ⓘ Free online encyclopedia. Did you know? page 327




                                               

Bergjode

Moenie verwar word met Boerejode nie. Bergjode of Kaukasiese Jode is Jode van die oostelike en noordelike Kaukasus, veral Azerbeidjan, Dagestan, Tsjetsjnie en Ingoesjetie. Hulle is die afstammelinge van Persiese Jode uit Iran. Bergjode verwys na ...

                                               

Buenos Aires

Buenos Aires is die hoofstad en die ekonomiese, kulturele en nywerheidsentrum van Argentinie en die grootste Spaanssprekende stad ter wêreld, met n bevolking van 2.89 miljoen in die Distrito Federal en 12.8 miljoen in die metropolitaanse gebied m ...

                                               

Buffel

Die buffel of Kaapse buffel is n gelyktonige hoefdier van die familie Bovidae, en die subfamilie Bovinae. Benamings in ander inheemse tale is affalo, nyati en mbogo.

                                               

Bywoner

n Bywoner was n arm blanke man sonder eie grond wat op die plaas van n ander boer gewoon en gewerk het. In ruil vir sy werk op die plaas het die bywoner soms n salaris ontvang, maar is meer dikwels in natura vergoed. Hy het dalk byvoorbeeld grati ...

                                               

Cam Ranh Internasionale Lughawe

Die Cam Ranh Internasionale Lughawe is n groot lughawe naby Nha Trang, Khanh Hoa, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Vietnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Vietnam, en het in 2008 to ...

                                               

Chevrolet Impala

Die Chevrolet Impala is n volgrootte motor wat gebou word deur die Chevrolet-afdeling van General Motors in modeljare 1958-1985, 1994-1996 en 2000 tot op hede. Die naam is afgelei van die Suid-Afrikaanse wildsbok en het Chevrolet se duurste passa ...

                                               

Chileense nasionale rugbyspan

Die Chileense nasionale rugbyspan is ’n sportspan wat Chili in internasionale rugby verteenwoordig. Die span wat in rooi truie en blou broeke speel, dra die bynaam Los Cóndores. Rugby word in Chili deur die Chileense Rugbyfederasie CRF, van Spaan ...

                                               

Chingola

Chingola is n stad in Zambie se Koperstreek-provinsie. Dit is gemiddeld 1 400 meter bo seespieel gelee en het in 2006 n bevolking van 148 554 gehad. Dit is die setel van die gelyknamige distrik, waarvan die bevolking volgens die sensus van 2000 1 ...

                                               

Hoërskool Chris van Niekerk

Hoerskool Chris van Niekerk is die enigste Afrikaanse hoerskool in Vredefort, Noord-Vrystaat en is genoem na kommandant Chris van Niekerk van die Bothaville-kommando wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog geveg het. Die skool is in 1883 gestig en d ...

                                               

Clanwilliam

Clanwilliam in die Wes-Kaap is een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die eerste trekboere het hulle hier reeds in 1732 langs die Olifantsrivier gevestig. Clanwilliam staan vandag veral vir sy rooibostee bekend, wat uitsluitlik in die sanderige ...

                                               

Creed

Creed is n Amerikaanse post-grunge musiekgroep van Tallahassee, Florida wat gewild geraak het in die laat 1990s en vroee 2000s. Die groep het ontbind in 2004 na drie multi-platinum albums met n geraamde 35 miljoen verkope wêreldwyd waarvan 26 mil ...

                                               

Daimler

Daimler AG (Duits, voorheen DaimlerChrysler AG, is n transnasionale maatskappy in die motor-industrie. Voor die samesmelting met Chrysler het die besigheid Daimler-Benz AG geheet. Die fabrikaat sluit groot en duur motorvoertuie in, met n reputasi ...

                                               

Datastruktuur

In rekenaarwetenskap is n datastruktuur n formaat vir die organisering, bestuur en stoor van data wat effektiewe toegang en wysiging moontlik maak. Meer konkreet is n datastruktuur n versameling datawaardes, die verhoudings tussen hulle, en die f ...

                                               

Elsie de Wolfe

Elsie de Wolfe, ook bekend as Dame Mendl, was n Amerikaanse aktrise, binnenshuise versierder, nominale skrywer van die invloedryke 1913-boek The House in Good Taste, en n prominente figuur in die New Yorkse, Paryse en Londense samelewings. Volgen ...

                                               

Diatoniese toonleer

In musiekteorie is ’n diatoniese toonleer n hepatoniese toonleer wat bestaan uit vyf heeltone en twee halftone vir elke oktaaf insluit, waarin die twee halftone deur óf twee óf drie heeltone geskei word, afhangende van hulle posisie in die toonle ...

                                               

Doelwit

n Doelwit is n gewenste resultaat wat individue of stelsels in die vooruitsig stel, beplan en waartoe hulle hul verbind: n persoonlike of organisatoriese eindpunt in een of ander veronderstelde ontwikkeling. Baie mense beywer hulle om n doelwit t ...

