invoervalidering aangewend. Dit is n onderwerp wat in teoreti ...

                                               

Rekenaarlinguistiek

Rekenaarlinguistiek is n interdissiplinêre veld gemoeid met die statistiese of reelgebaseerde modellering van natuurlike taal vanuit n rekenaarmatige perspektief. Dit behels ook die studie van geskikte rekenaarmatige benaderings tot taalkundige v ...

                                               

Rekenaarprogrammering

Rekenaarprogrammering is die ontwerp en skryf van programme in programmeertale deur n rekenaarprogrammeur sodat dit op n rekenaar uitgevoer kan word. In meer besonderhede is dit die implementering van een of meer verwante abstrakte algoritmes en/ ...

                                               

Rekenaarwetenskap

Rekenaarwetenskap is die studie van berekening en inligtingverwerking, asook die implementering daarvan in inligtingstegnologie, in beide hardeware en sagteware. In die praktyk omvat dit n wye aantal velde – van die abstrakte studie van algoritme ...

                                               

Rugsteun

n Rugsteun is n kopie van oorspronklike data wat gebruik kan word indien die oorspronklike data verlore gaan, of wat gebruik kan word om n vorige weergawe van die data terug te kry. Rugsteun programme sluit in: Backup Exec tar ARCserve CommVault ...

                                               

Skynwerklikheid

Skynwerklikheid) verwys na die kunsmatige driedimensionele wêreld wat deur ’n rekenaar geskep word, wat op so ’n wyse voorgestel word dat dit lyk asof dit in die werklikheid bestaan. Die meeste skynwerklikheidsomgewings word vernaamlik visueel vo ...

                                               

String (rekenaarwetenskap)

n String in rekenaarprogrammering is n reeks karakters, hetsy as n literale konstante of as n veranderlike. Laasgenoemde mag toelaat dat sy elemente gemuteer en sy lengte verander word, of dit mag na skepping onveranderlik wees. n String word gew ...

                                               

Veranderlike

In rekenaarwetenskap en wiskunde is n veranderlike n simboliese verteenwoordiging wat op n hoeveelheid of uitdrukking dui. In wiskunde word n veranderlike dikwels gebruik om n "onbekende" hoeveelheid aan te dui wat die vermoe het om te verander; ...

                                               

Vertalerkonstruksie

n Vertaler is n rekenaarprogram wat n ander rekenaarprogram vertaal vanaf n bronformaat na n teikenformaat. Vertalers word gewoonlik gebruik om n uitvoerbare program te skep vanaf n bronlêer wat in een of ander programmeertaal geskryf is. Vertale ...

                                               

Waarheidstabel

n Waarheidstabel is n wiskundige tabel wat aan teen die einde van die 19 de eeu deur Charles Peirce ontwikkel is. Die tabel word in die logika, en spesifiek die stellingslogika gebruik om vas te stel of n logiese uitdrukking waar is en of die arg ...

                                               

Wasige stringpassing

In rekenaarwetenskap is wasige stringpassing of wasige stringsoektog n tegniek om karakterstringe te soek wat n patroon min-of-meer pas. Die probleem van wasige stringpassing word tipies in twee subprobleme verdeel: die vind van benaderde substri ...

                                               

Weergawebeheerstelsel

n Weergawebeheerstelsel is n rekenaarprogram of n versameling programme waarmee n mens die evolusie van lêers op n rekenaar, soos hulle ontwikkel en uitgebrei word, kan beheer. Weergawebeheerstelsels word algemeen tydens die ontwikkeling van sagt ...

                                               

Akupunktuur

Akupunktuur is n pseudowetenskap wat as n 4 000 jaar oue omstrede alternatiewe medisynestelsel uit China ontstaan het. Dit is gebaseer op die geloof dat daar senuweeverbindings tussen die liggaamsorgane en die veloppervlak is, alhoewel daar geen ...

                                               

Alternatiewe kankerbehandeling

Alternatiewe kankerbehandeling beskryf enige kankerbehandeling of -praktyk wat nie deel uitmaak van die konvensionele standaard van kankersorg nie. Dit sluit in spesiale diete en oefeninge, chemikaliee, kruie, toestelle en prosedures soos bv. Rei ...