                                               

Egiptenare

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Egiptiese Arabies. Egiptenare is n etniese groep inheems aan Egipte en die bevolking van dié land, met n gemeensame kultuur en dialek, bekend as Egiptiese Arabies. Die Egiptiese ide ...

                                               

Fauresmith

Fauresmith is 130 km suidwes van Bloemfontein gelee. Die dorp, wat genoem is na ds. Phillip Faure en sir Harry Smith, is die tweede oudste dorp in die Vrystaat.

                                               

Fenotipiese kenmerk

’n Fenotipiese kenmerk, of bloot ’n kenmerk, is ’n herkenbare variasie van ’n fenotipiese eienskap van ’n organisme. Dit kan geerf wees of deur die omgewing bepaal word, maar dit kom tipies as ’n kombinasie van die twee voor. Byvoorbeeld, oogkleu ...

                                               

Fetale alkoholsindroom

Fetale alkoholsindroom of FAS is n gebrek wat aan n menslike embrio toegedien word indien die gasmoeder alkohol tydens swangerskap inneem. Dit is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wêreld, en tog is dit n ernst ...

                                               

Fidjiaanse nasionale rugbyspan

Die Fidjiaanse nasionale rugbyspan is ’n sportspan wat Fidji in internasionale rugby verteenwoordig. Rugby word in Fidji deur die Fidjiaanse Rugbyunie geadministreer. Die Fidjiaanse rugbyspan is tans elfde op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. D ...

                                               

Flerovium

Flerovium is n radioaktiewe chemiese element op die periodieke tabel met die simbool Fl en atoomgetal 114. Op 30 Mei 2012 is die tydelike naam ununquadium en simbool Uuq deur die IUPAC in flerovium en Fl verander.

                                               

Francisco Suárez

Francisco Suárez de Toledo Vázquez de Utiel y González de la Torre, bekend as Doctor Eximius, was n Spaanse Jesuïete teoloog, filosoof en regsgeleerde. Een van die belangrikste figure in die beweging van die Philosophic School of Salamanca, word ...

                                               

Frankiese Ryk

Die Frankiese Ryk was in historiese opsig die belangrikste ryk wat ná die ondergang van die Wes-Romeinse Ryk in die 5de eeu ontstaan het en die Wes- en Sentraal-Europese geskiedenis tussen die 5de en 9de eeu oorheers het. Die etnies-kulturele bas ...

                                               

Gees (mens)

Die gees of verstand is die stel denkfakulteite wat die volgende kognitiewe aspekte insluit: bewussyn, verbeelding, persepsie, denke, intelligensie, oordeel, taal en geheue, asook nie-kognitiewe aspekte soos emosie. Onder die wetenskaplike fisika ...

                                               

GNOME

Die GNOME -projek is n internasionale poging om n maklik-om-te-gebruik rekenaar werkskermomgewing, wat heeltemal uit programmatuur wat as vry deur die Free Software Foundation beskou word, te skep. Dit beteken die skep van gereedskap wat ontwikke ...

                                               

Goideliese tale

Die Goideliese tale of Gaeliese tale is n groep Eiland-Keltiese tale wat histories n dialekkontinuum gevorm het wat van die suide van Ierland gestrek het, oor die eiland Man tot in die noorde van Skotland. Daar bestaan drie moderne Goideliese tal ...

                                               

Groot Stormsrivierbrug

Hierdie brug oor die Stormsrivier is in 1958 voltooi om n belangrike skakel in die N2 n nasionale pad tussen George en Port Elizabeth te vorm. Dit is n geribde boogbrug van beton en lê na-aan die kus, met die gevolg dat dit in n klam en verwerend ...

                                               

Hedonisme

Hedonisme is n denkrigting waarvolgens genot en geluk die primêre of belangrikste intrinsieke waarde en die hoogste doel van die menslike lewe is. n Hedonis streef na die verkryging van netto genot.

                                               

Jannie Hofmeyr

Hierdie artikel handel oor die geleerde en politikus. Vir die artikel oor die Kaapse staatsman, sien Onze Jan Hofmeyr. Jan Frederik Hendrik Hofmeyr was ’n Suid-Afrikaanse geleerde en politikus. Hoewel hy beskou is as te verlig vir sy tyd, was die ...

                                               

Karin Hougaard

Karin Hougaard is n Afrikaanse sangeres, skrywer, digter en skilder. Sy is op die Afrikaanse musiektoneel vandat sy die ATKV se Crescendo-kompetisie in 1980 as jong 16-jarige student gewen het. Intussen het sy reeds 13 CDs uitgereik en n verskeid ...

                                               

Hughes H-4 Hercules

Die Hughes H-4 Hercules is n prototipe swaarvervoervliegtuig wat deur die Hughes Aircraft-maatskappy ontwerp en gebou is. Die vliegtuig het sy eerste en enigste vlug in 1947 onderneem. As gevolg van hulpbronbeperkings tydens die Tweede Wêreldoorl ...