                                               

Alternatiewe medikasie

Alternatiewe medikasie beskryf enige praktyk wat daarop gemik is om die genesingseffekte van medisyne te behaal, maar wat biologiese geloofwaardigheid ontbreek en ongetoets of ontoetsbaar is. Aanvullende medisyne, komplementêre en alternatiewe me ...

                                               

Aromaterapie

Aromaterapie is n skynwetenskap. Dit maak gebruik van aromatiese materiale, insluitend essensiele olies, en ander aromaverbindings, met aansprake op die verbetering van sielkundige of fisiese welstand. Dit word aangebied as n aanvullende terapie ...

                                               

Astrologie

Astrologie of sterrewiggelary is ’n versamelnaam vir idees oor die verband tussen die lot van mense en gebeurtenisse op aarde en die stand van die hemelliggame. Die naam "astrologie" is afgelei van die Griekse αστρολογια, "astrologia", ’n sameste ...

                                               

Bevrydingsterapie

"Kroniese onvoldoendheid van die serebrospinale are", is n term wat in 2008 deur die Italiaanse navorser Paolo Zamboni ontwikkel is om die vloei van bloed in die are wat die sentrale senuweestelsel dreineer, te beskryf. Zamboni het veronderstel d ...

                                               

Biologiese geloofwaardigheid

In epidemiologie en medisyne is biologiese geloofwaardigheid die voorstel van n oorsaaklike skakel, dws. n verhouding tussen n vermeende oorsaak en n uitkoms wat in ooreenstemming is met bestaande biologiese en mediese kennis. Biologiese geloofwa ...

                                               

Biologiese ritme

Verskeie lewende organismes het gedragspatrone wat met gereelde tussenposes – elke jaar, elke maand, elke dag, of met die getye – herhaal word. Hierdie gedragspatrone gaan byvoorbeeld gepaard met die veranderinge wat met seisoenwisselings kom in ...

                                               

Byeterapie

Byeterapie of Apiterapie is n tak van alternatiewe medisyne wat heuningbyprodukte gebruik, insluitend heuning, stuifmeel, propolis, koninklike jellie en byegif. Voorstanders van byeterapie maak aanspraak op die gesondheidsvoordele wat nie deur be ...

                                               

Chiropraktyk

Chiropraktyk is n pseudowetenskaplike alternatiewe medisyne wat meestal handel oor die diagnose en behandeling van meganiese afwykings van die spiere-skeletale stelsel, veral die ruggraat. Sommige voorstanders, veral dié in die vroee geskiedenis ...

                                               

Elektrosensitiwiteit

Elektrosensitiwiteit, ook soms verwys na as elektromagnetiese hipersensitiwiteit, is n toestand waar n persoon fisiese of psigiese simptome ervaar wat volgens hulle veroorsaak word deur elektromagnetiese velde of ander elektromagnetiese golwe tee ...

                                               

Energie (esoteries)

Hierdie bladsy handel oor die esoteriese begrip van energie, vir die wetenskaplike begrip sien Energie Voorstanders en beoefenaars van verskillende esoteriese vorms van spiritualiteit en alternatiewe medisyne verwys na n verskeidenheid beweerde e ...

                                               

Energiemedisyne

Energiemedisyne, energieterapie, energiegenesing, vibrasie medisyne, psigiese genesing, geestelike medisyne of spirituele genesing is takke van alternatiewe medisyne gebaseer op n pseudowetenskaplike oortuiging dat genesers "genesende energie" in ...

                                               

Feng shui

Feng shui ook bekend as Chinese waarsêery, is ’n skynwetenskap wat sy oorsprong in China gehad het. Daarvolgens word energiekragte gebruik om individue met hul omgewing te laat harmoniseer. Die term feng shui beteken letterlik "wind-water", wat k ...