                                               

Hulplyn

’n Hulplyn word in Westerse musieknotasie gebruik om toonhoogtes bo of onder die lyne en spasies van die gewone notebalk te weergee. ’n Lyn effens langer as die kop van die noot word parallel met die notebalk getrek, bo of onder, op dieselfde afs ...

                                               

Intensiewe vorm

Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe, vroeer bekend as versterkte vorme, is byvoeglike naamwoorde in die versterkende graad. Intensiewe vorme word gebruik om n sin trefkrag te gee en die taal op te kikker. n Voorbeeld hiervan is brandarm, wa ...

                                               

Burl Ives

Burl Ives was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Big Country, Cat on a Hot Tin Roof, en True Romance.

                                               

Johann Johl

Johann Johl was ’n Afrikaanse digter en professor in Afrikaans-Nederlands aan die Randse Afrikaanse Universiteit.

                                               

Kanadese nasionale rugbyspan

Die Kanadese nasionale rugbyspan verteenwoordig Kanada in internasionale rugby. Die span word bestuur deur Rugby Kanada, en die span speel gewoonlik in rooi en swart. Die Kanadese rugbyspan is tans 22ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Die ...

                                               

Katalonië

Katalonie is een van die nasies binne die Koninkryk Spanje wat tans as een van die land se outonome gemeenskappe geadministreer word. Dit grens aan Frankryk en Andorra in die noorde, Aragon in die weste, en Valencia in die suide. In die ooste wor ...

                                               

Konsul (Rome)

n Konsul was die hoogste verkose politieke amptenaar van die Romeinse Republiek. Elke jaar, is twee konsuls saam verkies, om n eenjaartermyn te dien. Aan elke konsul is n vetoreg oor sy kollega toegeken, en die twee amptenare het mekaar maandelik ...

                                               

Dawid Kruiper

Dawid Kruiper was n tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari. Kruiper is bekend vir sy rol in The Gods Must Be Crazy II, en het in 1994 met die Verenigde Nasies ontmoet oor die regte van inheemse mense, en het bygedra tot die sukses ...

                                               

Kupido (sanger)

Kupido, die verhoognaam van Johannes Matheus Wessels, was n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Zambiese herkoms. Wessels is in n Engelssprekende gesin gebore in die destydse kolonie Noord-Rhodesie, wat op 24 Oktober 1964, vier dae voor ...

                                               

Lesbiër

n Lesbier is n homoseksueel van die vroulike geslag, n vrou wat romantiese liefde of seksuele aangetrokkenheid tot ander vroue ervaar. Die term lesbier word ook gebruik om seksuele identiteit of seksuele gedrag uit te druk, ongeag seksuele orient ...

                                               

Lineêre algebra

Lineêre algebra is n vertakking van wiskunde begaand met die studie van vektore, met families van vektore genaamd vektorruimtes of lineêre ruimtes, en met funksies wat vektore as invoer en ander vektore as resultaat het, volgens sekere reels. Hie ...

                                               

Linux

Linux is n vrye bedryfstelselkern vir n verskeidenheid van rekenaars. Die naam "Linux" word ook baie gebruik om te verwys na volledige bedryfstelsels wat van die Linux-kern gebruik maak. Linux is aanvanklik deur Linus Torvalds geskryf omdat hy gr ...

                                               

Maansee

Die maansee of maria is uitgestrekte, donker, basaltiese vlaktes op die Aarde se Maan, gevorm deur antieke vulkaniese uitbarstings. Dié vlaktes is maria, Latyn vir "see", genoem deur vroee sterrekundiges wat dit aangesien het vir werklike see. We ...

                                               

Maatskaplike verantwoordelikheid

Maatskaplike verantwoordelikheid is n etiese raamwerk wat impliseer dat n entiteit, of dit n organisasie of n individu is, n verpligting het om tot voordeel vir die samelewing oor die algemeen op te tree. Maatskaplike verantwoordelikheid is elke ...

                                               

Majas

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die historiese beskawing, sien Maja, vir hul taal, sien Majaans, en vir die taalfamilie, sien Majatale. Die Majas is n etniese groep van inheemse mense in Meso-Amerika. Hulle bewoon die suidelike ...

                                               

Majeurtoonleer

Die majeurtoonleer of Ioniese toonleer is een van die algemeenste toonlere, veral in Westerse musiek. Dit is een van die diatoniese toonlere. Soos baie ander toonlere bestaan dit uit sewe note: die agtste is dieselfde as die eerste, maar teen ’n ...

                                               

Malgasse (volk)

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Malgassies, en vir die seevoel, sien Malgasse. Die Malgasse is n Austronesiese en Suider-Afrikaanse etniese groep inheems aan die eilandnasie Madagaskar. Hulle word onderdeel in twe ...

                                               

Mark (gewes)

n Mark of Grensmark is n graafskap in n grensgebied van die Karolingiese en Heilige Romeinse Ryk wat deur n Markgraaf regeer is. Die naam is afgelei van die Frankiese woord marka. Tydens die Karolingiese Dinastie het die woord deur Europa verspre ...