                                               

Frenologie

Frenologie is n verouderde studie van menslike eienskappe deur na die vorm van die skedel te kyk. Die woord frenologie is afgelei vanaf Grieks: φρήν, phrēn, "gees"; en λόγος, logos, "leerstelling". Dit is dus letterlik die leer van die gees ". Vo ...

                                               

Geheue van water

Die geheue van water is die beweerde vermoe van water om n "geheue" te behou van stowwe wat voorheen daarin opgelos was, selfs na n arbitrêre aantal reeksverdunnings. Dit word as n meganisme aangevoer waardeur homeopatiese middels sou kon werk, s ...

                                               

GGO-samesweringsteorieë

GGO-samesweringsteoriee is n samesweringsteorie wat verband hou met die produksie en verkoop van geneties gemanipuleerde gewasse en geneties gemodifiseerde voedsel. Hierdie samesweringsteoriee sluit in bewerings dat landboubesighede, soos Monsant ...

                                               

The Goop Lab

The Goop Lab is n Amerikaanse dokumentêre reeks oor die leefstyl- en welstandsonderneming Goop, gestig deur die Amerikaanse aktrise Gwyneth Paltrow. Die reeks is op 24 Januarie 2020 op Netflix gepubliseer. Die vennootskap met Netflix het gelei to ...

                                               

Groot Farmaseutiese samesweringsteorie

Groot Farmaseutiese samesweringsteoriee is die term vir samesweringsteoriee wat beweer dat die mediese instelling in die algemeen en farmaseutiese ondernemings in die besonder, veral die grootste, vir sinistere doeleindes en teen die openbare bel ...

                                               

Gua sha

Gua sha of kerokan is n pseudowetenskap wat deel van tradisionele Chinese medisyne is. Die praktisyns gebruik n instrument om mense se vel te skraap om weefselskade te veroorsaak, want hulle glo dit het medisinale voordeel. In Engels word dit som ...

                                               

Holistiese genesing

Holistiese genesing is een van n groep alternatiewe mediese behandelings of praktyke wat daarop gemik is om die genesende effekte van medisyne te behaal, maar wat nie biologiese plausibiliteit het nie en ongetoets of ontoetsbaar is. Alternatiewe ...

                                               

Hologram-armband

n Hologram-armband of energie-armband is n klein rubber-polsband wat vermoedelik met n hologram toegerus is. Vervaardigers het beweer dat die hologramme "die natuurlike vloei van energie om die liggaam optimaliseer, en die sterkte, balans en buig ...

                                               

Homeopatie

Homeopatie is n pseudowetenskaplike stelsel van alternatiewe medisyne wat in 1796 deur die Duitse geneeskundige Samuel Hahnemann geskep is. Die basiese beginsel van die homeopatie is "soortgelyk genees soortgelyk", waar n stof wat sekere simptome ...

                                               

Idiomotoriese effek

Die idiomotoriese effek is n sielkundige verskynsel waarin n onderwerp onbewustelik bewegings maak. Die ideomotoriese reaksie of ideomotoriese refleks, dikwels afgekort tot IMR, is n konsep in hipnose en sielkundige navorsing. Dit is afgelei van ...

                                               

Kolonreiniging

Kolonreiniging omvat n aantal alternatiewe mediese terapiee wat beweer dat hulle ongespesifiseerde gifstowwe uit die dikderm en dermkanaal verwyder deur enige opeenhoping van ontlasting te verwyder. Van die begin van die eeu het internetbemarking ...

                                               

Kriptodierkunde

Kriptodierkunde is n pseudowetenskap en subkultuur wat daarop gemik is om die bestaan van entiteite uit die volksverhaalrekord te bewys, soos Bigfoot, die chupacabra of Mokele-mbembe. "Kriptodierkundiges" verwys na hierdie entiteite as kriptiede, ...

                                               

Kristalgenesing

Kristalgenesing is n pseudowetenskaplike alternatiewe mediese tegniek wat kristalle of halfedelstenne soos kwarts, ametis of opale gebruik. Aanhangers van die tegniek beweer dat hierdie genesende kragte het, hoewel daar geen wetenskaplike basis v ...

Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →